Hierdie is die LitNet-argief (2006–2012)
Besoek die aktiewe LitNet-platform by www.litnet.co.za

This is the LitNet archive (2006–2012)
Visit the active LitNet platform at www.litnet.co.za


 
Leefstyl | Lifestyle

Leefstyl | Lifestyle


<< 1 2 3 4 45 >>

''Quickie''-kompetisie: Braai
Noggie - 2011-10-14
Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately. Lewer kommentaar deur briewe na bieg@litnet.co.za of webvoet@litnet.co.za te stuur. “Ek is nie regtig goed met dié tipe ding nie …” My verduideliking, verskoning, verloëning val op die badkamerteëls om langs jou koningsblou...

''Quickie''-kompetisie: Hokaai
Jan - 2011-10-14
Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately. Lewer kommentaar deur briewe na bieg@litnet.co.za of webvoet@litnet.co.za te stuur. Ek en die vrou so drie huise die straat op beloer en belustig mekaar nou al vir ’n jaar. Ongelukkig laat haar man Victor Matfield soos Klein Duimpie lyk. Maar ’n...

''Quickie''-kompetisie: Werkskollegas
Jo - 2011-10-14
Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately. Lewer kommentaar deur briewe na bieg@litnet.co.za of webvoet@litnet.co.za te stuur. Werkskollegas. Ek getroud. Sy geskei. Ons flirt nou en dan. Konferensie by Sun City. Sy sluit kamerdeur oop en gaan staan by bed. Ek talm. Deur toe, paar treë, vurige...

Wisselvlakke
Karin - 2011-10-14
Wisselvlakke Ek beleef ’n lewe waarvan die waardevlakke wissel. ’n Gejaag na wind, seisoen, wat my tot die dood toe bebesig. Uitputtend ontneem dit my saakmakende nagedagtenis. Ek rebelleer. Ek beleef ’n lewe waarvan die waardevlakke wissel. Kruipende ouderdom vervorm my tot ’n slakkegang, prooi van nagskaters. Omslingerd met alarmrame loer ek oor my gekromde skouers. Ek rebelleer – boos veragtend. Ek beleef ’n lewe waarvan die waardevlakke wissel. Ek moet...

''Quickie''-kompetisie: Het jy gesien?
Ina Hendrix - 2011-10-13
Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately. Lewer kommentaar deur briewe na bieg@litnet.co.za of webvoet@litnet.co.za te stuur. Toe ek tuiskom van die werkfunksie, slaap Leon al – sonder ’n bo-laken. Sy boxer-slaapbroek bult waar dit saak maak. Droom hy? Ek trek uit, borsel my tande, en...

''Quickie''-kompetisie: Die afspraak
Chris Thomas - 2011-10-13
Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately. Lewer kommentaar deur briewe na bieg@litnet.co.za of webvoet@litnet.co.za te stuur. Selfs deur die lateks voel die vel oor sy adamsappel sag soos sonde. Om sy ken en langs sy slape: die grofheid van sy stoppelbaard. Sy oë bly deurentyd toe. Hy is ongemaklik,...

Quickie competition: In Tapei
Hiddenapsara - 2011-10-12
Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately. Lewer kommentaar deur briewe na bieg@litnet.co.za of webvoet@litnet.co.za te stuur. I feel your eyes on me as I shop at the nightmarket in Taipei. Looking around, I see only Taiwanese faces staring back at me. I can feel you passing me. As I turn around to...

It gets better Cape Town: Archbishop Emeritus Desmond Tutu
2011-10-12


Die siel: Die vraag oor Adam en Eva en Kain en Abel
N Bezuidenhout - 2011-10-12
Untitled Document Genesis is deur Moses geskryf, so iets sê vir my dit kon nie natuurlik wees nie. My verklaring daarvoor is die volgende: Daar was mense voor Genesis en God wou ’n mens gebruik om deur te werk en toe skep Hy geestelike mense. Want God is Gees en wil so gedien wees (volgens die Bybel). Die skepping waarvan daar gepraat word in Genesis is die skepping wat God laat plaasvind in ons lewens. Hy het my van ’n natuurdenkende mens na ’n geestelik-denkende mens...

''Quickie''-kompetisie: Vurigheid
Ansia van Schalkwyk - 2011-10-12
Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately. Lewer kommentaar deur briewe na bieg@litnet.co.za of webvoet@litnet.co.za te stuur. Dit was ’n Donderdagoggend toe dit uitgebrand het. Ons vurige liefde gereduseer na ’n ylerige rookwolkspiraal. Groot genoeg vir branderigheid in jou keel, maar te...

''Quickie''-kompetisie: Vloer 44½
Santie Nel - 2011-10-12
Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately. Lewer kommentaar deur briewe na bieg@litnet.co.za of webvoet@litnet.co.za te stuur. Sy gil toe die hysbak tot stilstand ruk. Vir ’n oomblik ontmoet haar en die vreemdeling se oë. Dan is dit swart-donker. Die vreemdeling praat. Gerusstellende, diep...

''Quickie''-kompetisie: Losbandig
Jan - 2011-10-12
Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately. Lewer kommentaar deur briewe na bieg@litnet.co.za of webvoet@litnet.co.za te stuur. “Jou losbandigheid gaan nog jou dood beteken.” “Ja Ma.” Prekerige ou heks. Dit was my laaste gedagtes van my ma gewees, net voordat ek in die ry by...

''Quickie''-kompetisie: Bonzabaai
Louis van Bloemfontein - 2011-10-12
Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately. Lewer kommentaar deur briewe na bieg@litnet.co.za of webvoet@litnet.co.za te stuur. Ek sit in my bakkie en staar oor die strandmeer. ’n Bussie met ’n seilbord stop agter my. In die truspieël sien ek hoe die jong man sy seilbord neem en laat...

''Quickie''-kompetisie: Die nimf van Sekelbaai
Louis van Biljon - 2011-10-06
Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately. Lewer kommentaar deur briewe na bieg@litnet.co.za of webvoet@litnet.co.za te stuur. Juan sit met sy rug teen die rotse in die getypoel. Oor die betonwal sien hy dat daar iets oor die strand naderkom. Dit is ’n vrou, want hy kan twee stukkies...

It makes sense, doesn't it?
Christina Engela - 2011-10-06
Untitled Document If you look at all the weird and wonderful new bills being tabled in South Africa these days there is little doubt in my mind that the Constitution and the freedoms contained within it are clearly under assault. And those of us whose civil rights and equality are protected by those very clauses in the Constitution which are under assault somehow seem unaware that we fill the sights and scopes on the weapons being directed at us by those who would chip away at our equality. The...

''Quickie''-kompetisie: Sonder afspraak
Ian Hendriks - 2011-10-04
Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately. Lewer kommentaar deur briewe na bieg@litnet.co.za of webvoet@litnet.co.za te stuur. Ek skakel die rekenaar aan. ’n Boodskap dat vars e-pos aangekom het, flits op die skerm se onderste linkerkantste hoek. Ek klik met die muis daarop. lees my soek my ...

''Quickie''-kompetisie: Wat ’n nag!
Ronél Gill - 2011-10-04
Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately. Lewer kommentaar deur briewe na bieg@litnet.co.za of webvoet@litnet.co.za te stuur. Swetende lywe inmekaar verstrengel. Ses op nege, syfer agt … elkeen soekend na genot … sy eie plesier. Vier vingers soekend in die diepste van my wese, ’n...

''Quickie''-kompetisie: Skrik op die lyf
Everart - 2011-10-04
Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately. Lewer kommentaar deur briewe na bieg@litnet.co.za of webvoet@litnet.co.za te stuur. Untitled Document Ek het so pas klaar geskeer. My gesig was in die handdoek, toe ek skielik die gevroetel voor voel. “En nou?!” “Presies,” fluister sy,...

“Quickie”-kompetisie: Ek en die IT-ou
Willa - 2011-09-30
Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately. Lewer kommentaar deur briewe na bieg@litnet.co.za of webvoet@litnet.co.za te stuur. My computer by die werk het probleme gegee, toe laat kom ek die IT-ou. Toe ek die ou se six-pack deur sy T-shirt sien, en sy lekker boude, kon ek nie help om nat te word nie. Ek het...

“Quickie”-kompetisie: Leermeester
Maryka Marais - 2011-09-30
Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately. Lewer kommentaar deur briewe na bieg@litnet.co.za of webvoet@litnet.co.za te stuur. Die baba was vroeggebore, en ons was net sewe maande getroud.Dit was ’n nagraadse klas tydens die wintervakansie. Ek was besig om my troue te beplan. Die man met die grys slape...

''Quickie''-kompetisie: Die laaste oefening
Amos van der Merwe - 2011-09-28
Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately. Lewer kommentaar deur briewe na bieg@litnet.co.za of webvoet@litnet.co.za te stuur. Die klimaks was intens, asemrowend, amper onmoontlik mooi. Sy handbewegings het ongekende passie in haar laat ontvlam totdat sy haar later, toe-oog en bewend, oorgegee het aan die...

LêNet ''quickie''-kompetisie
2011-09-28
Untitled Document Lus vir ’n “quickie”? Skryf vir ons ’n erotiese kortverhaal, in Engels of Afrikaans, van nie meer as 120 woorde nie. Stuur jou inskrywings aan hyg@litnet.co.za. Wat kan jy wen? ’n Lekker boekpakkie is op die spel! Sluitingsdatum: 18 Oktober 2011. In the mood for a quickie? Write an erotic short story, in English or Afrikaans, not exceeding 120 words. Send your entries to hyg@litnet.co.za. What can you win? A great book parcel could be coming...

Die Liggaam: tourette-sindroom
Sandra van der Spuy - 2011-09-15


Die Familie: Bid asseblief vir ons
Marita - 2011-09-15


Yes, Wiccan
Christina Engela - 2011-09-08
I drive a Mazda, but I still know what a Mercedes Benz looks like. I have had Beetles, a Kombi, a Renault, a Toyota and a Golf as well. I realise they are all cars, and I at least have an idea of what makes each of them different from the other, and about the thing that makes them go. I also know that cars make travelling from one place easier and better. It doesn't mean I have to hate the other makes, or refuse to drive in whatever car my neighbour drives. What I’m trying to put across in...

Bollocks and bellyaching
Christina Engela - 2011-09-02
This afternoon I saw an article posted by a transsexual sister activist about the failings of the alliance of the pink community. The article was very melodramatic, bordering on the hysterical. In fact, I feel it was nothing short of a load of bollocks and bellyaching. GLB and I components of the pink community were labelled "captors" and "oppressors". And the remarks made on Facebook by the same activist, as well as by some others who agree with her, were disappointing and rather disparaging –...

Stoffel, die model en die Buffalo Rally
Swerwer - 2011-08-30
Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately. Dis Maandagoggend en die vennote het so pas klaar gekonfereer oor die week wat voorlê se program. My program is lig, want ek is van Woensdagoggend af vir paar dae met verlof! Ek ry Woensdagoggend vroeg Oudtshoorn toe vir die Buffalo Rally. My opgewondenheid loop...

(Gay) trou is nie perdekoop nie …
Kris Alexander - 2011-08-24
Untitled Document Plek- en eiename is verander om hulpvaardige straight mense te beskerm. Ons het nie eens daaraan gedink om die knoop wettiglik deur te haak nie, al het ons saam met ons ander gay landgenote die nuwe “civil union”-wet toegejuig – tot ons begin wonder het hoe wettig ons pensioenskemas ons ongehude, maar “reeds-twintig-jaar-saam-geblewe”-staat sou beskou as een van ons die emmer skop. Ná lang gesukkel spoor ek ’n hoog aangeskrewe gay...

Die Familie: Vir Gerhard en ook vir Pa oor sy kind
Erika Henn - 2011-08-24
Untitled Document Gerhard en Pa Julle het regte – gaan sien die gesinsadvokaat by jul naaste hof. Gelukkig het die wette verander en is jy geregtig daarop om jou kind te sien. Miskien moet julle ’n vaderskapstoets laat doen. Ek dink ma's wat dít aan hul kinders doen, is nie geskik om ’n ma te wees nie. Staan op vir jul regte, want eendag gaan julle kinders julle bedank daarvoor. Pa’s is nie net ’n geldmasjien nie, maar ook ’n mens met gevoelens en liefde....

Tannie Elsie van langsaan
GrootSnoek - 2011-08-24
Untitled Document Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately. Lewer kommentaar deur briewe na bieg@litnet.co.za of webvoet@litnet.co.za te stuur. Ek lê op my rug op die vloer, besig om die toilet se waterpyp te probeer vasdraai. Dis ’n gesukkel, en ek merk nie op toe sy die badkamer binnekom...

The serving girl(s)
Oils - 2011-08-24
Untitled Document Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately. Lewer kommentaar deur briewe na bieg@litnet.co.za of webvoet@litnet.co.za te stuur. “It happened on a dark and rainy night in a tavern almost like this one.” I paused and surveyed the public room. All the travellers had their...

System failure
Christina Engela - 2011-08-19
Any system of government where human or civil rights depend wholly on the public opinion of the moment is fundamentally flawed. Where did that come from? Well, it goes back to before we had the present Constitution in South Africa, when as a teenager I was threatened with being labelled a criminal because being gay was illegal in this country then. That's right – I was threatened with jail because I dared to consider that I might not be your average heterosexual cisgender boy. And in...

Verslawing: Hulp vir verslawing
Karin - 2011-08-19


Die Psige: Bipolêre Gemoedsversteuring‏
Karin - 2011-08-19


Die Familie: Gesiggestremde dogter en beheervraat-man ‏
Lorinda - 2011-08-17
Untitled Document Ek is ’n 46-jarige getroude vrou wat op die oomblik met baie vrae sit en nie altyd weet wat die regte ding is om te doen nie. Ons het ’n 21-jarige dogter wat gesiggestremd is (sy hoor deur God se genade met ’n kogliêre apparaat, en is besig om haar visie ook te verloor). Sy is baie intelligent, maar as gevolg van struikelblokke in die lewe kan sy nie haar droom om te studeer in die rigting waarin sy wou, uitvoer nie. Maar dit was slegs ’n stukkie...

Memoirs 1: Charlotte
Neil A Morum - 2011-08-16
Untitled Document Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately. Lewer kommentaar deur briewe na bieg@litnet.co.za of webvoet@litnet.co.za te stuur. Toe ek jou die eerste keer gesien het, was my oombliklike gedagte: “Mmm, interessant …” Jou dun bloesie bo-oor ’n ander, stywer...

Die Liggaam: Insulienweerstandigheid
Lena - 2011-08-16


Bread and circuses
Christina Engela - 2011-08-11
Untitled Document Last week I had the pleasure of having to get up really early for work, at around 4 am, when all respectable birds were still asleep. It was while having breakfast a little later that I heard something faint, a kind of singing chant in the distance that reminded me of a Muslim call to prayer. I really had to strain my ears to pick it up, as the very light wind at that time of morning affected the clarity, and it faded in and out. It seemed to me that it might very well be that,...

Francois Nel in Canada and Mr GSA follow-up
2011-08-10
Untitled Document Francois Nel, Mr. Gay World, at the Winter Olympics Memorial in Whistler, Canada. Francois attended the North American OutGames in Vancouver, Canada and attended the Human Rights Conference there. Entries for Mr. Gay South Africa™ 2011 have opened and the first prize is a trip for two to Thailand including accommodation and airplane tickets sponsored by Wilco van Eeden and Club Travel Honeydew. Coenie Kukkuk, director of operations said: “We...

Papwiel
badbadballie - 2011-08-10
Untitled Document Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately. Lewer kommentaar deur briewe na bieg@litnet.co.za of webvoet@litnet.co.za te stuur. Ek was 44 toe ek voor 6 een Sondagoggend, tydens my gereelde fietsryery, ’n vrou gekleed in ’n kamerjapon teëkom wat langs haar motor staan...

Die glimkunstenaar
John de Wildt - 2011-08-10
Untitled Document Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately. Lewer kommentaar deur briewe na bieg@litnet.co.za of webvoet@litnet.co.za te stuur. Ek het nie veel van haar geweet nie. Net dat sy ’n kunstenaar is, glad nie bekend in Suid-Afrika nie, maar internasionaal beroemd. Sy het ’n...

Durban Konferensie
John Wayne - 2011-08-03
Untitled Document Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately. Lewer kommentaar deur briewe na bieg@litnet.co.za of webvoet@litnet.co.za te stuur. Ek gaan na ’n konferensie in Durban, iets waarvoor ek nie regtig lus is nie, maar wat ongelukkig nodig is in ons bedryf. Die konferensie begin Woensdag...

Vrydagmiddag
John Wayne - 2011-08-03
Untitled Document Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately. Lewer kommentaar deur briewe na bieg@litnet.co.za of webvoet@litnet.co.za te stuur. Dit is Vrydagmiddag. Ek en jy is alleen by die kantoor, Anel is na ’n kliënt toe en ek het my ma bietjie afgegee om te gaan kuier. Ek besluit...

Midde-Ooste-sakeplan
GrootSnoek - 2011-08-03
Untitled Document Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately. Lewer kommentaar deur briewe na bieg@litnet.co.za of webvoet@litnet.co.za te stuur. Ek is opslag geïrriteerd toe die sms deurkom. “jammer fillip. kan jy help asb. ek moet ’n sakeplan indien vlg week, en het nie ’n...

Parkeergarage
Ina Hendrix kuier in Amsterdam - 2011-08-03
Untitled Document Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately. Lewer kommentaar deur briewe na bieg@litnet.co.za of webvoet@litnet.co.za te stuur. De Goue Druif is vanaand besiger as gewoonlik. Jong kantoorwerkers ontspan gereeld in die netjiese kuierplek na ’n besige werkweek, maar vanaand is...

Proe skaars wyne by Nedbank Kaapse Wynmakersgilde Showcase
2011-08-02
Untitled Document Kaapstad Nedbank Kaapse Wynmakersgilde Veiling Showcase Kaapse Internasionale Konferensiesentrum (KIKS) Donderdag 11 Augustus: 18h00 – 21h00 R150 per persoon wat ’n proeglas insluit Johannesburg Nedbank Kaapse Wynmakersgilde Veiling Showcase Die Nedbank Atrium, Rivoniaweg 135, Sandton Donderdag, 1 September: 18h00 – 21h00 R150 per persoon wat ’n proeglas insluit Kom geniet uitsonderlike wyne wat spreek van kreatiwiteit en boonop ’n groot verskeidenheid...

Toffie Food Festival and Conference
2011-07-28
Untitled Document Toffie Food Festival and Conference Cape Town City Hall 3 – 4 September The first Toffie Food Festival and Conference takes place in the Cape Town City Hall from 3 – 4 September 2011. Toffie Food is a 2-day food festival and conference, including 5 meals, tastings, workshops, food exhibitions, a pinata exhibition, cookbook shop food stalls and craft beer market. Talks include local and international food experts: Julie Powell (USA) from the movie Julie & Julia,...

Kat-Man-Doo presents Carnival weekend in August with Mr Gay South Africa team
2011-07-27
Untitled Document Join us at Kat-Man-Doo for another gay male only weekend with over-the-top carnival delights from 19 – 21 August 2011 ... a sizzling weekend not to be missed. Fun-filled evenings in a circus-like atmosphere will await the guests – with dancers draped in feather boas and beads, doing the samba and the rumba, sensual dance music thumping with Carmen Mirandas lurking in the corners. Delectable dishes and fiery drinks will round off the sultry evenings. Limited space...

Never say never
Christina Engela - 2011-07-27
A couple of things that happened this week bug me. Unfortunately I am currently hip-deep in work, and so haven't been able to write an article till now. However, when something bugs me long enough, my thoughts tend to stew over them for a while, until I just have to get it all down and post it. Anyone notice how closely the government’s new demand on the mining companies to hand out shares to local communities in their areas (and failure to comply will lead to asset seizures), resembles nationalisation?...

Mevrou Pieterse
TellMe - 2011-07-27
Untitled Document Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately. Lewer kommentaar deur briewe na bieg@litnet.co.za of webvoet@litnet.co.za te stuur. Ek het nog altyd gewonder hoe die manne se kantore lyk in die bank, dink ek so half hardop toe ek voor die groot glasdeur staan. Ek gooi my mooiste smile,...


<< 1 2 3 4 45 >>