Hierdie is die LitNet-argief (2006–2012)
Besoek die aktiewe LitNet-platform by www.litnet.co.za

This is the LitNet archive (2006–2012)
Visit the active LitNet platform at www.litnet.co.za


 
Feeste | Festivals

Feeste | Festivals


<< 1 2 3 4 8 >>

OmmiBerg ‘Round the Rock 2010’ by Volksmond Koffiewinkel by die Taalmonument
2010-03-12
Die jaarlikse OmmiBerg-oesfees vind hierdie jaar op 13 Maart plaas. Dis ‘n unieke geleentheid om die eerste wyne uit die Paarl wynroete se 2010 oesjaar te proe - ongefilter en sommer uit die tenk. Feesgangers kan van plaas tot plaas kuier en die geleentheid kry om die wyne te pas by kreatiewe variasies van die tradisionele uietert en ander ongewone fynproewers happies.Kaartjies (teen R50 per persoon en gratis vir kinders onder 18) kan op die dag by jou eerste aankomspunt gekoop word. Besoek...

Cape Town Festival 2010
2010-03-12
The Main Festival of the Cape Town Festival 2010 takes place from 19 to 21 March at the Company’s Garden in Queen Victoria Street, Cape Town. Cape Town Festival 2010 Schedule: Friday 5 - 10pm 17.00 - 17.45 Hilton Schilder 18.00 - 18.45 Hip Hop Collective 19.00 - 19.45 Good Luck 20.00 - 20.45 Kings of Vegas 21.00 – 21.45 South Paw Saturday 1 - 10pm 13.00 - 13.30 Country Conquerors 14.00 - 14.45 Keeno Lee 15.15 - 16.00 Under Kontrol – 2009 World Beatbox Champs ...

Young Artists keeping art fit for national Arts Festival, Grahamstown
2010-03-12
With less than 100 days to kick-off, the 2010 Standard Bank Young Artists Award (SBYAA) winners are keeping in creative shape to be on top of their art-game at South Africa’s biggest arts celebration. Grahamstown is preparing to host World Cup spectators and loyal festival audiences at the National Arts Festival for a spectacular 15 days of Amazing, from 20 June to 4 July. Samson Diamond, the 2010 SBYAA Music winner started his year with a tour of Germany, Austria and Turkey, with the Academy...

Top writers reveal all at fourth Franschhoek Literary Festival, 14 – 16 May 2010
2010-03-12
The Franschhoek Literary Festival 2010 programme – released today on www.flf.co.za – has a vibrant array of topics on the menu for a three day literary feast, to be enjoyed with new associates Porcupine Ridge Wines and the Sunday Times. The themes on the table are as diverse as the authors who will be exploring them: from introspective self-reflection to the state of the ANC, from turning books into movies to the influence of cultural heritage on novel writing, from soccer to cooking,...

Mr. Mardi Gras 2010 / E. CAPE REGIONAL FINALS MR. GAY SOUTH AFRICA / Mr. Underwear SA 2010 & The Wet White Jocks Competition
2010-03-11


Soetwater fees - 1 tot 4 April 2010
2010-03-11
Kuswag Skool Sportgronde, Kuswaglaan, Amanzimtoti Die grootste Afrikaanse Musiekfees wat die Suid-kus nog gesien het - Paasfees pret vir die hele gesin. Baie dankie aan almal wat die inligting oor die fees aangestuur het, die reaksie op die fees is baie positief. Kaartjies is nou te koop! Onthou dat jy van die grootste name in Afrikaanse musiek te sien kan kry by die Soet Water Fees - Donderdagaand - Jakkie Louw Vrydagaand - DJ Ossewa Saterdagaand - Die Campbells Sondag...

Met die Holm gebore - KKNK 1 - 7 April 2010
2010-03-11


Franschoek Oesfees: Vier ’n egte Kaapse tradisie by die derde jaarlikse oesfees
2010-03-11
’n Uitmuntende groep plaaslike kunstenaars tree opDie derde jaarlikse Franschhoek Oesfees, ’n vreugdevolle fees van Kaapse musiek en lekker Kaapse kos, word op Saterdag, 27 Maart 2010, by die Solms-Delta-wynlandgoed gehou. ’n Opwindende groep plaaslike musikante sal daar optree. Hierdie inklusiewe fees, een van die groot hoogtepunte op die wynlande se kalender, vier die harde werk van die vallei se plaaswerkers met ’n uitmuntende groep plaaslike kunstenaars, wat vanjaar groter...

Riebeek-vallei Olyffees: 30 April – 02 Mei
2010-03-10
Allesverloren bied vaatjies vol vermaak tydens Riebeek-vallei OlyffeesAllesverloren Landgoed - die oudste wynlandgoed in die Swartland alombekend vir hul puik Shiraz en Port - bied gaste vaatjies vol vermaak tydens vanjaar se Riebeek-vallei Olyffees wat plaas vind vanaf Vrydag, 30 April tot Sondag, 2 Mei. Met uitsonderlike wyne, smaaklike disse, top gehalte musiek en talle interessante stalletjies uit die kontrei, sal feesgangers heel naweek op dié wynlandgoed kan makietie. Bekende musiekkunstenaars...

Allesverloren bied vaatjies vol vermaak tydens Riebeek-vallei Olyffees
2010-03-02
Allesverloren Landgoed - die oudste wynlandgoed in die Swartland alombekend vir hul puik Shiraz en Port - bied gaste vaatjies vol vermaak tydens vanjaar se Riebeek-vallei Olyffees wat plaas vind vanaf Vrydag, 30 April tot Sondag, 2 Mei. Met uitsonderlike wyne, smaaklike disse, top gehalte musiek en talle interessante stalletjies uit die kontrei, sal feesgangers heel naweek op dié wynlandgoed kan makietie. Bekende musiekkunstenaars soos Waldo Lotz, Hugo Nieuwoudt en Nadia Louw sal die feesgangers...

'n Dramaproduksie wat die skadu's van die Kaapse Vlakte tromp-op loop - Die week by die Woordfees te sien
2010-03-01
Uit die Woordfees-program: Kap Án Deur Abduragman Adams en Riaan Visman; onder regie van Abduragman Adams Met Euodia Samson, Charlton Lee George, Eldene Jones, Irshaad Ally-Arap en Riaan Visman.Sharlton September (22) verlaat sy ouerhuis vir ’n beter lewe in die stad. Vinnig bevind die taxi-ghaaitjie homself in ’n geveg tussen goed en sleg. Struikelblokke soos tik en bendebedrywighede kan sy droom om Taal en Kultuur te gaan studeer, kniehalter. Word hy deel van daardie...

Draadwerk met Aletta Bezuidenhout en Denver Vraagom
2010-03-01
DRAADWERK (Nagtegaal tekspryswenner 2009) met ALETTA BEZUIDENHOUT en DENVER VRAAGOM Regisseur: André Stolz Skrywer: Daleen Kruger ’n Drama oor die fabelagtige Uilhuis van Nieu Bethesda, in die hartjie van die Groot Karoo - en die hegte vriendskap tussen die bejaarde en geheimsinnige witvrou, Helen Martins en die jong bruinman, Koos Malgas. Om te probeer ontsnap van haar befoeterde pa en die gemeenskap se vooroordele, het sy ’n toweragtige wêreld binne en buite...

Soetwaterfees - Amanzimtoti
2010-03-01
Vyf Amanzimtoti inwoners reël ’n Afrikaanse Musiekfees vir die naweek van 1 tot 4 April 2010 op die sportvelde van Kuswag Skool, Kuswaglaan, Amanzimtoti. Die fees kommittee sê dat die projek in samewerking met die KZN oos-kus se gemeenskap vir die gemeenskap gehou word. Die doel van hierdie fees om ’n pretgevulde naweek vir die gemeenskap en besoekers aan te bied en sodoende toerisme en plaaslike besighede te bevorder en om verdienstelike projekte te ondersteun. Daar...

Keurboslaanreeks
2010-03-01


In die Nimmer-Immer-Bos
2010-02-25


Caledon Kookwaterfees
2010-02-24
Die Caledon Kookwaterfees beloof om die kwik-lesing in Caledon behoorlik te laat styg. Op Saterdag 6 Maart gaan hierdie bekende casino, hotel en spa geleë in die skilderagtige dorpie van Caledon behoorlik vlam vat met optredes deur bekende kunstenaars soos Theuns Jordaan, Waldo Lotz en die Boulevard Blues Band. Die dag is propvol aktiwiteit geskik vir die hele familie.Een van die groot trekpleisters is ongetwyfeld Theuns Jordaan, een van Suid-Afrika se geliefste musiek kunstenaars. In Mei 2009...

In die Nimmer-Immer-Bos
2010-02-24


Produksies verkoop vinnig uit by die US Woordfees
2010-02-23
Voornemende besoekers aan vanjaar se US Woordfees moet spring om hul kaartjies in die hande te kry. Dié fees word van 1 tot 7 Maart in Stellenbosch aangebied. Die volgende produksies het reeds uitverkoop: Uys Krige in ons binnekring, die program waarin dié digter en skrywer se familielede ʼn intieme blik op sy lewe gee. Koos en Kennedy, Beyerskloof se Musiekmarathon-aanbieding. Kort dingetjies en dingetjies wat kort, die gesprek oor humor tussen P.G....

Woordfees: Drieluik
2010-02-23


Franschhoek Literary Festival Announces Two New Partners
2010-02-23
The Franschhoek Literary Festival announced this week that the Sunday Times and Porcupine Ridge Wines have come on board to support the vision of the Festival. Susan Russell, General Manager, Marketing for Avusa Media, says that involving the Sunday Times with the FLF is a natural extension of the newspaper’s ongoing commitment to South African writers and writing and school support projects, including ReadRight and preparation for Matric. The Sunday Times Storybook Campaign aims to donate...

Die kuns van Andries Botha: “Om aan die mitiese moment te peusel”
Amanda Botha - 2010-02-22
Andries Botha is vanjaar die US Woordfees se feeskunstenaar. Amanda Botha werp lig op die besonderse werk van dié beeldhouer. Andries Botha is gemoeid met die geografiese en emosionele ruimtes wat die mens bewoon. Hy soek (in sy woorde) “vir ʼn estetiese beleid wat ons menslikheid bevestig”. In die Suid-Afrikaanse konteks soek hy na ʼn ontsnappingsruimte uit die politieke-geografiese milieu – die mities vertroebelde landskap wat ons in ʼn verlede gevange hou. Die ontsnaproete,...

Apostroof: Bekendstelling by Woordfees
2010-02-19


Die skyn van tuiskoms: Bekendstelling by Woordfees
2010-02-19


Cape Town Carnival 2010 – all systems go!
2010-02-18
The Cape Town Carnival, which brings together the city's diverse communities in an exciting and creative annual event, is scheduled for 18-20 March, with the grand parade taking place in Cape Town's CBD on the 20th.Against the backdrop of the 'gloom and doom' of the world-wide recession, the Carnival is just the thing to revive people's spirits. Whilst the Carnival has not escaped the budget cuts required in a recession, its vision hasn't changed from the initial concept:...

Cape Town Carnival 2010 – all systems go!
2010-02-18
The Cape Town Carnival, which brings together the city's diverse communities in an exciting and creative annual event, is scheduled for 18-20 March, with the grand parade taking place in Cape Town's CBD on the 20th.Against the backdrop of the 'gloom and doom' of the world-wide recession, the Carnival is just the thing to revive people's spirits. Whilst the Carnival has not escaped the budget cuts required in a recession, its vision hasn't changed from the initial concept:...

Amanda Strydom by die Woordfees
2010-02-17


Splashy Fen comes of age
2010-01-28
Splashy Fen celebrates its 21st festival this Easter and with the coming of age, comes greater awareness and responsibility. With this in mind, the organisers of South Africa's longest-running annual music festival have joined forces with The Green Depot and the Corner Café in Durban to create an eco village that will give festival-goers an opportunity to see green initiatives in action and encourage a more sustainable lifestyle.Powered solely by wind, water and solar energy, the village...

Rosendal-Liefdesfees
2010-01-27
Raak verlief op Rosendal in die natuurskone Oos-Vrystaat! Kom sluit van 12 tot 14 Februarie by die Rosendallers aan vir 'n viering van sy mense, die plek en van sy produkte.Rosendal bied 'n vol program aan wat afskop met die Vaaltyn-parade, 'n feestelike optog om die Rosendal-liefdefees mee in te lui. Almal word genooi om deel te neem - bring jou uitspattige kostuum, jou marsjeerorkes of jou spesiaal versierde vlot! Die parade begin op 12 Februarie om 19:00 by die Ou Handelshuis en...

Heupvuur: Melt Myburgh oor Woordfees-olifante, SêNet-verslawings en kanaal-ape
Shané Kleyn - 2010-01-26
Melt, jy het hier in Ryneveldstraat vanaf die LitNet-kantoor opgeskuifel na die US se Lettere en Wysbegeerte-gebou, waar jy nou as Woordkunsprojekbestuurder by die Woordfees werksaam is. Wat presies doen ’n woordkunsprojekbestuurder? Ja, Shané, ek het ná daardie knie-operasie behoorlik op Ellen Botha se krukke geskuifel om by die US se Woordfeesspan aan te sluit. Amper handeviervoet, kan jy maar sê. As woordkunsprojekbestuurder is ek verantwoordelik vir die skrywersprogram,...

Dinsdae by Morrie open by US Woordfees
2010-01-25
Chris van Niekerk en Pedro KrugerInMitch Albom en Jeffrey HatcherSeDinsdae by MorrieVertaal, verwerk en geregisseer deurHennie van GreunenVerskeie uitgewers het Mitch Albom aangeraai om te vergeet van sy droom om Tuesdays with Morrie ooit te laat publiseer. Maar in 1996 maak dié beskeie boekie wel sy buiging op die internasionale mark. Die boek is vir 250 weke op die New York Times se topverkoper-lys en sedertdien is daar meer as 11 miljoen kopieë wêreldwyd in druk. Die boek...

Woordfees 2010: Volledige program
2010-01-18
FEESTEMA Die elfde US Woordfees buit in die spesiale (sokker)baljaar die dubbelsinnigheid van dié eg-Afrikaanse, onvertaalbare woord (in Engels én Nederlands) uit deur baldadig en speels met die wêreldbekertema te baljaar, met sport en sports as subtema. Dié uitstekende voorstel kom van prof Rufus Gouws, voorsitter van die Dept Afrikaans en Nederlands én van die US Woordfees se dagbestuur. Ons jaarlikse Woordfeestema geld oudergewoonte slegs vir...

toets
2010-01-18
FEESTEMA Die elfde US Woordfees buit in die spesiale (sokker)baljaar die dubbelsinnigheid van dié eg-Afrikaanse, onvertaalbare woord (in Engels én Nederlands) uit deur baldadig en speels met die wêreldbekertema te baljaar, met sport en sports as subtema. Dié uitstekende voorstel kom van prof Rufus Gouws, voorsitter van die Dept Afrikaans en Nederlands én van die US Woordfees se dagbestuur. Ons jaarlikse Woordfeestema geld oudergewoonte slegs vir...

Groot Gat Fees
2010-01-14
20, 21, 22 Maart 2010 Verhoog produksies uit die boonste rakke, musiek vertonings met kunstenaars soos Elizma Theron, Izak Davel, Flip-a-Coin, Snotkop.Sondag Gospel vertoning met Vertikaal en Ronell Erasmus, en daarna ‘n Country vertoning met ou bekendes soos Clive Bruce, Billy Forest en Lance James.Maandag gaan Cullinan Rock met Glaskas, Klopjag, Straatligkinders en nog meer ... Elke dag is daar uitstallers, hope kos, GROOT biertent met hope vermaak, die beste antieke ware en kuns in ons land.Die...

Bloumaanpiekniek
2009-12-15


100 days to the very first Cape Town Carnival!
2009-12-11
The city is abuzz with anticipation! Costumes are being made; float designs passed on to builders, dance steps choreographed and lyrics and new melodies memorized. Everywhere, everyone is getting ready for the brand new Cape Town Carnival and Thursday, 10 December 2009 marks 100 days to this auspicious event. Preparations are underway for the CAPE TOWN CARNIVAL, to be held 18-20 March 2010. 5 groups will be participating in the actual parade, consisting of up to 2000 members per group. The group...

See in 2010 with a bang at the Joburg Carnival
2009-12-11
Join the city in saying "Woza Africa 2010" this New Year's Eve, when the Joburg Carnival goes soccer-crazy in anticipation of next year's World Cup.For the sixth year running, the Joburg Carnival will unite the city's residents for a safe, vibrant and fun-filled street parade and party on 31 December 2009.With this year's theme being "Woza Africa 2010", expect the streets of downtown Joburg to pulsate with all the usual colour, music and energy of carnival, while...

Pride 2010
2009-12-09


Siyolo’s Jersey takes the cake at the Exclusive Books IBBY awards
2009-11-24
Mari Grobler's children's title, Siyolo's Jersey, took first prize at the 2009 Exclusive Books IBBY awards, held at the Vineyard hotel in Cape Town, on 23 November, 2009. The story of Siyola who gave away bits of his favourite jersey, until there was nothing left, illustrates how important it is for us to give to others and to contribute towards making others happy. The heart-warming, South African, theme which carries through the whole story is one which children from various ethnic...

Versindaba - Die poësie en visuele kunste
2009-11-20
Vanjaar fokus die Versindaba, wat op 27 en 28 November by die Oude Libertas Amfiteater in Stellenbosch plaasvind, op die naasbestaan van poësie en die visuele kunste. Ter ondersteuning hiervan sal daar gelyklopend tot die fees ‘n kunsuitstalling in die Oude Libertas Auditorium te sien wees met kunswerke deur digters wat ook as kwaskunstenaars bedrewe is. Digters wie se werke uitgestal gaan word, is: Andries Bezuidenhout, Breyten Breytenbach, Christine Barkhuizen le Roux, Sheila ...

Die sewende Suidoosterfees om die draai
2009-11-16
Vanjaar is sowaar al die 7de Suidoosterfees. So trots is ons op die fees se groei in kwaliteit en kwantiteit, dat ons vanjaar ’n terugbring-fees vier, vol gehoorgunstelinge: getroue en geliefde Suidoosterfees-kunstenaars om feesgangers deur die bank te vermaak. Kyk dus uit vir Vinette Ebrahim en Theodore Jantjies in Vaselinetjie, David Kramer as regisseur van Krismis van Map Jacobs en in sy eie Kaapse Breyani - die volhuistreffer van 2009 - Neels van Jaarsveld in Bure oppie Bank,...

Blitsseminare wat by Woordpoort gehou word
2009-09-18
Identiteite op die spelDonderdag, 24 September 10:00Bokant Klubsaal • 60-90 min • R50 (sluit koffie en tee in)Sprekers: Andries Bezuidenhout, Pieter Duvenage Wie is ons? Waarheen is ons op pad? Is daar nog 'n sinvolle rol en plek vir minderhede? In die eerste sessie word hierdie steeds onbeantwoorde vrae hanteer. Vroue, liefde en selfoneDonderdag, 24 September 15:00Bokant Klubsaal • 60-90 min • R50 (sluit koffie en tee in)Sprekers: Amanda du Preez, Fransi Phillips, Martine...

Moonprint en Aardklop Kunstefees herwin vanjaar saam
2009-09-13
Aardklop Nasionale Kunstefees het 'n herwinningsvennoot aangestel vir vanjaar se feesterrein en omliggende gebiede. Die fees vind in Potchefstroom plaas vanaf 29 September tot 3 Oktober. Moonprint Concerts for the Earth fasiliteer die opruiming van glas, papier, plastiek, polistireen en blik tydens feeste en musiekkonsertre. Plaaslike skoonmakers word vooraf opgelei om droë en nat afval te skei, en dan in te deel in die verskillende sektore van herwinning.Marlize Kruger, Aardklop se feesbestuurder,...

African Footprint’s Richard Loring lends his artistic brilliance to the Cape Town Carnival
2009-09-13
Richard Loring, one of the most acclaimed and successful theatre producers in South Africa, has come onboard as the overall artistic director and producer of the inaugural Cape Town Carnival 2010. Loring will oversee the creative execution of the event that is set to take the Mother City by storm from 18-20 March 2010. The producer is most well known for the locally and internationally mega successful production African Footprint. The Carnival, which will become an annual highlight on the local calendar,...

Toast Coetzer op 19 September in Stellenbosch se Protea Boekwinkel
2009-09-09


Wit at the 969 Festival 23 - 26 September 2009
2009-09-09
KickstArt presents Margaret Edson's WitAt the 969 Festival in Johannesburg 23-26 September 2009 4 performances only @ 7pmMain Theatre WitsWit is that rare beast: art that engages both the heart and the mind.KZN's top theatre company, KickstArt presents Margaret Edson's multi-award winning play, Wit, which opened in Grahamstown at the National Arts Festival this year to great critical and public acclaim, before a sold out season at the Playhouse Loft Theatre, Durban and performances at...

Pryswennerproduksie by Aardklop
2009-09-07
Die Bannelinge is besig om gereed te maak vir die laaste skof van hulle fees-toer. Die première van die produksie was in April by die KKNK. Daarna was dit te sien by die Volksblad-kunstefees in Bloemfontein en nou is dit oppad na die Aardklop Kunstefees waar die room van Afrikaanse teater, dans, musiek, kabaret en visuele kuns vanaf 28 September tot 4 Oktober in Potchefstroom te sien sal wees. As vertoonvenster van die beste plaaslike en internasionale kunstenaars, bied Aardklop ‘n unieke...

National Arts Festival explores Edinburgh
2009-08-25
A National Arts Festival delegation is on its way to Edinburgh, Scotland, to share SA's top festival with the best of the global arts-world, and to see what can be brought back to Grahamstown from this internationally renowned arts-embracing city. Edinburgh is known as the world's Festival City, playing host to 12 major festivals throughout the year. Seven of these festivals run concurrently during the month of August, earning Edinburgh the title of being the largest most respected arts festival...

Cultural groups to converge on South Africa for the Gcwala-Ngamasiko Cultural Festival
2009-08-25
As part of heritage month celebrations, the Department of Arts and Culture (DAC) and the African Cultural Music and Dance Association (ACUMDA) will host the Gcwala-Ngamasiko Cultural Festival from 01 to 06 September 2009.ACUMDA was established in 1994 to mobilise communities and individuals across the colour lines in order to regain their self-esteem and dignity in a culturally diverse society. According to Mr Benjamin Mfaba, projects director the organisation has since conceived a number of social...

Woordfees se Nuusfees
2009-08-05
Nuusfees: Fees van Nuuswaardighede 15 Augustus 2009 Baie welkom by die US Woordfees se eerste Nuusfees, waarin ons u wil wys met watter interessante en relevante sake US-personeel besig is en u op die hoogte van sake wil bring met nuuswaardighede, die nuutste denke, navorsing en ontwikkelinge. As u tussendeur ʼn bietjie wil kuier, is daar ʼn heerlike whisky-proelokaal, gratis tee en koffie, asook verversings te koop. Maak u tuis by ons, praat saam...

Nuusfees: Fees van nuuswaardighede
2009-08-05
Hoekom is vrugte rooi? Hoe gaan die US betrokke raak by die Sokker Wêreldbeker? Hoeveel kampioenbome is daar op Stellenbosch en wat is dit? Hoe gaan Suid-Afrika lyk in 2020? Hoe kan patente vir jou werk? Hoe ver is die nuwe Bybelvertaling en waarom word dit aangepak? Hoe lyk Afrikaans aan die US? Vir almal met ’n belangstelling in die nuutste idees, navorsing en nuuswaardighede by die Universiteit Stellenbosch bied die US Woordfees vir die heel eerste keer in sy tiende jaar ʼn spesiale...


<< 1 2 3 4 8 >>