Hierdie is die LitNet-argief (2006–2012)
Besoek die aktiewe LitNet-platform by www.litnet.co.za

This is the LitNet archive (2006–2012)
Visit the active LitNet platform at www.litnet.co.za


 
Feeste | Festivals

Feeste | Festivals


<< 1 2 3 4 8 >>

Up the Creek 2011
2010-11-10
Up the Creek 2011 4 - 6 February 2011, Breederiver, Swellendam Only 2 000 tickets are available! Ticket Sales open on 1st November 2010. Welcome to Up the Creek! One river, three stages, four days, loads of music and comedy and 2000 festival goers with a passion for some of South Africa’s best music in common – get ready for Up the Creek 2011! From 4 – 6 February 2011, the usually quiet campsite close to Swellendam will once again be transformed into a slightly...

DigSange Afrikaanse stemfees, aangebied deur die huis vir Afrikaanse poësie
2010-09-30
Nuwe klanke vir die nuwe lente ‘n Fees van verkenning in Afrikaanse stemklank kom in Oktober, as hAp die tweede keer DigSange aanbied. Maart 2010 se durwende DigSange, met Mimi Coertse (wat Van Wyk Louw lees), Henning Pieterse, Andries (Roof) Bezuidenhout, Nataniël, Steve Hofmeyr, Kabous Verwoed, Jannie Moolman, Petru Wessels, Carel Trichardt, Trevor Nasser en ander kunstenaars is met soveel geesdrif ontvang dat ons dit in Oktober weer doen. Dis Sondag 17 Oktober om 14:30 by die...

Writer’s workshop with Hamilton Wende
2010-09-21
So you want to write that book? Don’t believe anyone who tells you that you can’t learn to write. Hamilton Wende is an award-winning writer and journalist. He has published 6 books, fiction and non-fiction, ranging from The Quagga’s Secret, a children’s picture book, to Deadlines from the Edge, an account of his travels as a reporter, to his most recent novel brought out by Penguin, House of War, a thriller based in Afghanistan. He has been a regular guest lecturer in...

Final two weeks Wits 969 Festival 2010
2010-09-20
WHAT’S ON 21 to 30 September 2010 (Details subject to change) KRUISPAD (Wits 969 Festival 2010) Due to circumstances beyond our control, Kruispad will not be performed from 21 – 25 September, as advertised. We apologise for any inconvenience. However, Kaput!, Little Poof!, and The Music Double-Bell: Nibs van der Spuy [and] The Soil will go ahead as scheduled. KAPUT! (Wits 969 Festival 2010) Directed by James Cuningham In a country that has seen many decades of war, two brothers...

Aardklop: Chris Chameleon, met Johrne van Huyssteen en Riaan van Rensburg: Noot vir Brood
2010-09-16
Chris Chameleon stel vanjaar sy nuwe produksie "Noot vir Brood" in September by Cultivaria Fees in Paarl, asook by Aardklop in Potchefstroom bekend. Johrné van Huyssteen en Riaan van Rensburg is medespelers in “Noot vir Brood” en die vinnige, lekker energie tussen hierdie drie bekendes sorg vir groot pret op die verhoog .Die produksie bied elemente van beide musiek en teater en gee `n satiriese kykie na die besigheidskant van die musiekwêreld. Chris, Johrné en Riaan...

Hart van Windhoek Fees: 15 -16 Oktober, Windhoek Namibië
2010-09-16
Hart van Windhoek-fees: 15 – 16 Oktober 2010 Wanderers-sportterrein, Windhoek, Namibië Huisgenoot is weer eerste met ’n unieke musiekfees wat op 15 en 16 Oktober net in Windhoek aangebied word. Met die blinknuwe Hart van Windhoek-fees kan jy net die beste verwag – afgerond met eg Namibiese gasvryheid. Die trots van Namibië tree op saam met die beste uit Suid-Afrika: Juanita du Plessis, Nianell en Stefan Ludik deel die verhoog met Kurt Darren, Bok van Blerk, Andriëtte,...

Elim Blommefees
2010-09-08


Organiser of the first ever Midlands Meander Literary Festival, Darryl David, in conversation with Janet van Eeden
Darryl David - 2010-09-07
Lindy Stiebel launching the Midlands Meander Literary Trail. The first ever Midlands Meander Literary Festival was held over a warm winter weekend in August at the beautiful Yellowwood Café just outside Howick in the KwaZulu-Natal Midlands. “It’s been a long time coming,” says founder and programme director of the Festival, Darryl David. “I’ve dreamt of this day for seven years, and this year it finally came together.” David is the founder of...

ComArt Heritage Festival - a celebration through music, food, dance and song
2010-09-07
A day of fun and entertainment for all the family, the ComArt Heritage Festival will celebrate local culture through music, food, dance and song. The Festival takes place on Saturday 18 September at the Norwood Central Primary School in Elsies River and will offer live music, delicious local fare, games, clothing stalls, dance demonstrations and activities for the younger visitors. ComArt is a non-profit organisation that provides access to arts training and resources as a means to promote community...

Franschhoek Kersmark
2010-09-07
Gebeurtenis : 6de Jaarlikse Franschhoek Kersmark Datum : 29 Oktober – 7 November 2010 Plek : Stadsaal, Hugenoteweg, Franschhoek Tyd : Daagliks 09h00 – 18h00. Op Sondag 31 Oktober en 7 November 2010 sal die mark oop wees vanaf 10h00 - 16h00 Kontak : Amelia 072 254 7722 / amelia.schwenke@gmail.com Kom geniet 'n grootse inkopie-geleentheid met fynproewer-produkte om elke fynproewersmaak te bevredig van tuinmeubels vir Barbie, Afrika-speletjies tot sjokolade vir die soettand. Kredietkaart-fasiliteite...

Afrikaanse digters praat in Ginsberg-ritme by Versindaba se kollokwium
2010-09-07
Vanjaar se Versindaba skop op 17 September in Stellenbosch se Sasol Kunsmuseum af met ’n interessante kollokwium, geadministreer deur die US Woordfees en aangebied deur Maties se Departement Afrikaans en Nederlands. Die kollokwium, aanvanklik ’n breinkind van Etienne Britz, word elke jaar aangebied rondom die een of ander aktuele kulturele kwessie en is bedoel om gesprek te stimuleer. So was daar in die verlede al ’n onderhoud met die musikante van Fokofpolisiekar en ’n paneel...

Versindaba ondergaan ’n verjongingskuur
2010-09-07
Vir mense wat dink dat die Afrikaanse poësie eksklusief behoort tot die ouer garde, wag daar ’n groot verrassing by vanjaar se Versindaba wat op 17 en 18 September op Stellenbosch aangebied word. Jong bloed gaan hul slag wys met die Afrikaanse verskuns by dié geleentheid. Sowat 250 laerskoolleerders van skole in die Stellenbosch-omgewing is genooi om aan poësie-werkswinkels deel te neem wat deur die US Woordfees se Woorde Open Wêrelde-projek aangebied word. Die bekende...

Taalmuseum vier Erfenisdag “ommietafel met stories”
2010-09-06
Taalmuseum vier Erfenisdag “ommietafel met stories” Die Afrikaanse ikoon Soli Philander kom deel sy stories op Erfenisdag, 24 September, by die Afrikaanse Taalmuseum in die Paarl. Philander, die hip-hop-digter en -musikant Jitsvinger, die skrywer Jaco Kirsten en die digter Melt Myburgh is deelnemers aan “Ommietafel met stories”, ‘n produksie waartydens hulle stories vertel terwyl die gehoor ‘n Bolandse buffet-ete en wyn geniet. Die omroeper Martelize Brink van...

Versindaba 2010: Op die woord af
2010-08-25
bied aan Versindaba Op die woord af 17 en 18 September 2010 Sasol Kunsmuseum Ou Hoofgebou | De Kelder, Lanzerac Toegang: R30 per sessie, tensy anders aangedui. Spesiale dagkaart (alle sessies): R120. Besprekings by Computicket vanaf 1 September 2010. Tel.: 083 915 8000, www.computicket.co.za. Kaartjies is ook beskikbaar by die deur. Ons dank en waardering aan die volgende donateurs wat Versindaba moontlik gemaak het: Mnr. Jannie Mouton Naspers Politika-Uitgewers...

Results of the South Region (Cape Town) of Mr Gay South Africa™ 2010
2010-08-12
The South Regional Finals of Mr Gay South Africa 2010 was held in Cape Town on 07 August 2010 at The Glen Boutique Hotel in Sea Point with Chris Hattingh, manager and co-owner, who hosted the event. The competition was attended by friends, family and supporters of the contestants as well as members from the LGBTI community of the Mother City such as well-known “Spin Sister” DJ Mitzi, local drag performer Fabulusha, the 2009 finalist and Bone Wear Model of the Year, Chris Mcgregor, Evan...

Die Woordfees: brood én sirkus
Naomi Meyer - 2010-08-04
Afrikaanse kunstefeeste Dis 2010 en Afrikaanse kunstefeeste verrys in die land soos Zoeloe-krygers voor die Voortrekkers by die Slag van Bloedrivier. Noem hulle legio, want daar’s baie: die ABSA KKNK (selfs met sy groter tweetalige aanbod as sommige van die ander, klop sy hart, as die verwysing na die GRA verskoon sal word, steeds Afrikaans), Aardklop, Volksblad Kunstefees, Innibos, die Woordfees en, onlangs, Woordpoort. Toe ek in die laerskool was, het daar nog ’n vak bestaan met die...

Augustus by Die Brdienghuis Teaterkafee
2010-07-29
Mathys Roets Woensdag 4 Augustus 20:00 Mathys het homself oor die afgelope jare as 'n huishoudelike naam gevestig en het diep onder die publiek se velle ingekruip met sy vertolkings van veral die musiek van oa Leonard Cohen, Nick Cave en Cat Stevens. Koste: R100 Ster skitter in die donker Woensdag 11 Augustus 20:00 Wat maak jy wanneer klanke jou gesiglose wêreld binnekom? Jy maak hiérdie klanke joune. Dit is wat Ster – bekend vir haar unieke komposies – in hierdie...

Kans om (weer) Die Naaimasjien te sien
2010-07-29
Vir die laatslaper Kapenaars wat nog nie vir Sandra Prinsloo in hierdie pryswennende verhoogproduksie gesien het wat Suid-Afrika stormenderhand verower het nie, is dit nou die kans op Vrydag 13 & Saterdag 14 Augustus om 20:00 in die ouditorium van Durbanville Hoërskool. Weens voorheen uitverkoopte speelvakke is bespreking nou reeds oop by Computicket. Die Naaimasjien het die 2008 Nagtegaalteksprys gewen en lei die gehoor met deernis, humor en wysheid deur die lewe van die 81-jarige Magdaleen...

Absa KKNK 2011: Tyd word min/Time is running out
2010-07-26
Kunstenaars wat graag hul werk na die 17de jaarlikse Absa KKNK in Oudtshoorn wil neem, word herinner dat die sperdatum vir voorstelle binnekort is. Die instuur van voorstelle vir die 2011-fees se sperdatum is reeds op 31 Julie 2010. Aanstaande jaar se fees word van 2 tot 9 April gehou en produksie-voorstelle word tans ingewag. Die voorstelvorms en programriglyne vir die 2011-fees is tans in beide Afrikaans en Engels op die fees se amptelike webblad beskikbaar by www.absakknk.co.za. Die Absa KKNK...

Boekbesprekings by Kalfiefees
2010-07-23
KALFIEFEES: 5-9 Augustus 2010 Boekbesprekings by die Roostent, langs De Wetsaal, Roosstraat, Onrusrivier VRYDAG 6 AUG 16:00-16:30 Pieter Schoombee, politieke verslaggewer en Kalfiefeesvoorsitter, gesels met AMOS VAN DER MERWE oor sy boek Eugène Terre’Blanche: My Storie. SATERDAG 7 AUG 09:15-09:45 Karin Brynard gesels met CHANETTE PAUL oor haar spanningsfiksie. 11:00-11:30 Melt Myburgh in gesprek met DOUWLEEN BREDENHANN oor die roerende verhaal van die moord op haar dogter in...

Die igloe op Buffelskop: ’n Persoonlike terugreis (II)
Etienne van Heerden - 2010-07-14
Lees eers Deel 1 hier. Terwyl die konvooi die pad vat teen die Visrivier af na Halesowen-stasie digby ons plaashek by Beulahlands en ons “station of choice”, waar Olive en Cronwright-Screiner ook moes trein vang, dink ek aan die toeval. Nie net het ek hier grootgeword ’n kilometer of drie van haar graf nie, maar my oumagrootjie Gird – my ma se ouma, Jessica Gird – het langs Samuel Cronwright-Schreiner gewoon in ’n straatjie in Melkbaai, die Strand, digby die...

Die igloe op Buffelskop: ’n Persoonlike terugreis (I)
Etienne van Heerden - 2010-07-14
Etienne van Heerden het die eerste Gees van Schreiner-fees in die Karoodorp Cradock, waar hy grootgeword het, bygewoon, en lewer ’n persoonlike verslag van die fees en die Karoo van sy kinderjare. Menán van Heerden het die foto’s geneem. Laatnag in die winter op die pad tussen Willowmore en Graaff-Reinet kloof die motor se ligte ’n gleuf oop. Weerskante is die bosse donker en blits rooi aalwyne verby. Ek ry behoedsaam, want sedert die winter-jagseisoen geopen het, het twee...

The Best of Fest
2010-07-14
The Best of Fest A selection of shows from the National Arts Festival 2010 plus a special performance of Mistero Buffo, performed by Andrew Buckland, will be staged from Wednesday 21 July to Saturday 24 July. Breed Ubom! Eastern Cape Drama Company Wednesday 21st July | 19:00 | Main Theatre From and original concept by Brink Scholtz | Directed by Janet Buckland Ovation Award winner at National Arts Festival 2010 Two worlds collide in this darkly comic story of desperation and loss. A beautiful...

Cape Town Book Fair authors to tempt your appetite
2010-07-09
The fifth annual Cape Town Book Fair (CTBF) is preparing to serve up a smorgasbord of literary treats when it opens to the public on 31 July 2010. This year Professor Wole Soyinka will be at the CTBF he will be speaking about his new memoir “You Must Set Forth at Dawn” published by Ayebia. This giant of African literature will be in conversation with his publisher Nana Ayebia Clarke on Saturday 31 July at 10am in the Dalro Forum. CTBF Director Claudia Kaiser said, “We are very...

(Arts)Life after Grahamstown 2010
2010-07-09
With the Soccer World Cup drawing to a close, a steady flow of many Amaz!ng world-class productions are on standby in the wings to fill the entertainment void. After 15 days of Amaz!ng in Grahamstown, many of the productions that played to sold-out audiences on the stages of the National Arts Festival are making their way to theatres across the country. Cape Town audiences are assured of at least seven festival hit productions which will be presented at the Baxter Theatre, Artscape Theatre, Theatre...

National Arts Festival Also Mourns Loss of SA Jazz Legend
2010-07-08
As tributes pour in for the legendary Cape Town based jazz musician Robbie Jansen, who passed away last night after battling with emphysema for several years, the committee and organisers of the National Arts Festival wish to add their deepest sympathy and support for his family and friends, and the jazz community, for the huge loss. “I first heard Robbie Jansen playing in Grahamstown in 1989, with Basil Coetzee and Sabenza, and it was a thrill to have him back in Grahamstown in 2010. I couldn’t...

Brazilian and South African flavour for Soweto Carnival 2010
2010-07-07
The Brazilian team may be out of the 2010 World Cup, but the spirit of the Samba Kings will live on when the Brazilian Express of Art joins the festivities at the Soweto Carnival together with the African arts masters on Friday, 9 July 2010. This vibrant celebratory street parade will transform the streets of Soweto into a kaleidoscope of colour, music and dancing on Friday afternoon, leaving from Maponya Mall at 12h00 noon. The carnival parade will then make its merry way via Mohloka Street,...

Bespreek jou Aardklopverblyf moeiteloos
2010-07-01
Dink jy op die oomblik net aan sokkerballe, vuvuzelas en wie uiteindelik met FIFA se goue trofee onder die arm huis toe gaan keer? Onthou hierdie partytjie is oor ’n week of twee iets van die verlede, en dan is dit tyd vir feesviering van ʼn ander aard: vanjaar se Aardklop Nasionale Kunstefees. Hierdie fees, wat van 28 September tot 2 Oktober in Potchefstroom plaasvind, het weer heelwat opwindende dinge op die spyskaart. Die verblyfkantoor is nou reeds druk besig om aan feesgangers se akkomodasieversoeke...

Get in early for White Mountain 2010!
2010-06-29
If you want to get away from it all and chill out in a superb mountain setting while listening to acoustic performances by some of the country’s top artists, then look no further than the annual White Mountain Festival from 23 to 26 September.Held at White Mountain Lodge near Giant’s Castle in the beautiful Central Drakensberg region of KwaZulu-Natal, this unique, family-friendly festival offers a four-day programme of great live music, featuring the likes of Ard Matthews, Jack Mantis...

The National Arts Festival Announces Pleasing Halfway Results
2010-06-28
The National Arts Festival announced today that ticket sales for the first half of this year’s event were holding their own in the face of the FIFA World Cup, and were showing a 7% growth on last year’s figures. “Given that the country is in the middle of staging a massive global sporting event which is – quite rightly – occupying lots of media and public attention, it is heartening to see that our country’s artists can still hold their own and that theatergoers...

Spirit of Schreiner Festival: Itinerary
Lisa Antrobus - 2010-06-25
From the 2-4 July 2010 Olive Schreiner will wake up from her last resting place atop Buffelskop and make her way to Die Tuishuise in Cradock. Here, she will find Darryl David, founder of Book Town Richmond, and Sandra Antrobus of Die Tuishuise busy at work for the inaugural Spirit of Schreiner Festival. Later, she will join hundreds of literary pilgrims as they visit the house in Cradock where she lived, the church she attended, walk in her youthful footsteps to the Cradock library, visit the old...

Absa KKNK 2011: Aansoeke nou oop
2010-06-23
Die Absa KKNK in Oudtshoorn is reeds besig om sy vere reg te skud vir die 17de jaarlikse kunstefees wat van 2 tot 9 April 2011 gehou word. Kunstenaars en produksiehuise kan nou reeds aansoek doen om deel te neem aan aanstaande jaar se fees. Die aansoekvorms en programriglyne vir die 2011-fees is tans in beide Afrikaans en Engels op die fees se amptelike webblad beskikbaar by www.absakknk.co.za. Die Absa KKNK verwelkom aansoeke in verskeie dissiplines, wat wissel van toneel en komedie tot kinderteater,...

Lara Foot’s multi-award-winning innovative Karoo Moose at the National Arts Festival and the Baxter
2010-06-18
Lara Foot’s multi-award-winning Karoo Moose finally comes to the National Arts Festival, Grahamstown, from 20 to 28 June at the Gymnasium, before transferring to the Baxter Golden Arrow Studio in Cape Town for a return season from 27 July to 7 August. Since its world premiere just three years ago at the Afrikaans Absa Aardklop Festival in Potchefstroom, the production has already scooped 14 major South African theatre awards, and it was highly praised by some of England’s most revered...

New Standard Bank Ovation Award for NAF Fringe
2010-06-17
Innovative and cutting edge productions at this year's Fringe programme of the National Arts Festival, Grahamstown will be recognised this year. The new Standard Bank Ovation award recognises and celebrates innovation and excellence on the Fringe programme of the National Arts Festival by putting the spotlight on cutting edge-work that is strong, diverse and original. Veteran Johannesburg-based theatre journalist Adrienne Sichel will convene the panel responsible for selecting the winning productions....

All Roads Lead to Grahamstown in June / July 2010
2010-06-16
As FIFA World Cup hype occupies South Africa’s attention, the city of Grahamstown is quietly preparing for its annual National Arts Festival, hoping to welcome tens of thousands of visitors – arts lovers and soccer fans alike - for the event dubbed “15 Days of Amazing”. With less than a week to go before “kick off”, organisers are quick to stress that there are plenty of affordable travel and accommodation options open to Festivalgoers. “A quick browse...

Sentimentos at National Arts Festival
2010-06-15
SENTIMIENTOS AT NATIONAL ARTS FESTIVAL LA ROSA SPANISH DANCE THEATRE Written by Mike Loewe Wild flamenco dancing to live guitar brings out fury and elation in Sentimientos Swirling skirts, castanets and a passionate display of Flamenco dancing, rhythms and sounds -- and with the backing of live Flamenco guitar! This is what National Arts Festival audiences can look forward to in Sentimientos. This is dance at its most dynamic and is directed by La Rosa Spanish Dance Theatre’s founder...

Socially responsible National Arts Festival
2010-06-15
As a trendsetter for South African festivals, the National Arts Festival continues to show a strong commitment to being a socially responsible Fest. The Festival’s several development projects will run full steam from 20 June – 4 July. “The Festival’s commitment to development is built on the principles of creating access to the arts, access to opportunity, access to skills and giving artists ownership of their growth in the creative industries,” said Festival Director...

International media buzz centres in Gauteng
2010-06-10
The Gauteng Gateway 2010 International Media Centre launches in Sandton, Johannesburg in time for the 2010 kick off. Gauteng will be the epicentre of the FIFA 2010 World Cup’s media. The province who won the bid to host the accredited media Centres for the FIFA 2010 World Cup today celebrates the opening of its doors to the bulk of the 30 000 international media in the country. During June and July South Africa will receive unprecedented media attention. The province’s two Media Centres...

Franschoek Bastille Festival
2010-06-09
A celebration of freedom 17 & 18 July 2010 Make your way to Franschhoek, South Africa’s Gourmet Capital, over the weekend of the 17th and 18th of July, where locals and visitors will be celebrating the Valley’s centuries-old French Huguenot heritage at its annual Bastille Festival. The Franschhoek Wine Valley has throughout the years been linked with the pursuit of freedom, as the destination where the French Huguenots sought refuge from persecution. Aside from the European legacy,...

Capital Kunsmark, Sondag, 30 Mei Capital Park, Pretoria
2010-05-27


Aansoeke vir optrede by 2011 se US Woordfees nou oop
2010-05-27
Die US Woordfees wag aansoeke in vir woordkunstenaars wat in 2011 deel van dié besondere geleentheid op Suid-Afrika se kulturele kalender wil wees. In 2010 het dié snel groeiende fees sowat 47 300 feesbesoeke ontvang. 2011 se Woordfees vind plaas vanaf 4 tot 13 Maart. Die tema is “Elwe en Selwe”. ’n Aansoekvorm kan afgelaai word op die Woordfees se webwerf (www.woordfees.co.za). Indien belangstellendes ’n aansoekvorm in Word-formaat wil hê, kan...

National Arts Festival’s Phezulu Stilt-Walkers Spread the Arts Word
2010-05-05
The Phezulu Stiltwalkers, who will be performing at the National Arts Festival, are embarking on a multi-city tour from 7 – 16 May to promote the “15 Days of Amaz!ng” at the National Arts Festival (20 June to 4 July). During June 2009, with a small funding grant from the National Arts Festival, Rhodes student Richard Antrobus (graduate of the Rhodes University drama department) gathered five unemployed young men from Grahamstown’s township community and put them through...

Call for all Writers!!!
2010-04-28
Calling all Poets, playwrights, and pen holders Songwriters, short story scriptwriters and sound sages Come dance the words of your works off their pages as Theatre Arts Admin Collective in collaboration with Empty Tin Can Bring you the Empty Tin Can Readings Remix (The ETC Readings but with the focus being solely on you and your growth as a writer!) Submit up to three works by 5 May 2010 to artsadmin@mweb.co.za Then...

Holocaust-uitstalling en filmfees bring lesse oor menslikheid
2010-04-28
Vanaf 3 – 21 Mei bied die Holocaust Sentrum ’n uitstalling én ’ reeks films in die Breytenbach Sentrum op Wellington aan, wat die verskrikkinge van Nazi-Duitsland uitbeeld. Hierdie uitstalling wat bestaan uit 16 panele waarop die Holocaust deur foto-materiaal uitgebeeld word, trek ook verbande deur na rassisme, antisemitisme en Apartheid. Met hierdie projek wil beide die Holocaust en Breytenbach Sentrum die waarde van menslikheid en menseregte onder die publiek se aandag...

The demise of Dance Umbrella Festival?
2010-04-28
Is the 22nd year of this unique event to be the last? Dance Umbrella invites funders and sponsors to come on board. The FNB Dance Umbrella 2010 presented by First National Bank in association with the National Arts Council and The Market Theatre, was undoubtedly considered one of the impressive highlights on the 2010 Dance calendar. First National Bank has been instrumental in supporting this major platform for South African dance-makers for over 20 years but it has now decided to bow out. However...

Seafood Festival Franschhoek
2010-04-07
Seafood FestivalFranschhoek1st May 2010This will be the first Seafood Festival to be held in the beautiful summer green Franschhoek.Filled with lots of activities for the kids, from jumping castles, face painting, to seeing some of their favorite characters.Enjoy the atmosphere with our entertainment such as the charming voices of "The Showtime boyz" be jazzed up with "Tico Band" or just relax & listen to the sweet voice of Loren. Other surprising entertainment, some of which...

Political themes to fuel healthy debates at Franschhoek Literary Festival
2010-04-07
Challenging political themes are currently prevalent on our national media platforms, and respected writers will also engage in conversations about tough political topics at this year's Franschhoek Literary Festival, planned for 14 - 16 May 2010. On 15 May at 10:00, Ndumiso Ngcobo (Is it ‘Cos I'm Black?), Jeremy Boraine (Publisher at Jonathan Ball), John Carlin (Playing the Enemy) and Tim Noakes (The Lore of Running) put the boot into 2010, to answer the question Is Sport the New Politics?,...

Taraboemdery: Nou by die KKNK
2010-04-01


Winter Good Food & Wine Show
2010-03-29
The Winter Good Food & Wine Show®, South Africa's finest interactive food, beverage and lifestyle exhibition, will treat gourmands and good-life devotees to the most sensational line-up of international celebrity chefs yet - including 'Mr Hell's Kitchen' himself, Gordon Ramsay, who will make his first ever public appearance in South Africa; Master Pâtissier Eric Lanlard; the gorgeous Anjum Anand with her fresh take on Indian cuisine; Italian supremo Giorgio Locatelli;...

Absa gee KKNK en die breër gemeenskap ’n hupstoot met ’n multimiljoenrand-borgskap
2010-03-19
Die Suid-Afrikaanse kunstebedryf het ’n ondubbelsinnige mosie van vertroue van Absa gekry met die aankondiging van een van die grootste borgskappe in die geskiedenis van die bedryf. Absa het aangekondig dat hy sy kontrak vir ’n verdere vyf jaar gaan verleng na vyf suksesvolle jare as naamregteborg van die Klein Karoo Nasionale Kunstefees (KKNK). Met hierdie ontwikkeling herbevestig Absa en die KKNK hulle verhouding tot die jaar 2015. Die partye het ’n gesamentlike verbintenis...


<< 1 2 3 4 8 >>