Hierdie is die LitNet-argief (2006–2012)
Besoek die aktiewe LitNet-platform by www.litnet.co.za

This is the LitNet archive (2006–2012)
Visit the active LitNet platform at www.litnet.co.za


 
Feeste | Festivals

Feeste | Festivals


<< 1 2 3 4 8 >>

Stellenbosch Wine Week vertical tasting at The House of J.C. Le Roux
2011-07-12
Untitled Document J.C. Le Roux Scintilla Tasting Scintilla Lounge at The House of J.C. Le Roux 22 – 31 July: 10h00, 12h00 and 14h00 Cost: R120pp Devoted entirely to producing fine sparkling wines, The House of J.C. Le Roux is offering you the rare opportunity of tasting with an exclusive tasting of three different vintages of their flagship Scintilla Cap Classique paired with a variety of delicious treats. This singular tasting takes place in the luxurious Scintilla Lounge at The House...

Stellenbosch Wynfees kk met ’n kulinêre keurspel van smake
2011-07-12
Untitled Document Craig Cormack Stellenbosch Wynfees Paul Roos Sentrum 28 – 31 Julie Toegang: R120 – R140 per dag / R350 feeskaatjie www.webtickets.co.za Fynproewerslaan, Clover Demonstrasie Kombuis, top restaurante & ’n mondvol meer Bobaas wyne sal die kollig deel met ’n keurspel van kulinêre verlustigings wanneer die 10de jaarlikse Stellenbosch Wynfees sy voorskoot regtrek vir ’n witwarm kos-extravaganza wat dié wynlandstreek se beste kelderskatte...

PG du Plessis vereer by Innibos-fees
Marius Bakkes - 2011-07-07
Untitled Document PG du Plessis is vereer vir sy uitnemende skrywer-bydrae tot die Afrikaanse kultuurskat. Die land ken hom as skrywer, dramaturg en veral as televisiegasheer. Hy is ook ’n Hertzog-pryswenner. Skrywer Chris Barnard sê van PG: "Hy is vinniger as Eitemal, hy is aarder as Opperman, hy is so gevat soos Kaspaas, hy is slimmer as die houtjie van die galg. Hy is ’n mens in die volste sin van die woord. En hy leef die lewe." Persoonlik onthou ek PG as my koerant-redakteur...

Innibos-fees: ’n Seder val in Waterkloof benodig geen ontrimpeling om gehore te laat skater
Paul Boekkooi - 2011-07-07
’n Seder val in Waterkloof Skrywer: PG du Plessis Regisseur: Albert Maritz Rolverdeling: Chris van Niekerk, Erica Wessels, Waldemar Schultz, Perlé van Schalkwyk, Jana Fischer, Petrus du Preez, Wessel Pretorius, Janel Jordaan, Lulu Botha, Francois Jacobs en Adriaan van As Tegniese Regisseur: Gaerin Hauptfleisch Ontwerp: Leopold Senekal, Gaerin Hauptfleisch en Albert Maritz Looptyd: 120 minute Uitnemende skrywers dink en skryf tydloos. Hulle hou hulle nie op met enige giere binne ’n...

Innibos-fees: Vader van rolprente word vereer
Marius Bakkes - 2011-07-07
Daar kan sonder enige vrees vir teëspraak gesê word dat dit Jans Rautenbach die vader van die moderne Suid-Afrikaanse rolprent is. Hy was ook sy tyd ver vooruit. Daarom was dit ook belangrik dat daar nie langer gewag kon word om Rautenbach by Innibos te vereer vir sy baanbrekerswerk – veral op intellektuele gebied, tot die plaaslike rolprentbedryf nie. Myns insiens het die vertoon van sy werk by die fees ’n besondere diepte aan die verskeidenheid vermaak wat vanjaar hier op...

Innibos-fees vereer drie veterane
Maggie van Eeden - 2011-07-07
Die jaarlikse Innibos-fees (Nelspruit) 2011 het hierdie jaar weer sowat 85 000 feesgangers vermaak met ’n wye verskeidenheid produksies, stalletjies en uitstallings. Talle van Suid-Afrika se kunsveterane is by dié jaar se fees vereer. ’n Spesiale bronsbeeld deur die bekende beeldhouer Arend Eloff is tydens die Jakaranda 94.2-konsert aan Ollie Viljoen oorhandig vir sy lewenslange bydrae tot Suid-Afrikaanse musiek. Ook is een van Suid-Afrika se voorste filmmakers tydens die fees...

Flicker en Wreckage verg "regterbrein-mentaliteit" bywoning
Emma Kotze - 2011-07-07
As ons gaan aansit vir twee produksies waarin Andrew Buckland verskyn, is daar van nature ’n sekere verwagting by ons geskep. Ons kan ongelukkig nie sê dat hierdie twee produksies noodwendig al hierdie verwagtinge oortref het nie. Beide Flicker, met Anthena Mazarakiz en Craig Morris, en Wreckage het die gehoor met verskillende opinies laat wegstap. Flicker Regisseur: Gerard BesterRolverdeling: Andrew Buckland, Athena Mazarakis, Craig Morris Looptyd: 60 minuteFlicker is ’n fisiese...

Schreiner: Karoo Writers Festival and Penguin Books
2011-07-06


Tony Jackman's Bloody England at the Karoo Literary Festival
2011-07-06
Untitled Document Reading of Bloody England by Tony Jackman Victoria Manor, Cradock Saturday 9 July A staged and costumed reading of Tony Jackman's play, Bloody England, will be given in Cradock on the evening of Saturday July 9 at the Victoria Manor hotel. Olive Schreiner will be played by Lynita Crofford, Cecil John Rhodes by John Caviggia and the fictious character, Julian Granville, by Francis Chouler. Crofford most recently played the role of a South African television reporter in the film...

Absa KKNK 2012: Oproep om voorstelle vir 2012-program | Call for proposals for 2012 programme
2011-07-06
Untitled Document Absa KKNK: Oproep om voorstelle vir program in 2012 Produksiehuise, kunstenaars en ander kunste-praktisyns kan nóú voorstelle indien vir optredes by die 18de Absa KKNK, wat van 31 Maart tot 7 April 2012 op Oudtshoorn aangebied word. “Die Absa KKNK verwelkom voorstelle in ’n verskeidenheid van genres, waaronder drama, dans, musiekteater, musiek en visuele kuns, maar is veral ook geïnteresseerd in voorstelle wat by ons program van plek-spesifieke...

Purgatorio lewer uitstekende regie en toneelspel by die Grahamstad Kunstefees
Emma Kotze - 2011-07-06
Untitled Document Purgatorio Regisseur: Clare Stopford Skrywer: Ariel Dorfman Beligting en vervaardiging: Patrick Curtis Verhoogbestuur: Anri Schoeman Rolverdeling: Dawid Minnaar , Terry Norton Looptyd: 80 minute Byna geen negatiewe kommentaar kan oor die regie of die toneelspel van hierdie werk gelewer word nie. Ons kon ook nie anders verwag van dié produksie op die fees se hoofprogram nie. Die twee gesogte hoofakteurs, Dawid Minnaar en Terry Norton, sowel as die welbekende Clare...

Abnormal Load: ’n Gladde vertoning by die Grahamstad Kunstefees
Emma Kotze - 2011-07-06
Untitled Document Abnormal Load Regisseur: Neil Coppen Skrywer: Neil Coppen Beligting: Tina le Roux Verhoogbestuur: Nosipho Bophela Looptyd: 90 minute ’n Fyn uitgewerkte en goed gerepiteerde stuk. Die fees het dit weer reggekry om nie teleur te stel met sy hoofprogramkeuses nie. Dit is altyd ’n groot bederf om produksies op dié program te sien, omdat die begroting dikwels vir beide ’n visuele skouspel en talentbelaaide toneelgeselskap ruimte laat. Die hoofakteur,...

Eerste Festival voor het Afrikaans in Amsterdam: Samevatting en menings
Carina van der Walt - 2011-06-30
Untitled Document Klik hier om na die Festival voor het Afrikaans se indeksblad te gaan. Na drie aflewerings van liriese sfeerbeskrywings oor die eerste Afrikaanse fees in Amsterdam (17 tot 19 Junie) is dit tyd vir ’n terugblik. ’n Tikkie Nederlandse nugterheid sal van my kant af op hierdie stadium nie onvanpas wees nie. Ek vleg dit deur al die lowende indrukke soos Eugène Marais sy gedig “Skoppensboer”begin met: “’n Druppel gal is in die soetste wyn...

The Festival voor het Afrikaans: A jigsaw puzzle for Afrikaans
Christo van der Rheede - 2011-06-27
To assemble a jigsaw puzzle for Afrikaans reflecting all her nuances is a time-consuming and challenging task in South Africa and even abroad today. Many people refuse outright to be burdened with us, some for specific reasons. Therefore it came as quite a surprise when Joris Cornelissen, a Dutch citizen with a keen interest in Afrikaans, told me three years ago about his intention to build a jigsaw puzzle for Afrikaans. And, of all things, in the form of an Afrikaans Arts Festival in the lowlands....

Eerste Festival voor het Afrikaans in Amsterdam: “Daar happen soms iets …” (Dag 3)
Carina van der Walt - 2011-06-24
Klik hier om na die Festival voor het Afrikaans se indeksblad te gaan. Met hierdie woorde van digter Marius Titus lei Karen Meiring haar spreekbeurt in. Sy woorde vat die sfeer en die boodskap van die fees treffend saam. Dit is 19 Junie, die derde dag van die Afrikaanse fees in Amsterdam. Sondagoggend. Die Nederlanders word onverhoeds betrap. Hulle is taalbeskouings, sosiale kritiek en statistiek nie so vroeg op die nugter maag gewoond nie. Dis ’n dag waarop hulle normaalweg nie...

Festival maakt indruk
Ingrid Glorie - 2011-06-24
Kosten noch moeite zijn gespaard om van het eerste Festival voor Afrikaans op Nederlandse bodem een succes te maken. Als locatie is gekozen voor het Tropentheater in Amsterdam. Dit theater, dat samen met het Tropenmuseum deel uitmaakt van het Koninklijk Instituut voor de Tropen, is gehuisvest in een monumentaal gebouwencomplex. Het gebouw – in het jaar van de oplevering 1926 nog het grootste van Amsterdam – was bedoeld om bezoekers onder de indruk te brengen van het rijke Nederlandse...

In gesprek met Denise Jannah: Oor jazz en getoonsette gedigte
Carina van der Walt - 2011-06-23
Untitled Document Carina van der Walt en Denise Jannah glip vinnig weg vir ’n geselsie. Na haar optrede val ek en Denise Jannah mekaar opgewonde in die rede. Sy gloei nog van al die energie. Ons babbel in Nederkaans en ons verstaan mekaar perfek. Sy begin met ’n aankondiging: Dit was die eerste keer dat ek “Op Blouberg se strand”gesing het. En “Lisa se klavier”was ook die eerste keer. Werklik? En “Muskietejag”. En “Die towenares”....

Eerste Festival voor het Afrikaans in Amsterdam: Heuning vloei, stroop verstop (Dag 2)
Carina van der Walt - 2011-06-22
Untitled Document Klik hier om na die Festival voor het Afrikaans se indeksblad te gaan. Op dag twee van die Afrikaanse fees in Amsterdam loop mens jou vas in ’n vreemde kontrepsie. Dis ’n soort sleepwa sonder ’n wa, maar met ’n skootrekenaar wat Boerneef-gedigte op die sypaadjie skryf. Ongelooflik! Op die imposante trappe wag Theater van de Verloren Tijd die gaste in met voordragte uit die Afrikaanse en Nederlandse poësie. Dit is ’n dag met hoogtepunte...

Eerste Festival voor het Afrikaans in Amsterdam: Hemel is ’n kring van heuningwoorde (Dag 1)
Carina van der Walt - 2011-06-21
Untitled Document Klik hier om na die Festival voor het Afrikaans se indeksblad te gaan. Die saal vir die opening van die eerste Afrikaanse fees in Amsterdam was te klein. Op Vrydagaand 17 Junie het die ingangsportaal van die Koninklike Instituut vir die Trope gegons. Bekendes en minder bekendes het mekaar om die nek geval. Die atmosfeer was gelaai. Energie was in die lug. Dis ’n energie wat die Nederlanders beny. Dit trek hulle aan soos ’n blom ’n heuningby. Die resultaat...

''The Karoo is not for sissies'': Letter from Richmond about the JM Coetzee Festival
Darryl David - 2011-06-14
Untitled Document The JM Coetzee Literary Festival, celebrating Booktown Richmond's fifth anniversary, was held over the last weekend in May. Speakers included John Kannemeyer, Mike Marais, Gareth Cornwell, Michiel Heyns, Mike Nicol, Beverley Roos Muller, Ampie Muller, Peet Venter, Ian Perrin, Ronald Suresh Roberts, James Clelland and Darrel Conolly. Darryl David and Peter Baker report. June 10, 2011 Good Morning Karoosters Was it not Shakespeare who spoke of the darling buds of May? Well, I...

Cape Town Edge celebrates fifth birthday with comedy, family, music and visual theatre
2011-06-14
Untitled Document Cape Town Edge's fifth birthday Princess Alice Hall 30 June – 10 July Bookings: www.computicket.com Age restriction: PG16 (V) The popular Cape Town Edge marks its fifth birthday this year with a daily celebration of comedy, music, family and physical theatre at Princess Alice Hall from 30 June to 10 July. This acclaimed initiative is a collective of independent theatre makers showcasing ground-breaking work originating from Cape Town under one roof. Supported by Distell,...

Countdown is on to world première of Benchmarks at the National Arts Festival
2011-06-14
Untitled Document Benchmarks Graeme College Theatre 4-6 July Tickets: R48 (students R32) Bookings: www.computicket.com Age restriction: PG16 (V) The countdown is on to the premiere of Benchmarks on the Main Programme at the National Arts Festival, Grahamstown. a conspiracy of clowns, in association with FTH:K and the National Arts Festival, presents Benchmarks from4 to 6 July at Graeme College Theatre. Created by the award-winning and multiple-nominated crew that birthed Pictures of You, Womb...

James Cairns premieres new show at National Arts Festival
2011-06-14
Untitled Document Sie Wiess Alles Vickys 30 June – 10 July Tickets: R40 – R80 Bookings: www.computicket.com Age restriction: 13 Acclaimed performer, writer and director, James Cairns, and KBT Productions presents the world premiere of his new show, Sie Wiess Alles at the National Arts Festival from 30 June to 10 July (excluding 9 July). It is Berlin, 1945. An SS officer’s orders are to question a young woman. Who is she? Someone who just wants to stay alive. As the interrogation...

Uitnodiging na die Snoek-en-Patatfees
2011-06-09


Fees vir Afrikaans in Amsterdam
2011-06-07
Untitled Document Festival voor het Afrikaans Amsterdam 17-19 Junie 2011 Webwerf: www.festivalvoorafrikaans.nl Van 17 tot en met 19 Junie 2011 sal die Tropenteater in Amsterdam omskep word in ’n verhoog vir ’n fees ter ere van Afrikaans. Drie dae lank sal die Afrikaanse taal aan die hand van musiekoptredes, toneelopvoerings, literêre voordragte en veelsydige inligting in die kollig geplaas word. Groot name uit Suid-Afrika sal met hul taal pronk voor ’n Nederlandse,...

Friday at the Franschhoek Literary Festival 2011
Sadie Beyl - 2011-05-20
One could be forgiven for thinking that the Franschhoek Literary Festival is full of serious, middle-aged people wearing tweed. Oh, that crowd does exist, but the first talk that we went to was certainly not like that. The audience consisted of a lot of teenagers in crisp school uniforms. Okay, one man on the panel was a little older than most. Sam Wilson (editor-in-chief of Women 24) chaired the talk and dubbed Michael Rice (an education specialist) “The Old Man” as she multitasked,...

Schreiner: Karoo Writers Festival – for anyone who loves reading, writing and the Karoo
2011-05-05
Untitled Document Schreiner: Karoo Writers Festival Cradock Friday, 8 July – Sunday, 10 July 2011 info@tuishuise.co.za Building on the success of last year’s "Spirit of Schreiner" Festival, Die Tuishuise and the Schreiner House Museum (part of NELM, the National English Literary Museum) offer the first expanded Karoo Writers Festival featuring such big names as Judge Chris Nicholson, on his book Permanent Removal: Who Killed the Cradock Four, Etienne van Heerden, Toast Coetzer, Tony...

Mzansi fo sho at Franschhoek Literary Festival
2011-04-28
Untitled Document Mzansi fo sho at Franschhoek Literary Festival Franschhoek 13-15 May Tickets: R60 per event, unless otherwise indicated www.webtickets.co.zaThe main focus of the Franschhoek Literary Festival over the past five years has been on South African authors and stories. This year, many of the events on the programme cover different dimensions of local life. Peter Godwin (The Fear), James Clelland (Deeper Than Colour) and Jacques Pauw (Little Ice Cream Boy) take us back to ugly times...

Avodazz Art and Avocado Festival
2011-04-14


KKNK 2011 – ’n fees van uiterstes
Steyn du Toit - 2011-04-13
Untitled Document ’n werk uit Hannalie Taute se uitstalling, "Skeidingsangs" Aan die een kant is die KKNK basies ’n reuse-biertent. Of ’n worsmasjien. Die een doef-doef-kloon na die ander met dieselfde stywe jeans en highlights se sang word orals waar jy gaan, by jou ore af geforseer. En na aanleiding van gehore wat hulself flou hande klap hiervoor, begin mens ook maar wonder wat die toekoms vir Afrikaanse “kultuur” inhou. “Praat Afrikaans...

Absa KKNK 2011: Vele debuutproduksies vir Kanna-toekennings genomineer
2011-04-13
Absa KKNK 2011 Kanna-toekennings Kaapstad Sondag, 15 Mei: 12h00Die produksies by vanjaar se Absa KKNK is gekenmerk deur genre veelsydigheid en betrokke realiteitsteater en kwessies, het die Kannapaneel vanjaar bevind. Daar is ’n opwaartse kurwe in die klassieke-, kontemporêre dans- en teatergenres en klassieke musiek word uitgesonder as van die beste in jare. Die kontemporêre musiek sowel as die musiekteater is ook van hoogstaande gehalte. Ontwikkelings- en interdissiplinêreteater,...

Stars From Afar at the Franschhoek Literary Festival
2011-04-01
At this year’s Franschhoek Literary Festival, 13 – 15 May, authors coming from the UK, USA, Thailand, France, Jamaica, Uganda, Namibia and Zimbabwe will again rub shoulders with some of SA’s top writers. “Our focus has always been on SA authors writing, or translated into English, with the ultimate goal of raising funds for a new community library,” says Jenny Hobbs, one of the originators and now the Director of the FLF. “But we also enjoy introducing...

Iets Anders by vanjaar se KKNK
2011-03-30
Een van die grootste uitdagings in Suid-Afrika is waarskynlik om taalgrense te oorbrug. Die FTH:K-span laat die uitdaging skielik maklik lyk met ’n projek wat hulle saam met ander produksiehuise aangepak het vir die KKNK (Klein Karoo Nasionale Kunstefees). Oor ’n paar weke vertrek die span vanaf Kaapstad na Oudtshoorn om met vyf toneelstukke gehore onder een dak behoorlik te vermaak. En wat die meeste van die toneelstukke so uniek maak is dat dit taalgrense oorbrug deur gebruik te maak...

Dis koue kos nou k op die verhoog
2011-03-30
Untitled Document Dis koue kos, skat (Marita van der Vyver/Alexa Strachan) Laerskool Wesbanksaal, KKNK op Oudtshoorn 6-9April Marita van der Vyver het in 1992 letterkundige opspraak gemaak en gesorg vir ’n blitsverkoper met haar eerste volwasse roman Griet Skryf ’n Sprokie. Dit is tot in Chinees en Yslands vertaal. Sy is voltydse en veelsydige skrywer wat sedertdien verskeie romans, kortverhale, jeugverhale en selfs prenteboeke vir kleuters daargestel het. In Van der Vyver se jongste...

Die woord het fees geword: Notas by 'n Woordfees-koeplet
Bibi Slippers - 2011-03-18
As die 12de US Woordfees gesien kan word as ’n lang vrye vers met etlike stansas, was my besoek maar ’n klein koeplet: twee dae aan die begin van die fees, waartydens ek die poësiegesprekke en -besprekings op die program bygewoon het. Maar selfs binne hierdie twee reëls is daar – soos in die beste gedigte – heelwat om aan te kou en herkou. Ek dis my ervarings op as ’n tweedehandse fees, ’n geleentheid vir dié wat nie persoonlik daar kon wees...

Mix it up at Bushfire 2011
2011-03-17
Untitled Document Swaziland is getting ready for a three-day fever-pitch party when the fifth annual Bushfire Festival scorches into town over the weekend of 27 to 29 May 2011. Top South African music acts such as wildly popular electronic dance duo Goldfish, “silent gig” pioneers Tonik and house music innovator Black Coffee, as well as leading Jamaican-Canadian dub poet D’Bi.Young, have already been confirmed for this year’s line-up. More acts will be announced soon,...

Klein Libertas Teater: Woordfees-produksies
2011-03-08
Untitled Document By die Klein Libertas Teater in Stellenbosch E-pos: info@kleinlibertasteater.co.za Web: www.kleinlibertasteater.co.za Telefoon: 021 883 8164 US Woordfees: 4-13 Maart 2010 Woordfees produksies besprekings: Computicket Vir die volledige Woordfees program sien: www.woordfees.co.za Woordfees Produksies by die Klein Libertas Teater: 8 Mrt Die huweliksaansoek/Die Buffel Tyd: 18h00 | 75min Toegang: R70 Oom Anton by die see Tyd: 20h30 | 135min buite Toegang: R80/40 9 Mrt...

WOORDFEES: Niel Rademan-optrede en CD-bekendstelling
2011-03-03
Untitled Document Niël Rademan Niël Rademan in Konsert met Rika Vermeulen op klavier en klavesimbel 12 Maart: 17:30 Stellenbosch Konservatorium: Fismer 50 min / R100 Besprekings: Computicket Die gewilde woordmusiek-kunsteNAR Niël Rademan sing nuwe toonsettings van gedigte deur o.m. Melt Myburgh, Hennie Aucamp, Louis Jansen van Vuuren en Neil MacDonald. Die styl wissel tussen ligte rock, kabarett, die klassiek kunslied en die blues. ’n Grensverskuiwende produksie op 2...

Wen Woordfeeskaartjies met LitNet, Black Bottle en Spier
2011-02-17
Wen dubbelkaartjies om van die warmste Woordfeesproduksies uit Black Bottle se losie by die Spier Amfiteater te sien. Jou kaartjie sluit drankies, eetgoed en die vertonining in. Stuur jou naam, ID-nommer en selnommer aan wen@litnet.co.za met jou keuse van produksie(s). Daar is twee dubbelkaartjies na die volgende produksies beskikbaar: 06 Maart Soweto Gospel Choir & Nianell Die Soweto Gospel Choir is gestig om die unieke en inspirerende krag van Afrika-gospel te vier. Hul...

Veelsydige Nederlandse skrywer by Woordfees
2011-02-10
Ingrid vander Veken is ʼn bekende Nederlandse joernalis en skrywer van kinderboeke, drama en volwasse fiksie. Op 12 Maart om 13:00 by Protea Boekwinkel gesels Christine Barhuizen-le Roux met Ingrid oor haar boek, Papawers wat in 2010 by LAPA verskyn het. Antjie Krog skryf: “Wie nog nie die pragtige opregte stem van Ingrid van der Veken beleef het nie, verbeur iets wonderliks. Ek ken geen ander skrywer in watter taal ook al met so ’n oorrompelende empatiese stem nie. Papawers vertel...

US Woordfees – gewildste fees in Suid-Afrika
2011-02-04
Woordfeesdirekteur Dorothea van Zyl (middel) saam met mede-ontvangers van kykNET se eerste Fiësta-toekennings. Die US Woordfees is op 3 Februarie by kykNET se eerste Fiëstas-geleentheid in Kaapstad op grond van sms’e van die publiek aangewys as die gewildste kunstefees in Suid-Afrika. In haar bedankingstoespraak het Woordfeesdirekteur Dorothea van Zyl gesê: By die aanhoor van hierdie nuus het ’n groot wolk van dankbaarheid oor my gesak. En die Woordfeesspan is in die...

kykNET Fiestas
2011-01-31
Die Fiestas is ’n geleentheid waar daar erkenning gegee sal word aan ons land se talentvolste en opkomende kunstenaars op ’n nasionale vlak. Dit is ’n viering van die beste produksies wat kunstefeeste die jaar op die planke gebring het. Bo en behalwe die aankondiging van die wenners uit 18 kategorieë en 3 lewensbydraes, sal die verhoog ook gedeel word met onder andere Coenie de Villiers, Jannie Moolman, Minette en Zanne, Bobby van Jaarsveld en Amanda Strydom. Die spog...

Woordfees 2011: Volledige program
2011-01-13
US Woordfees 2011: Elwe & Selwe 4-13 Maart 2011 Navrae: 021-808 3513, www.woordfees.co.za Kaartjieverkope open op 1 Februarie 2011 by Computicket, tensy anders aangedui. Skakel vanaf 1 Februarie 021-808 2019 of 083 915 8000 of besoek www.computicket.co.za vir kaartjieaankope. Elf plekke Profiele Skrywersfees NB-fees Aan tafel Aan tafel by De Vette Mossel Stories agter stories Woord-ure Diskoers Woordmusiek Kabaret en...

Oude Libertas Amphiteatre on 31 December
2010-12-14
Celebrate the last evening of 2010 in style. Oude Libertas Amphitheatre presents a New Years Concert with the Cape Philharmonic Orchestra and Richard Cock. Music, Marches and Walzes of Note! Enjoy an evening under the stars filled with the powerful romantic music of Lehar, Strauss and Puccini. Friedel Mitas will perform well loved songs such as Vilia’s Lied, Cardas, Mein Herr Marquis and many more. What better way to conclude this brilliant festive year of 2010! Tickets at Computicket...

Fugard Theatre Chosen as First Additional Suidoosterfees Venue
2010-12-08
The 2011 Suidoosterfees has chosen the Fugard Theatre as the first ever additional venue outside the Artscape complex. The Fugard Theatre and the Suidoosterfees will present Die Kaptein se Tier, Antjie Krog’s Afrikaans translation of Athol Fugard’s The Captains Tiger as part of the 2011 Suidoosterfees programme line-up. The play will be directed by Janice Honeyman. It will run from 19 – 29 January 2011, sponsored by Naspers. The run will then be extended at the Fugard Theatre...

Die Burger Suidoosterfees 2011
2010-12-07
Hartlik welkom by die 8ste Suidoosterfees waar ons onbeskaamd Kaaps is! Wat kan meer Kaaps wees as ons eie Kaapse Marc Lottering met sy Kaapse dialek, Kaapse hare en sy Kaapse antie Merle? Of die Gugulethu Tenors en die Madame Zingara Original Tons of Fun? Of ’n ghaatjie op ’n taxi in Kap’An (ook ’n eg Kaapse slengwoord)? Of in titels soos Journey to Cape Town , Allie Pad Funny Worcester (Kaap toe natuurlik!) en die Weskus Dramafees? Of in die veelbekende Let’s Mix It...

Masakhane Festival celebrates 21st birthday with colourful variety
2010-12-07
The Masakhane Arts and Culture Youth Festival celebrates its 21st birthday from 10 tot 18 December 2010 with a colourful variety of theatre, dance, music, poetry and workshops. The festival is hosted in the Emndeni Youth Centre in Soweto, Gauteng, but hosts young people from across South Africa as well as neighbouring countries. Besides workshops ranging from contemporary dance and acting to drumming, this year’s festival programme includes theatre productions by theatre legend Gibson Kente,...

Mannie Manim Resigns As Executive Director of the Fugard Theatre
2010-12-07
Mannie Manim has decided to resign with immediate effect as the Executive Director of The Fugard “to pursue his career in the theatre as a producer and lighting designer on a freelance basis”. Manim “wishes The Fugard well for the future.” For my part as the founding producer and benefactor I am grateful to Mannie for the role he played in helping to establish the theatre. A new manager will be confirmed in the next day or so. As far as the Isango Ensemble, as it will henceforth...

Masakhane Festival celebrates 21st birthday with colourful variety
2010-12-06
The Masakhane Arts and Culture Youth Festival celebrates its 21st birthday from 10 tot 18 December 2010 with a colourful variety of theatre, dance, music, poetry and workshops. The festival is hosted in the Emndeni Youth Centre in Soweto, Gauteng, but hosts young people from across South Africa as well as neighbouring countries. Besides workshops ranging from contemporary dance and acting to drumming, this year’s festival programme includes theatre productions by theatre legend Gibson...

Move! Stokvel Workshop to excite and inspire Gauteng fans
2010-12-02
Thought24’s long-awaited Move! Stokvel Workshop is finally about to hit Gauteng, and is expected to attract excited attendees from around Johannesburg. The Move! Stokvel Workshops, which have gained unparalleled popularity, often attract not only local visitors, but also those that travel several hours from the far and wide surrounding areas to tap into the knowledge, resources and entertainment on offer at these incredible experiential events. “The Move! Stokvel Workshops were...


<< 1 2 3 4 8 >>