Hierdie is die LitNet-argief (2006–2012)
Besoek die aktiewe LitNet-platform by www.litnet.co.za

This is the LitNet archive (2006–2012)
Visit the active LitNet platform at www.litnet.co.za


 
Vermaak | Entertainment > Film

Film


<< 1 3 4 5 6 7 >>

URBO: The Adventures of Pax Afrika kicks off this Saturday on SABC3 at 9am
28 October 2006 - 2006-10-24
Pax Afrika. Champion racer. Teen troublemaker and now, chosen by the Ancestors to save the world … what were they thinking?It's a 52 part epic adventure that meshes sci-fi comedy with African mysticism and pop culture satire. It's giant robots, mutant beasties and magical superpowers, but the show also tackles consumerism, celebrity, protest culture, propaganda, reality TV and the meltdown of the environment in a way that's smart and funny. It's also the biggest animation project to ever come...

Junebug
Suzette Kotzé-Myburgh - 2006-10-10
Spelers: Embeth Davidtz, Alessandro Nivola, Amy Adams, Benjamin McKenzie, Celia Weston, Scott Wilson, Frank Hoyt Taylor Regisseur: Phil Morrison Toe ons by die teater uitstap, sê my fliekmaat hy het nog nooit so ’n fliek gesien nie. En inderdaad, Junebug is die tipe film wat bitter skaars is – hopeloos té skaars op ons kringloop. As die Suid-Afrikaner Embeth Davidtz nie daarin gespeel het nie, wonder ek of ons dit enigsins te sien sou kry. Dis nie ’n fliek...

A Good Woman
Suzette Kotzé-Myburgh - 2006-09-11
Spelers: Helen Hunt, Scarlett Johansson, Tom Wilkinson, John Standing, Mark UmbersRegisseur: Mike Barker Vertoontyd: Wys tans Van ’n fliek gebaseer op ’n Oscar Wilde-drama verwag ’n mens iets wat slim en oorspronklik is, met genoeg byt, maar sonder om swaar te wees. A Good Woman, ’n sprankelende hervertolking van sy Victoriaanse komedie Lady Windermere’s Fan, is presies dit. Reeds in die titel sit die ironie, maar ook die subtiele teregwysing wat Wilde, as swartskaap...

Garbo bewaar tot vandag haar geheim
Jean Meiring - 2006-08-03
Greta Garbo, die legendariese rolprentaktrise van die jare twintig en dertig, is 'n eeu gelede gebore. Sy bly een van die boeiendste en mees enigmatiese figure wat Hollywood nog opgelewer het. Grusinskaya, Russiese prima ballerina, strompel haar kamer in Berlyn se Grand Hotel binne. Haar ster is aan 't verdof en sy's deeglik bewus sy is stoksielalleen in die wêreld. Vanaand het sy selfs geweier om die verhoog te betree. Sy verwilder haar diensmeisie met 'n skor sug: "I vant to be alone."...

Mistress of Spices
Suzette Kotzé-Myburgh - 2006-07-21
Spelers: Aishwarya Rai, Dylan McDermott, Ayesha DharkerRegisseur: Paul Mayeda Berges In die wêreld van die fliekresensent kan ek al 'n reël hieroor formuleer: hoe groter die hype, hoe swakker die produk. As die verspreider nimmereindigend eposse stuur met sulke oulike snippets oor die komende lokettreffer … Ek noem dit sommer my bly-weg-reël.So was dit dan ook met Mistress of Spices, waaroor ek regtig niks goeds kan sê nie (ek sou dálk kon oor die pragtige speserywinkel...

The road to Guantanamo
André Crous - 2006-07-03
Regisseurs: Michael Winterbottom (gedramatiseerde tonele) en Mat Whitecross (onderhoude) Draaiboek: Michael WinterbottomLooptyd: 95 min Spelers: Rizwan Ahmed, Farhad Harun, Arfan Usman Onderhoude met: Shafiq Rasul, Ruhel Amed, Asif Iqbal Hierdie fliek moet jy sien. As Suid-Afrikaanse verspreiders dit optel. Van buite af lyk dit asof ons gaan kyk na propaganda opgedis as dokumentêr (in die gees van Michael Moore se Fahrenheit 9/11), maar hierdie is iets drasties anders: ’n film wat...


<< 1 3 4 5 6 7 >>