Hierdie is die LitNet-argief (2006–2012)
Besoek die aktiewe LitNet-platform by www.litnet.co.za

This is the LitNet archive (2006–2012)
Visit the active LitNet platform at www.litnet.co.za


 
Vermaak | Entertainment > Teater | Theatre > Resensies | Reviews

Resensies | Reviews


<< 1 >>

Die groot geel M wat Phantom of the Opera is
Naomi Meyer - 2011-12-06
Andrew Lloyd Webber se The Phantom of the Opera Die oorspronklike produksie deur Cameron Mackintosh en die Really Useful Group Komponis: Andrew Lloyd Webber Regie: Harold Prince Choreograaf: Gillian Lynne Akteurs: Jonathan Roxmouth, Magdalene Minnaar/Robin Botha, Pauline du Plessis, Hanlee Louw, Angela Kilian, James Borthwick, Jason Ralph, Cat Lane, Thabiso Masemene, Anthony Downing Kunstekaap, Kaapstad 22 November 2011 – 15 Januarie 2012 Kaartjies: Vanaf R125, beskikbaar by Computicket ...

The Table is deurgeroer met deernis en besprinkel met magiese realisme
Ingrid Botha - 2011-09-15
The Table By die Laager by die Markteater, Johannesburg 03-18 September 2011 Rolverdeling: Annabel Linder, Brian Webber, Janet Hampton Carpede, Karin van der Laag, Khabonina Qubeka en William Harding Regie: Sylvaine Strike Skrywers: Craig Higginson en Sylvaine Strike Resensie “Ons mag voel of ons nêrens inpas nie, maar dit is die enigste plek waar ons werklikwaar behoort. Hierdie plek genaamd familie.” – Medeskrywer en regisseur van die magies-realistiese toneelstuk...

Die rebellie van Lafras Verwey: Die rebellie leef voort
Emma Kotze - 2011-08-18
Die rebellie van Lafras Verwey Skrywer: Chris BarnardRegie: Albert Maritz Akteurs: Carel Nel, Nandi Horak, Stian Bam, Wilhelm van der Walt, Roxanne Blaise, De Klerk Oelofse en Tinarie van Wyk Loots Beligtingsontwerp: Guy de Lancey Kostuums en klankontwerp: Tinarie van Wyk Loots Chris Barnard het seer sekerlik nie geweet dat ’n groot meerderheid van “WAM’s” in Suid-Afrika 40 jaar later hulleself in Die rebellie van Lafras Verwey se skoene sou bevind nie. Die soeke na ’n...

Innibos-fees: Daai V-Ding is voortreflik in ’n soort comedia dell'arte-styl
Paul Boekkooi - 2011-07-15
Met Esther von Waltsleben en Jan-Hendrik Opperman. Regie: Francois Toerien Gradering: Volwassenes Geen 0/16 Kyk, teater moet die fantasie prikkel, anders het dit nouliks ’n bestaansreg. Daardie fantasie moet ook in ’n vrydenkende, innoverende styl en binne die universele ambiance en waardes van die produksie na vore kom. Daai V-Ding deur Esther von Waltsleben en Jan-Hendrik Opperman het die kwaliteite van ’n magiese kinderteaterproduksie, maar jy moet 16 wees om dit te kan...

Innibos-fees: My pa dink hy's Elvis is hartverskeurend eg
Paul Boekkooi - 2011-07-15
Met Ben Kruger en Viljé Maritz. Teks: Reinet en Jan-Jan Nagtegaal Vervaardiger: Genugtig! Produksiehuis Produksiebestuur: Bev Maritz Verhoogbestuur: Gaerin Hauptfleisch Regie: Albert Maritz Gradering: Gesin Dit begin lyk asof Innibos 2011 spesifiek blom met tweepersoon-skeppers en tweepersoon-stukke. Daar's ook intertekstuele tweegesprekke, soos in hierdie teks deur die skryfpaar Reinet en Jan-Jan Nagtegaal. Dié stuk handel oor soveel meer as ’n man wat die (platte)land...

Innibos-fees: Janneman is ’n allesvereisende emosionele wipwaentjierit
Paul Boekkooi - 2011-07-15
Met Sandra Prinsloo, Franci Swanepoel en Hannah Borthwick. Teks: Elain Murphy, vertaal deur Hennie van Greunen Regie: Hennie van Greunen Produksiebestuur: Pedro Kruger Verhoogbestuur: Jeanne Steenkamp Gradering: Volwassenes (TS) Janneman is ’n allesvereisende emosionele wipwaentjierit. Dit raak elke teaterganger op ’n individuele manier. Baie van hulle gaan dink hulle het dit reeds lank afgesterf. Dit grens by tye ook aan die uiters melodramatiese, maar die leisels word geanker en...

Benchmarks weer ’n groot sukses op die planke
Emma Kotze - 2011-07-14
Untitled Document Regisseur: Rob Murray Maskerontwerp en -konstruksie: Cristina Salvoldi Akteurs: Liezl de Kock, Daniel Robinson en Thumeka Mzayiya Musiek: Gideon Lombard Stel en rekwisiete: Craig Leo Klank: Brydon Bolton and Jacques Toile Kostuums: Jayne Batzofin Beligting: Rob Murray FTH:K bring weer eens ’n ongelooflike produksie na die Nasionale Kunstefees. Dié geselskap is bekend vir hul werk, wat eksperimenteer met die moontlikhede van nieverbale en visuele teater wat spesifiek...

'night, Mother bevat stof vir kritiese bespreking
Emma Kotze - 2011-07-14
Untitled Document ’night, Mother Regisseur: Lara Bye Skrywer: Marsha Norman Akteurs: Sandra Prinsloo en Antoinette Louw Musiek: Gideon Lombard Looptyd: 90 minute By hierdie samekoms van ’n bekende regisseur en bekroonde teks en aktrise is verwagtings ongelukkig meestal nie oortref nie. Daarmee saam het die jong opkomende aktrise Antoinette Louw ook teleurgestel met ’n onnatuurlike vertolking van die dogter. Dié bekroonde teks, deur Marsha Norman, neig na ’n Griekse...

Skyn bly ’n ongeslypte diamant
Emma Kotze - 2011-07-14
Untitled Document Skyn Regisseur: Nico Scheepers Skrywers: Ruan Britz and Nico Scheepers Looptyd: 50 minute Akteurs: Ruan Britz Die enigste suiwer Afrikaanse drama op die feesprogram was in ’n groot mate ’n teleurstelling. Skyn se regie sowel as die toneelspel het veel te wense oorgelaat. Die produksie bespreek die bekende temas geloof, liefdesverhoudings, die soeke na identiteit en kind-ouer-verhoudinge. Dit is ’n goed-geskrewe stuk, met die gebruik van pragtige poëtiese...

Stuur Groete aan Mannetjies Roux – heerlike familievermaak
Emma Kotze - 2011-07-05
Stuur Groete aan Mannetjies RouxSkrywer: Christopher Torr Rolverdeling: Deon Lotz (Oom Frans), Isadora Verwey (Tante Koba), Elizca Coetzer (Engela jr), Ilse Klink (Katie), Elton Landrew (Toemaar), Steffie le Roux (Hanna Karina) en Kyle Grant (Anton) Rugby-begeesterd. Hierdie beskrywing vir die (Suid-) Afrikaner is weer eens bevestig toe ons verlede week na Stuur Groete aan Mannetjies Roux, ’n musiekblyspel tans op die planke by die Kunstekaap, gaan kyk het. Daar is ’n skerm op die...

Ouroboros-toneelspelers gee lewe aan die marionette
Emma Kotze - 2011-06-08
Untitled Document Ouroboros Die Baxter Teater Tot 11 Junie 2011 Jannie Younge in samewerkging met Handspring Puppet Company ’n Mens kan nie anders as om met groot verwagting uit te sien na ’n produksie waaraan beide Jannie Younge en die Handspring Puppet Company deel het nie. Younge het onder andere verledejaar die Standard Bank Young Artist Award vir teater vir dié einste produksie gewen. Hierdie produksie, wat reeds sy beurt gehad het op die Grahamstadse Nasionale Kunstefees...

Vir goeie toneelspel, word The Bird Watchers aanbeveel
Emma Kotze - 2011-06-03
The Bird Watchers Die Fugardteater Tot 4 Junie Skrywer: Athol Fugard Regie: Athol Fugard Met Sean Taylor, Guy de Lancey, Dorothy Ann Gould Die verhoog lyk verbasend baie soos ’n Oos-Kaapse agterplaas, oënskynlik soos dié van Athol Fugard. Ons gaan sit met groot afwagting op dié produksie, wat moontlik een van die wêreldbekende 79-jarige skrywer se laaste mag wees. Fugard kry dit reg om ons in sy wêreld in te trek, in so ’n mate dat dit voel asof ons saam...

Waiting for Godot ’n ervaring wat jy gelykskat aan die Wêreldsokkerbeker
Albert Maritz - 2010-08-11
Waiting for Godot deur Samuel BeckettRegie: Sean MathiasOR Thambo Sports Centre, KhayelitshaMet: Ian McKellen, Roger Rees, Matthew Kelly, Brendan O’Hea en Khathutshelo Khangala Hoe lekker as die energieë in die lug ’n vars briesie is. Toe ons in die weermag was, kry ek die middag my 32 Bataljon buddy, Andrew, met sy 14-dae-pas van die grens af, in die kamp by Wynberg, waar ek gewoon het. Ons vang die bus, en met die busrytye is ons drie minute laat by The Baxter. En hulle laat...

Cosi sal jou meevoer
Albert Maritz - 2010-08-04
Cosi deur Louis Nowra by die Little Theatre Universiteit van Kaapstad Regie: Scott Sparrow met oa Guy de Lancey, Andrew Laubscher, Deborah Vierya, Emily Child, Wilhelm van der Walt en Kate Liquorish. Cosi, The Mechanicals se pas afgelope produksie, is alles waaroor die lewe gaan; dis alles waaroor goeie teater gaan. The Mechanicals is ’n groep akteurs in Kaapstad, die room van akteurs, wat sonder salarisse toneel op die been bring. Die Universiteit van Kaapstad stel hulle fasiliteite beskikbaar....

Madame Zingara terug op tuisfront met hope vermaak
Charles J Fourie - 2010-07-07
Die impresario Richard Griffin se maaltyd met ’n droomskouspel is terug in Kaapstad na ’n lang afwesigheid waartydens die kreatiewe span ’n draai in die buiteland gaan maak het. In Londen het hulle ’n uitverkoop-seisoen gehad, wat veral gewild onder Suid-Afrikaanse expats was. Dramaturg en regisseur Charles J Fourie het Madame Zingara se jongste skouspel, The Love Magic Tour, by Century City besoek. Ons eietydse maaltyd-en-vermaak-vertonings wat deesdae so gewild geraak het,...

Marion laat jou skater
Albert Maritz - 2010-06-29
Volksbladfees, Bloemfontein Teks: Chris Vorster en Marion Holm Regie: Chris Vorster Datum: 7 EN 8 JULIE 2010 Tyd: 7 Julie: 15h30 en 19h00; 8 Julie: 10h00 Venue : Eunice Laerskoolsaal Prys: R90 BESPREEK BY: www.computicket.co.za Marion Holm is Suid-Afrika se tenoor-weergawe van grootse aktrises soos die bas-reus Antoinette Kellerman. Ses jaar lank vermaak Marion reeds gehore met haar “Sussie”-stukke. En terwyl die gehore skater, glip sy behendig uit een karakter in ’n...

Met die Holm gebore vervul die hoogste gebod in teater
Albert Maritz - 2010-04-22
Marion Holm is Suid-Afrika se tenoor-weergawe van grootse aktrises soos die basreus Antoinette Kellerman. Ses jaar lank vermaak en verlief Marion reeds gehore met ses Sussie-stukke. En terwyl die gehore skater, uit hul mae uit, glip sy behendig uit een karakter in ’n ander in, uit een situasie na ’n ander in – en ryg die een eerlikheid, waarmee ons almal identifiseer, na die ander op strepe in. En as ’n mens skryf oor haar werk, moet ’n mens versigtig wees om...

Transit: Clare Stopford kén nou eenmaal spel
Albert Maritz - 2009-10-22
Toe Groundswell van Ian Bruce in 2005 twee Fleur du Cap-toekennings gewen het, was dit ’n welverdiende mylpaal vir ’n hardwerkende man met visie. Voor dit was daar al stringe ander stukke. Hande vol opgeleide talent wat uit hul assosiasie met die New Africa Theatre in Sybrandpark spruit. En Transit is weer so ’n spogstuk. ’n Verrassende stel wag die gehoor in. Berei jou voor op oomblikke van die beste wat die teater het om te bied – vir die uiterste connoisseur...

Taraboemdery: skitterend georkestreer en afgerond
Paul Boekkooi - 2009-07-16
Met Neil Sandilands, Milan Murray, Richard van der Westhuizen, Petro van den Heever en Pierre van Heerden Regie: Albert Maritz. In hierdie spesiale groen Innibos-jaar word een van die veelsydigste lote wat die Afrikaanse letterkunde ooit opgelewer het, Chris Barnard, spesiaal in sy 70ste lewensjaar vereer as 'n belangrike hoeksteen van die sestigers, maar ook as immergroen skepper wie se werk ewe sterk tot lesers en gehore in die 21ste eeu spreek. Nou, terug op sy geboortegrond,...

Kreatiewe, sterk spelers sorg vir energieke As you like it
Albert Maritz - 2009-01-22
Ek was op die openingsaand van As you like it in Maynardville. Die atmosfeer het sommer ekstra lekkerte gekry met die gratis whiskey-proe vooraf, aangebied deur Paul la Cock van Aficionados. Miskien het die proe iets daarmee te doen gehad dat ek As You Like It se eerste 40 minute of wat ietwat negatief (of dalk net nie so helder nie) beleef het. Maar dalk nie … Shakespeare is ingewikkeld geskryf vir die hedendaagse oor, en akteurs en regisseurs slaag toenemend daarin om dit hoogs verteerbaar...

Na de wedstrijd: ʼn Wipplank tussen blatant en fyn spot
Maryke Steenkamp - 2008-06-02
Richard Groenendijk, bekende Nederlandse komediant en kabaretkunstenaar, se vertoning Na de wedstrijd se speelvak het onlangs tot ʼn einde gekom. Maryke Steenkamp was by die voorlaaste vertoning in Hoofdorp naby Amsterdam.Die Nederlandse taal lê nog nie heeltemal gemaklik op my ore nie. Dus was ek effe bekommerd om die vertoning by te woon, maar ek kon nog nooit nee sê vir teater nie, so om te gaan was ’n maklike besluit. Die stampvol teater het voorspel dat Richard ʼn geliefde...

Die Francois Toerien Show Ses stereotipeer skokkend voort
Stefan Prins - 2008-05-20
“My pa sê kaffers stink so dan moet daar ’n kaffers agter jou ore wees.” Sommige mense sal hierop sê: Skokkend. Ek sal dan antwoord: Presies. Skoktegniek en stereotipering is immers die kernbestanddele van Die Francois Toerien Show.Die première van die sesde episode van hierdie gewilde reeks het tydens die 2008-Woordfees in die Klein Libertas Teater plaasgevind. Verskeie elemente vanuit vorige episodes word in die sesde een voortgesit. Net soos Francois Toerien...

A sumptuous feast of fantasy
Anton Krueger - 2007-10-31
GRIMM TALES Now showing at The Market Theatre, until 16 December 2007 Adapted by Tim Supple Directed by Craig Higginson Fairy tales have a bad name. Associated today largely with Walt Disney DVDs hired when a babysitter can't be bought, they've generally been cutesified to sanitise them for the under sixes. And yet, as we know, fairy tales are not only about cheerful piglets and fluffy bunnies. They can also involve mothers who want to abandon their offspring, wolves who want to swallow little...

Floored by the flute
Brendon Roelofse - 2007-10-10
Nearly a year ago I first heard that William Kentridge would be directing a production of Mozart’s opera The Magic Flute and I was immediately excited. Had tickets been available at that point I would immediately have made the purchase. Kentridge’s symbolically rich animation, in synthesis with what is probably Mozart’s most playful work, could not but – I thought instinctively – prove to be a huge success. I was clearly not alone in my assumption, as the tickets for...

Vicious Tenderness: A review of Edward Albee's Who's Afraid of Virginia Woolf?
Anton Krueger - 2007-08-14
On at The Market Theatre Main Stage 9 August - 30 September 2007 Written by Edward AlbeeDirected by Janice Honeyman Starring Sean Taylor, Fiona Ramsay, Nicholas Pauling, Erica Wessels. Gags about bickering couples are so common as to be almost clichéd. From Andy Capp to the Lockhorns to the endless jokes about stupid husbands and bickering wives. I wonder why this is? Perhaps it's because this intersection of what Elias Canetti described as the "double crowd" of men and women...

Die Afrikaner 300
Ruan Kemp - 2007-08-07
Gelukkig is dit presies drie honderd jaar sedert ‘n besope belhamel, Hendrik Biebouw, vir die eerste maal uitgeroep het: “Ek ben een Afrikaner”, anders sou gehore volgende jaar weer na hierdie ongeïnspireerde produksie moes kyk. Daar was wel oomblikke van lig, soos die apartheid-episode waarin ‘n swart vrou en ‘n wit man mekaar op ‘n donker verhoog vind, en die Slag van Bloedrivier wat vertel word uit die oë van twee vissies en ‘n krap. Die gehoor...

Blackbird: A riveting production of brutal tenderness
Anton Krueger - 2007-08-06
Blackbird At the Market Theatre until 19 August The English press compared Blackbird to David Mamet’s Oleanna, and there are many similarities, not least of which is that both involve powerful confrontations between an older man and an angry young woman. The dialogue – particularly in the exposition – is textbook Mamet, with fragmentary half sentences and breathless, incomplete clauses driving the action forward. It feels as though one never quite gets to the object of sentences,...

Wild eclectic mix from the State Theatre
Anton Krueger - 2007-08-06
Kaffer Paradys – Ten ways to kill a president This show is as chaotic as South Africa itself. In a hectic total onslaught, five men take on everything and everyone: masculinity, femininity, power, politics, religion, oppression, suppression, amnesty, sex, torture, forgiveness, the new black elite, the old guard, Afrikaner Calvinism, black corruption. It’s a non-linear, multimedia experimental satire which is bound to cause some controversy. The tone is raw, even brutal in places, as...

Traditional Afrikaans Fare on the Fringe
Anton Krueger - 2007-08-06
Krismis van Map Jacobs Since 1965, when Adam Small's Kanna Hy Kô Hystoe became part of the South African canon, Small has remained one of the most beloved of Afrikaner poets and playwrights. I enjoyed this revival of Krismis, partly because it was the first full-length, full-cast production I’ve seen on the Fringe so far this year. Worcester Theatre Productions carry off the tale of the return to society of the murderer Map Jacobs with a range of entirely believable characters who...

Complex Constellations of Identity Configurations
Anton Krueger - 2007-07-31
I’ve been aware of Rob van Vuuren’s comic genius for a long time now, every since I first saw him perform some strange spacey mime of being stuck in an elevator on the moon at the Open Window in Pretoria maybe ten years ago. However, it’s the first time I’ve been exposed to the explosive verve and sheer brazen talent of one James Cairn. Perhaps I was under the impression that the slightly dof journalist he plays on The Most Amazing Show was what he was really like, because...

Joe Barber 4: Washielah whines and Barber shines
Anton Krueger - 2007-07-11
The legendary comic duo is back. Oscar Petersen and David Isaacs take on an entire community surrounding Joe’s justly famous barbershop, and on the way they sweep up their audience in whirlwinds of laughter as warm as it is witty. Moving fluidly in and out of many different roles (out of which Petersen’s mewling Washielah is a personal favourite), the powerhouse twosome comment on each other as people and as actors, as well as on the characters they’re playing. In this way the...

The strange beauty of hidden things, silent things ...
Anton Krueger - 2007-07-10
Brett Bailey’s Orfeus left me feeling drained. I was completely transported, swept away, overcome. When we arrived at the first camp, a huddled group of fifty frozen people, the circle we sat around seemed very small. Everything was in miniature: a diminutive representative statue was handled by a sangoma; the seasons changed in pots of dried plants. But as the gorgeous, red-eyed narrator began to weave the lyric of this grand romance between Orpheus and Eurydice, as she whispered her tale...

Donkerhoeker: ‘n Fiela-exposé
Esmarie Prinsloo - 2007-07-02
Ek sit onlangs in ‘n teater in groot afwagting op Fiela se Kind – én met hoë verwagtings, want onafwendbaar onthou ek, steeds emosioneel, die aangrypende 1988-fliek met Sharleen Surtie-Richards en Dawid Minnaar. Omdat dié Dalene Matthee-trefferroman meer as twee dekades gelede teatergehore betower het, sê dit vir my dat hierdie produksie dan iets besonders moet wees. Maar tot my bittere teleurstelling … Die verhoogdekor is so treurig – dit gee...

Every Year, Every Day, I am Walking
Anton Krueger - 2007-07-02
Over the years I’ve heard a lot about Mark Fleishmann, so I was glad finally to see my first ever Magnet Theatre production. I wasn’t disappointed. Everything I’d read about Fleishmann’s emphasis on the importance of the visceral and visual elements of performance is elegantly accentuated in this moving production about a little girl and her mother fleeing from the violence and despair of their homeland. It’s a story told with powerful simplicity by means of a series...

Triptych: A truly remarkable piece of writing
Anton Krueger - 2007-04-16
Triptych by Edna O' Brien Directed by Sean Mathias The Market Theatre6 April - 6 May 2007 This is a very theatrical piece of writing. Edna O'Brien is conscious of the mechanics of how theatre works: character development, entrances and exits, pacing. It is, moreover, the story of an actress, and intertextual references abound – about directors, writing and performance. In this sense it is a metatext, aware of its positioning as a piece of dramatic writing. This might make it sound...

Grootboom’s Cards –A tenderly violent sex spectacle
Anton Krueger - 2007-03-02
Cards Written by Mpumelelo Paul Grootboom and Mothusi Mokoto Directed by Mpumelelo Paul Grootboom Venue: Drama Theatre - The South African State Theatre, PretoriaCurrently showing: 27 February – 18 March 2007 The programme to this second run of this popular play promises sex, nudity, violence, swearing and drugs – and the show doesn’t disappoint. It’s a grand-scale sex spectacle of the first order, using multiple levels, blaring music (of a quite extraordinary...

Pieter Dirk: Eish – Evita for President
Anton Krueger - 2007-02-26
Venue: Market Theatre Dates: 13 February – 17 March 2007 Shows: Tuesdays – Saturdays Time: 20h00 I recently saw a scratchy old video copy of One Man One Volt (an Evita show from 1992) and I must admit I was pretty shocked to see what a savage barometer it was of those tumultuous years of the interregnum. Much of the show would be taken in very bad taste by today's audiences, I'm sure, such as gags about dogs trained to hunt blacks, and a wit wolf scoffing the brains of a black...

Pieter Dirk: Eish – Evita for President
Anton Krueger - 2007-02-26
Venue: Market Theatre Dates: 13 February – 17 March 2007 Shows: Tuesdays – Saturdays Time: 20h00 I recently saw a scratchy old video copy of One Man One Volt (an Evita show from 1992) and I must admit I was pretty shocked to see what a savage barometer it was of those tumultuous years of the interregnum. Much of the show would be taken in very bad taste by today's audiences, I'm sure, such as gags about dogs trained to hunt blacks, and a wit wolf scoffing the brains of a black...

New play at Baxter takes you into the nostalgic heart of South Africa
Herman Lategan - 2007-01-24
Shirley, Goodness and MercyChris van Wyk's book adapted for the stage and directed by Janice HoneymanSet design by Patrick CurtisCostume design by Birrie le RouxLighting design by Mannie ManimWith Zane Meas, Chad Abrahams, Ivan Abrahams, Christo Davids, Celeste Matthews, Grant Powell, Andre Samuels, Paul Savage, Bronwyn van Graan, Lee-Ann van Rooi. Showing until 10 February at the Baxter is a brand new play which provides a rare combination of intelligence and entertainment. It also has a stellar...

Gatiepie sien Vrou-spoke: 'n kosbare nalatingskap
Haydee Morgan-Hollander - 2006-12-12
Gatiepie sien Vrou-spokeNational Theatre of Namibia (NTN), Windhoek Met Kevin Ehrenreich en Leonard Petersen van KAT (Kopdoekie-Afrikaans en Teater) Toneelgeselskap (Ook in Die Staatsteater, Pretoria, Desember 2006, en Artscape, Kaapstad, Februarie 2007) Kevin Ehrenreich (links) as Gatiepie en Leonard Petersen (regs) as Skinny in Gatiepie sien Vrou-spoke Hoe maak jy as kunstenaar (en komediant) nuwe vriende...

Bangbroek Mountain, a silly play for the Silly Season
Herman Lategan - 2006-11-30
Currently showing at On Broadway in Cape Town is the show Bangbroek Mountain. Supposedly, it is a send-up of the movie Brokeback Mountain and a comedy with its tongue "loosely" in its cheek. The blurb on the programme tells us that it is "A Musical about Camping" with book and lyrics by Fred Abrahamse and Marcel Meyer. The music is by Charl-Johan Lingenfelder, a stalwart in the profession, and it is directed by heavyweight Fred Abrahamse. It stars Marcel Meyer, Grant...

Decaluwe trek sy gehoor in so ‘n mate in dat jy soms blootgestel voel ...
Haydee Morgan-Hollander oor Van Gogh

Haydee Morgan-Hollander - 2006-10-16
Van Gogh Bank Windhoek Fees 16 en 17 September 2006 Teater Skool, Mugabe Straat, Windhoek Toneelkonsep/Regisseur – Jo Gevers Vincent van Gogh – Jo Decaluwe Decaluwe begin sy eenman-drama met die uitdeel van programnotas op skilderdoek gedruk, die simboliek hiervan ‘n roerende herinnering aan ‘n kunstenaar wat in sy leeftyd net een skildery (Die Rooi Wingerd) van die hand kon sit, enkele maande voor sy dood. En hiermee vestig die grootse Belgiese akteur onmiddellik...

Boston Marriage - an amusing piece of theatre, if somewhat repetitive
Anton Krueger - 2006-10-16
Showing at the Theatre on the Square until 21 October, alternating with Yasmina Reza's Art. I was curious to see Boston Marriage, because I'd heard that the cast included three female roles. I was wondering whether or not David Mamet could write female characters, since his reputation rests largely on fast-talking, very masculine male leads, and this is a play about two lesbians and a maid. Mamet's men are abrupt, even brutal creations. More often than not they're also emotionally dysfunctional....

Krekvars: 50 Different Shows Stretch Tuk's Drama Students
Ree Grobler - 2006-10-04
The Krekvars Arts Festival, hosted by the University of Pretoria’s Drama department over the course of the last week, has become a well-anticipated event on the calendar, as well as an eagerly awaited social occasion for festival enthusiasts. Every year people come from all over to catch a few plays in one of three theatres and to take part in the festivities that take place in the refreshment area. It all started in 2000 when then Head of Drama (Prof Allan Munro) decided to organise the...

Johnny Boskak is Feeling Funny
Janet van Eeden - 2006-10-03
Greig Coetzee is such a pleasure to watch. His masterful performance in this award-winning play deserves every accolade it has received so far. Credit is also due to Genna Lewis for her intelligent direction in a piece which could have been limited through its adherence to rhyming couplets. It is a tour de force – aided by the masterful Syd Kitchen creating a dramatic sound track on stage throughout – creating a Boere Baroque Opera. Johnny Boskak is Coetzee’s edgiest and nastiest...

Clever, but cold: A review of Truth in Translation
Anton Krueger - 2006-10-02
Truth in TranslationConceived and directed by Michael LessacMusic by Hugh MasekelaBook by Paavo Tom Tammi Eleven translators and a cameraman experience the traumas of translating the horrific stories which emerge from the TRC process. They begin to identify with both victims and perpetrators, and veer between volatile emotional states ranging from fear, paranoia and anger to a cold numbness. Despite this, the show is essentially a comedy about the TRC, with some feel-good music thrown in for...

Amadeus: a sumptuous feast for eyes, ears and mind
Yvonne Banning - 2006-07-03
A stunning new production of Peter Shaffer’s Amadeus, directed by Lara Foot Newton, opened at the Baxter Theatre last Wednesday, 22nd March 2006. The opening night was a sumptuous feast for the eyes, ears and minds of the audience, which left me delighted and satiated. It is rare in these days of lean budgets for the arts to encounter a production with such a large cast that is supported by such lavish and detailed production values in a locally funded production. Here we had a welcome glimpse...


<< 1 >>