Hierdie is die LitNet-argief (2006–2012)
Besoek die aktiewe LitNet-platform by www.litnet.co.za

This is the LitNet archive (2006–2012)
Visit the active LitNet platform at www.litnet.co.za


 
Vermaak | Entertainment > Teater | Theatre

Teater | Theatre


<< 1 2 3 4 19 >>

LitNet-spens: Monoloog uit Kinkels innie kabel (Adriana)
André P Brink - 2010-11-23
Naam van skrywer André P Brink Naam van teks Monoloog uit: Kinkels innie kabel Subgenre Monoloog Aantal spelers 1 Kort opsomming Hierdie monoloog is deel van ’n versameling monoloë wat deur Milla Louw uitgekies is as ideaal vir Drama-klaswerk en oudisies. Milla Louw versoek die gebruiker om die hele toneelstuk in oënskou te neem indien die monoloog gekies word. Die monoloë word geplaas met die vergunning van DALRO. Kontak DALRO met betrekking tot opvoerregte....

Liewe Heksie by die Springs Stadsteater
2010-11-17
Lefra Produksie se trefferproduksie van Verna Vels se Liewe Heksie word van 16 tot 18 November by die Springs Stadsteater opgevoer. Regisseur Frans Swart het twee nuwe Liewe Heksie stories vir die verhoog verwerk, naamlik “Liewe Heksie en die truppels” en “Waar is Klein Kwaatjie Kabouter?” Die akteurs is Ana van Achtergergh, Botha Enslin, Johny Kleyn en Renske Jacobs. Liewe Heksie speel as volg: Dinsdag 16 Nov - 09:00 Woensdag 17 Nov - 09:00, 12:00, 19:00 Donderdag...

’n Toe bek is ’n heel bek
Albert Maritz - 2010-11-09
Nothing is more terrible than activity without insight. – Thomas Carlyle ’n Reuse-sukses was die aanbieding buite Wellington van Joseph and the Amazing Technicolor Dreamcoat. Die brein daaragter is Johann Enslin, ’n jong man met baie ondernemingsgees. En ’n paar name saam met hom in die hoed, soos Danie Niehaus as Pharaoh, en Petrus du Preez wat regie, en een van die Breinbliksem-akteurs, André Terblanche as ’n pragtige, goeie akteur/sanger-uitbeelding van...

LitNet-spens: Monoloog uit Kinkels innie kabel
André P Brink - 2010-11-04
Naam van skrywer André P Brink Naam van teks Monoloog uit: Kinkels innie kabel Subgenre Monoloog Aantal spelers 1 Kort opsomming Hierdie monoloog is deel van ’n versameling monoloë wat deur Milla Louw uitgekies is as ideaal vir Drama-klaswerk en oudisies. Milla Louw versoek die gebruiker om die hele toneelstuk in oënskou te neem indien die monoloog gekies word. Die monoloë word geplaas met die vergunning van DALRO. Kontak DALRO met betrekking tot opvoerregte....

LitNet-spens: Monoloog uit Karnaval
2010-11-04
Naam van skrywer Pieter-Dirk Uys Naam van teks Monoloog uit: Karnaval Subgenre Monoloog Aantal spelers 1 Kort opsomming Hierdie monoloog is deel van ’n versameling monoloë wat deur Milla Louw uitgekies is as ideaal vir Drama-klaswerk en oudisies. Milla Louw versoek die gebruiker om die hele toneelstuk in oënskou te neem indien die monoloog gekies word. Die monoloë word geplaas met die vergunning van DALRO. Kontak DALRO met betrekking tot opvoerregte. Klaswerk...

LitNet-spens: Monoloog uit Kanna hy k hystoe
2010-11-04
Naam van skrywer Adam Small Naam van teks Monoloog uit: Kanna hy kô hystoe Subgenre Monoloog Aantal spelers 1 Kort opsomming Hierdie monoloog is deel van ’n versameling monoloë wat deur Milla Louw uitgekies is as ideaal vir Drama-klaswerk en oudisies. Milla Louw versoek die gebruiker om die hele toneelstuk in oënskou te neem indien die monoloog gekies word. Die monoloë word geplaas met die vergunning van DALRO. Kontak DALRO met betrekking tot opvoerregte....

Cape Dance Company (CDC) presents its 15th anniversary season
2010-11-01
Artscape Theatre 24 November- 4 December, 2010 Directed by Debbie Turner Dancers from the Cape Dance Company & international guest artists The outstanding Cape Dance Company (CDC) celebrates its 15th year with a diverse anniversary season at the Artscape Theatre from 24th November to 4th December 2010. This season will premier several new works, beginning with the award-winning Enemy Behind The Gates by the choreographer, dancer and teacher Christopher Huggins from the USA. A contemporary...

'n Sintuiglike bederf – die onkonvensionele liefdesverhaal Womb Tide is binnekort by die Baxter te sien
2010-10-29
Womb Tide, 'n toneelstuk geskryf deur Lara Foot, die hoof- uitvoerende beampte en direkteur van die Baxter-teaterkompleks, is van 10 November tot 4 Desember by die Baxter Golden Arrow-ateljee te sien. Dié stuk, wat met groot sukses vir die eerstekeer in 1995 opgevoer is, is verder ontwikkel in samewerking met Leila Henriques, Brian Webber en Joss Levine. Die visuele teatermaatskappy FTH:K se interpretasie van hierdie onkonvensionele liefdesverhaal is by die Arena by die Nasionale Kunstefees...

KABARETMANIA - In gesprek met Marion Holm
2010-10-27
In gesprek met Marion Holm. Komedie, Kabaret en Kommentaar! Met Niël Rademan en Marion Holm. 18:00. 4 Nov 2010. Klein Libertas Teater. Stellenbosch. R85. Besprekings: 021 883 8164 In hierdie openingsgesprek tot Kabaretmania 2010 gesels die uitvoerende hoof van die KABARETMANIA, Niël Rademan met die formidabele teaterpersoon, Marion Holm. Sy is ‘n gesoute toneelspeler en is bekend met bykans alle genres van teaterkuns. Woon gerus hierdie insigewende gesprek in egte kunskroeg-styl...

LitNet-spens: Monoloog uit Die joiner
Pieter Fourie - 2010-10-26
Naam van skrywer Pieter Fourie Naam van teks Monoloog uit: Die joiner Subgenre Monoloog Aantal spelers 1 Kort opsomming Hierdie monoloog is deel van ’n versameling monoloë wat deur Milla Louw uitgekies is as ideaal vir Drama-klaswerk en oudisies. Milla Louw versoek die gebruiker om die hele toneelstuk in oënskou te neem indien die monoloog gekies word. Die monoloë word geplaas met die vergunning van DALRO. Kontak DALRO met betrekking tot opvoerregte. Klaswerk...

LitNet-spens: Monoloog uit Germanicus (Thusnelda)
NP van Wyk Louw - 2010-10-26
Naam van skrywer NP van Wyk Louw Naam van teks Monoloog uit: Germanicus (Thusnelda) Subgenre Monoloog Aantal spelers 1 Kort opsomming Hierdie monoloog is deel van ’n versameling monoloë wat deur Milla Louw uitgekies is as ideaal vir Drama-klaswerk en oudisies. Milla Louw versoek die gebruiker om die hele toneelstuk in oënskou te neem indien die monoloog gekies word. Die monoloë word geplaas met die vergunning van DALRO. Kontak DALRO met betrekking tot opvoerregte....

LitNet-spens: Monoloog uit Delia
André van Ravesteyn - 2010-10-26
Naam van skrywer André van Ravesteyn Naam van teks Monoloog uit: Delia Subgenre Monoloog Aantal spelers 1 Kort opsomming Hierdie monoloog is deel van ’n versameling monoloë wat deur Milla Louw uitgekies is as ideaal vir Drama-klaswerk en oudisies. Milla Louw versoek die gebruiker om die hele toneelstuk in oënskou te neem indien die monoloog gekies word. Die monoloë word geplaas met die vergunning van DALRO. Kontak DALRO met betrekking tot opvoerregte....

Prokofiev’s ‘Peter and the Wolf’ Visited and Revisited: The Classic Children’s Musical Tale Gets a Fresh New Coat of Paint!
2010-10-22
Seven Decades of Tradition ‘Peter and the Wolf’ is a children’s tale that, through specific musical themes created for each character, explores the different instruments in an orchestra. Commissioned by the Central Children's Theatre in Moscow, the work was composed by Sergei Prokofiev in 1936 with the intent to cultivate "musical tastes in children from the first years of school". Over the last 74 years, this playful classic has gained immense success, and is consistently...

David Kramer se Breyani
2010-10-21
BREYANI REGIE: DAVID KRAMER Met DAVID KRAMER, LOUKMAAN ADAMS, CAMILLO LOMBARD DON-VENO PRINS, JACQUES STEYN, HOWARD LINKS, NIELEN PRINSLOO, GAMMIE LAKAY, ELSBETH DAVIDS & RUTH HECTOR In Breyani fokus die immergroen David Kramer op volksmusiek van die Kaap. In samewerking met sommige van die Kaap se vernaamste musikante word musiek eie aan die Kaap gemaak op banjo’s mandoliene, ‘n kitaar, saxofoon en trekklavier.Die talent van die kunstenaars word beklemtoon terwyl Kramer die moppie,...

Yasmina Reza se god van chaos sorg vir wêreldklas komedie by die Baxter Teater.
2010-10-20
Die veelbekroonde teatermaatskappy, Wordsmith’s Theatre Factory, bou voort op ‘n glansryke geskiedenis waarin internasionale toneeltreffers Suid Afrikaanse verhoë aan die brand speel in Afrikaans. Hennie van Greunen se vertalings/verwerkings van produksies soos Debbie Isitt se Die vrou wat haar man gekook het, David Eldridge se Festen, Willy Russell se Shirley Valentyn en Mitch Albom & Jeffrey Hatcher se Dinsdae by Morrie het die afgelope paar jaar landwyd vir groot opslae gesorg....

You are cordially invited to the Blu Blood Just Laughs Comedy Showcase
2010-10-19
Date: 2nd November 2010 Time: 18H00 for 18h30 Venue: VodaDome at VodaWorld Menu: 5 course “Strictly Halaal” RSVP: by Monday 25th October 2010 Dress: Allow your inner child to run wild Dress like your inner child… princess, fireman, doctor, or an actor self styled Performers are: Riaad Moosa Vitorio Leonardi Azhar Usmaan Preacher Moses Mo Amier Chris Forest Joey Raasdien Tickets prices are at a donation of R1 000 per person or The tables are priced at...

Nog ‘n Hamlet by HB Thom teater
2010-10-19
Die Universiteit Stellenbosch, Drama Departement bied die agtergrond aan van: NOG ‘N HAMLET! (Regie deur Christiaan Olwagen) Hamlet is William Shakespeare se mees bekende tragedie en is waarskynlik tussen 1599 en 1601 geskryf. Dit speel in Denemarke af en handel oor prins Hamlet se wraak op sy oom, Claudius, wat sy vader vermoor het en met sy moeder getrou het om sodoende die troon oor te neem. Hamlet verken temas soos verraad, wraak, bloedskande en morele korrupsie. Die toneelstuk...

19-25 October What's On @ Wits Theatre
2010-10-18
wits theatre WHAT’S ON 19-25 October 2010 (Details subject to change) WEDNESDAY FREE LUNCH-HOUR CONCERT Camron Andrews (B Mus IV) saxophone Zarcia Zacheus (B Mus IV) jazz voice Il Trio Rosso: Susan Harrop-Allin (staff) piano Peta-Ann Holdcroft (guest) cello Irene Tsoniff (guest) violin Date: 20:10:2010 Time: 13:15 Venue: The Atrium Booking:...

LitNet-spens: Varkvleis brand
Willem van der Walt - 2010-10-14
Naam van skrywer Willem van der Walt Naam van teks Varklvleis brand Subgenre ’n Eenakter vir een karakter Kort Opsomming ’n Eenakter vir een karakter: ’n Man (oud, verslons, vuilbek) in ’n hel-agtige ondergrondse wêreld wat kla oor die beskuldiging dat hy ’n galaktiese staatsgreep wou uitvoer, laat ons aan die verlore seun dink. Aantal spelers 1 Vorige opvoerings Geen Naam van kopiereghouer Willem van der Walt Persoon/instelling wat...

Die kortstondige raklewe van Anastasia W
Albert Maritz - 2010-10-13
Teks: Marlene van Niekerk Regie: Marthinus Basson Musiek: Braam du Toit en Mr Cat and the Jackal Met oa Nicole Holm en Eben Genis Aangebied deur TEATERteater Dié produksie het met sowel die Beeld-Aartvarkprys as die AngloGold Ashanti/Aardklop-Smeltkroesprys weggeloop. Elke akteur, musikant, sangnommer en orkesnommer, en elke teatertruuk wat die walglike, siek realisme van die verwerplike Suid-Afrikaanse mens in hierdie produksie vasvang, is van die uiterste gehalte. ’n Resensent wat...

Uitslae van die ATKV Tienertoneel-kompetisie
Albert Maritz - 2010-10-12
Die ATKV-tienertoneel is al dekades die maatstaf vir die krag van tienertoneel in Suid-Afrika. Volgens die ATKV-kompetisie se uitslae gee sommige skole byvoorbeeld erekleure. Met ander woorde, dis ’n projek wat met omsigtigheid bedryf moet word. Tienertoneel verander ook kinders se lewens positief. ’n Geselsie enige plek in die land met ’n onderwyser wat betrokke is, sal jou diep onder die indruk bring van hoe probleme soos dwelms, gedemotiveerde kinders, kinders met ouerprobleme,...

Aardklop 2010
Albert Maritz - 2010-10-12
Woensdag 29 September 09h00 Mooi Maria (Pieter Fourie) Pas arriveer van Johannesburg, net betyds vir die 09h00-optrede van die Hoërskool Durbanville, nl Mooi Maria (Pieter Fourie). Die hoërskool had vier stukke in die kompetisie, waarvan minstens drie goed genoeg was om deur te dring na die finale. En hoewel dalk nie so ondernemend soos die ander stukke nie, is dit ’n kosbare kleinood wat met rasse skrede gegroei het sedert hul eerste, wankelrige dae. Veral optredes deur Lara...

Mike van Graan's Is it because I’m Jack? at On Broadway
2010-10-08
“Is it because I’m Jack?...is a very professional and extremely well executed performance and it will certainly make you think. To a man, the cast…gave fantastic performances.” - Liam Wise, www.yoursoapbox.co.za “Is it because I’m Jack? is highly relevant and thought provoking….the comedy…is often very funny – you can’t help but laugh, albeit occasionally uncomfortably.” - Annette Bayne, The Citizen “Is...

Kaapstad-gehore kry weer kans om bekroonde I, Claudia te sien
2010-10-06
Gewilde aktrise Susan Danford is binnekort in Kaapstad te sien in haar Fleur du Cap-benoemde rol in I, Claudia, wat pas vol sale in Botswana gelok het. Plaaslike gehore sal Lara Bye se aangeprese opvoering van Kristen Thomson se verhoogstuk van 20 Oktober tot 13 November by die Kalkbaai-teater kan sien. I, Claudia kombineer humor en patos om gestalte te gee aan die rou maar bekoorlike innerlike wêreld van 'n onbeheersde snaakse, wanaangepaste adolessent, deur van vier wonderlik oordrewe komiese...

LitNet-spens: Mwindo – ’n Afrika epos
Willem van der Walt - 2010-10-06


Tienertoneel in ’n beperkte kultuuromgewing
Albert Maritz - 2010-10-05
Viljé Maritz en Trix Vivier. Foto: Annemarie Brink The most savage controversies are those about matters as to which there is no good evidence either way – Bertrand Russel Een van ons heel, heel lekkerste akteurs is Neels Clasen. Die eerste keer wat ek hom op ’n verhoog gesien het, was toe hy in sy hoofseunjaar by Johannesburg se Vorentoe Hoërskool ’n hoofrol gespeel het in hul skoolstuk, as deel van die ATKV-kompetisie, in Linden-hoërskool se skoolsaal. Hy...

Dada Masilo’s acclaimed and fiery Carmen makes its Cape Town debut at the Baxter
2010-09-29
2008 Standard Bank Young Artist for Dance winner Dada Masilo continues her love for the classics and once again impresses with her signature style of skilfully and effortlessly fusing dance genres - this time with her Carmen, coming to the Baxter Theatre, for one week only, from 5 to 10 October. The Cape Town premiere of her highly acclaimed production comes nearly a year after she wowed local audiences with her version of Romeo and Juliet. And if the media and audience response to her innovative...

LitNet-spens: Kruispad
Wim Vorster - 2010-09-29


Isango Portobello’s New Première Raises a Voice for the Working Class
2010-09-28
Isango Portobello is staging the The Ragged Trousered Philanthropists – Izigwili Ezidlakazelayo on the Fugard stage from 21 October to 20 November, with previews from 15 – 20 October. The original novel by Robert Tressell, written in 1910 and first published in 1914 after his death, was one of the books studied by many of the Robben Island prisoners while they were in confinement. A number of senior struggle veterans have voiced their enthusiasm to Isango Portobello for staging a production...

What's On @ Wits Theatre
2010-09-27
wits theatre WHAT’S ON 28 September to 04 October 2010 (Details subject to change) 969 MUSIC DOUBLE-BILL: NIBS VAN DER SPUY and THE SOIL (Wits 969 Festival 2010) Nibs van der Spuy is an acoustic guitarist, singer -songwriter phenomenon from South Africa. His virtuosic acoustic guitar style and a mesmeric whispering voice have attracted a widespread following for its intelligent folk, world and African overtones. Opening for Nibs are newcomers,The Soil, an a capella act directed by Ntsika...

Rose Red: Snow White Through a Wicked Lens!
2010-09-23
Boschwhacked Productions proudly presents ‘Rose Red’, a wickedly original musical tale told through the eyes of the Evil Queen from the fairytale ‘Snow White and the 7 Dwarfs’. This remarkably original show is written by, and stars, the well-known and devilishly divine diva, Dianne Simpson. Direction is by Pieter Bosch Botha, and music maestro Dawid Boverhoff has strung together an array of popular songs to accompany Simpson on her journey. With her charm, wit, and superb...

LitNet-spens: Die kaskenades van Kees Kieswetter – Die dooie ou donner!
Nico Luwes - 2010-09-21
Naam van skrywer Nico Luwes Naam van teks Die kaskenades van Kees Kieswetter – Die dooie ou donner! Subgenre Komedie Aantal spelers 2 vroue (45 en 26) + ’n lyk (Man) Vorige opvoerings Geen Naam van kopiereghouer Nico Luwes of Dalro Kort opsomming Kees Kieswetter, Nederlandse kansvatter skop die emmer in hotelkamer. ’n Vrou was daar wat verdwyn het. Grensiena, sy vrou, moet die dooie ou donner begrawe. In die lykshuis voor die verassing konfronteer...

LitNet-spens: Die draaijakkalse
Nico Luwes - 2010-09-21
Naam van skrywer Nico Luwes Naam van teks Die draaijakkalse Subgenre Komedie Aantal spelers 2 Vorige opvoerings Open by Aardklop 2010 Naam van kopiereghouer Nico Luwes of Dalro Kort opsomming indien beskikbaar Die klug, Die draaijakkalse is weer vol vlymskerp kinkels en dartelende woordspeletjies soos die twee karakters mekaar probeer uitoorlê. Skoon vet pret vir almal. Dis die Currybeker eindstryd! Die rugbyfanatikus, Chappies wil gaan kyk en sy meisie, Minette,...

LitNet-spens: Prometeus 999
Willem van der Walt - 2010-09-21
Naam van skrywer Willem J. van der Walt Naam van teks Prometeus 999 Subgenre Radiodrama Aantal spelers 8 Vorige opvoerings Geen Naam van kopiereghouer Willem van der Walt Persoon/instelling wat gekontak moet word ivm opvoerregte WJ vd Walt, Posbus 15024, Panorama 7506, Tel: 021 911 3685, Sel: 078 625 1654, E-pos: bluewill7@gmail.com >> Klik hier om die teks in PDF-formaat af te laai >> << Klik hier om terug te gaan...

What the Butler saw at the Masque Theatre
2010-09-17
The Masque Theatre goes out on a limb with this one, and the theatre-goers who prefer spicy to bland should find Joe Orton's 'What the butler saw' a tasty dish. This wickedly funny farce is directed by Ralph Yarrow, former head of drama at the University of East Anglia in the UK. Yarrow has directed, acted and given workshops in the UK, India and South Africa and his repertoire ranges from Shakespeare, Goethe and Mdiere, to Beckett and Pinter. Muizenberg Dramatic Society (MADS) is fortunate in...

Sleeping Beauty at The Peoples Theatre - Media Release September to October
2010-09-16
The Peoples Theatre once again brings the magic of live theatre to Joburg children in its new production Sleeping Beauty and Other Fabulous Tales, this September and October. From 13 September to 10 October 2010, Jill Girard and Keith Smith will treat audiences to six beloved and familiar tales in an interactive show filled with humour, adventure and great musical numbers. Adults and children alike will be bowled over by these creatively staged childhood favourites, brought to you by the team...

Qaphela Caesar at City Hall – 18 to 22 September 2010
2010-09-15
Jay Pather’s Qaphela Caesar, an interdisciplinary contemporary adaptation of William Shakespeare’s Julius Caesar, is on at Cape Town’s historic City Hall from 18 to 22 September. Presented by the Gordon Institute for Performing and Creative Arts (GIPCA) and featuring Mwenya Kabwe, artists from Siwela Sonke Dance Theatre, Jazzart Dance Company, UCT School of Dance and UCT Opera School, Pather’s production places Shakespeare’s masterpiece firmly in modern-day South Africa....

Imagining Einstein vermaak en voed op
2010-09-14
David Muller se hoog aangeskrewe eenman-toneelstuk, Imagining Einstein, word van 15 tot 25 September by die Kalkbaai-teater opgevoer. Die produksie vier verskeie fasette van Albert Einstein – sy lewe, sy werk en sy vrye tyd. Hy was iemand wat hom in 'n lawaaierige vertrek kon terugtrek in sy gedagtewêreld, of soos hy dit genoem het, sy Gedankenexperiments. Hy kon sy seilbootjie op mere in Switzerland, Berlyn of Princeton, New Jersey stuur, terwyl sy gedagtes sou dwaal na dieptes van...

What's on @ Wits Theatre
2010-09-14
WHAT’S ON 14 to 20 September 2010 Elev(i)ate 2 (Wits 969 Festival 2010) Created and performed by Athena Mazarakis Moving between the comic and the poetic, elev(i)ate 2 illuminates the battle between being grounded and elevation; between being rooted and floating away … Date: 14:09:2010 – 18:09:2010 Time: 18:00 Venue: The Nunnery Booking: www.strictlytickets.com / 073 725 7381 R 60:00 / R 35:00 for students, pensioners and Wits staff. Please note: No age restriction. BACKSTORY...

Tap into this dance extravaganza
2010-09-13
The golden era of tap dancing meets the modern hip-hop age in Tap Roots, the exuberant song-and-dance spectacular that premieres at the South African State Theatre in September. The State Theatre, in association with the Southern African Theatre Initiative (SATI), Junxion Arts and Jaziel Music, presents Tap Roots, written and directed by Sello Maake ka-Ncube and featuring the cream of South Africa’s creative talent. Following its preview season at the Windybrow Theatre in July, Tap Roots...

PG du Plessis vertel sy eie stories (eerste en laaste keer)
2010-09-06
Die befaamde en mees bekroonde Afrikaanse Skrywer, PG du Plessis, gaan nou vir die eerste en die laaste keer, sy eie stories vertel, met sy eenman vertoning, “PG vertel sy eie stories”. Nadat hy vir baie jare deel was van verkeie programme, waar hy en ander storie vertellers saam opgetree het, het PG uiteindelik besluit om sy eie stories op sy eie manier te vertel. Die stories sal afgewissel word met ‘n bekende kunstenaar. Deur die jare van Koöperasiestories, bundels kortverhale,...

Molly Bloom
2010-09-01
Nicky Rebelo, who has edited the final chapter of James Joyce’s classic novel ULYSSES, directs Jennifer Steyn in Molly Bloom, set in Dublin Ireland June the 16th 1904. The Nunnery, Wits University 1 to 4 September 2010 @ 19.30 Booking www.strictlytickets.com / 073 725 7381 Full price = R 60.00 Discount price = R 35.00 (students, pensioners, Wits staff) Running time 100 minutes. Not for children under 16. This is what the critics have to say: "Everybody knows now that ULYSSES is the...

Absa KKNK verwelkom nuwe programbestuurder
2010-08-31
Die Absa KKNK verwelkom vir Theo Kemp, as nuwe Programbestuurder op die bestuurspan van die kunstefees. Kemp is tans die Uitvoerende Bestuurder van die Breytenbach Sentrum in Wellington en was voorheen die Feesbemarker en Projekbestuurder van die Woordfees. Die Breytenbach Sentrum is, onder leiding van Kemp, as ’n gerespekteerde professionele venue en sentrum vir gemeenskapskuns met streeks -, nasionale - en internasionale skakels gevestig. Kemp, wat ’n Meestersgraad in Afrikaanse Letterkunde...

Vagina Monoloë
2010-08-30


Double Scoop at the Masque Theatre
2010-08-23
Scoop for the Masque Opening at the Masque Theatre, Muizenberg on Thursday 02 and running until Saturday 04 September (4 shows only), Blue Sky Productions presents The Human Voice by Jean Cocteau/translated by Anthony Wood plus A Woman Alone by Dario Fo and Franca Rame/translated by Gillian Hanna (South African Adaptation by James Cairns). Fresh from the 2010 National Arts Festival, Nina Lucy Wylde recently seen in Cape Town in Boeing Boeing, teams up with acclaimed director Ingrid Wylde...

Slagoffer- Slagoffer in die HB Thom Teater
2010-08-23
Die misterieuse swart komedie Slagoffer-Slagoffer is uiteindelik hier, vars op die planke aangebied deur die Universiteit van Stellenbosch, Drama Departement! Hierdie opwindende toneelstuk speel vanaf 24 tot 28 Augustus elke aand om 20h00 by die HB Thom teater. Die oorspronklik teks is geskryf deur die Russiese Presnyakov broers en vertaal in Afrikaans deur dr Willem Anker. Die regie word behartig deur die welbekroonde Marthinus Basson (Cabaret 2008/2009). Die Presnyakov broers is veral bekend vir...

All-new Wits 969 Festival for 2010
2010-08-20
The all-new WITS 969 Festival 2010 offers a selection of highlights which have made the 969 km journey from the National Arts Festival, Grahamstown to Johannesburg. Now in its seventh year, Wits 969 2010 is sponsored by Arts Alive (which it forms part of) and the National Arts Festival, Grahamstown to present 30 performances of outstanding music, theatre and dance as well as hosting the Gauteng National Schools Festival under the WITS 969 banner during September. “In 2004 the 969 Festival...

National Arts Festival Extends Its Hands to Partner With WITS 969 Festival 2010
2010-08-19
The National Arts Festival Grahamstown, one of the world’s iconic arts events, is proud to announce its partnership with the WITS 969 Festival and Arts Alive for the first time in 2010. The all-new WITS 969 Festival 2010 is a selection of highlights from the National Arts Festival, Grahamstown 2010 which makes the 969 km journey from Grahamstown to the Wits Theatre and its additional venue partner for this year, the Market Theatre. “I would like to see Wits Theatre partnering with more...

LitNet-spens: Monoloog uit In Kamera
Jean-Paul Satre - 2010-08-19
Naam van skrywer Jean-Paul Satre Naam van teks Monoloog uit: In Kamera Subgenre Monoloog Aantal spelers 1 Kort opsomming Hierdie monoloog is deel van ’n versameling monoloë wat deur Milla Louw uitgekies is as ideaal vir Drama-klaswerk en oudisies. Milla Louw versoek die gebruiker om die hele toneelstuk in oënskou te neem indien die monoloog gekies word. Die monoloë word geplaas met die vergunning van DALRO. Kontak DALRO met betrekking tot opvoerregte. Klaswerk...

LitNet-spens: Monoloog uit Die huis van Bernarda Alba (Bernarda)
Frederico García Lorca - 2010-08-19
Naam van skrywer Frederico García Lorca Naam van teks Monoloog uit: Die huis van Bernarda Alba (Bernarda) Subgenre Monoloog Aantal spelers 1 Kort opsomming Hierdie monoloog is deel van ’n versameling monoloë wat deur Milla Louw uitgekies is as ideaal vir Drama-klaswerk en oudisies. Milla Louw versoek die gebruiker om die hele toneelstuk in oënskou te neem indien die monoloog gekies word. Die monoloë word geplaas met die vergunning van DALRO. Kontak DALRO...


<< 1 2 3 4 19 >>