Hierdie is die LitNet-argief (2006–2012)
Besoek die aktiewe LitNet-platform by www.litnet.co.za

This is the LitNet archive (2006–2012)
Visit the active LitNet platform at www.litnet.co.za


 
Vermaak | Entertainment > Teater | Theatre

Teater | Theatre


<< 1 2 3 4 19 >>

Runaway smash hit London Road returns to the National Arts Festival
2011-06-14
Untitled Document London Road St Andrew’s Hall 30 June–5 July and 8–10 July Tickets: R43 – R85 Bookings: www.computicket.com PG Language Following rave reviews, numerous awards and sold-out houses around the country, the runaway smash hit London Road returns to the National Arts Festival. Presented by KBT Productions, it will be performed at St Andrew’s Hall from 30 June to 5 July and from 8 to 10 July. Lara Bye’s production features the power-house duo of...

LitNet-spens: Monoloog uit Maria Stuart
Friedrich von Schiller - 2011-06-09
Untitled Document Naam van skrywer Friedrich von Schiller Naam van teks Monoloog uit Maria Stuart Subgenre Monoloog Aantal spelers 1 Kort opsomming Hierdie monoloog is deel van ’n versameling monoloë wat deur Milla Louw uitgekies is as ideaal vir Drama-klaswerk en oudisies. Milla Louw versoek die gebruiker om die hele toneelstuk in oënskou te neem indien die monoloog gekies word. Die monoloë word geplaas met die vergunning van DALRO. Kontak DALRO met betrekking...

LitNet-spens: Monoloog uit Periandros van Korinthe
DJ Opperman - 2011-06-09
Untitled Document Naam van skrywer DJ Opperman Naam van teks Monoloog uit: Periandros van Korinthe Subgenre Monoloog Aantal spelers 1 Kort opsomming Hierdie monoloog is deel van ’n versameling monoloë wat deur Milla Louw uitgekies is as ideaal vir Drama-klaswerk en oudisies. Milla Louw versoek die gebruiker om die hele toneelstuk in oënskou te neem indien die monoloog gekies word. Die monoloë word geplaas met die vergunning van DALRO. Kontak DALRO met betrekking...

LitNet-spens: Monoloog uit Moeder Hanna
Bartho Smit - 2011-06-09
Untitled Document Naam van skrywer Bartho Smit Naam van teks Monoloog uit: Moeder Hanna Subgenre Monoloog Aantal spelers 1 Kort opsomming Hierdie monoloog is deel van ’n versameling monoloë wat deur Milla Louw uitgekies is as ideaal vir Drama-klaswerk en oudisies. Milla Louw versoek die gebruiker om die hele toneelstuk in oënskou te neem indien die monoloog gekies word. Die monoloë word geplaas met die vergunning van DALRO. Kontak DALRO met betrekking tot opvoerregte....

Pa vir dummies: Nuwe solostuk met Neels van Jaarsveld
2011-06-08


Doo Bee Boobies return for yet another colourful cult show
Steyn du Toit - 2011-06-08
Untitled Document Grown men in pink tights, merkins and lashings of coq … feathers? It must be the cult all-male, all-madness musical revue Doo Bee Boobies! This infamous cult favourite returns to show all the young whippersnappers out there how true-blue comedy revues should be done. But when it came to interviews, Steyn du Toit found out the cast believed that less was more. What exactly is a Doo Bee Boobie? An old fat, tired but very, very talented performer. Would you be comfortable...

Somebody to love: Cutting edge dance company back for another Cape Town visit
Steyn du Toit - 2011-06-08
Untitled Document Mzansi Productions is back for another exciting visit to Cape Town – along with a brand new show. In Somebody To Love: A Dance Celebration to the Music of Queen acclaimed choreographers Debbie Rakusin, Timothy le Roux and Mari-Louise Basson explore facets of relationships in an elegant and sophisticated dance show brimming with atmosphere, ambience and superlative entertainment. Eighteen of Queen’s greatest songs have been arranged for the production by DuPreez Strauss....

Ouroboros-toneelspelers gee lewe aan die marionette
Emma Kotze - 2011-06-08
Untitled Document Ouroboros Die Baxter Teater Tot 11 Junie 2011 Jannie Younge in samewerkging met Handspring Puppet Company ’n Mens kan nie anders as om met groot verwagting uit te sien na ’n produksie waaraan beide Jannie Younge en die Handspring Puppet Company deel het nie. Younge het onder andere verledejaar die Standard Bank Young Artist Award vir teater vir dié einste produksie gewen. Hierdie produksie, wat reeds sy beurt gehad het op die Grahamstadse Nasionale Kunstefees...

Vir goeie toneelspel, word The Bird Watchers aanbeveel
Emma Kotze - 2011-06-03
The Bird Watchers Die Fugardteater Tot 4 Junie Skrywer: Athol Fugard Regie: Athol Fugard Met Sean Taylor, Guy de Lancey, Dorothy Ann Gould Die verhoog lyk verbasend baie soos ’n Oos-Kaapse agterplaas, oënskynlik soos dié van Athol Fugard. Ons gaan sit met groot afwagting op dié produksie, wat moontlik een van die wêreldbekende 79-jarige skrywer se laaste mag wees. Fugard kry dit reg om ons in sy wêreld in te trek, in so ’n mate dat dit voel asof ons saam...

Laurika Rauch oor haar loopbaan, huwelik en nuwe musiekblyspel, Stuur groete aan Mannetjies Roux
Steyn du Toit, Laurika Rauch - 2011-05-26
Untitled Document Die spelers in Stuur groete aan Mannetjies Roux Laurika Rauch kan met reg die Mama van Afrikaanse musiek genoem word. En à la die treffermusiekspel Mama Mia word van die liedjies van Christopher Torr wat sy bekend gemaak het, nou byeengebring in die dramatiese musiekspel Stuur groete aan Mannetjies Roux – ’n eerste in Afrikaans. Sy deel ’n paar insae rondom die produksie met Steyn du Toit. Die spelers Deon Lotz en Isadora...

West Side Story, mentors en die Lotto
Albert Maritz - 2011-05-24
A school should not be a preparation for life. A school should be life … – Elbert Hubbard West Side Story is pas deur De Kuilen-hoërskool se kinders opgevoer. Die name wat betrokke was, kan jy maar neerpen, en dophou. Daar was twee regisseurs, Tanya van Rensburg en Johan Grobler. Johan was ook die musiekregisseur en dirigent. En hoede af vir die skoolhoof, Herman Mellet. Om so iets aan te pak, is vir ’n skool riskant. En hulle is met vlieënde vaandels daardeur. En etlike...

LitNet-spens: Persoonlike intriges
Louise Eloff - 2011-05-24
Untitled Document Naam van skrywer Louise Eloff Naam van teks Persoonlike intriges Subgenre Teaterteks/Radiodrama Kort Opsomming Die eerste ontmoeting van ’n pa en seun, met ’n komiese inslag. Die gevolge van hierdie ontmoeting is egter tragies. Aantal spelers 5 Vorige opvoerings Geen Naam van kopiereghouer Louise Elizabeth Weilbach Persoon/instelling wat gekontak moet word ivm opvoerregte Louise Weilbach: 43142605@mylife.unisa.ac.za >> Klik...

Rooikaart met Frank Opperman en teks geskryf deur Dana Snyman
2011-05-24
Untitled Document RooikaartThe Room | Carnival City | Die Kunste Grot2, 10-12, 17-19, 24 JunieToegang: R110 – R230 Rooikaart, geskryf deur Dana Snyman, soos net hy kan, is die storie van Wally Koekemoer. Wally, die president van ’n plattelandse rugbyklub, moet die klub se prysuitdeling op die jaarlikse dinee behartig. Maar dinge lol – bywoning is swak en die pryswenners het nie opgedaag nie. Met sy gunsteling dop as onderskraging, gaan Wally voort met die seremonie. Soos...

Janni Younge talks to Steyn du Toit about Ouroboros
Janni Younge, Steyn du Toit - 2011-05-19
Untitled Document At its heart Ouroboros is a love story between a dancer, Nokobinisa, and a poet, Andre. The production, created and designed by Janni Young in association with Handspring Puppet Company, is inspired by the work of US poet laureate Billy Collins and was first presented to great acclaim on the main programme of the National Arts Festival in 2010. It can be seen at the Baxter for a limited run from 1 to 11 June. Its director, Janni Younge – also the 2010 Standard Bank Young...

Paul Warwick Griffin chats to Steyn du Toit about directing Jesus Christ Superstar
Steyn du Toit - 2011-05-10
Untitled Document After its successful run at Theatre on the Bay and Montecasino Theatre in 2006, Pieter Toerien is once again bringing Jesus Christ Superstar to South Africa. The bigger, revamped version will be staged at the Artscape Opera House in Cape Town and at the Teatro at Montecasino in Johannesburg in May and June this year. The original production team of Paul Warwick Griffin as Director and Charl-Johan Lingenfelder as Musical Director return to work their magic again, as does Wonderboom...

LitNet-spens: Stad sonder mure
Theo de Jager - 2011-05-03
Untitled Document Naam van skrywer Theo de Jager Naam van teks Stad sonder mure Subgenre Radiodrama/toneel Kort Opsomming ’n Gesprek tussen twee vriende (’n kranige ginekoloog en ’n gestremde oud-rugbyspeler) waarin die tergendste vrae oor die dood, selfmoord en selfmoordhulp onder die loep geneem word. Aantal spelers 2 Vorige opvoerings Geen Naam van kopiereghouer Theo de Jager Persoon/instelling wat gekontak moet word ivm opvoerregte Theo de Jager:...

Eredoktorsgraad toegeken aan Katinka Heyns-Barnard
Katina Heyns-Barnard - 2011-04-29
Untitled Document Op 14 April 2011 het die Suid-Afrikaanse vermaaklikheidslegende Katinka Heyns-Barnard ’n eredoktorsgraad ontvang van die UP Dramadepartment. Hier volg haar aanvaardingstoespraak. Meneer die Kanselier, geagte Dekaan, dames en here. Ek het drie-en-veertig jaar gelede daar gesit waar julle nou sit. Na die gradeplegtigheid was my lektrise, mev Truida Louw, se woorde: “Vergeet nou alles wat ons jou geleer het … leef jou passie en volg jou droom.” Ek word...

LitNet-spens: Monoloog uit Vroue van Troje - Helena
Euripides - 2011-04-26
Untitled Document Naam van skrywer Euripides ( Uit Grieks vertaal deur J.P.J. van Rensburg ) Naam van teks Vroue van Troje Subgenre Monoloog Aantal spelers 1 Kort opsomming Hierdie monoloog is deel van ’n versameling monoloë wat deur Milla Louw uitgekies is as ideaal vir Drama-klaswerk en oudisies. Milla Louw versoek die gebruiker om die hele toneelstuk in oënskou te neem indien die monoloog gekies word. Die monoloë word geplaas met die vergunning van DALRO....

LitNet-spens: Monoloog uit Die Vrees - Karel
Gerhard J. Beukes - 2011-04-26
Untitled Document Naam van skrywer Gerhard J. Beukes Naam van teks Die Vrees Subgenre Monoloog Aantal spelers 1 Kort opsomming Hierdie monoloog is deel van ’n versameling monoloë wat deur Milla Louw uitgekies is as ideaal vir Drama-klaswerk en oudisies. Milla Louw versoek die gebruiker om die hele toneelstuk in oënskou te neem indien die monoloog gekies word. Die monoloë word geplaas met die vergunning van DALRO. Kontak DALRO met betrekking tot opvoerregte....

LitNet-spens: Monoloog uit Medea
Jean Anouihl - 2011-04-26
Untitled Document Naam van skrywer Jean Anouihl ( Uit Frans vertaal deur S.J. Pretorius ) Naam van teks Medea Subgenre Monoloog Aantal spelers 1 Kort opsomming Hierdie monoloog is deel van ’n versameling monoloë wat deur Milla Louw uitgekies is as ideaal vir Drama-klaswerk en oudisies. Milla Louw versoek die gebruiker om die hele toneelstuk in oënskou te neem indien die monoloog gekies word. Die monoloë word geplaas met die vergunning van DALRO. Kontak DALRO...

The Wizard of Fu : Fun and laughs for children, by children
2011-04-14
Untitled Document The Wizard of Fu Joburg Promusica Main Auditorium Sunday, July 8th and 9th: 11:00 Tickets: R60 Children: R50 Bookings of 10 and more: R40 per person Dorothy’s crazy mission The Wizard Of Fu is a fun, updated version of the well-known show ‘The Wizard Of Oz’. After landing in the Land Of Fu after a storm, Dorothy from the small town of Kroonstad, goes on a journey to find the Wizard, to help her get home. All is not well in the land, however. People...

Musiekspel Stuur groete aan Mannetjies Roux eersdaags op die planke
2011-04-14
Untitled Document Laurika Rauch kan met reg die Mama van Afrikaanse musiek genoem word. En à la die treffermusiekspel Mama Mia word van die liedjies van Christopher Torr wat sy bekend gemaak het nou byeengebring in die dramatiese musiekspel Stuur groete aan Mannetjies Roux – ’n eerste in Afrikaans. Haar bydrae tot die Afrikaanse liedjieskat bestaan uit meer as 250 liedjies. En haar uiters suksesvolle samewerking met haar liedjieskrywerman, Torr, is ongeëwenaard op plaaslike...

Romeo en Juliet studenteproduksie van hoogstaande kwaliteit
Albert Maritz - 2011-04-07
Untitled Document Romeo and Juliet deur William Shakespeare Director: Geoff Hyland Teater: Universiteit van Kaapstad Kleinteater met studente van die Departement Toneelspel: Bianca Flanders; Ceire Pearson; Rebecca Makin-Taylor; Phumelele Ngcobo; Oliver Booth; Oskar Sanders; Siya Sikawuti; Geoffrey Kukard; Glen Biderman-Pam; Nic Campbell; Dylan Horley; Gerald Dunrajah; Hannes Otto; Stefan Erasmus; Matthew Alves; Abdullatief Da As dit is hoe dramastudente Shakespeare opvoer, is ons toekoms in goeie...

Première van top musikale komedie-kabaret by Kalkbaai-teater
2011-04-06
Untitled Document What’s in a Name?Kalkbaai-teater13-30 AprilToegang: R80 – R175.Besprekings: 073 220 5430 of besoek www.kbt.co.zaWhat’s in a Name?, ’n nuwe musikale komedie-kabaret wat topvermaak beloof, het sy première by die Kalkbaai-teater van 13-30 April vir twaalf opvoerings alleenlik.What’s in a Name? is die breinkind van en word opgevoer deur opkomende jong talent Delray Burns en Roland Perold, wat gehore by die Kalkbaai-teater vermaak het met die gewilde...

A Midsummer Night’s Dream – meer toeganklik as ooit
Albert Maritz - 2011-04-06
Untitled Document A Midsummer Night’s Dream deur William Shakespeare Geselskap: The Mechanicals Regie: Guy de Lancey By die Universiteit van Kaapstad se Intimate-teater met Adam Neill, Danieyella Rodin, Jeroen Kronenburg, Andrew Laubscher, Emily Child, Shaun Acker, Julia Anastasopoulos, Scott Sparrow, Adrian Collins, Tinarie van Wyk Loots, Dorian Burstein, Vaneshran Arumugam, Mikkie-Dene le Roux, Carel Nel, Carl van Vrede, John Skotnes Nog nooit was Shakespeare so toeganklik soos na Guy...

Philip de Vos en Tertia Visser-Downie by die KKNK
2011-03-30


Heilige Koei Word Geslag op Oudtshoorn en Stellenbosch
2011-03-30
Untitled Document Die kortstondige raklewe van Anastasia W KKNK op Oudtshoorn | HB Thom Teater op Stellenbosch 2-4 April | 12-16 April Tickets: R40 – R100. TEATERteater se veelbekroonde produksie Die kortstondige raklewe van Anastasia W word by die KKNK op Oudtshoorn vanaf 2 tot 4 April opgevoer. Dié musiekteaterstuk sal dan ’n verdere speelvlak beleef in die HB Thom Teater op Stellenbosch van 12 tot 16 April. Die vlymskerp satire, met regie deur Marthinus Basson en geskryf...

Oom Anton by die see is meer as die Woordfees se beste produksie
Albert Maritz - 2011-03-23
Oom Anton by die see (Tsjechof in Jalta) deur John Driver en Jeffrey Haddow – vertaling deur Alewyn Lee Regie: Juanita Swanepoel; vir Die Klein Libertas-teater Met: Waldemar Schultz, Johann Nel, Francois Toerien, Esther von Waltzleben, Stephanie Hough, Stephanie Badenhorst, Ira Blanckenberg, Jan-Hendrik Opperman, Petrus du Preez, Hugo Theart, Gaerin Hauptfleisch Oom Anton by die See is pas aangewys as die Woordfees se beste produksie. Hierdie is omtrent die onmoontlike vermag. Die vurk...

Domestic Drama at the Masque
2011-03-22
In the 1950s when Come back little Sheba was written, a child conceived out of wedlock was a disgrace. A “shot-gun marriage” was seen to be the solution to this dilemma. William Inge's play was a daring break-through for the time. It deals honestly with failed hopes and lost dreams. Come back little Sheba has all the necessary ingredients for a realistic domestic drama: an alcoholic husband and a frumpish wife who adores yet fears him. Into this potentially explosive situation comes...

The Tragedy of Richard lll for the Market Theatre
2011-03-09
Untitled Document The Tragedy of Richard lll Barney Simon, Market Theatre 15 March to 24 April: 20h15 Tickets: R60 to R130 via Bookings: Computicket Presented by Abrahamse Meyer Productions in association with the National Arts Festival and the Market Theatre After its critically acclaimed seasons at the National Arts Festival and the Artscape Arena in Cape Town, The Tragedy of Richard III comes to the Market Theatre from 15 March to 24 April, 2011. The Tragedy of Richard III by William...

Rhodes Drama Department: Schmooze
2011-03-09
Untitled Document Schmooze Rhodes Main Theatre Wednesday, 23rd March – Saturday, 26th March: 19h00 Tickets: R20 and R15 for students Bookings: Available at Theatre Cafe from 18th March Age Restriction: PG 16 A TV talk show has relocated for one show to a tented squatter camp to experience “local colour”. The celebrities’ hermetic world of smoothness and irony is fractured by the squatter’s suddenness and real need. In the squatter camp, it’s a special day...

"Ag Pleez, Oupa!” The Legendary Jeremy Taylor Looks Back
2011-03-09
Untitled Document Jeremy Taylor Des and Dawn Productions proudly presents :JEREMY TAYLOR: “Ag Pleez Daddy” – 50 Years On Foxwood House, 13 5th Street, Houghton 26 – 27 March and 2 – 3 April Tickets: R150 Bookings: Foxwood House at 011 486 0935 The beautiful, intimate little theatre at Foxwood House in Houghton is soon to host a legend; the man that South Africans took to their heart – despite the fact that his biggest hit song was rapidly banned by the...

The Naledi Awards: Winners Announced in Star-Studded Ceremony
2011-03-09
Untitled Document Ntambo Rapatla, Khaya Maseko and Sihle Ndaba The 8th Naledi Theatre Awards took place at the gracious Lyric theatre in Gold Reef City last night. The foyer was awash with excitement and glamour as theatre industry luminaries showed up in their numbers, to either receive accolades or show support to those who were in the awards limelight. The Naledi’s have had their share of drama and controversy in the past, but this year’s event went off without a hitch or anyone...

Die Kaptein se Tier is duidelik ’n sukses, maar ...
Albert Maritz - 2011-02-02
Daar word algemeen aanvaar dat Die Kaptein se Tier ’n sukses is. Dit maak sin, wanneer jy die formidabele kragte saamsnoer van Neels van Jaarsveld, Erica Wessels, Owen Sejake, Graham Weir, ’n Fugard-teks, en die regisseur. Athol Fugard is glo die mees opgevoerde lewende dramaturg ter wêreld. Mense beskryf hom as ’n ware lewende legende. Janice Honeyman is befaamd vir haar briljante blyspele – veral oor Kerstyd in Johannesburg, en ook vir haar samewerking met die Baxter,...

Rob van Vuuren – Unplugged and Unhinged at Kalk Bay Theatre
2011-02-02
Winner of this year’s inaugural Comics Choice Breakthrough Act award, Rob van Vuuren will be spending Sundays through February at the beautiful and intimate Kalk Bay Theatre. In Unplugged and Unhinged, Rob will be experimenting with some of the material he has been working on recently, as well chucking in a healthy dose of new stuff, as he sets about to ‘build’ his as yet un-named one man show to be launched nationally later this year. Seats are extremely limited so book...

Absa Fugard Festival applications now open
2011-02-01
The 2011 Absa Fugard Festival will be held from 23-26 September 2011 and the organizers are now awaiting applications. Artists who want to be part of the 2011 Festival have until 15 March 2011 to submit their applications. The annual Festival held in Nieu Bethesda over the heritage weekend is the biggest Fugard celebration in the world and aims not only to celebrate Fugard’s work and contributions to South Africa but also to bring art to the people and invest in our community and our heritage....

Die naaimasjien by die Fugard
2011-02-01
Joho! productions and Fugard theatre Present Die Naaimasjien with Sandra Prinsloo Rachelle Greeff’s beloved stage character Magdaleen, searchingly portrayed by Sandra Prinsloo in Greeff’s acclaimed one-woman play Die Naaimasjien (The Sewing Machine), will now also grace the Fugard Theatre stage from 15 – 19 February 2011. Die Naaimasjien, which has toured extensively around the country for the past two years, is a compassionate window into the life of the 81-year-old Magdaleen,...

LitNet-spens: Monoloog uit Koning Eenoog
NP van Wyk Louw - 2011-01-27
Naam van skrywer NP van Wyk Louw Naam van teks Monoloog uit: Koning Eenoog Subgenre Monoloog Aantal spelers 1 Kort opsomming Hierdie monoloog is deel van ’n versameling monoloë wat deur Milla Louw uitgekies is as ideaal vir Drama-klaswerk en oudisies. Milla Louw versoek die gebruiker om die hele toneelstuk in oënskou te neem indien die monoloog gekies word. Die monoloë word geplaas met die vergunning van DALRO. Kontak DALRO met betrekking tot opvoerregte. Klaswerk...

LitNet-spens: Monoloog uit Troostyd vir ’n bang gemoed
Hennie Aucamp - 2011-01-27
Naam van skrywer Hennie Aucamp Naam van teks Monoloog uit: Troostyd vir ’n bang gemoed Subgenre Monoloog Aantal spelers 1 Kort opsomming Hierdie monoloog is deel van ’n versameling monoloë wat deur Milla Louw uitgekies is as ideaal vir Drama-klaswerk en oudisies. Milla Louw versoek die gebruiker om die hele toneelstuk in oënskou te neem indien die monoloog gekies word. Die monoloë word geplaas met die vergunning van DALRO. Kontak DALRO met betrekking tot...

LitNet-spens: Monoloog uit Sorry Miss Doepie
Anoniem - 2011-01-27
Naam van skrywer Anoniem Naam van teks Monoloog uit: Sorry Miss Doepie Subgenre Monoloog Aantal spelers 1 Kort opsomming Hierdie monoloog is deel van ’n versameling monoloë wat deur Milla Louw uitgekies is as ideaal vir Drama-klaswerk en oudisies. Milla Louw versoek die gebruiker om die hele toneelstuk in oënskou te neem indien die monoloog gekies word. Die monoloë word geplaas met die vergunning van DALRO. Kontak DALRO met betrekking tot opvoerregte. Klaswerk...

Bravo, en Encore vir The Taming of the Shrew
Albert Maritz - 2011-01-20
The Taming of the Shrew deur William Shakespeare Rolverdeling: Adrian Galley, Anthea Thompson, Grant Swanby, Juliet Jenkin, Mark Hoeben, Francis Chouler, Darron Araujo, Johann Vermaak, Peter Krummeck, Jeroen Kranenburg, John Caviggia, Daniel Barnett, Richard Lothian, James MacGregor, Michael Inglis, Robyn McHarry, Chi Mhende, Gabriel Hoffman, Alexander Tops en Dewald van Zyl. Regie: Roy Sargeant. ’n Kunstekaap-produksie in Maynardville-opelugteater, Wynberg. Tot 19 Februarie. My verwysingsraamwerk...

LitNet-spens: "Koop my blomme" uit Dubbeldop
Hennie Aucamp - 2011-01-05
Naam van skrywer Hennie Aucamp Naam van teks Monoloog uit Dubbeldop: "Koop my blomme" Subgenre Monoloog Aantal spelers 1 Kort opsomming Hierdie monoloog is deel van ’n versameling monoloë wat deur Milla Louw uitgekies is as ideaal vir Drama-klaswerk en oudisies. Milla Louw versoek die gebruiker om die hele toneelstuk in oënskou te neem indien die monoloog gekies word. Die monoloë word geplaas met die vergunning van DALRO. Kontak DALRO met betrekking tot opvoerregte....

LitNet-spens: Monoloog uit Die son skyn in Suid-Afrika
Corlia Fourie - 2011-01-05
Naam van skrywer Corlia Fourie Naam van teks Monoloog uit: Die son skyn in Suid-Afrika Subgenre Monoloog Aantal spelers 1 Kort opsomming Hierdie monoloog is deel van ’n versameling monoloë wat deur Milla Louw uitgekies is as ideaal vir Drama-klaswerk en oudisies. Milla Louw versoek die gebruiker om die hele toneelstuk in oënskou te neem indien die monoloog gekies word. Die monoloë word geplaas met die vergunning van DALRO. Kontak DALRO met betrekking tot opvoerregte....

LitNet-spens: Monoloog uit Mies Vinter
Sita - 2011-01-05
Naam van skrywer Sita Naam van teks Monoloog uit: Mies Vinter Subgenre Monoloog Aantal spelers 1 Kort opsomming Hierdie monoloog is deel van ’n versameling monoloë wat deur Milla Louw uitgekies is as ideaal vir Drama-klaswerk en oudisies. Milla Louw versoek die gebruiker om die hele toneelstuk in oënskou te neem indien die monoloog gekies word. Die monoloë word geplaas met die vergunning van DALRO. Kontak DALRO met betrekking tot opvoerregte. Klaswerk en oudisies...

Ons sterre verskeit (sic): Oor Annie, Liefling en Pride and Prejudice
Albert Maritz - 2010-12-15
“The worst thing about new books is that they keep us from reading the old ones” – Joseph Joubert Wat ’n vreugde was die Gilbert & Sullivan Society se produksie van Annie nie! Die ongelooflike stelle (ontwerp – Dicky Longhurst), musiek (musiekregisseur – Alastair Cockburn), kostuums (Penny Simpson), beligting (Faheem Bardien), choreografie (Roxy Levy) en klankontwerp (Liam Cookson) sorg vir ’n absoluut verrassende en briljante produksie (regie –...

Oor pyn in die knieë en die waarhede in Spud
Albert Maritz - 2010-12-15
“When an artist reasons, it is because he no longer understands anything” – André Derain David Kramer gee my ’n pyn … in die knieë! Maggies, terwyl ek daar sit en kyk na sy plaasnar met sy rooi vellies, voel ek hoe my eige knieë seg: Nee, mens kan nie; nie nou meer nie. Tyd staan mos nie stil nie. Hy sak laag, en hy doen daai skuif-wip – die plattelandse laagskoffel. So as ek die Tarzan swaai en die stoel-omtrap-triek mis – waarmee...

Verruklike teater tans te sien
Albert Maritz - 2010-12-01
Van my beste oomblikke van vermaak het ek al op die planke van die Kleinteater by die Universiteit van Kaapstad teëgekom. It’s a Boy van Robert Kirby was so ’n besonderse ervaring. Ek onthou nou nog Maureen England se ou “common” alkoholis-rassis in die rolstoel, met die fluitende “s”. En Charles Comyn. Jare lank het ek daar studente-oudisies bygewoon wat so indrukwekkend was dat mens dit kon saamgooi, kaartjies verkoop en wag dat die gehore instroom...

Die kuns van goeie spel
Albert Maritz - 2010-11-30
To die for an idea is to place a pretty high price upon conjecture – Anatole France Varsste nuus eerste. Moenie ART deur Yasmina Reza, regie deur Marthinus Basson, misloop by die Universiteit Kleinteater nie. Dis een van die grootste vreugdes om goeie akteurs ’n goeie teks te sien speel, met ’n keurige stel, en ondernemende beligting. En is Christiaan Olwagen, Wessel Pretorius en Wilhelm van der Walt nie opwindende talent nie! En so vol selfvertroue onder die hand van die...

LitNet-spens: Monoloog uit Koffer in die kas
Jeanne Goosen - 2010-11-23
Naam van skrywer Jeanne Goosen Naam van teks Monoloog uit: Koffer in die kas Subgenre Monoloog Aantal spelers 1 Kort opsomming Hierdie monoloog is deel van ’n versameling monoloë wat deur Milla Louw uitgekies is as ideaal vir Drama-klaswerk en oudisies. Milla Louw versoek die gebruiker om die hele toneelstuk in oënskou te neem indien die monoloog gekies word. Die monoloë word geplaas met die vergunning van DALRO. Kontak DALRO met betrekking tot opvoerregte....

LitNet-spens: Monoloog uit Klaaglied vir ’n kunstenaar
Lisa Hall - 2010-11-23
Naam van skrywer Lisa Hall Naam van teks Monoloog uit: Klaaglied vir ’n kunstenaar Subgenre Monoloog Aantal spelers 1 Kort opsomming Hierdie monoloog is deel van ’n versameling monoloë wat deur Milla Louw uitgekies is as ideaal vir Drama-klaswerk en oudisies. Milla Louw versoek die gebruiker om die hele toneelstuk in oënskou te neem indien die monoloog gekies word. Die monoloë word geplaas met die vergunning van DALRO. Kontak DALRO met betrekking tot opvoerregte....


<< 1 2 3 4 19 >>