Hierdie is die LitNet-argief (2006–2012)
Besoek die aktiewe LitNet-platform by www.litnet.co.za

This is the LitNet archive (2006–2012)
Visit the active LitNet platform at www.litnet.co.za


 
Taal | Language

Taal | Language


<< 1 2 3 4 5 6 >>

Amsterdam-tafelronde oor Afrikaans: Rudolf Stehle gesels met Wannie Carstens
Rudolf Stehle - 2010-05-04
Afrikaans is op 28 Mei vanjaar die onderwerp van ’n tafelronde in Amsterdam. Hierdie eendagkonferensie word deur die NZAV (Nederlands-Zuid-Afrikaanse Vereniging) georganiseer en deur die Nederlandse Taalunie gefinansier. Rudolf Stehle het met Wannie Carstens gesels oor sy deelname. Namens wie woon jy die tafelronde-gesprek by? Ek woon die tafelrondegesprek by namens die Afrikaanse Taalraad (ATR), waarvan ek tans die voorsitter is. Waarom woon jy die gesprek by? Ek het sedert Oktober...

Terloopse ontmoetings
Carina van der Walt - 2010-05-03
Wêreldboekedag het hier in Nederland redelik ongesiens verbygegaan. Tog is daar deurlopend baie ander boeke en literêre geleenthede wat daarvoor kompenseer. Mens kan maar net dink aan die Boekenweek, Nationale Gedichtendag, Nacht van de Poëzie, Poetry International, Winternachten ens. April was die Maand van de Filosofie. ’n Dag na die Wêreldboekedag ontmoet ek byna toevallig twee groot geeste uit die Nederlandse literêre wêreld hier in Tilburg: Charlotte...

Amsterdam-tafelronde oor Afrikaans: Rudolf Stehle gesels met Christo van der Rheede
Rudolf Stehle - 2010-04-22
Afrikaans is op 28 Mei vanjaar die onderwerp van ’n tafelronde in Amsterdam. Hierdie eendagkonferensie word deur die NZAV (Nederlands-Zuid-Afrikaanse Vereniging) georganiseer en deur die Nederlandse Taalunie gefinansier. Rudolf Stehle het met Christo van der Rheede gesels oor sy deelname. Waarom woon jy die konferensie by? Ek is uitgenooi om te kom praat oor die Stigting vir Bemagtiging deur Afrikaans (SBA) se taalbemagtigingsprojekte en oor die Vrye Afrikaanse Universiteit (VAU). Wat...

Amandla! Mandela
Carina van der Walt - 2010-04-19
Dit was ’n belewenis. Die skouburgteater was stampvol gepak met die musiekspel Amandla! Mandela. Bos-teaterproduksies sluit hiermee aan by die 20-jaar-vrylatingvieringe van Mandela vroeër vanjaar. Talle boeke is al in alle wêreldtale oor Suid-Afrika se grootste ikoon geskryf. Enkele films oor die onreg van apartheid en die omskakeling van apartheid na demokrasie het al die lig gesien. Maar ’n teaterproduksie oor die mens Nelson Mandela? Dit het onmoontlik geklink. Selfs Pieter-Dirk...

Opvolggesprek insake Vrye Afrikaanse Universiteit Gespreksforum
Christo van der Rheede - 2010-04-16
Beste Kollegas ’n Opvolgbyeenkoms word vir Saterdag 24 April 2010 om 10h00 by die Stigting vir Bemagtiging deur Afrikaans se kantore in Kaapstad gehou waar ons onder andere die volgende gaan bespreek: Strategiese raamwerk vir VAU Operasionele raamwerk vir VAU Ander verbandhoudende sake Laat weet asseblief vir Merle van Diemel by Merle.vanDiemel@media24.com indien u die vergadering wil bywoon. U is ook welkom om ander belangstellendes saam te nooi. Besoek ook gerus die volgende...

Amsterdam-tafelronde bespreek emansipasie deur Afrikaans
Rudolf Stehle - 2010-04-16
Afrikaans is op 28 Mei vanjaar die onderwerp van ’n tafelronde in Amsterdam. Hierdie eendagkonferensie word deur die NZAV (Nederlands-Zuid-Afrikaanse Vereniging) georganiseer en deur die Nederlandse Taalunie gefinansier. Volgens die organiseerders het die konferensie ten doel die bevordering van Afrikaanstalige onderwys en opleiding in die breedste sin van die woord. Die kriterium wat daarby gehanteer word, is taal. Afrikaans is ná Zulu en Xhosa die derde grootste taal van Suid-Afrika....

Amsterdam-tafelronde oor Afrikaans: Rudolf Stehle gesels met Ingrid Scholtz
Ingrid Scholtz - 2010-04-16
Afrikaans is op 28 Mei vanjaar die onderwerp van ’n tafelronde in Amsterdam. Hierdie eendagkonferensie word deur die NZAV (Nederlands-Zuid-Afrikaanse Vereniging) georganiseer en deur die Nederlandse Taalunie gefinansier. Rudolf Stehle het met Ingrid Scholtz gesels oor haar betrokkenheid. Waar kom die idee vir 'n konferensie vir die bevordering van Afrikaanstalige onderwys en opleiding vandaan? Die idee om Suid-Afrikaanse, Nederlandse en Vlaamse organisasies bymekaar te bring rondom...

Nogmaals, Ingrid Jonker!
Carina van der Walt - 2010-04-07
Ingrid Jonker se poësie staan die afgelope dekade toenemend in die lig van musikale verwerkings. Oor ’n wye spektrum toonsettings weerklink haar stem. Jy kan kies tussen kabaret, pop, jazz, poësie en klassiek as jy na haar wil luister. Die jongste CD is Hierdie reis van Charlotte Margiono en Frans Ehlhart, in September 2009 in Nederland uitgegee. Ek het aanvanklik nie besef watter pragtige, nuwe vonds ek present gekry het nie. Die eerste klavierklanke laat mens verras regop...

Nederlandse perspektiewe op Suid-Afrika
Carina van der Walt - 2010-03-25
Op Vrydagmiddag 5 Maart was ek in Amsterdam by die boekbekendstelling van Puur Goud, andere verhalen uit Zuid-Afrika. Skrywer Bart Luitrink het homself omring met ou vriende en kennisse uit die Anti Apartheidsbeweging Nederland (AABN). Tilly Hermans van Uitgewery Augustus kon verlig asemskep. Die eerste kopieë was pas binne. Dit het nog na lou lym geruik. Die “Augustus” het inderhaas ’n bietjie skeef op die rugkant uitgekom, maar die bruin skakerings op die buiteblad...

’n Vrye Afrikaanse Universiteit
2010-03-19
Besware teen die gedagte aan ’n Vrye Afrikaanse Universiteit (VAU) sal die inisiatiefnemers nie afskrik nie, het die Hoof Uitvoerende Beampte van die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns, prof Jacques van der Elst gesê. Hy het verwys na ernstige bedenkinge van regeringskant wat uitgespreek is tydens ’n program Robinson Regstreeks wat deur kykNET uitgesaai is. Die sameroeper van die VAU-inisiatief, mnr Christo van der Rheede, Direkteur van die Stigting vir die Bemagtiging deur...

SAVI-persvrystelling: Hooggeregshofbevel oor die regering se grondwetlike verpligting oor taal
2010-03-17
Die SA Vertalersinstituut (SAVI) spreek sy tevredenheid uit oor die uitspraak van die hooggeregshof van 16 Maart 2010 waarin die regering beveel word om binne die volgende twee jaar sy grondwetlike verpligtinge oor die gebruik van die amptelike tale na te kom. As ’n nieregeringsliggaam wat vertalers en tolke verteenwoordig, het die Vertalersinstituut sedert 1994 met groot geesdrif die gees en letter van die taalklousule in die Grondwet ondersteun en die gebruik van al die amptelike ...

AfriForum-persvrystelling: AfriForum verwelkom uitspraak in taalhofsaak as deurbraak
2010-03-16
AfriForum het die Hoogeregshof-uitspraak in die saak van Cerneels Lourens, ’n prokureur van Brits, oor die staat se versuim om sy grondwetlike plig teenoor alle landstale na te kom, as ’n reuse deurbraak vir taalregte in Suid-Afrika beskryf. Die regter het naamlik in sy uitspraak gesê dat die staat duidelik nie sy verpligtinge in terme van Artikel 6(4) van die Suid-Afrikaanse Grondwet nakom nie en hy het die minister van Kuns en Kultuur gelas om binne twee jaar toe te sien...

ATR-persvrystelling: Uitspraak oor talewet
2010-03-16
Die Afrikaanse Taalraad verwelkom die uitspraak van die Noord-Gautengse Hooggeregshof waarin die Minister van Kuns en Kultuur verplig word om die gebruik van amptelike tale in die land te reël en te monitor. Regter R du Plessis het vandag uitspraak gelewer in die saak tussen ‘n prokureur van Brits, mnr Cerneels Lourens teen die President van Suid-Afrika en saam met hom die Parlement, die Minister van Kuns en Kultuur en die Minister van Justisie en Ontwikkeling en die Pan Suid-Afrikaanse...

Sokker en rugby pak mekaar op US Woordfees
Carina van der Walt - 2010-03-11
Baljaar is ’n unieke, onvertaalbare Afrikaanse woord. Dit was vanjaar die tema van die US Woordfees. Daarin was die erns van sport en die ligsinnigheid van sports saamgevat. Bal- as woorddeel het nuttig te pas gekom, maar dat so ’n ooglopend eiervormige bal ook op die suksesgolf van FIFA gery het, was verrassend. Die US Woordfees het in sy program ’n spontane vertaalslag na rugby probeer maak in die grootste sokkerjaar ooit van Suid-Afrika. Waarom? Die woordwêreld en...

Nederlanders op Woordfees 2010
Carina van der Walt - 2010-03-01
’n Handjievol Nederlandstalige woordkunstenaars neem binnekort aan die Woordfees op Stellenbosch deel. Hulle is die Vlaamse skryfster Annelies Verbeke, die Nederlandse digter Menno Wigman en die half-Nederlandse, half-Suid-Afrikaanse sanger Stef Bos. Verder neem twee groepe deel, naamlik Theater van de Verloren Tijd en Theatergroep Flint. Wie is dié mense en wat kan feesgangers verwag? Verbeke het met haar debuutroman in 2003, Slaap, ook direk bekendheid verwerf binne Suid-Afikaanse...

Die Hoërskool Ermelo-hofbeslissing is ’n dubbelsnydende swaard
Christo van der Rheede - 2010-03-01
Die Hoërskool Ermelo-hofbeslissing is sekerlik een van die belangrikste uitsprake in die bestaan van die Konstitusionele Hof. Hierdie uiters logies beredeneerde en pedagogies verantwoordbare uitspraak het die rol en funksie van die onderwysdepartement en beheerliggaam in die bepaling van ’n skool se taalbeleid ondersoek en in die uitspraak word daar dus nuwe riglyne neergelê wat hierdie magte aanbetref. In die geval van Hoërskool Ermelo het die skool se beheerliggaam geweier...

Balkenende, Nederland se eie Zuma
Carina van der Walt - 2010-02-23
Die afgelope naweek het kabinet-Balkenende IV in Nederland geval. Direkte aanleiding was die CDA se terugkrabbeling op 'n twee jaar lange belofte om Nederlandse soldate in Augustus 2010 uit Afganistan te onttrek. As reaksie daarop het die PvdA uitgestap. Nee, Balkenende het nie vyf vrouens soos Zuma nie. Hy het ook nie twee en twintig kinders (waarvan sommige buite-egtelik is) verwek nie. Of tóg? Die afgelope agt jaar het kabinette-Balkenende I-IV elke keer in koalisie met ander partye...

Welvaartskepping via die inheemse tale
Christo van der Rheede - 2010-02-23
Opsomming Ons leef in ’n inligtingsamelewing waarin die generering en disseminasie van inligting die vernaamste ekonomiese, kulturele, opvoedkundige en sosiale aktiwiteite is. Die kennisekonomie is die ekonomiese komponent van die inligtingsamelewing, die een waarin kennisproduksie en die benutting van kennis deurslaggewend is vir welvaartskepping. Ons diverse en dinamiese inheemsetaal-erfenis is ’n belangrike instaatstellende hulpbron vir die ontwikkeling van gemeenskappe sodat hulle...

’n Middeweg vir Afrikaans
Leon Rousseau - 2010-02-19
Elemente van ’n konsep-artikel deur my oor die Afrikaanse spelwyse het as brief in BY verskyn. Hier is die volledige hersiene artikel: Dit is verblydend dat die debat oor die Afrikaanse spelling van vreemde woorde tussen my enersyds en Ernst Kotzé en Tom McLachlan andersyds tot dusver op so ’n beskaafde vlak kon verloop. (Dié twee is onderskeidelik voorsitter en ondervoorsitter van die Akademie se Taalkommissie.) Selfs mnr McLachlan het minder straf op my geword. In sy...

Suid-Afrikaanse fotograwe kom graag na Nederland
Carina van der Walt - 2010-02-17
Chika Onyejekwe, Junior Ofokansi, Thomas Okafor. Enugu, Nigeria (2009). Fotograaf Pieter Hugo Twee gelyklopende tentoonstellings deur die fotograaf Pieter Hugo is pas in Nederland verby. Dit was Nollywood en Be prepared! in die Cokkie Snoei-galerye in Amsterdam en Rotterdam. ’n Fotografiestudent in Stellenbosch noem onlangs dat Pieter Hugo vir Suid-Afrikaanse fotograwe is wat Antjie Krog vir Afrikaanse poësieliefhebbers is. Die Nederlandse publiek ken Krog en Hugo albei, veral...

Antjie Krog skitter op Winternachten
Carina van der Walt - 2010-02-03
Die hoogtepunt op die openingsaand van Winternachten 2010 in Den Haag was die Winternachtenlezing deur Antjie Krog. Die vraag wat sy probeer beantwoord het, was: As jy op hierdie oomblik die reëls van die Universele Verklaring van Menseregte moet herskryf vanuit ’n Suid-Afrikaanse perspektief, sal die resultaat anders lyk as in die oorspronklike dokument? Haar antwoord hierop het twee titels (in Afrikaans vertaal): “’n Universele Verklaring van Onderlinge Verbondenheid”...

Winternachten 2010 – internasionale fees
Carina van der Walt - 2010-01-26
Vanaf 14 tot 17 Januarie het Winternachten in Den Haag vir die vyftiende keer sy uitgebreide literêre netwerk weerspieël. Die fees betrek Nederlandse skrywers en skrywers uit nie-Westerse lande. Skrywers het uit hulle eie werk voorgelees, as gaste in gesprekke opgetree, op musikale verwerkings geïmproviseer, en geskitter as ’n verfilmde roman of ’n dokumentêre film van hulle werk vertoon word. Die tema vanjaar was Het spel van de regels – ’n...

’n Gratis Afrikaanse universiteit – ’n vergesogte idee?
Christo van der Rheede - 2009-12-14
Om telkens ’n oproep van ’n huilende ouer te ontvang oor ’n kind wat graag ná matriek verder wil studeer, maar wat weens ’n tekort aan geld nooit by ’n tersiêre inrigting sal uitkom nie, is hartverskeurend om die minste te sê. Veel help die verwysings wat ’n mens probeer gee ook nie, want soveel andere kompeteer vir die beskikbare beurse en lenings. Verder word die situasie vererger deur blatante diskriminasie teen Afrikaanssprekendes....

“Afrikaans in Conversation” in Paarl
2009-12-04
“Kamme niet verstaan ... bayang van mai vriende ... soo met lagen en praaten ... Heita ... alles oraait? Hoop so :-) Jy! Praat Afrikaans of hou jou bek!” Such is the difference between Afrikaans of yesteryear and today – a story portrayed by a new exhibition, "Afrikaans in Conversation”, presented at the Taalmuseum (Afrikaans Language Museum) and other venues in and around Paarl until the end of March 2010. In a series of trilingual thematic panels (Afrikaans,...

“Afrikaans aan die Praat” in die Paarl
2009-12-04
“Kamme niet verstaan ... bayang van mai vriende ... soo met lagen en praaten ... Heita ... alles oraait? Hoop so :-) Jy! Praat Afrikaans of hou jou bek!” Só verskil Afrikaans van toeka en vandag – ’n verhaal wat vertel word deur ’n nuwe uitstalling, "Afrikaans aan die Praat", wat tot Maart 2010 by Die Afrikaanse Taalmuseum en ander plekke in die Paarl en omgewing vertoon word. In ’n reeks drietalige panele (Afrikaans, Engels en isiXhosa)...

ATR-afvaardiging se gesprek met Magda Fourie, vise-rektor van die US
2009-11-24
’n Afvaardiging van die Afrikaanse Taalraad, onder leiding van dr Michael le Cordeur, tans waarnemende voorsitter van die ATR, het oor die taalbeleid van die US die volgende gesprek met die viserektor van US, prof Magda Fourie, gevoer. Van ATR-kant was die afvaardiging dr Michael le Cordeur (MlC), mnr Christo van der Rheede (CvdR), me Alana Bailey (AB), dr Louise Combrink (LC), dr Gerrit Brand (GB) en dr Dion“ Prinsloo (DP) (skriba). Prof Magda Fourie (MF) en die senior direkteur kommunikasie...

Breyten, de schilder van de bezielde middenwereld
Laurens van Krevelen - 2009-11-18
Toen Breyten Breytenbach in 1959, als 20-jarige student aan de Michaelis School of Fine Arts in Kaapstad, besloot om een jaar of wat naar Europa te gaan om de Parijse kunstwereld te verkennen, was hij zich er niet van bewust hoe onomkeerbaar die beslissing zou zijn. Op de kunstacademie, die schrijver-schilder Henk van Woerden (die ook aan diezelfde academie heeft gestudeerd, maar een aantal jaren na Breyten) beschreef als een ‘nogal in zichzelf gekeerd instituut’, waar ‘de...

Taal en integrasie in Suid-Afrika: die rol van universiteite
Vic Webb - 2009-11-06
1. Inleiding[1] Soos algemeen bekend, is nasionale integrasie een van die ideale van post-1994-Suid-Afrika, wat in algemene terme bewerkstellig kan word deur onder andere die beskerming van die land se diversiteit, die vestiging van ’n demokrasie en die bevordering van gelykheid en menseregte. Hierdie ideaal kan natuurlik op verskillende domeine nagestreef word. Een daarvan is taal, meer spesifiek die beskerming van linguistiese diversiteit en die bevordering van meertaligheid, die...

Is Afrikaans an anti-colonial victory language or an oppressors’ language?
FM Lucky Mathebula - 2009-11-06
South African history is in a process of being rewritten, being given new appendices and/or in a continuous state of redefining itself. The process is unfortunately muddied by the various historical contributions of the country’s nationals, especially in terms of defining who the victors are in the broad anti-colonial struggle. The contestation for this position has, and fortunately, escaped the wrath of being a political mobilisation rallying point notwithstanding its spasmodic appearance...

Die ''Afrikaner''
LiMari Louw - 2009-11-05
Ek is tans besig met my MA in Afrikaanse taalkunde en het onlangs op iets baie interessants afgekom. Gewoonlik as inbellers op Praat Saam of Loslip op RSG hulle gesprek begin met “Ek is ’n blanke Afrikaner”, dan is my reaksie altyd instinktief: ek sug en sit dan sommer maar dadelik my “draadloos” af, want die strekking van die gesprek is dan maar gewoonlik dieselfde en het dikwels ’n rassistiese ondertoon. Die term blanke word reeds jare...

Volmaanpiekniek by die Taalmonument
2009-10-26
Piekniekliefhebbers kan hul mandjies pak vir die volgende volmaanpiekniek by die Taalmonument op Paarlberg op Saterdag 31 Oktober. Die maan kom reeds om 17:05 op en die son sak om 19:14. Die monument sal tot 22:00 oop wees. Al die ligte by die monument word vir die aand afgeskakel. Toegang is R12 vir volwassenes, R5 vir studente en R2 vir kinders. Geen honde of vure word toegelaat nie en dit is 'n goeie idee om 'n flitslig saam te bring. Besoekers mag hulle eie piekniekmandjies saambring...

Adam Tas en die Nasionale Selfmoord van die Afrikaner
Koos A Kombuis - 2009-10-14
*Hierdie stuk is gedeeltelik in Die Matie en ook op die studentevereniging Adam Tas se webtuiste gepubliseer. Op die 20ste Junie het ek ’n artikel in Rapport gepubliseer waarin ek skryf oor die raaiselagtige en eensame dood van die swart Matie-student, Mufunwa Munyangane, in die strate van Stellenbosch. Mufunwa het verkluim op ’n koue wintersaand omdat hy skynbaar te skaam was om te vra vir aanwysings terug na sy woonplek. Ek het hierdie treurspel gebruik as ’n metafoor vir my...

Between languages: Shané Kleyn interviews Tessa Dowling about the status of Xhosa
Tessa Dowling - 2009-09-30
Tessa, you took a long break from teaching at UCT. What did you do during those 12 years? I set up a multimedia language development company called African Voices, with an ex-student of mine, Christine Dunckley. She is a brilliant computer programmer and I love making materials that make it easy for people to learn African languages. So after producing the interactive multimedia programme Speak Xhosa With Us for the University of Cape Town, we elicited the help of African language specialist Derek...

Nico Koopman se verpolitiseerde Afrikaans
Johannes Comestor - 2009-09-18
Die LitNet-kommentare (deur Theodorus du Plessis en Pieter Duvenhage) op Nico Koopman se lesing vlei hom, want daar word veel meer taalkundige diepte in sy voordrag veronderstel as wat daar is. My vertolking is dat dit vir Koopman wesenlik om die bevordering van ANC-politiek gaan en dat Afrikaans as kapstok gebruik is. Bevrydingsteoloë, waarvan Koopman een is, misbruik godsdiens op 'n soortgelyke manier ter bevordering van politieke oogmerke. Maar eers die konteks. Waarom sou die Afrikaanse...

Lezing door Dr Bruno Werz op zaterdag 11 juli om 10.30 uur
2009-07-06
Het Zuid-Afrikaans Centrum voor Nederland en Vlaanderen nodigt u vriendelijk uit voor een Powerpoint-presentatie door maritiem archeoloog en historicus Dr. Bruno Werz over De wrakken van de ‘Oosterland’ en de ‘Waddinxveen’ in de Tafelbaai. Met de toevallige ontdekking van de wrakken van twee VOC-schepen in de Tafelbaai werd zo’n twintig jaar geleden de basis gelegd voor de ontwikkeling van maritieme archeologie in zuidelijk Afrika. De resten van de ‘Oosterland’...

Jy bewaar wat jy liefhet
Lina Spies - 2009-06-18
In Leopold Scholtz se insiggewende artikel “SA moet elders kers opsteek oor taalbeleid” (Die Burger, 8 Mei 2009) het sy skrywe oor die taalbeleid van die Universiteit van Barcelona my veral geïnteresseer. Dié universiteit, sê Scholtz, is onapologeties amptelik Katalaans, alhoewel ’n program aangebied word vir studente wat die taal nie beheers nie. Geen toegewings aan die sterker taal, Spaans, by wyse van parallel- of dubbelmedium word gemaak nie, en boonop koester...

Ope brief aan Russel Botman
Johann Rossouw - 2009-06-08
30 Mei 2009 Beste Russel Dis 'n wintersaand in Melbourne. Oor 'n paar uur skop die Blou Bulle in Pretoria teen die Chiefs af vir die finaal van die Super14. Gister het die Chief met sy blou trui die Bulle sterkte gaan toewens. Hier vanuit die suide slaan 'n mens die dinge meewarig en melancholies gade. Afrikaanse gemeenplasighede gewissel, kan ek seker nou met die deur in die huis val. Vanuit die suide – Stellenbosch om presies te wees – verneem ek hier in die suide –...

Ensovoort se spesiale nommer oor NALN
2009-06-03
Ensovoort se spesiale nommer oor NALN verskyn later hierdie maand. Ensovoort Jg 13, nr 1, 2009 NALN en erfenisbewaring Saamgestel deur Jacques van der Elst en Johann Lodewyk Marais INHOUD Redaksionele Jacques van der Elst Johann Lodewyk Marais Toesprake Beatrice Marshoff: Afrikaners en Afrikaans het ’n rol Mathews Phosa: NALN en die bewaring van ons erfenis Artikels Corlietha Swart: Inleiding tot NALN O.J. Liebenberg: NALN se totstandkoming, ontwikkeling en transformasie,...

Waarom die UV parallelmedium moet behou. ’n Opiniestuk vir kommentaar
Prof Theodorus du Plessis - 2009-03-12
Die UV se huidige taalbeleid is nou, meer as ooit tevore, onder die soeklig. Nie net is ons beleid gekritiseer deur die ministeriële komitee wat ons vroeër vanjaar besoek het nie, maar ons is eintlik ook bygekom deur die ouditkomitee (ek gebruik sommer die populêre woord). In beide gevalle het die mening van die betrokke instansies die pers bereik. Verder was daar natuurlik Reitz 2008. Ons taalbeleid word voorgehou as dat dit verdeeldheid sou skep, of ten minste aanmoedig. Die veronderstelling...

Ramsey Nasr derde Dichter des Vaderlands
Hendrik-Jan de Wit - 2009-01-29
Ramsey Nasr is de nieuwe Dichter des Vaderlands. Hij is de derde dichter die deze titel heeft gekregen. Naast de gekozen Ramsey Nasr, waren ook Tsead Bruinja, Joke van Leeuwen, Erik Menkveld en Hagar Peeters genomineerd door de commissie onder leiding van Jeltje van Nieuwenhoven. In een feestelijke uitzending met studenten Nederlands die een gedicht beantwoorden, een hommage aan de overleden dichters, een interview met de scheidend Dichter des Vaderlands, muziek, een gesprek met de voorzitter...

In de verveling toont zich de meester: Komrij verhaalt over zijn Portugees 'Niemandsdorp' Vila Pouca
Hendrik-Jan de Wit - 2009-01-14
Titel: Vila Pouca Outeur: Gerrit KomrijUitgever: Amsterdam, De Bezige Bij, 2008 ISBN: 9879023429951 Prijs: € 15,90 Pagina's: 216 Vanuit de lucht is Vila Pouca een berg met wat huizen ertegen. Geen grootse vergezichten, onvergetelijke bouwwerken of monumentale bossen. Vila Pouca is een Portugees dorp waar niks is en niks gebeurt. Vila Pouca zou de vergetelheid zijn ingetrokken als er niet die Nederlandse schrijver was neergestreken. Gerrit Komrij schrijft over zijn eigen...

Van Dis valt in de prijzen
Hendrik-Jan de Wit - 2009-01-14
Twee prijzen in vier dagen heeft Adriaan van Dis gewonnen. Op 8 januari won hij de E. du Perronprijs van de Universiteit van Tilburg en de gemeente Tilburg. Drie dagen later, op 11 januari won Van Dis ook de Gouden Ganzenveer 2009. De E. du Perronprijs is ingesteld ter bekroning van mensen of instellingen die zich door hun actieve bijdrage aan de cultuur verdienstelijk hebben gemaakt voor onderling begrip en een goede verstandhouding van verschillende bevolkingsgroepen in Nederland. Voor de E. du...

Feestbeesten
Hendrik-Jan de Wit - 2008-12-09
Dagkalender van de Poëzie 2009 Tjitske Jansen en Victor Schiferli (samenstelling) Amsterdam: Uitgeverij Meulenhoff, 2008 ISBN: 987 90 290 8254 9 Prijs € 14,90 365 pagina's Elk feestje heeft een reden. De reden van de samenstellers van de dagkalender van de Poëzie 2009 was onjuist. Het duo meende te werken aan een jubileumeditie, maar gedurende de noeste arbeid ontdekten ze dat ze abuis waren. Het was een misverstand. De ballonnen waren al opgeblazen en de slingers...

Tiende herdenking van die Ernst van Heerden poësieversameling in die Poëziecentrum in Gent
2008-11-19
Toe die uitgebreide poësieversameling van prof Ernst van Heerden, Afrikaanse digter en akademikus, op 27 November 1998 in Gent, Vlaandere, amptelik aan die Poëziecentrum in Gent, België, oorgedra is, was dit reeds die grootste poësieversameling in die Nederlandse taalgebied, met 609 Afrikaanse bundels, bloemlesings en kritiese werke. Dit is intussen gereeld aangevul - onlangs met versamelings van literêre tydskrifte soos Standpunte en die Tydskrif vir Nederlands en Afrikaans.Op...

Lelystad als metafoor
Hendrik-Jan de Wit - 2008-11-17
Joris van Casteren: Lelystad.Amsterdam: Prometheus, 2008ISBN: 978 90 446 1217 2Prijs: € 17,95336 pagina'sAls Nederland een gootsteen zou zijn, dan is Lelystad het afvoerputje. Verveling, vandalisme, criminaliteit, echtscheidingen, drank, drugs, slaapmiddelen en antidepressiva. Alles wat Lelystad niet moet hebben, heeft het. De stad moest een hommage worden aan de man die het land droog-legde, Cornelis Lely. De droom veranderde in een nachtmerrie, schrijft Joris van Casteren in zijn boek...

Het best bewaarde geheim?
Erik van den Bergh - 2008-11-03
De Zuid-Afrikaanse Nederlandse literatuur is het best bewaarde geheim van de Nederlandse literatuurgeschiedenis. Tot deze stevige conclusie komen de aan de Universiteit Leiden verbonden wetenschappers Eep Francken en Olf Praamstra. Zij besloten dit geheim te onthullen en publiceerden een kloeke bloemlezing getiteld Heerengracht Zuid-Afrika. Nederlandse literatuur van Zuid-Afrika. De samenstellers geven aan dat de Nederlandse literatuur van Zuid-Afrika tussen wal en schip is beland. "Er is geen...

Koning voor een dag
Hendrik-Jan de Wit - 2008-11-03
Koning voor een dag (roman)Jan van AkenAmsterdam: Querido, 2008ISBN: 978 90 214 3415 5Prijs: € 18,95272 pagina'sVan de Ionische dichter Hipponax is weinig bekend. Hij wordt 'de vader van de parodie' genoemd, maar verder spreken de bronnen elkaar vooral tegen. Voor de historische romanschrijver Jan van Aken is dit een schat aan mogelijkheden om zijn fantasie op uit te leven in zijn nieuwe historische roman Koning voor een dag. Koning voor een dag vertelt de levensgeschiedenis van...

Die grootste Nederlander van alle tye!
Saterdag 11 Oktober, Huis der Nederlanden - 2008-10-02


National Arts Festival announces - ‘Writing beyond the fringe'
2008-09-19
South African writing is due to receive a fresh injection of inspiration from the National Arts Festival with the launch of a new initiative, Writing Beyond the Fringe. Writers who have written at least one script that has previously been staged on the Fringe programme of the National Arts Festival qualify to participate in this exciting project. Four writers will be given the opportunity to take their literary works beyond the South African borders. The project is a partnership between the National...

Hoe maak mens biltong van kaas?
Werkswinkel oor vertaal uit Nederlands

2008-09-02
Op Saterdagoggend 27 September bied dr. Daniel Hugo 'n werkswinkel vir studente aan oor die kuns van vertaal uit Nederlands. Hy sal in 'n kort praatjie konsentreer op die besondere uitdagings wat Nederlandse gedigte aan die Afrikaanse vertaler stel. Sake soos rym, ritme, register, "valse vriende" en die tydsvorm sal behandel word. Dan sal die studente kans kry om self 'n gedig te vertaal. (Daar is genoeg woordeboeke en ander bronne by die Huis der Nederlanden beskikbaar!) Vir...


<< 1 2 3 4 5 6 >>