Hierdie is die LitNet-argief (2006–2012)
Besoek die aktiewe LitNet-platform by www.litnet.co.za

This is the LitNet archive (2006–2012)
Visit the active LitNet platform at www.litnet.co.za


 
Boeke | Books > Nuwe boeke | New books > Afrikaans

Afrikaans


<< 1 2 3 >>

Nuut van Lux Verbi.BM: Wandel digby Christus deur Solly Ozrovech
2007-08-31
Suid-Afrika se meester-dagboekskrywer Solly Ozrovech doen dit weer met sy enigste nuutgeskrewe dagboek, Wandel digby Christus, vir 2008– hy gee vir sy lesers ‘n boek wat ‘n lig op hul lewenspad sal wees. Die dagboek is spesiaal omdat ds Solly in dié dagboek uit sy diep bron van ondervinding en geestelike insig put. Luister hoe hy lewenskwessies aanspreek – soos sondes wat nog altyd by ons spook maar wat God vergewe het: “Hy weef hulle in die tapisserie van jou...

Rachelle Greeff word 50!
Melt Myburgh - 2007-08-31
Die gevierde Suid-Afrikaanse kortverhaalskrywer Rachelle Greeff word vandag (31 Augustus 2007) 50. Hierdie mylpaal in haar lewe val toevallig saam met die verskyning van Desembers, ‘n bloemlesing wat sy saamgestel het uit Petra Müller se kortverhale. Dié keur, wat sy met die hand uitgesoek het, is ‘n goeie verteenwoordiging van Müller se eerste verhale uit haar grootwordwêreld, die Rûens, stories van haar voormense, haar stads- en reisvertellings, haar...

Nuwe boeke van NB-Uitgewers in Augustus 2007
2007-08-22
Nuut by Human & Rousseau, Kwela, Tafelberg en Pharos Siegfried, Kinders van die Sabbatsee, Chinchilla, To Hell with Cronjé, We’re not all like that en ’n Donker liefde – My verhouding met heroïen. Klik op boekomslag en bestel hierdie boeke nou by Kalahari.net! SiegfriedWillem Anker Kwela Boeke Augustus 2007 ISBN-13: 978-0-7957-0254-9Sagteband 288 pp Siegfried Landman is iets in die dertig. Sy...

Jeanne Goosen stel nuwe digbundel bekend
1 September 2007 - 2007-08-15
‘n Nuwe digbundel uit die pen van die veteraandigter, Jeanne Goosen, word op 1 September om 11:00 by die Protea Boekehuis in Stellenbosch bekendgestel. Aangesien daar in 1975 laas ‘n digbundel van dié bekroonde skrywer gepubliseer is, word daar met groot verwagting uitgesien na elders aan diens.Petra Müller se opmerking oor die digkuns van Goosen, som die gevoel van haar lojale aanhangers treffend op: “As die wêreld te vreemd geword het om daarin te bly, dan kan...

Nuwe boeke by Lapa-uitgewers vir Augustus 2007
2007-08-01
Nuut by Lapa-uitgewers Bloujare se stories George Weideman ISBN: 9780799339222Formaat: 137 x 212 mm; sagteband; 112 pp Kategorie: Kortverhale Handelsprys: R85 Bloujare se stories – George Weideman ’n Versameling meestal liegstories – sommige in die tradisie van die...

Genugtig! stel bekend: Abrham Nel se Heita Kiewietan
6 Julie 2007 - 2007-07-12
Heita Kiewietan is ‘n novelle oor die lewe van Kiewietan, ‘n Tswana-Afrikaner. Van sy grootwordjare tussen die witvrouens van die kerk tot waar hy later aangestel word as bestuurder van ‘n taverna. Dieselfde taverna waar sy vrou vermoor is.Die verhaal word saamgevleg met ‘n hofsaak. Kiewietan word aangekla van die moord op honderd-en-twee mense.Die verlies aan sy vrou en sy waardigheid sien nooit die verlies van hoop nie. Hierdie is ‘n Suid-Afrikaanse verhaal, maar veral...

Nuwe boeke by NB-uitgewers vir Julie 2007
2007-07-11
Nuut by Human & Rousseau, Kwela, Tafelberg en Pharos Riller in die raaisel: Onopgeloste Suid-Afrikaanse misdade, Opspraak deur moord: Suid-Afrikaanse doodslag skok, The Story of Maha, To Hell with Cronjé, Kaplyn, Behind the curtain, en Ontsnap van Depressie. Klik op boekomslag en bestel hierdie boeke nou by Kalahari.net! Riller in die raaisel: Onopgeloste Suid-Afrikaanse misdadeChris Karsten Human & Rousseau...

Nuwe boeke van Lux Verbi.BM vir Julie 2007
2007-07-11
Die ompad huis toe, Alleenvlug, ’n Droom van ’n vrou, en God, waarom lyk die wêreld so? Kan ons sê: “God is in beheer”? Die ompad huis toe Vanessa del Fabro Sagteband ISBN: 978 07963 0596 1 343 bladsye R99.95 Bestellings 0860 231 231 ...

Nuwe boeke by Lapa-uitgewers vir Julie 2007
2007-07-02
Nuut by Lapa-uitgewers Kreatief met krale Christelle Faul ISBN: 9780799338331Formaat: 210 x 235 mm; sagteband; volkleur 160 pp Handelsprys: R160 Kreatief met krale – Christelle Faul 30 Inspirerende kraleprojekte vir beide die entoesiastiese beginner en die bewese...

Nuwe boeke by Lapa-uitgewers vir Junie 2007
2007-06-01
Nuut by Lapa-uitgewers Kreatief met krale, Bloujare se stories, Glas, Die klein groot kookboek, Amazing Animals of South Africa, Amazing Africa Kreatief met krale Christelle Faul ISBN: 9780799338331Formaat: 210 x 235 mm; sagteband; volkleur 160 pp Handelsprys: R160 Kreatief met...

Nuwe boeke by NB-uitgewers vir Mei 2007
2007-05-03
Nuut by Human & Rousseau, Kwela, Tafelberg en Pharos Cape Town Calling – From Mandela to Theroux on the Mother City, Once, Two Islands, Die hemelklip, The day I died, The lady missionary, en Klein-Woordeboek / Little Dictionary. Klik op boekomslag en bestel hierdie boeke nou by Kalahari.net! Cape Town Calling – From Mandela to Theroux on the Mother CityEditor: Justin Fox Tafelberg 232 pp Softcover ISBN: 978-0-62404297-6...

Nuwe boeke by Lapa-uitgewers vir Mei 2007
2007-05-02
Nuut by Lapa-uitgewers Kouefront, Suurlemoen! – ’n Storie oor rock, liefde en ’n tuinkabouter, Die klein groot kookboek, Amazing Animals of South Africa, Amazing Africa Klik op boekomslag en bestel hierdie boeke nou by Kalahari.net! Kouefront Emile Joubert ISBN: 9780799338959Formaat: 137 x 212 mm; sagteband; 192 ppKategorie: KortverhaleHandelsprys: R140 ...

Nuwe Lux Verbi.BM publikasie: Wie was Jesus regtig?
2007-04-12
Wie was Jesus regtig? deur Francois Wessels Formaat: Sagteband ISBN:9780796304308 Prys: R99.95Klik hier vir nog inligting en om die boek te koop.In Wie was Jesus regtig? gaan dit oor die vraag na die sogenaamde historiese Jesus. Vir ’n Christen se geloof is dit van groot belang. In die kerk is dit vandag wêreldwyd ’n omstrede saak en emosioneel. Die vraag waaroor dit gaan, is: Kan ons werklik glo wat in die Evangelies van Jesus vertel word? Het Hy dié dinge regtig gesê...

Nuwe Lux Verbi.BM publikasie: Doodgewoon Christen
2007-04-12
Doodgewoon Christen deur CS Lewis Formaat: Sagteband ISBN: 9780796305299 Prys: R109.95Klik hier vir nog. Gedurende die Tweede Wêreldoorlog het die BBC vir CS Lewis, die bekende letterkundige, skrywer en oortuigde Christen gevra om in ’n reeks radiopraatjies die sleutelpunte van die Christelike geloof uit te lê. Hierdie geloofsgesprekke is later uitgegee in die boek Mere Christianity. Hierdie tydlose topverkoper is as die beste godsdienstige boek van die 20ste eeu.Hierdie wonderlike...

Nuwe boeke by Lapa-uitgewers vir April 2007
2007-04-02
Nuut by Lapa-uitgewers Prinses van die Afrikavlaktes, Fleur, Kouefront, Suurlemoen! – ’n Storie oor rock, liefde en ’n tuinkabouter, My rights! Your rights?, Toko Klik op boekomslag en bestel hierdie boeke nou by Kalahari.net! Prinses van die AfrikavlaktesAlana Bailey en Emily Bornoff ISBN: 9780799336962Formaat: 240 x 250 mm; hardeband; volkleur; 40 pp Kategorie:Kinderfiksie Handelsprys:R70 ...

Nuwe boeke van NB-Uitgewers vir Maart 2007
2007-03-16
Nuut by Human & Rousseau, Kwela en TafelbergNog altyd hier gewees – die storie van ’n Stellenbosse gemeenskap, Die wind staan oos, Om te lewe is onnatuurlik, Die stomme aarde: ’n keur, Lang skaduwees in Afrika, en Tot siens, Tommasino. Klik op boekomslag en bestel hierdie boeke nou by Kalahari.net! Nog altyd hier gewees – die storie van ’n Stellenbosse gemeenskapHermann GiliomeeTafelbergR150280 bladsye (272 + 8 pp foto’s)Sagteband...

Nuwe boeke by Lapa-uitgewers vir Maart 2007
2007-03-01
Nuut by Lapa-uitgewers Groceries - 56 stories oor huishoudelike produkte, 120+ Sommerstories, Zita, Mosaïektegnieke, Toko Klik op boekomslag en bestel hierdie boeke nou by Kalahari.net! GroceriesHarry Kalmer ISBN: 9 780799 336399 Formaat: 170 x 240 mm; sagteband; 128 ppKategorie: KortverhaleHandelsprys: R130 Groceries - 56 stories oor huishoudelike produkte deur...

Nuwe boeke van NB-Uitgewers vir Februarie 2007
2007-02-07
Nuut by Human & Rousseau, Kwela en TafelbergMy Beautiful Death, ’n Pawpaw vir my darling, Ons is nie almal so nie, Beautiful Ugly – African and Diaspora Aesthetics, Saartjie se nuwe maat, Trompie die dromer en 'n Baie lekker dag Klik op boekomslag en bestel hierdie boeke nou by Kalahari.net! My Beautiful DeathEben VenterTafelberg ISBN-10: 0-624-04425-4 ISBN-13: 978-0-624-04425-3 Softcover276 ppR160 ...

Nuwe boeke van NB-Uitgewers vir Desember 2006
2006-12-13
Nuut by Human & Rousseau, Kwela en TafelbergFeitegids, Die vloedbos sal weer vlieg, Memorandum, A History of Africa, Sonskynkafee: ’n besoekersboek met kos en stories, Die boek van toeval en toeverlaat Klik op boekomslag en bestel hierdie boeke nou by Kalahari.net! FeitegidsIsabel UysUitgewer: Pharos Prys: R275ISBN: 1-86890-065-7 Publikasiedatum: Januarie 2007 Sagteband600 pp ...

Nuut van Lux Verbi.BM vir Desember 2006
2006-12-05
Uit die beek, Engele as gaste?, Openbaring vandag, Jesus – ’n roman, en Met God vandag Uit die beekStephan JoubertR69.95 Sagte bandISBN: 978 07963 0464 3 Met vanjaar se uitgawe van Uit die beek het ons die doelwit bereik om die Bybel binne vier jaar deur te lees. Die tema van vanjaar se dagstukke is om ons bewus te maak van die grenslose genade van God en ons aan te moedig...

Nuwe boeke van NB-Uitgewers vir November/Desember 2006
2006-11-10
Nuut by Human & Rousseau, Kwela en TafelbergMemorandum, Ruik jy die filmster?, Sonskynkafee: ’n besoekersboek met kos en stories, Let my people go, Verkeerdespruit, Die boek van toeval en toeverlaat Klik op boekomslag en bestel hierdie boeke nou by Kalahari.net! Memorandum: ’n verhaal met skilderyeMarlene van Niekerk en Adriaan van ZylHuman & RousseauISBN-10: 0-7981-4729-6Hardeband met stofomslag144 ppR245 ...

Nuut van Lux Verbi.BM vir Oktober/November 2006
2006-11-01
Donkermaan, volmaan, Engele as gaste?, Neem, lees!, Hoekom? Hoekom nie? Donkermaan, volmaan Christina LandmanR99.95 Slapband ISBN: 0796305412 Soos in haar trefferboek Platgeslaan, opgestaan, gaan Christina Landman hier verder om deur aangrypende ware stories uit haar beradingspraktyk (anoniem vertel) lesers wat soortgelyke probleme as die karakters het, stap vir stap te lei om uit...

Nuwe boeke van NB-Uitgewers vir Oktober/November
2006-10-02
Nuut by Human & Rousseau, Kwela en Tafelberg’n Lewe met boeke, Night Crossing, In die buitenste ruimte, Die Swye van Mario Salviati , Die Dieper Dors, Room 207 Klik op boekomslag en bestel hierdie boeke nou by Kalahari.net! 'n Lewe met boekeKoos HumanHuman & Rousseau ISBN: 0-798-4703-2 176 pp Sagteband met flappe R150 Binne die bestek van 26 kort hoofstukke belig Koos...

Nuut van Lux Verbi.BM vir Augustus/September 2006
2006-09-13
Waar is my liefde wat gesterf het?, Fearless, Stories vir die lewe, Verhouding - Liefde - Seks Waar is my geliefde wat gesterf het?Jan BothmaR74.95 Slapband ISBN: 0796305145 Vir almal wat treur oor ’n geliefde se dood is daar oortuigende troos in hierdie insiggewende en Bybels begronde boek: Ons troos is: ”… dat God saam met Jesus die ontslapenes wat in Hom geglo...

Nuwe boeke van NB-Uitgewers vir September/Oktober
2006-09-13
Nuut by Human & Rousseau, Kwela en TafelbergStiltetyd, Die Melkweg het ’n ster laat val, Praat maklik voor mense: 50 wenwenke, Die Onsigbare Man, Robinson Crusoe, Multilingual Illustrated Dictionary Klik op boekomslag en bestel hierdie boeke nou by Kalahari.net! StiltetydMarita van der Vyver Tafelberg ISBN: 0-624-04432-7 328 pp Sagteband R160 ...

Nuut van Lux Verbi.BM vir Julie/Augustus 2006
2006-08-02
Stefan slaan terug, Gebedjies voor slapenstyd, God se prenteboek: Oor Jesus se gelykenisse, Vergifnis Stefan slaan terugHendrick BerghR84,95 ISBN: 0796304947Redakteur: Annake MüllerBladsye:186 ‘n Roman in uitstekende tienertaal wat die leef- en denkwêreld van die hedendaagse tiener uiters getrou weergee en die baie relevante onderwerp van dwelms en die dwelmgebruiker...

Nuwe boeke van NB-Uitgewers vir Julie/Augustus
2006-08-02
Nuut by Human & Rousseau, Kwela en TafelbergDie Groot Avontuur, Die Silberstein-Trilogie, Equatoria, The Dandelion Diary, Whatever You Do, Don’t Run, Haas Das Se Nuuskas Klik op boekomslag en bestel hierdie boeke nou by Kalahari.net! Die Groot AvontuurHuman & RousseauISBN: 0-7981-4650-8344 ppSagtebandR175 Leon Rousseau bied in Die groot avontuur ’n boeiende en komplekse onderwerp, die opstaan...


<< 1 2 3 >>