Hierdie is die LitNet-argief (2006–2012)
Besoek die aktiewe LitNet-platform by www.litnet.co.za

This is the LitNet archive (2006–2012)
Visit the active LitNet platform at www.litnet.co.za


 
Boeke | Books > Resensies | Reviews > Afrikaans

Afrikaans


<< 1 2 3 4 >>

My Life With The Duvals: Lewens gebaseer op foutiewe veronderstellings
Arnold Vermaak - 2008-12-03
Titel: My Life With The DuvalsSkrywer: Tim KeeganUitgewer: UmuziFormaat: SagtebandISBN: 9781415200476Publikasiedatum: Maart 2008Aantal bladsye: 320Click here to purchase My Life with the Duvals from kalahari.net now! Bo en behalwe ʼn roman oor die wel en wee van ʼn groep eienaardige, soms eksentrieke karakters is My Life With The Duvals, dieper as op die oppervlak, ook ʼn roman oor kennis: akademiese kennis, die hunkering daarna en die obsessie daarmee, en kennis van die alledaagse, wat...

Pamela Jooste se armmansdogter in Afrikaans
Marius Crous - 2008-11-27
Titel: Dans met 'n armmansdogterSkrywer: Pamela JoosteUitgewer: UmuziFormaat: SlapbandISBN: 978 1 4152 00 57 5Aantal bladsye: 351Klik hier om Dans met 'n armmansdogter nou van kalahari.net te bestel! Pamela Jooste se bekroonde roman Dance with a poor man's daughter, wat in 1998 verskyn het, is ook nou in Afrikaans beskikbaar; vertaal deur Linda Rode.Hierdie verhaal word vertel vanuit die perspektief van die twaalfjarige Lily Daniels en soos dit gewoonlik die geval is met romans wat deur...

Chanette Paul se Fortuin: Verrassingselemente oordrewe maar boeiend
Malene Breytenbach - 2008-11-25
Titel: FortuinUitgewer: LAPAISBN: 9780799342420Datum: Oktober 2008Bladsye: 522Klik hier om Fortuin nou van kalahari.net te bestel! Fortuin is Chanette Paul se 31ste roman en tweede spanningsroman. Die eerste in dié nuwe genre wat sy met sukses aangedurf het, was Springgety (2007, LAPA-uitgewers). Sy is 'n prolifieke en gewilde skrywer wat van haarself sê: "Ek is in murg en been 'n romantikus." Sentraal aan Fortuin staan die liefde - die ontwikkeling, verlies en nuanses...

Hierdie groen heks verdien goud
Nikki Lordan - 2008-11-12
Titel: Arboreta die heks met die groen hareOuteur: Riana Scheepers Illustrasies: Vian OelofsenUitgewer: Protea BoekhuisFormaat: SagtebandBladsye: 44ISBN: 978-1-86919-146-7Klik hier om dié boek by Kalahari.net te bestel Arboreta is 'n heks wat met groen hare en al tot diep in jou hart sal kruip én boonop sal sorg vir 'n weer lees én 'n weer lees. Riana Scheepers se beskrywende en atmosfeerryke taalgebruik, aangevul deur prettige illustrasies vol opmerklike besonderhede...

Koesnaatjies vir die proe: speelse, spulse en stukkende verse
Shané Kleyn - 2008-10-29
Titel: Koesnaatjies vir die proe/PalindroomSkrywer: Joan HambidgeUitgewer: Genugtig!Prys: R139ISBN-nommer: 9780980260649Aantal bladsye: 250Klik hier om die boek te bestel by kalahari.net.ʼn Mens kan nie help om te wonder hoe jy die nuwe Koesnaatjies vir die proe/Palindroom van Joan Hambidge op die rak moet sit nie: die omslag kondig voor en agter twee verskillende titels aan. Ook is daar voor en agter dieselfde ontwerp en dieselfde verklarende onderskrif: "Met hierdie teks word die Januskop...

Waarmaker? Naarmaker? Windmaker? Wolhaarmaker?
Theunis Engelbrecht - 2008-10-23
Titel: Mense van my asemOuteur: Steve HofmeyrUitgewer: ZebraISBN: 9781770220492Bladsye: 392Prys: R152Klik hier en koop jou eksemplaar van Mense van my asem nou van kalahari.net! In this age of electronic sound bites and media stereotyping, few public figures are allowed complexity, complication, or chiaroscuro. - Erica Jong, The Devil at Large1In haar boek The Devil at Large, ʼn studie oor die lewe en werk van Henry Miller, maak Erica Jong skerp waarnemings oor die rol van literatuur in vandag...

Die weduwee se bewonderende sluierdans: Gerrit Olivier se aantekeninge by Koos Prinsloo
Joan Hambidge - 2008-10-15
Titel: aantekeninge by Koos PrinslooOuteur: Gerrit OlivierUitgewer: Rapid Access PublishersISBN: 978 1 919985 31 2Aantal bladsye: 259IOns het lank gewag op Gerrit Olivier se aantekeninge by Koos Prinsloo wat so pas by Sun-uitgewers (en meer spesifiek Rapid Access) verskyn het. Olivier het bekendheid verwerf in die tagtigerjare as ʼn vlymbekkige en dikwels satiriese kritikus, en hy het ʼn studie oor NP van Wyk Louw geskryf wat eweneens kritiek ontlok het. Hy is hoogleraar in Afrikaans en Nederlands,...

Jaco Thom se Lea gee 'n spreekbeurt vir die 'underdog'
JB Roux - 2008-10-07
Carpe Diem Media, 2007ISBN 9781770310629 Prys nie vermeldOns ken almal die Bybelverhaal van Jakob wat sy hart verloor op Rachel, en "lobola" moet betaal deur sewe jaar vir haar pa te werk. Dis dalk die mooiste liefdesverhaal in die Bybel: 'n verhaal van 'n man wat 'n vrou so liefgehad het dat hy bereid was om sewe lang, hardwerkende jare vir haar op te offer.Dis natuurlik nie waar dit eindig nie: Laban, Jakob se inhalige skoonpa, sorg dat dit sy ánder dogter - Lea - is...

Karin Cronjé se Alles mooi weer ʼn sterk en oorspronklike roman
Louise Viljoen - 2008-09-30
Titel: Alles mooi weerSkrywer: Karin CronjéUitgewer: Genugtig!ISBN: 9780980260687Publikasiedatum: May 2008Bladsye: 232Klik op die omslag van Alles mooi weer om jou eksemplaar by kalahari.net te bestel.Karin Cronjé se vorige roman, Vir 'n pers huis, het vertel van die vroulike hooffiguur se moeisame transformasie vanaf selfhaat tot selfaanvaarding. Hierteenoor teken haar jongste roman, Alles mooi weer, wat onlangs by Genugtig! Uitgewers verskyn het, 'n vroulike hooffiguur wat...

Eksodus 'n ontroerende en meesleurende ervaring
JB Roux - 2008-09-19
Eksodus deur Barend VosUitgegee deur Lux Verbi.BM, WellingtonSlapband, 269 ppISBN 978 07963 0670 8Prys nie vermeldDie Bybelse roman, oftewel die fiktiewe uitbeelding van 'n stuk Bybelgeskiedenis, is 'n genre op sy eie. Francine Rivers en Beth Moore se boeke word gereeld in Afrikaans vertaal. Jare gelede was daar FA Venter se Nabot se wingerd. Daar het meer onlangs heelwat oorspronklike Afrikaanse titels in hierdie genre verskyn, wat dikwels groot ondersteuning onder behoudende Christene geniet...

Brakdak: beelde van eenvoud
Heinrich Wolff - 2008-09-09
Titel: Brakdak: Platdakke in die KarooOuteur: Gabriel FaganUitgewer: BreebloemISBN: 9780620407564Pages: 217Handelsprys: R300(Also available in English under the title "Brakdak" Flatroofs of the Karoo)Lewer argitekte of gewone mense die grootste bydrae tot ons argitektoniese erfenis? In Suid-Afrika, waar die meerderheid huise sonder argitekte gebou word, sal enige argitek wat sy/haar inspirasie uit plaaslike argitektuur put, tog sekerlik baie moet kyk na die geboue wat mense vir hulself...

Van lofpsalms tot klaagliedere: Johan Myburg se Kamermusiek
Daniel Hugo - 2008-08-19
Titel: KamermusiekOuteur: Johan MyburgUitgewer: LAPA-UitgewersISBN: 9780799342598Handelsprys: R120.95Bladsye: 54Johan Myburg se loopbaan toon ’n merkwaardige ooreenkoms met dié van IL de Villiers. Albei is digters wat die kansel vir die medialessenaar verruil het. En albei doen in hulle gedigte verslag van dié twee wêrelde.Myburg se derde bundel, Kamermusiek, open met die imponerende gedig “Camera obscura” waarin hy die bestaan van ’n lessenaargebonde joernalis...

Sonkyker: Afrikaner in die verkeerde eeu – nog ʼn wenner van JC Steyn
IL de Villiers - 2008-07-16
Titel: Sonkyker: Afrikaner in ʼn verkeerde eeuOuteur: JC SteynUitgewer: Tafelberg. ISBN-nommer: 9780624046486Aantal bladsye: 408Prys: R250.Klik op die omslag van die boek om jou eksemplaar te bestel by Kalahari.net.Met “nog ʼn wenner van Jaap Steyn” word nie bedoel dat hy noodwendig letterkundige pryse gaan inoes nie (dit dalk ook indien beoordelaars van prystoekennings hul sout werd is). Maar dis ʼn wenner in die sin dat ek Sonkyker eenvoudig nie kon neersit nie en dit pas...

Ander lewens nie vir die liter�re fynproewer
Helize van Vuuren - 2008-05-06
Ander Lewens: ’n Roman in Drie Dele André P Brink Human & Rousseau ISBN: 9780798149259 Hardeband met stofomslag 256 pp R165Klik hier en koop jou eksemplaar van Ander Lewens: ’n Roman in Drie Dele nou van Kalahari.net! Êrens kort na 1994 is Brink in ’n onderhoud met ’n Britse blad gevra waaroor Suid-Afrikaners nou gaan skryf, siende dat apartheid nie meer die oorkoepelende tema kon wees nie, en vir ewig verby is. Sy antwoord was dat dit skrywers voortaan...

Frats deur Chris Karsten: 'n Waagmoedige roman met hartklop
Petra Mller - 2008-04-02
Chris Karsten Human & RousseauISBN: 978-0-7981-4880-1Sagteband288 pp Ons ken almal die storie van Saartjie Baartman, die nou reeds simbolies geworde Khoi-vrou wat vanweë haar merkwaardige postuur, dit wil sê, haar groot boude, weggevoer is hiervandaan en in Engeland vertoon is as frats tussen ander mens- en dierfratse. Later is sy in Frankryk deur anatomiste bestudeer as evolusionêre rariteit. Ons ken haar as objek, soos die geskiedenis haar ken.Maar wie van ons ken werklik...

Jenna Bush se Ana's Story, A Journey of Hope is lig, soos spookasem
Deborah Steinmair - 2008-03-26
Ana’s Story: A Journey of HopeJenna BushISBN: 9780061477928Trade PaperbackPublished by HarperCollinsR124,95Laat ons dit dadelik uit die pad kry: die outeur is die dogter van die Amerikaanse president George W Bush. Die leser probeer hierdie feitjie uit die oog verloor, maar dis nou nie asof Jenna die boek onder ‘n skuilnaam geskryf het nie. Op die agterblad pryk die oulike, heilsame Bush-gesiggie, en indien daar nog enige twyfel sou bestaan, word haar stamboom op die agterflap vermeld....

Bernard Odendaal se Onbedoelde land 'n volwasse debuut
Daniel Hugo - 2008-03-11
Die titel Onbedoelde land roep ’n hele paradigma soortgelyke titels in die Suid-Afrikaanse letterkunde op, en in die eerste instansie natuurlik FA Venter se Bedoelde land – die sluitstuk van sy tetralogie oor die Groot Trek. Odendaal wys daarop dat die Afrikaner se idee van ʼn bedoelde land as ’n eksklusiewe stuk grondgebied ’n onbereikbare ideaal was. Al wat vir dié minderheidsgroep oorgebly het, is ’n soeke na harmonie in ’n land van diverse etnisiteite,...

Tonele uit ons dorp: verrykende, leeservaring vir dié met uithouvermoë
Lize-Mariè van der Watt - 2008-03-04
Skrywer: Thomas Francois Burgers Redakteur: Wium van Zyl Uitgewer: Africana Uitgewers ISBN: 978-0-620-39451-2 R135 + R10 posgeld Bestellings: pietwestra@mwebbiz.co.za OF Wium van Zyl, Somerstraat 48, Eversdal 7550 (tel 021 976 5755) Ook beskikbaar by Protea Boekehuis, Stellenbosch en Pretoria Thomas Francois Burgers (1834–91), predikant en eerste president van die ZAR en klippie in die ortodokse sinode se skoen, was ’n kleurvolle karakter. Deel van sy nalatenskap...

Club Risiko: Die boek is veel meer as bloot ʼn ondersoek na die underground in die vroeë 1980's
Andries Bezuidenhout - 2008-01-25
Club Risiko: De jaren tachtig, toen en nu Skrywer: Fred de VriesISBN: 90 388 7458 8Formaat: Sagteband met cd255 bladsyeNormale prys: € 22.50Uitgewer: Nijgh & Van Ditmar, 2006 Die 1980's moes een van die mees absurde dekades gewees het – wat musiek betref, asook ten opsigte van wat besig was om in Suid-Afrika te gebeur. Dit was die jare van klere met pastelkleure, Japannese slippers, baggy broeke, new wave en bands soos Modern Talking en Alphaville. In Meyerspark, ʼn voorstad van...

Die jockstrap, die duiwel en die demigod
Rachelle Greeff - 2007-12-12
Rudolf Nureyev: the life deur Julie Kavanagh. Fig Tree (drukkersnaam van Penguin), 2007. Hardeband met stofomslag. R320. As jy ook geneig is om jou fatsoenlikheid te verloor ten aanskoue van ‘n skrapsgeklede danser van spesifiek die manlike geslag en, soos ek self, ‘n true-blue balletmoffie is, hang die skinderbrokkies en mites van Rudolf Nureyev, die Russiese danser wat oorgeloop het na die Weste, seker soos geswolle korrels aan jou danstros. Jy sou teen dié...

Die lag het baie gesigte: PA du Toit lees Alles goed en wel - lagstories na willekeur
P A du Toit - 2007-12-12
Alles goed en wel: lagstories na willekeur Saamgestel deur Abraham H de VriesISBN 978 0 7993 3992 5LAPA, Pretoria, 2007Sagteband303 bladsye Die lag het baie gesigte, sê Abraham de Vries in die voorwoord van Alles goed en wel. In dié versameling ontlok die stories meesal 'n glimlag; nie 'n skaterlag nie. Soos die samesteller die leser hier waarsku teen sy "gevaarlike boek", wil die resensent die leser waarsku teen die subjektiwiteit van dié resensie. Lag met of vir...

Altbeker verras met A Country At War With Itself
Scarlett Cornelissen - 2007-12-12
Antony Altbeker A Country At War With Itself: South Africa's Crisis of CrimeISBN: 978-1-86842-248-5Jonathan Ball (Johannesburg)189ppR110.00 "Waarom gaan misdaad in Suid-Afrika so reëlmatig gepaard met buitensporig hoë – en dalk selfs eenduidige – vlakke van geweld?" is die vraag waarmee Antony Altbeker 'n lesing, geborg deur die Harry Wolpe Gedenkfonds, in November 2006 in Kaapstad ingelui het. Dit is ook die vraag waarmee hy hom bemoei in sy jongste monografie,...

Jagseisoen neem die leser op ’n leeservaring wat jou gaan laat naelsbyt van spanning
Fanie Viljoen - 2007-12-12
JagseisoenFrançois BloemhofISBN: 9780799340136Uitgewer: LapaSagtebandKategorie: SpanningsverhaalHandelsprys: R110,00Klik hier en koop jou eksemplaar nou van Kalahari.net. Vandat ek sy eerste boek, Die nag het net een oog, jare gelede gelees het, is dit vir my nog altyd lekker om ’n nuwe François Bloemhof-boek op die rak te sien. Jy kan sy boeke met ’n sekere verwagting oopmaak en wegraak in sy karakters se donker wêrelde terwyl jy veilig in jou gemakstoel agteroor...

Ballade van 'n dun man: Opmerkings oor Etienne van Heerden se Asbesmiddag
Desmond Painter - 2007-12-11
AsbesmiddagEtienne van HeerdenTafelbergISBN-13: 978-0-624-04575-5Sagteband met invouflappe352 ppR150 Etienne van Heerden is een van die bekendste en mees onderhoudende romansiers in Afrikaans, en ’n nuwe boek deur hom is altyd groot nuus. Sy jongste, Asbesmiddag, is geen uitsondering nie. Dit is ’n verwikkelde en veelvlakkige roman en verdien om gelees te word. Trouens, Asbesmiddag is ’n meer suksesvolle komposisie, met ’n hegter en meer geïntegreerde struktuur, as...

Die wysheid van die plante: Enkele gedagtes oor Willem Anker se Siegfried
Desmond Painter - 2007-12-05
Siegfried Willem Anker Kwela Boeke Augustus 2007 ISBN-13: 978-0-7957-0254-9 Sagteband 288 ppKlik hier en koop Siegfried. Met hierdie opwindende debuut van Willem Anker slaan die Afrikaanse roman nuwe rigtings in.[1] ‘n Mens sou seker kon praat van ‘n soort “deterritorialisering” en “reterritorialisering” van die Afrikaanse roman. Siegfried karteer ‘n reeks onvoorspelbare bewegings of “vluglyne”: Siegfried en Smet (‘n vervorming van Smit,...

Desembers deur Petra Mller: Daar is veel in hierdie verhale waaraan ’n mens plesier kan hê
Louise Viljoen - 2007-12-04
Desembers, 'n kortverhaalbundelPetra MüllerR140.00Tafelberg-UitgewersISBN: 9780624045519Sagteband300 bladsye Naas digter met ’n Hertzogprys agter haar naam is Petra Müller ook ’n kortverhaalskrywer wat in haar skrywersloopbaan reeds vier kortverhaalbundels gepubliseer het. In 1980 was daar Werf in die rûens, twee jaar later Voëls van die hemel, in 1993 Die dwerg van die Infanta en twee jaar dáárna In die omtes van die hart. Uit hierdie vier bundels...

Onsigbaar deur Deon Meyer: uiters relevant vir vandag se leser
Chris van der Merwe - 2007-11-27
OnsigbaarDeon MeyerHuman & RousseauISBN-13: 978-0-7981-4896-2Sagteband met flappe384 pp Liefhebbers van die werk van Deon Meyer sal bly wees oor die verskyning van dié nuwe spanningsroman van hom, getitel Onsigbaar; en hulle het rede om bly te wees. Meyer hanteer die genre van die spanningsverhaal met groot vaardigheid, wat hom, volgens die reklame op die buiteblad, “die gewildste spanningsverhaalskrywer in Afrikaans” gemaak het; maar hy gee ook ‘n diepte aan sy verhale...

Oop kaarte: Goeie leesvermaak, ook vir manne
Izak de Vries - 2007-11-21
Oop Kaarte Outeur: Annemari Coetser Kleinhandelprys: R140,00 Uitgewer: Tafelberg ISBN: 9780624045724 Formaat: Sagteband Publikasiedatum: 2007 Bladsye: 256 Dis altyd lekker om iets nuuts te ontdek en dan daaroor te kan verslag doen. Dink net hoe opgewonde ‘n ornitoloog sou wees as ‘n nuwe kwarteltjie iewers in die Karoo ontdek word, of ‘n plantkundige as ‘n nuwe soorte boomorgidee uit die woude van KwaZulu-Natal aan ‘n bewonderende gehoor bekendgestel...

Leopard's Leap-leesmedalje: Deon Meyer se Onsigbaar
Andries Gouws - 2007-11-20
Onsigbaar deur Deon Meyer Human & Rousseau, sagteband ISBN: 9780798148962 384 bladsye R150 Een van die lekkerste dinge van 'n nuwe Deon Meyer-boek is dat niemand vooraf beweer dis sy "donkerste ooit" nie. Maar nes JK Rowling, ken hy sy klante. Hier is weer 'n protagonis, 'n moontlike romantiese konneksie, vier raaisels, 36 los drade wat saamgeknoop sál word, heelwat spanning en fantastiese skryfwerk. Emma le Roux glo haar broer, wat twintig jaar gelede verdwyn het,...

Donker Liefde: Anoux Venter se donker wêreld van dwelmverslawing
Joan-Mari Barendse - 2007-11-07
'n Donker liefde – My verhouding met heroïenAnoux VenterHuman & RousseauAugustus 2007ISBN-13: 978-0-7981-4816-0Sagteband144 pp Anoux Venter begin reeds as jong tiener met drank en dwelms te eksperimenteer, enigiets om tog nie die “odd one out” (53) te wees nie. Tydens haar eerste ervaring met acid by ʼn rave kom sy agter dat “niemand enigiemand snaaks aankyk nie” (42). Die aantrekkingskrag van dwelms vir haar is dat dit almal gelyk maak. Sy ontmoet...

Nog altyd hier gewees: Elkeen behoort hierdie boek te lees
Gerald W Davids - 2007-10-31
Nog altyd hier gewees - Die storie van 'n Stellenbosse GemeenskapDeur Hermann GiliomeeTafelberg-UitgewersKaapstadSagtebandISBN-10: 06240 4466 1 “Die Vlakte was Stellenbosch se Distrik Ses.” Met dié gelaaide stelling in die inleiding van hierdie boek ruk Giliomee die leser tot stilstand. Hierdie stelling oor die verlede van Stellenbosch is gevul met groot drama en afwagting, aangesien die afgryse van die gewelddadige verskuiwing van mense uit Distrik Ses, gemeenskappe tot vandag...

Die Ware Moord-reeks: 'n Voyeuristiese blik wat die psige aangryp
Deborah Steinmair - 2007-10-08
Opspraak deur Moord (Suid-Afrikaanse doodslag skok) en Riller in die Raaisel (Onopgeloste Suid-Afrikaanse misdade) Skrywer: Chris Karsten Uitgewer: Human & RousseauJunie 2007Bladsye: 144Formaat: SagtebandPrys: R110 Die ganse mensdom, selfs die duifie sonder gal wat geen vlieg skade aandoen nie, het skynbaaar ‘n morbiede belangstelling in ware moord. Ons wil presies...

Leopard's Leap-leesmedalje: Dana Snyman: flitse uit die pen van 'n stil man met wit kneukels
Krokodil - 2007-10-02
Dana Snyman: Anderkant die scrap (Human & Rousseau, 2006) Die boek, ‘n samestelling van nege-en-veertig kort vertellinge, lees soos vinnige flitse van historiese en hedendaagse werklikhede in ons land en het ‘n dokumentêre tipe kwaliteit. In die tydskrif-rubrieke waarvoor hy bekend is, en waarvan ek enkeles destyds in Huisgenoot en later ook in Weg gelees het, praat die skrywer gewoonlik die taal van braaivleis, rugby, ou karre, nostalgie, koue bier, avontuur en “double...

Jeugroman vol geheime soos ’n stel van ’n Hollywood-fliek: Fanie Viljoen resenseer Toko deur Leon de Villiers
Fanie Viljoen - 2007-09-26
Toko Leon de VilliersUitgewer: LAPA-UitgewersISBN: 9780799338843Formaat: 137 x 212mm; sagteband; 160 ppKategorie: TienerHandelsprys: R70 Gee ’n paar treë terug in tyd na ’n primitiewe era toe mense in klein gemeenskappe gebly en ’n bestaan gemaak het uit handvervaardigde produkte en landbou. Kyk om jou rond na die woud, die rivier met sy bote, die slaaphuise en vure. Maar kyk veral op na die berg, want dit is waar Toko begin en waar die spannende ontknoping op jou wag. Om...

Estetiese woordkuns met min gelyke
Leopard's Leap Leesmedalje: Ouhout deur Piet de Jager

Gerda Odendaal - 2007-09-10
Ouhout deur Piet de Jager Illustrasies deur Zerk de Villiers Suikerbos Uitgewers, Pretoria 2006 Hardeband, 100 bladsye, ISBN 1-920042-02-4, R100. Die denkerfiguur wat op die omslag van Ouhout verskyn, is reeds ‘n aanduiding dat hierdie bundel van lewenservaring spreek. Ouhout is Piet de Jager se debuutbundel en is die produk van jare se besinning oor die betekenis van simbole en dinge in die wêreld. Die resultaat is ‘n versamelaarsbundel wat op menige boekrak tuishoort....

Leopard's Leap Leesmedalje: Joan-Mari Barendse lees Jaco Fouché se jongste roman, 2 Dae in Mei
Joan-Mari Barendse - 2007-09-04
2 Dae in MeiSkrywer: Jaco FouchéPrys: R111.95Uitgewer: UmuziISBN: 9781415200339Formaat: SagtebandBladsye: 128 Al ooit gewonder wat is die geskiedenis van die man in die oranje baadjie wat jou motor oppas? Ontmoet vir Robert die motorwag, een van die karakters in Jaco Fouché se nuwe roman, 2 dae in Mei. Robert word gekoppel aan die ander karakters in die boek deur middel van een gemeenskaplike eienskap: hulle is alkoholiste en behoort aan dieselfde Alkoholiste Anoniem-groep. Daar is...

“Buite sy natuur”: vrae rondom Johan Engelbrecht se Kaffertjie
Marius Crous - 2007-07-24
Kaffertjie is ’n roman oor verspeelde kanse en geleenthede. Nie eens die treffende voorblad en die polities verkeerde titel kan die roman red nie. Wat ’n boeiende en fassinerende storie en ontginning van die rasproblematiek in die ou Suid-Afrika kon gewees het, het egter misluk. Die roman probeer die absurditeite van die apartheidswette soos die Groepsgebiedewet en die obsessiewe rassuiwerheid onder die KP aan die kaak stel, maar slaags myns insiens nie daarin nie. Ek sou graag wou sien...

Mense styg hier bo handelsname uit:
Kalmer – meester van talle klein wendinge

Kleinboer - 2007-06-21
Groceries – 56 stories oor huishoudelike produkte Harry Kalmer Lapa-Uitgewers 144 pp R130 Klik hier en koop Groceries nou van kalahari.net! Hoekom die 56 in die titel? Dalk deels omdat Harry Kalmer in 1956 gebore is. Groceries – 56 stories oor huishoudelike produkte is sy vyfde prosawerk sedert 1989. Die evokatiewe titels van heelwat van die stories in die bundel, byvoorbeeld “Die derde lewe van Mossie Muscovitz”,...

Elke slot ’n weerbegin - 'n huldigingsbundel aan Abraham de Vries
Chris van der Merwe - 2007-06-12
Wanneer ’n mens dink aan die ritse akademiese publikasies oor die Afrikaanse letterkunde van vroeёre jare; aan literêre opstelle van Dekker, Antonissen, Brink en andere; aan huldigingsbundels by skrywers en literatore se 50ste, 60ste, 65ste en (in die geval van Uys Krige) 67ste verjaardae, dan val dit jou op hoe hierdie tipe publikasies in die laaste tyd skaars geword het. Vir elkeen wat geïnteresseerd is in die wyse waarop Afrikaans voortbestaan, oor die skala van kommunikasiemoontlikhede...

''Ek maak maar ’n gedig wat drup-/ drup van bewondering, ses keer'': Joan Hambidge lees Wilma Stockenstrm se Die stomme aarde: ’n Keur
Joan Hambidge - 2007-05-23
Die stomme aarde: 'n Keur Wilma StockenströmHuman & Rousseau ISBN 9780798147484 SagtebandKlik hier en koop Die stomme aarde: 'n Keur by Kalahari.net “Ek maak maar ’n gedig wat drup- drup van bewondering, ses keer” I Wanneer ’n mens die resepsie van die Afrikaanse digkuns noukeurig deurgaan, is die naam van hierdie digteres orals aanwesig. Sy is in die tagtigerjare ’n aanwesigheid, bykans ‘”geur van die maand”, saam met...

''digters droom ou drome van bevrydende/ vervreemding'': Joan Hambidge resenseer TT Cloete se Heilige nuuskierigheid
Joan Hambidge - 2007-05-15
Heilige nuuskierigheid TT CloeteTafelberg ISBN 9780624045069 Sagteband, 128 bladsyeKlik hier en koop Heilige nuuskierigheid by Kalahari.net “digters droom ou drome van bevrydende/ vervreemding” 1 Heilige nuuskierigheid. So heet die jongste TT Cloete-digbundel wat so pas by Tafelberg in sagteband verskyn het, ofskoon die digter deur die jare net in hardeband verskyn het. ’n Mens sou die bundel ook ’n soort “heilige verrukking” kon noem, geskryf...

''o, die hart is 'n buitelende/ soeker na vryheid en geregtigheid, meneer'': Joan Hambidge resenseer Breyten Breytenbach se Die Windvanger
Joan Hambidge - 2007-04-12
Die Windvanger Breyten BreytenbachH&R ISBN 100 7981 47504 Sagteband, 178 bladsyeKlik hier en koop Die Windvanger by Kalahari.net o, die hart is ’n buitelende/ soeker na vryheid en geregtigheid, meneer - (“Die heildronk”, p 136) I Die maer man met die groen trui ’n Breytenbach-bundel is altyd ’n gebeurtenis in Afrikaans. Breytenbach se komplekse verhouding met Afrikaans, Afrika en die Afrikaanse letterkunde maak sy resepsie besonder interessant....

Die boek van toeval en toeverlaat: ’n rykdom van verbeelding, besinning en toespeling
Louise Viljoen - 2007-03-20
Die boek van toeval en toeverlaatIngrid WinterbachHuman & RousseauISBN-10: 0-7981-4728-8336 ppR140 Klik hier en koop Die boek van toeval en toeverlaat by kalahari.net! 1Binne elke resensent is daar (hopelik) ’n leser. In baie gevalle is die reaksies van die een gelyk aan dié van die ander en kan hulle in harmonie met mekaar saamleef. In die geval van enkele uitsonderlike boeke is hulle egter in stryd met mekaar en is die peuterige handelinge van die resensent strydig met...

Daniel Hugo resenseer Aardling deur Zandra Bezuidenhout
Daniel Hugo - 2007-02-07
Zandra Bezuidenhout: Aardling.Protea Boekhuis, 2006. R90.00 Zandra Bezuidenhout het in 2000 gedebuteer met die bundel Dansmusieke, wat met die Ingrid Jonker-prys bekroon is. Die gedigte in Aardling is met ’n vaster hand geskryf. Die bundel is netjies saamgestel uit deeglike, maar hoofsaaklik onopwindende verse. Die eerste, outobiografiese, afdeling is die interessantste. Veral die vrye, maar ritmies beheerste, gedigte oor die moeder is oortuigend. Die verse boei ’n mens omdat...

die vloedbos sal weer vlieg: 'n meerdimensionele bundel
Daniel Hugo - 2007-01-31
die vloedbos sal weer vlieg Carina StanderTafelbergISBN: 0624044807Gepubliseer: 2006Koop die vloedbos sal weer vlieg by kalahari.net Beeldende kunstenaar Carina Stander se debuut as digter beïndruk ’n mens met die woord-, klank- en beeldvaardigheid. Op die titelblad word die inhoud van die bundel aangegee as “sewentig vry verse”. Soos altyd in die geval van goeie poësie is die verse nie werklik vry of los nie, maar goed gekonstrueer met ryme, halfryme, refreine...

Palazzo van die laaste dans is ‘n dans met woorde
Madri Victor - 2007-01-29
Titel: Palazzo van die laaste dans Skrywer: Rachelle Greeff Uitgewer: Kwela Books ISBN: 9780795702365 Formaat: Sagteband Palazzo van die laaste dans, Rachelle Greeff se vierde kortverhaalbundel, is ‘n kragtige terugkeer na daardie magte wat alle lewens dryf: seksualiteit, godsdiens, liefde en die dood. Dans word deurgaans as ‘n leitmotief...

Gesprekke oor Ingrid Jonker: Waardevolle toevoeging vir Jonker-verslaafdes
Lizette Grobler - 2006-12-05
Gesprekke oor Ingrid JonkerSkrywer: LM van der MerweUitgewer: hemel & see boekeISBN: 0-620-37159-5 Bestel by: hemelensee@hermanus.co.za Sedert Nelson Mandela in 1994 die gedig “Die kind" voorgelees het in die parlement, het die ikoniese Ingrid Jonker toenemend aandag ontvang in die media en die uitvoerende kunste (Opdrag: Ingrid Jonker en Altyd Jonker). Heelwat publikasies, wat vertalings (Gerrit Komerij, Jack Cope en William Plomer), tesisse (Erna Sadie, Johan van Wyk en Elkarien...

Soos ’n hotnotsgot op ’n jazz-plaat – oftewel, Wat maak Ta’ Ingrid daar ...
Joan Hambidge - 2006-11-20
Die boek van toeval en toeverlaatIngrid WinterbachHuman & RousseauISBN-10: 0-7981-4728-8336 ppR140 Klik hier en koop Die boek van toeval en toeverlaat by kalahari.net! IDie boek van toeval en toeverlaat aktiveer Milan Kundera se titel The book of laughter and forgetting. Die boek van iets en nog iets. Ingrid Winterbach se jongste roman is waarskynlik haar mees leesbare roman op ’n storievlak. Die verhaal van ’n vrou, ene Helena Verbloem, wat besig is met ’n projek om...

’n Tartende Tien vir Horrelpoot?
Izak de Vries - 2006-11-16
Titel: Horrelpoot Skrywer: Eben Venter Uitgewer: Tafelberg ISBN 10: 0-624-04462-9 ISBN 13: 978-0-624-04462-9 Formaat: Sagteband Prys: R160 Die pakkie het ’n paar dae laat opgedaag, so ek kon nie wág om die bruin koevert oop te skeur nie. Soos ’n kind lig ek die boek daaruit en bevoel hom, ruik hom. Is ’n móói boek die. Tafelberg het hulleself weer bewys met ’n pragtige omslag en ’n keurige binnekant. Die halftitelblad is grys...

’n Lewe met boeke deur Koos Human:
'n uiters belangrike tydsdokument

Joan Hambidge - 2006-11-14
'n Lewe met boekeKoos HumanHuman & Rousseau ISBN: 0-798-4703-2 176 pp Sagteband met flappe R150 Klik hier om 'n Lewe met boeke by Kalahari.net te koop I ’n Lewe met boeke is die herinneringsboek van Koos Human, gesiene uitgewer en saam met Leon Rousseau die stigters van H&R. Human is ook ’n voorste musiekkenner in hierdie land. ’n Kultuurmens, dus, in die oorspronklike sin van die woord: musiek, letterkunde, wyn- en koskenner, geselsgenoot en uitgewer, veral van ons grootste...


<< 1 2 3 4 >>