Hierdie is die LitNet-argief (2006–2012)
Besoek die aktiewe LitNet-platform by www.litnet.co.za

This is the LitNet archive (2006–2012)
Visit the active LitNet platform at www.litnet.co.za


 
Boeke | Books

Boeke | Books


<< 1 2 3 4 30 >>

Die verste uur: ’n Roman vol interessante, dog onderontwikkelde idees
Henry Cloete - 2011-10-11
Die Verste Uur Steve Hofmeyr Uitgewer: Zebra Press ISBN: 9781770221642 Prys: R150.95 Klik hier en koop Die verste uur nou van Kalahari.net! ’n Besige straatkafee in Vredehoek is dalk ’n kakkerige, of dalk juis ’n skitterende, plek om ’n ietwat intense boekbespreking te hou, maar Tank en Trog, ongeskool in die fynere van gedragsriglyne, kon dit onmoontlik nie weet nie. Ligte jazzmusiek speel in die agtergrond en tientalle jongerige mense klets luid en pretensieus...

Book extract: Bad Sex (1)
Leon de Kock - 2011-10-11
Bad Sex Leon de Kock Uitgewer: Umuzi ISBN: 9781415201527 Prys: R190.95 I approach the door of Anna Brink’s rooms in Observatory, Johannesburg, in which her clean-cut therapy chamber is located. I’ve been here before, on a couple of occasions when life – relationships and marriage – got too hot to handle. She knows me well. In fact, she’s like an old friend. I know that, once Anna opens the door, we will go immediately left, into her refuge for the talking wounded....

Book extract: Bad Sex (2)
Leon de Kock - 2011-10-11
Bad Sex Leon de Kock Uitgewer: Umuzi ISBN: 9781415201527 Prys: R190.95 It was then that I awakened to the fact that Sabina wouldn’t put up with my “poor attitude”.’ ‘Right, as you pointed out just now,’ says Anna. ‘Ja, as if everything in the universe came down to two categories, positive and negative, with nothing in-between. Look, I was happy to swim in the lake of love … I mean, who isn’t? But does that mean you can’t...

Hondsdol: Iets Suid-Afrikaans vir jou boekrak
Gerhard Uys - 2011-10-11
Hondsdol Michael Green Uitgewer: LAPA Uitgewers ISBN: 9780799349580 Prys: R126.95 Klik hier en koop Hondsdol nou van Kalahari.net! Joernalis Ben Klopper het sy werk verloor. Dit maak hom effe terneergedruk, maar benewens dit is die lewe op Port Elizabeth rustig. Hy is lief vir sy familie en hoewel hy en vrou Gracie kort-kort vassit, lyk dit of hulle deur hulle probleme sal kan werk. Seun Henry dink pa Ben is die “coolste” pa ooit. Sy pa leer hom allerhande gevegskunstruuks...

Reis na binne: ’n Gids oor lewensbalans in die middeljare
Elize Parker - 2011-10-11
Reis na binne: Van ontnugtering tot sielvolheid Truida Heymann Uitgewer: LAPA Uitgewers ISBN: 9780799349351 Prys: R168.95 Klik hier en koop Reis na binne nou van Kalahari.net! Het jy al gewonder hoekom lewensbalans jou ontwyk so skuins na veertig? Of oor die swaar gevoel van lewensmelankolie of ’n ongedurige moegheid wat jou oorval op die mees ongewone tye? En wat jy ook al doen, help nie veel om die balans te herstel nie? Dit is die onderwerp van hierdie ryk en boeiende boek...

Boekbekendstelling: In die withaak se skadu
2011-10-11


As die stroom jou vat bied 'n mate van troos oor die raaisels van selfmoord
Stephanie Nieuwoudt - 2011-10-11
As die stroom jou vat: Die raaisel van selfmoord Jeanne Els Uitgewer: Tafelberg ISBN: 9780624049708 Prys: R148.95 Klik hier en koop As die stroom jou vat nou van Kalahari.net! In ’n wêreld waar die een taboe na die ander na die lig gebring en ondersoek word, is daar steeds ’n effense stilte voordat iemand wie se ouers of ander familielid selfmoord gepleeg het, dié bekentenis maak. En dikwels weet die mense wat die woorde aanhoor, ook nie wat om te sê nie. Dalk...

Uittreksel: Hoofstuk 7 uit Sirkusboere
Sonja Loots - 2011-10-07


Kerneels Breytenbach gesels met Louise Viljoen oor sy roman Piekniek by Hangklip
Louise Viljoen - 2011-10-07


Big Book Chain Chat #81: “The past is another country ...” – Clive Algar on writing about the past in fiction
Clive Algar - 2011-10-06
It was a bizarre but enjoyable experience for me to see my first novel, Journeys to the End of the World, on display in the bookshops in 2007, a few days after my 65th birthday. And when the reviews started coming in, with critics calling it “spellbinding”, “haunting”, and “riveting”, I decided that the experiment had been worthwhile, and that I would start work on my second one right away. Although creative writing had always been my ambition, a busy career...

Big Book Chain Chat #81: The Past is Another Country – Writing about the past in fiction
Clive Algar - 2011-10-06
Another brilliant day for writing. The clouds are full and hanging low. There is something electric in the air. The intoxicating smell of coffee drifts across my laptop screen. Patrons are coming and going, stopping and walking, carrying on. This is fantastic, because people, everyday people, being as mundane as they can be, supply an author with ample characteristics and mannerisms and body language. This is what it’s all about. I take a deep breath and time myself, initiating what most would...

Sirkusboere: ’n Boeiende en vermaaklike historiese roman
Chris van der Merwe - 2011-10-06
Sirkusboere Sonja Loots Uitgewer: Tafelberg ISBN: 9780624053354 Prys: R166.95 Klik hier en koop Sirkusboere nou van Kalahari.net! Sonja Loots het in 1995, op baie jeugdige leeftyd, die aandag getrek met die verskyning van haar debuutroman Spoor. Nou, sestien jaar later, het haar tweede roman, Sirkusboere, verskyn – ’n publikasie waarna baie lesers uitgesien het. Sirkusboere is ’n historiese roman, gebaseer op uiters boeiende historiese gegewens wat die outeur grondig nagegaan...

Nuut by LAPA Uitgewers
2011-10-06
Untitled Document Nuut by LAPA Uitgewers dié Oktober: Bloedsusters, Annabella, Die pad na Skuilhoek, Hekel nog lekkerder, Wilhelmina Radebe kom tuis. ISBN: 9780799350975 Prys: R160,00 Bloedsusters Skrywer: Eileen de Jager en Roelien Schutte soos vertel aan IlseSalzwedel Die verhaal van twee vroue wat doen waarvoor niemand anders kans sien nie … Ontmoet die twee susters van Pretoria wat nie net daagliks ondenkbare, grusame tonele skoonmaak nie,...

Skool: Die Suid-Afrikaanse onderwysstelsel onder oë
Marius Crous - 2011-10-05
Skool Theo Kemp Uitgewer: Human & Rousseau ISBN: 978062405305 7 Prys: R195.95 Klik hier en koop Skool nou van Kalahari.net! Hierdie debuutroman van Theo Kemp handel oor ’n outobiografiese ek (by name Theo Kemp) wat ondersoek instel na die toestande in die Suid-Afrikaanse skole. Die hoofkarakter versamel knipsels oor skole, geweld in skole, probleme wat in skole voorkom, en berigte oor leerders en hulle lotgevalle, en gebruik dit dan as stof vir ’n boek. Sy ondersoeke lei hom...

Johan Bakkes stel sy jongste boek Oepse daisy bekend
2011-10-05


Foto's: Bek sonder brieke word bekendgestel
Naomi Bruwer - 2011-10-04
Elias P Nel se jongste bundel kontreistories met volkleursketse binne-in, Bek sonder brieke, is Vrydag in Kraaifontein bekendgestel. Skrywer: Elias P Nel Titel: Bek sonder brieke Uitgewer: Protea Boekhuis Klik hier en koop Bek sonder brieke nou by kalahari.net Diana Ferrus het die program gelei. Dirk van Schalkwyk en David Kramer Shirley en Nicodémus Olivier Hylton Howard Arnolds en Louisa Josephs Judy en Alex Volkwijn Joline...

Nuut by NB-Uitgewers
2011-10-04
Untitled Document Nuut by NB-Uitgewers dié Oktober: Kom eet! Om die tafel met Anita & Deon Meyer , Bitter Heuning, Sirkusboere, Woestyngevangene, Baasspeurder Blomkvist in die knyp en Halfaampieskraal Celebrates Klik op boekomslag en bestel hierdie boeke nou by Kalahari.net! Uitgewer: Human & Rousseau ISBN: 9780798151641 Prys: R250 Kom eet! Om die tafel met Anita & Deon Meyer Hartskos. Dit is wat Deon en Anita Meyer in dié boek met lesers deel. Die...

Margie van die seminary: Verhale vol deernis
Johan Anker - 2011-10-04
Margie van die seminary en ander verhale Winnie Rust Uitgewer: Human & Rousseau ISBN: 9780798156004 Prys: R165.95 Klik hier en koop Margie van die Seminary en ander verhale nou van Kalahari.net! Winnie Rust se Margie van die Seminary en ander verhale vertel kortliks die verhale van ses verskillende vroue wie se lewens vervleg is met Wellington se geskiedenis en die Seminary waar die opleiding van onderwyseresse op Wellington begin het. As inwoner van Wellington vir die afgelope dertig...

Kopreis is ’n lekker boek
Harry Kalmer - 2011-10-04
Kopreis Gerrit Rautenbach Uitgewer: Queillerie Publishers ISBN: 9780795800245 Prys: R175.95 Klik hier en koop Kopreis nou van Kalahari.net! Wanneer jy aan die einde van die boek Gerrit Rautenbach se Kopreis neersit, raak jou eie kop vir ’n paar oomblikke stil. Net soos wanneer jy ’n goeie gedig gelees het, wegstap van ’n goeie skildery, of wanneer ’n stuk musiek wat jou roer, tot ’n einde kom. Maar die wêreld wat Rautenbach beskryf, is baie ver van die...

Omvattende gids vir gesinsgesondheid – ’n waardevolle toevoeging tot die armamentarium van ouers
Dawie van Velden - 2011-10-04
Omvattende gids vir gesinsgesondheid Dr Linda Friedland Uitgewer: Human & Rousseau ISBN: 97807981151115 Prys: R299.95 Die feit dat NB Uitgewers bereid is om nog ’n gesondheidsgids in Afrikaans uit te gee nadat die uitgewers die alombekende Dr Jan van Elfen se Dokter in die Huis in 1993 uitgegee het, en weer in 2001 volledig bygewerk het, beteken dat daar ’n behoefte is aan bygewerkte mediese inligting in Afrikaans. Omvattende Gids vir Gesinsgesondheid deur dr Linda Friedland wat...

Nuut by Naledi: Lang bene & lipstiek
2011-10-04
Lang bene & lipstiek Gebruik jou seksualiteit en behaal sukses Riette Rust Uitgewer: Naledi Uitgewers Baie feministe sal sê dis ’n doodsonde om jou lang bene en lipstiek in te span om in jou werk te vorder. Maar nou bewys navorsing dit wérk! Die bekroonde joernalis Riette Rust skryf feitelik, boeiend en soms ook tong in die kies oor erotiese kapitaal, die nuwe gonswoord vir daardie X-faktor wat tot dusver onbeskryf is. Mens sou erotiese kapitaal kortliks kon opsom as...

Gail Dendy in conversation with Janet van Eeden about her poetry collection Closer Than That
Gail Dendy - 2011-09-30
Closer Than That Gail Dendy Publisher: Dye Hard Press ISBN: 9780986998201 Prys: R105 Short Review by Janet van Eeden Gail Dendy’s new collection, Closer Than That, is full of delicate observations about the human condition, as are many anthologies, but these poems are crafted with the utmost skill and imbued with the musical soul of a dancer. The poetry lilts and dances in rhythmic metre and one can almost imagine Dendy’s feet keeping time to the words, as if they were notes on a...

The Colours of Love and Memory: Wessel Ebersohn’s The Classifier
Jonathan Amid - 2011-09-30
The Classifier Wessel Ebersohn Publisher: Umuzi ISBN: 9781415201510 Prys: R190.95 Click here and buy The Classifier from Kalahari.net now! South African author Wessel Ebersohn has released ten novels, all of which are thrillers. With his latest offering, The Classifier, Ebersohn changes tack to produce a plangent, detailed coming-of-age story set during apartheid in the 1970s. As the rites of passage of a young white boy become irrevocably intertwined with the loss of innocence for a gentle coloured...

Big Book Chain Chat #80: The right time to write
James Fouche - 2011-09-29
Untitled Document Another brilliant day for writing. The clouds are full and hanging low. There is something electric in the air. The intoxicating smell of coffee drifts across my laptop screen. Patrons are coming and going, stopping and walking, carrying on. This is fantastic, because people, everyday people, being as mundane as they can be, supply an author with ample characteristics and mannerisms and body language. This is what it’s all about. I take a deep breath and time myself, initiating...

Open Book Report: 2 parts inspiration, 1 part Sunday blues
Bibi Slippers - 2011-09-29
Untitled Document Considering the current state of South African politics I felt deeply privileged to have attended two sessions at the Open Book Festival on Sunday, 25th September which left me hopeful and (almost) positive about the future. First up was Alex Perry’s conversation with Moeletsi Mbeki, editor of Advocates for Change. Mbeki, author of the bestselling Architects of Poverty, addresses the flipside of the coin in this new book, a collection of essays by experts from across the...

Open Book Report: Forthcoming attractions 3
Bibi Slippers - 2011-09-28
One of the worst things about becoming a grown-up is that there’s no more story time. That is, no more story time unless there’s a Book Festival in town! Forthcoming Attractions 3 featured readings by celebrated South African and international authors. Damon Galgut, Paul Harding, Rustum Kozain and Neel Mukherjee shared extracts from works in progress. Damon Galgut read with gusto and even went as far as doing his characters’ accents. Paul Harding’s reading told the story...

Open Book Report: Earl Lovelace and Etienne van Heerden in conversation
Bibi Slippers - 2011-09-28
Earl Lovelace, celebrated author from Trinidad, and well-known South African author Etienne van Heerden took part in the Free the Word PEN Dialogue at the Open Book Festival in Cape Town on Thursday, 22nd September 2011. Lynda Gilfillan chaired this discussion, which centred on the books Salt (Lovelace) and 30 Nights in Amsterdam (Van Heerden), and in which the authors discussed the problematic notions of nationhood and postcolonialism. Lovelace expressed his disapproval of the term postcolonial,...

Open Book-verslag: Eerste versamelinge
Bibi Slippers - 2011-09-28
Vier digters in verskillende fases van hul literêre loopbane, saam drie debuutbundels, ’n tweede bundel van een digter op pad, en een tema op almal se lippe: die angs en ekstase van ’n eerste digbundel. Rustum Kozain, Jasper van Zyl, Andries Samuel en Bibi Slippers het met die gehoor gepraat oor die spesifieke angs wat hulle ervaar het met die publikasie van hul eerste bundels, of (in die geval van Slippers) die angs in die proses van skryf aan die eerste bundel. Kozain, wie se...

Dryfhout – ’n snaarstywe spanningsroman
Madri Victor - 2011-09-27
Dryfhout Chanette Paul Uitgewer: LAPA Uitgewers ISBN: 9780799348828 Prys: R200.95 Klik hier en koop Dryfhout nou van Kalahari.net! Die eerste boek in die reeks was Springgety. Dit speel af op die fiktiewe dorp Kruisbaai, waar speursersant Gys Niemand en Faantjie Fortuin ’n raaiselagtige moord moet oplos: Springklip het nóg ’n slagoffer geëis en Lily Reyneke, wat pas op Kruisbaai haar intrek in die vissershuisie “Visvrou” geneem het, is sterk onder verdenking....

Taalmuseum se “Ommietafel” vanjaar regstreeks op RSG
2011-09-22
Untitled Document Ommietafel met stories Die Taalmuseum, Historium Konferensiesentrum, Paarl Saterdag 29 Oktober Toegang: R200 Besprekings: www.cultivaria.com Die Taalmuseum in die Paarl bied op Saterdag 29 Oktober die vierde “Ommietafel met stories” as deel van die Cultivaria-fees aan. Dié storievertelprogram, wat in samewerking met LitNet aangebied word, sal regstreeks deur RSG uitgesaai word. Die program, wat van 12:00 tot 14:00 in die Taalmuseum se Historium Konferensiesentrum...

Kos vir die kenner – ’n prikkel tot die wonderwêreld
Nanette van Rooyen - 2011-09-22
Kos vir die Kenner C Louis Leipoldt Uitgewer: Human & Rousseau ISBN: 9780798154802 Prys: R230.95 Klik hier en koop Kos vir die kenner nou van Kalahari.net! Deur al my kinderjare het net twee ikone my kamermuur in die vorm van reuse-plakkate gehaal: Ludwig von Beethoven en C Louis Leipoldt. Vandag sou ek veel meer komponiste op my muur gehad het, maar Leipoldt met sy anderwêreldse oë hang nog steeds teen my wall of fame. Hierdie keer net in die vorm van sy boeke in my huis....

Chris Karsten se boodskap by die ontvangs van sy ATKV-pryse
Chris Karsten - 2011-09-22


LAPA Leeskring seminaar (Klein-Kariba)
2011-09-22
Untitled Document LAPA Leeskring seminaar (Klein-Kariba) Plek: ATKV Klein-Kariba Datum: 26-28 Oktober Koste: R950,00 Skrywers en sprekers sluit in o.a Pieter Aspe (bekende Vlaamse skrywer), Daniel Hugo, Marinda van Zyl, Christelle Webb-Joubert (RSG en boekeredakteur van Lééf), Corlia Fourie en vele meer. Kom geniet ’n Nederlandse film, musiek deur Valiant Swart en boekbesprekings van ongeveer 6 skrywers en sprekers. Bespreking is noodsaaklik. Jou kaartjie sluit...

LAPA Leeskring-seminaar
2011-09-22
Untitled Document Smul & gesels saam met LAPA skrywers! Plek: Bloemendal Restaurant (Kaap) Datum: 25 Oktober Koste: R350,00 Skrywers en sprekers sluit in Pieter Aspe (bekende Vlaamse skrywer), Daniel Hugo, Chanette Paul, Corlia Fourie, Karen Brynard, Madri Victor en vele meer! Bespreking is noodsaaklik. Jou kaartjie sluit in: ’n Heerlike ontbyt X4 Boekbesprekings Musiek deur Valiant Swart x2 boeke van enige twee skrywers op die program Boeke onder bespreking Die Midasmoorde...

Abel se lot bewys Karsten weer eens as een van ons beste misdaadskrywers
Madri Victor - 2011-09-21
Abel se lot Chris Karsten Uitgewer: Human & Rousseau ISBN: 9780798152921 Prys: R190.95 Klik hier en koop Abel se lot nou van Kalahari.net! Met die openingstoneel skep Chris Karsten die atmosfeer vir Abel se lot. Die poëtiese beskrywing van wag-’n-bietjie en frangipani’s, die lug “skoon gewas” na die reën, die “dynsige stoomnewe oor die nat gras in die park” is ’n vals gerusstelling; die leser word, saam met die vlieë, vinnig deur die...

Big Book Chain Chat #79: Short, Sharp & Snappy
Robin Malan - 2011-09-21
Untitled Document “If I see another modern adaptation of a fairy tale, I’ll scream!” Teachers who have to do with school theatre have been having it tough lately. Why? Well, no one wants to inflict on school students the “hoary old chestnuts”, those dreadful one-act plays like The Monkey’s Paw and The Bishop’s Candlesticks that seem to have been around for centuries. Nor, it seems from the heartfelt cry of one teacher, endless sub-Thurberesque “hip”...

Kalk Bay Books and Umuzi to launch Byleveld: Dossier of a Serial Sleuth by Hanlie Retief
2011-09-20
Untitled Document Book launch: Byleveld: Dossier of a Serial Sleuth Kalk Bay Books, 124 Main Road, Kalk Bay Friday 23 September: 18h00 for 18h30 Kalk Bay Books & Umuzi invite you to the launch of Byleveld:Dossier of a Serial Sleuth by Hanlie Retief. Recently retired, detective Piet Byleveld is South Africa's most successful hunter of serial killers, and has solved some of SA's most famous crime investigations, including the Leigh Matthews kidnapping. In this book, journalist Hanlie Retief,...

Independent Publishers: How do they survive?
Janet van Eeden - 2011-09-20
For some years I’ve wondered how on earth publishers survive in this less than literary country. Perhaps the one or two bestsellers like Spud can make up for the years of publishing books which won’t necessarily do as well. Then I began to think about independent publishers. How on earth do they manage to make ends meet when they have no back-up or a large stable of books to carry them through the tough times? put these questions to Robin Malan, sole proprietor of Junkets Publisher. ...

Roepman in die Kloof, met Jan
Francois Verster - 2011-09-20
Untitled Document Vriende van ons is entoesiastiese ondersteuners van gereelde kultuurgeleenthede op die Bolandse plaas Koopmanskloof. En dis hulle wat ons saamnooi na ’n boek- en filmbespreking daar: Jan van Tonder sal ons oor Roepman vertel. Die plaas lê styf teen die blad van ’n koppie wat ’n entjie weg van Bottelarypad verby loop en ons ry met ’n hobbelrige paadjie tussen bome deur terwyl dit vinnig donker word. By ’n vurk in die pad onthou ons net betyds...

Skool gaan met Theo hopelik nog ver loop
Francois Verster - 2011-09-16
In die saaltjie agter die Breytenbach-huis in Wellington met sy tekeninge en aanhalings teen die mure weerskante ’n eklektiese versameling stoele is ’n verhogie met ’n swartgeverfde agtergrond en ’n groot bos blomme. Die blomme is meestal pienk, dieselfde pienk van die enkele kussing op ’n turkoois rusbank langs sy maat, ’n ewekleurige leunstoel. Uit die dakluidsprekers rol die ronde, warm klanke van kitaarmusiek terwyl mense stadig by die deur insypel en algaande...

ATKV-Woordveertjies 2011
2011-09-15
Tydens ’n luisterryke en feestelike aand van woorde en wenners is die ontvangers van vanjaar se ATKV-Woordveertjies op Vrydag, 9 September by Nooitgedacht net buite Stellenbosch aangewys. Die Woordveertjies is vanjaar vir die vierde keer aangebied. Vyftien Woordveertjies is toegeken vir uitsonderlike prestasie rondom die Afrikaanse woord. Die gasvrou vir die aand was Ruda Landman en die rooi tapyt is behoorlik uitgerol om aan die uitgesoekte groep gaste ’n onvergeetlike aand van...

Alistair Morgan, author of Sleeper’s Wake, in conversation with Janet van Eeden
Janet van Eeden - 2011-09-15
Title: Sleeper’s Wake Author: Alistair Morgan Publisher: Penguin ISBN: 9780143025962 Click here to buy Sleeper’s Wake from kalahari.com. Short Review by Janet van Eeden Sleeper’s Wake is not what one would call a light, holiday read. This isn’t to say that it isn’t well written. It is extremely well written. But the author, Alistair Morgan, ventures unflinchingly into the dark landscape of the disturbed soul. This novel is a compelling exploration of what happens...

Kennisgewing: Wie praat nou? nou beskikbaar
2011-09-13
Wie praat nou? – ’n Gids na die wêreld van geestelike energie Skrywer: T Goosen ISBN: 9780620482011 Dié boek is die eerste van ’n reeks opeenvolgende boeke wat vanuit ’n spiritueel/wetenskaplik/sielkundige denkrigting onderrig. Ons gaan op die lange duur meeste van die aspekte van die lewe bespreek waaroor almal soms wonder en dan redeneer dat daar geen antwoorde daarop bestaan nie. Die hoër leringe wat u hierin gaan vind, is geensins aangepas om by mense...

'n Annerster soort se stem is sterk
Jaco Fouché - 2011-09-13
’n Annerster soort Thijs NelUitgewer: Ateljee Die stem van Thijs Nel se verhalebundel ’n Annerster soort is sterk. Die redigering is goed. Ek het nie ’n enkele drukfout raakgesien nie en die taalgebruik is op die man af, maar keurig. Beskrywings word in kort sinne baie doeltreffend aangewend. Die boek bestaan uit drie dele, die eerste deel sowat 70 bladsye, die ander dele sowat 20 bladsye elk. Dit is ’n “tweede bygewerkte uitgawe” (volgens die titelblad)...

Too much light, too little shade: Tom Learmont’s Light Across Time
Jonathan Amid - 2011-09-13
Title: Light Across Time Author: Tom Learmont Publisher: Kwela Books ISBN: 9780795703324 Price: R190.95 Click here to buy a copy from Kalahari.net. Described by publisher Kwela Books as “a genre-bending Science Fiction romance – with a liberal splash of Nabokov”, Tom Learmont’s latest novel is nothing if not ambitious. Despite its relatively meagre length of less than 250 pages, the novel aims to mesmerise the reader with a heady mixture of science fiction, a transcontinental...

Talia vat grond: Suid-Afrikaanse Chick-lit skop haar babaskoene uit
Madri Victor - 2011-09-08
Talia vat grond Melissa Scharneck Uitgewer: Queillerie ISBN: 9780795800238 Prys: R175.95 Klik hier en koop Talia vat grond nou van Kalahari.net! In Britse uitgewershuise loop die gerug dat chick-lit iets van die verlede is. Hulle meen dis oor die muur, voorspelbaar en vervelig – ten spyte van die sterk aanhang wat dit steeds geniet. Die Britte mag dalk so dink, maar hier in Suid-Afrika skop chick-lit sy babaskoene uit vir sexy rooi spykerhakies. En die aanhang groei vinnig. Op...

Piekniek by Hangklip ’n seepgladde plesier
Louise Viljoen - 2011-09-08
Piekniek by Hangklip Kerneels Breytenbach Uitgewer: Human & Rousseau ISBN: 9780798156035 Prys: R220.95 Klik hier en koop Piekniek by Hangklip nou van Kalahari.net! Deel 1 Waarin Die Resensent Enkele Agtergrondsgegewens Verskaf en Vuriglik Hoop dat dit Die Leser nie sal Verveel nie Vanaf die oomblik dat ’n mens op die titelblad van Kerneels Breytenbach se roman Piekniek by Hangklip lees dit is “Die Geskiedenis van die Avonture van Joshua Gumbo en Sonja Griessel. Geskryf...

Nuut by LAPA Uitgewers
2011-09-08
Nuut by LAPA Uitgewers dié Augustus: Net ’n lewe, Thomas@rock-ster.net, ’n Nuwe dag, Willemien, Spogresepte. Klik op boekomslag en bestel hierdie boeke nou by Kalahari.net! Formaat: Sagteband; 129 x 198mm ISBN: 9780799351606 Prys: R170,00 Net ’n lewe Skrywer: Fransi Phillips Net ’n lewe is die wenner van die LAPA-Romankompetisie 2010/2011. Die hoofkarakter van Net ’n lewe laat ’n dagboek na waarin sy lakonies, sinies...

Bad Sex by Leon de Kock: The battle of the sexes turned on its head in this long-awaited debut novel
2011-09-08
Well-known poet, translator and head of Stellenbosch University’s Department of English, Leon de Kock disects the murky topic of sexual politics in his much-anticipated first novel. Set to surprise, thrill and even make a few hackles rise, Bad Sex is an unapologetic account of South African masculinity, writes Michael Titlestad. The novel’s main character, Sammy Baptista, sees a therapist after another relationship of his had yet again crashed and burned in spectacular fashion. Young...

Nuut by NB-Uitgewers
2011-09-08
Nuut by NB-Uitgewers dié September: Kronkelpad, Piekniek by Hangklip, Kopwond: Vergete slagoffers van die Bosoorlog, Soetgoed, The (essential) Companion for Writers and Editors en Jamie James and the Curse of the Ancestors Klik op boekomslag en bestel hierdie boeke nou by Kalahari.net! Uitgewer: Tafelberg ISBN: 9780624053873 Prys: R195 Kronkelpad Irma Joubert Dr Lettie Louw se vriendinne trou die een na die ander – maar niemand sien vir háár raak...


<< 1 2 3 4 30 >>