Hierdie is die LitNet-argief (2006–2012)
Besoek die aktiewe LitNet-platform by www.litnet.co.za

This is the LitNet archive (2006–2012)
Visit the active LitNet platform at www.litnet.co.za


 
Boeke | Books > NB-Uitgewersportaal | NB Publishers Foyer

NB-Uitgewersportaal | NB Publishers Foyer


<< 1 >>

YouTube-lokprent: Kom eet! met Anita en Deon Meyer
2011-11-30


Nuut by NB-Uitgewers
2011-11-29
Untitled Document Nuut by NB-Uitgewers dié Desember: English Dictionary for South Africa, Cape Winelands Cuisine, The Complete Voorkamer Stories, A Bosman Companion, Moemin en die maanlig-avontuur, Come Again? en Sê weer? Klik op boekomslag en bestel hierdie boeke nou by Kalahari.net! Uitgewer: Pharos ISBN: 9781868901197 Prys: R350 English Dictionary for South Africa Pharos Dié splinternuwe woordeboek gee Engelse definisies vir sowat 12 000 woorde uit...

NB-Uitgewers Groot Afrikaanse Romanwedstryd
2011-11-29
Untitled Document Inskrywings vir die NB-Uitgewers Groot Afrikaanse Romanwedstryd het amptelik op 1 November 2011 gesluit. Met ’n eerste prys van R200 000 is dit die grootste Afrikaanse literêre prys in die land. Die tweede prys is R70 000, die derde prys R40 000 en die debuutprys R40 000. Daar is 129 inskrywings ontvang, onder meer verskeie manuskripte van die voorste Suid-Afrikaanse skrywers, asook ’n aantal opwindende nuwe stemme. Met die Tafelberg Romanwedstryd...

Huisgenoot Boekkuier saam met Anita en Deon Meyer
Naomi Bruwer - 2011-11-24
Deon en Anita Meyer het Saterdag saam met Huisgenoot se lesers by Protea Hotel op Stellenbosch gekuier. Elna van der Merwe het met die Meyers gesels oor Deon se jongste boek, 7 dae, en die egpaar se kookboek Kom eet! Om die tafel met Anita & Deon Meyer. Marko Ebrecht en Gavin Olivier Ladine Liebenberg en Aldert van Zyl Konstanz Meyer Lydia Grobler, Hanlie Schmulian en Windred van Reenen Antoinette Smit en Claudia Wood Bestel...

David Kramer op Kwêla: Deel I
2011-11-10


Nuut by NB-Uitgewers
2011-11-03
Untitled Document Nuut by NB-Uitgewers dié November: 7 Dae, Hiervandaan, David Kramer ’n Biografie, Wildvreemd, Mankepank en ander verse en Jakkals en Wolf Klik op boekomslag en bestel hierdie boeke nou by Kalahari.net! Uitgewer: Human & Rousseau ISBN: 9780798156219 Prys: R225 7 Dae Deon Meyer Ek sal elke dag ’n poliesman skiet, tot julle die moordenaar van Hanneke Sloet aankla, lees die dreigbrief aan die SAPS. En dan begin hy hulle skiet. Bennie...

Seks in Afrikaans: Kerneels Breytenbach gesels oor seksbeskrywings in die Afrikaanse letterkunde en Piekniek by Hangklip
Louise Viljoen - 2011-10-20


Boekbekendstelling: Wildvreemd
2011-10-14


Pharos's trusted and popular dictionaries for the home, office and school
2011-10-13


Piekniek by Hangklip: Die leser as speurder
Louise Viljoen - 2011-10-13


Kerneels Breytenbach gesels met Louise Viljoen oor sy roman Piekniek by Hangklip
Louise Viljoen - 2011-10-07


Nuut by NB-Uitgewers
2011-10-04
Untitled Document Nuut by NB-Uitgewers dié Oktober: Kom eet! Om die tafel met Anita & Deon Meyer , Bitter Heuning, Sirkusboere, Woestyngevangene, Baasspeurder Blomkvist in die knyp en Halfaampieskraal Celebrates Klik op boekomslag en bestel hierdie boeke nou by Kalahari.net! Uitgewer: Human & Rousseau ISBN: 9780798151641 Prys: R250 Kom eet! Om die tafel met Anita & Deon Meyer Hartskos. Dit is wat Deon en Anita Meyer in dié boek met lesers deel. Die...

Nuut by NB-Uitgewers
2011-09-08
Nuut by NB-Uitgewers dié September: Kronkelpad, Piekniek by Hangklip, Kopwond: Vergete slagoffers van die Bosoorlog, Soetgoed, The (essential) Companion for Writers and Editors en Jamie James and the Curse of the Ancestors Klik op boekomslag en bestel hierdie boeke nou by Kalahari.net! Uitgewer: Tafelberg ISBN: 9780624053873 Prys: R195 Kronkelpad Irma Joubert Dr Lettie Louw se vriendinne trou die een na die ander – maar niemand sien vir háár raak...

YouTube-video: Pieter W Grobbelaar op Kwêla (KykNet)
Pieter W Grobbelaar - 2011-08-10


Nuut by NB-Uitgewers
2011-08-03
Untitled Document Nuut by NB-Uitgewers dié Augustus: 150 jaar van Suid-Afrikaanse rugby, Skool, Die Rolbalspeler, Jannie Mouton: En toe fire hulle my, Dark Poppy's Demise en Baasspeurder Blomkvist Klik op boekomslag en bestel hierdie boeke nou by Kalahari.net! Uitgewer: Tafelberg en Bookstorm ISBN: 9780624053347 Prys: R299 150 jaar van Suid-Afrikaanse rugby Wim van der Berg Dié volledig-geïllustreerde geskiedenis vier die vreugde en trane van Suid-Afrikaanse...

Pharos Woordeboeke: Groot Woordeboek Afrikaans en Nederlands
2011-07-21
Uitgewer: Pharos Publikasiedatum: September 2011 Prys: *R995.00 Bladsye: 2112 Grootte: 155 x 230 Formaat: Hardeband ISBN-13: 9781868901203 Balkkode: 9781868901203 Uitgawe: Eerste Druk: Eerste * Prys onderhewig aan verandering Hoewel die Groot Woordeboek Afrikaans en Nederlands ’n tweetalige woordeboek is, wyk dit sterk af van wat tradisioneel daaronder verstaan word. Dit bestaan slegs uit een deel waarin die twee tale saam beskryf en vertaal word. Daar is dus nie twee inskrywings tafel ...

Nuut by NB-Uitgewers
2011-07-05
Untitled Document Nuut by NB-Uitgewers dié Julie: Kos vir die kenner, Abel se lot, Talia vat grond, Kyk my in die oë, As jy 'n ster sien verskiet en The Write Stuff Klik op boekomslag en bestel hierdie boeke nou by Kalahari.net! Uitgewer: Human & Rousseau ISBN: 9780798154802 Prys: R230 Kos vir die kenner C Louis Leipoldt Hierdie boek, ’n aangepaste herdruk van C Louis Leipoldt se Kos vir die kenner van 1933, bevat meer as 2 000 resepte wat self deur dié...

Mal oor Rugbymal
Gerrit Rautenbach - 2011-06-28
Rugbymal Jaco Kirsten (Samesteller) Uitgewer: Tafelberg ISBN: 9780624048756 Prys: R160.00 Klik hier en koop Rugbymal nou van Kalahari.net! Ek is gevra om ’n resensie te skryf oor Rugbymal, die boek van saamgestelde stories oor rugby. Nou, dit is een van die moeilikste opdragte ooit. Want ek wil self net skryf oor my eerste drie in standerd 2 toe ek vir die skeidsregter vra: “Het ek hom, Meneer?” In die tyd toe ’n drie nog net drie getel het. Voor inflasie. Of van toe...

YouTube-lokprent: Vat ’n Gap deur Jana du Plessis
2011-06-14


Fourie Botha stel sy debuutbundel Donkerkamer bekend
2011-06-09


New from NB Publishers: Rugby in Our Blood
NB Publishers - 2011-05-11
Click on the highlighted words below for a multitude of links to videos, rugby facts, profiles and more ... RUGBY – LOVE OR ADDICTION? There’s little doubt that South Africans are mad for rugby. In this book some of the country’s most famous rugby fans, and a Springbok or two, put into plain words what the game means to them. In the...

Nuut by NB-Uitgewers
2011-05-10
Untitled Document Nuut by NB-Uitgewers dié Mei: Wals met Matilda, Bloedgrond, Om te mag twyfel: ’n Gelowige se reis, Grape: Stories of the Vineyards in South Africa, Tweetalige sakwoordeboek | Bilingual Pocket Dictonary en Kampvuurstories Klik op boekomslag en bestel hierdie boeke nou by Kalahari.net! Uitgewer: Tafelberg ISBN: 9780624051466 Prys: R220.00 Wals met Matilda Dan Sleigh Koos van der Merwe was eens een van Goeie Hoop Uitgewers se topskrywers, maar...

Nuut by NB-Uitgewers
2011-04-05
Untitled Document Nuut by NB-Uitgewers dié April: Hoogty, Fabels van Esopus, Gesprekke met merkwaardige mense, Spookskip, Smul en spaar en Klein Kook & Geniet Klik op boekomslag en bestel hierdie boeke nou by Kalahari.net! Uitgewer: Kwela Boeke ISBN: 9780795703140 Prys: R178.50 Hoogty E Kotze Helena Burre volg haar eie kop, nes haar skipperpa, Jas. Wanneer dié oënskynlik ’n stokkie steek voor haar broer se skoolganery op Stellenbosch, besluit...

Nuut by NB-Uitgewers
2011-03-01
Nuut by NB-Uitgewers dié Maart: Die reuk van koffie, Tweetalige Sakwoordeboek / Bilingual Pocket Dictionary, Wanpraktyk, Visums by verstek, Onversadig en Die avonture van Alice in Wonderland Klik op boekomslag en bestel hierdie boeke nou by Kalahari.net! Uitgewer: Human & Rousseau ISBN: 9780798151900 Prys: R170 Die reuk van koffie Koos Kombuis Met ’n styl wat verbysterend kan wissel tussen erns en luim, tussen Algemeen-Beskaafde en pavement-special Afrikaans,...

Nuut by NB-Uitgewers
2011-02-01
Nuut by NB-Uitgewers dié Februarie: Die beginsel van stof , Manage Your Money, Live Your Dream , Met koffer en kaart , Een glas dooswit, asseblief? , Wat die oog gesien het en Die groot gedagte Klik op boekomslag en bestel hierdie boeke nou by Kalahari.net! Uitgewer: Human & Rousseau ISBN: 9780798152211 Prys: R170 Die beginsel van stof Breyten Breytenbach Die tema van verganklikheid en oudword is sentraal in Breytenbach se nuwe digbundel, en word hanteer met...

Nuut by NB-Uitgewers
2011-01-04
Nuut by NB-Uitgewers dié Januarie: Die Profeet, The Year in Quotes: 2010, ’n Mondvol lekker, Boerumoer – Oom Gysbert se dorpstories, Agency Blue en Moemin se verjaardag. Klik op boekomslag en bestel hierdie boeke nou by Kalahari.net! Uitgewer: Kwela Boeke ISBN: 9780795703171 Prys: R110 Die Profeet Kahlil Gibran, vertaal deur Louis Fourie Die profeet is Gibran se meesterstuk en word algemeen beskou as een van die klassieke werke van ons tyd. In Gibran se...

Nuut by NB-Uitgewers
2010-12-03
Nuut by NB-Uitgewers dié Desember: Janie du Plessis: ’n Keuse vir die lewe , Tien uit tien: Stories en sêgoeters van Fanus Rautenbach , Die mooiste Afrikaanse liefdesgedigte, Sidekick , Willem Poprok en Boereverraaier Klik op boekomslag en bestel hierdie boeke nou by Kalahari.net! Uitgewer: Human & Rousseau ISBN: 9780798151139 Prys: R160 Janie du Plessis: ’n Keuse vir die lewe Martie Retief-Meiring Janie du Plessis se lewe het gelyk soos ’n...

Nuut by NB-Uitgewers
2010-11-02
Nuut by NB-Uitgewers dié November: Die sneeuslaper , 7de Laan kook , Beste mnr Mandela: ’n Fees van woorde en prente , Dwaalpoort , Die mooiste sprokies van Grimm en Tydbom: ’n Polisieman se ware verhaal Klik op boekomslag en bestel hierdie boeke nou by Kalahari.net! Uitgewer: Human & Rousseau ISBN: 9780798151818 Prys: R175 Die sneeuslaper Marlene van Niekerk Die betekenis van die vertelkuns word op magiese wyse deur vier verweefde verhale oor...

Nuut by NB-Uitgewers
2010-10-06
Nuut by NB-Uitgewers dié Oktober: Spoor, Finish & Klaar: Selebi’s Fall from INTERPOL to the Underworld , Kan ek maar aan jou selluliet vat: Hoe mans se koppe werk (indien wel) , Pérsomi: Kind van die Brakrant, Sandra se seepresente en Pharos Afrikaans-Engels / English-Afrikaans Woordeboek • Dictionary Klik op boekomslag en bestel hierdie boeke nou by Kalahari.net! Uitgewer: Human & Rousseau ISBN: 9780798152501 Prys: R215 Spoor Deon...

Nuut by NB-Uitgewers
2010-09-01
Nuut by NB-Uitgewers dié Junie: Brouhaha, Radical middle: confessions of an accidental revolutionary, Tydbom: ’n Polisieman se ware verhaal , Net Sisi , Samoe(r)sa reis en ’n Vrou gaan dokter toe Klik op boekomslag en bestel hierdie boeke nou by Kalahari.net! Uitgewer: Tafelberg ISBN: 9780624049043 Prys: R195 Brouhaha Eben Venter Eben Venter se rubriek is verreweg die gewildste in die Saterdag-BY. Geniet dié keur uit sy allerbeste...

Nuut by NB-Uitgewers
2010-08-11
Nuut by NB-Uitgewers dié Augustus: Afstande, Die besoeker , Belladonna, Prima Donna , Wolfgang Amadeus Muis , Huisgenoot Bakboek en 60 Dae in die Suid-Soedan Klik op boekomslag en bestel hierdie boeke nou by Kalahari.net! Uitgewer: Tafelberg ISBN: 9780624049098 Prys: R275 Afstande Dan Sleigh Afstande is ’n aksiebelaaide reisavontuur vol ontdekkings, uiterste ervarings en hand-tot-hand-gevegte. Hierdie avontuur, wat in die jaar 401 vC begin, is ’n uitmergelende...

Nuut by NB-Uitgewers
2010-07-07
Nuut by NB-Uitgewers dié Julie: Die begunstigde, Lig wankelend, Die honger reisiger: Reisverhale met resepte , The War for South Africa: The Anglo-Boer War (1899-1902), Rondomtalie: Stories deur Afrikaanse kunstenaars en Soek-soek op soek Klik op boekomslag en bestel hierdie boeke nou by Kalahari.net! Uitgewer: Human & Rousseau ISBN: 9780798150958 Prys: R170 Die begunstigde DJ Winterbach ’n Man wat ná ’n...

Nuut by NB-Uitgewers
2010-06-02
Nuut by NB-Uitgewers dié Junie: Stoffel in Afrika, The War for South Africa: The Anglo-Boer War: 1899-1902 , Roer!, Matie Brink se Potjiekos, Speurhond Willem op reis en Young Blood Klik op boekomslag en bestel hierdie boeke nou by Kalahari.net! Uitgewer: Human & Rousseau ISBN: 9780798151290 Prys: R165 Stoffel in Afrika Christiaan Bakkes Die vyfde boek oor die wel en wee van Stoffel Mathysen – veldkenner, bewaringskundige...

Nuut by NB-Uitgewers
2010-05-04
Nuut by NB-Uitgewers dié Mei: Dis koue kos, skat, Waar’s Otto?, Die raaisel van die SS Waratah, Home Invasion, Scenic Day Drives from Cape Town en Pluimprinse Klik op boekomslag en bestel hierdie boeke nou by Kalahari.net! Uitgewer: Tafelberg ISBN: 9780624048855 Prys: R185 Dis koue kos, skat Marita van der Vyver Dis koue kos, skat, ’n briefroman, is die verhaal van Clara Brand wie se man, Bernard, haar vir een van Clara...


<< 1 >>