Hierdie is die LitNet-argief (2006–2012)
Besoek die aktiewe LitNet-platform by www.litnet.co.za

This is the LitNet archive (2006–2012)
Visit the active LitNet platform at www.litnet.co.za


 
Menings | Opinion > SeminaarKamer | Seminar Room > Nuusbrief: Vrye Woord

Nuusbrief: Vrye Woord


<< 1 2 >>

Die ANC se aanslag op skrif – 06/10/2010: ANC skep klimaat vir nuwe sensuur – Beeld
2010-10-07
ANC skep klimaat vir nuwe sensuur – Beeld Die nuusbrief is reeds op LitNet beskikbaar! Hier is die skakel: http://www.litnet.co.za/article.php?cmd=cause_dir_news&cat=1903&cause_id=1270 Vanaf die eerste verskyning van hierdie nuusbrief is daar gewaarsku dat die ANC se aanslag nie slegs op die media en die beskikbaarheid van inligting gerig is nie. Vandaar die titel van die nuusbrief: dit is die “totale aanslag” op veral skrif en dus wesenlik steeds meer ’n...

Die ANC se aanslag op skrif – 05/10/2010: Is 'n Afrikaanse basis vir verset nodig?
2010-10-06
Is 'n Afrikaanse basis vir verset nodig? Die nuusbrief is nou met LitNet se medewerking op sy eie webblad daar beskikbaar, maar word steeds ook per e-pos gestuur. Vorige uitgawes tot September 2010 word in die nuusbriefredaksie se argief geberg en is op aanvraag beskikbaar. Hierna sal LitNet die argief oorneem. Almal wat die skrywerspetisie ondersteun, is veral Etienne van Heerden en Naomi Bruwer groot dank verskuldig. Met die oorweging dat die nuusbrief na LitNet verskuif, is daar oor...

Die ANC se aanslag op skrif – 04/10/2010: Onderhandel oor die mediatribunaal?
Redakteur, Nuusbrief - 2010-10-05
Onderhandel oor die mediatribunaal? Rapport berig breedvoerig oor kritiek op sy voorstel dat daar oor ’n “onafhanklike” mediatribunaal onderhandel moet word – ’n pluimpie vir die regverdige onafhanklikheid van die pers! Een van die grootste probleme met die verwysing na die “onafhanklikheid” van so ’n tribunaal is dat die eufemisme in die hande speel van die ANC wat presies daaroor wil “onderhandel”. Die ontstaan van hierdie nuusbrief...

Die ANC se aanslag op skrif – 02/10/2010: Wie lei die aanslag: staat of party?
2010-10-05
Wie lei die aanslag: staat of party? Hierdie is die eerste uitgawe van die nuusbrief, wat nou ’n lewe en bergplek van sy eie kry omdat Etienne van Heerden ingestem het dat LitNet bepaalde berigte en die argief sal huisves. Elke uitgawe sal steeds, soos gewoonlik, per e-pos aan verskillende groepe uitgestuur word. By die oorweging of die nuusbrief se mashoof moet verwys na die ANC of die staat het ’n belangrike vraag opgeduik: Wie sit nou eintlik agter die aanslag teen skrif en...

Die ANC se aanslag op skrif – 04.10.2010: Onderhandel oor die mediatribunaal?
2010-10-05
Onderhandel oor die mediatribunaal? Rapport berig breedvoerig oor kritiek op sy voorstel dat daar oor ’n “onafhanklike” mediatribunaal onderhandel moet word – ’n pluimpie vir die regverdige onafhanklikheid van die pers! Een van die grootste probleme met die verwysing na die “onafhanklikheid” van so ’n tribunaal is dat die eufemisme in die hande speel van die ANC wat presies daaroor wil “onderhandel”. Die ontstaan van hierdie nuusbrief...


<< 1 2 >>