Hierdie is die LitNet-argief (2006–2012)
Besoek die aktiewe LitNet-platform by www.litnet.co.za

This is the LitNet archive (2006–2012)
Visit the active LitNet platform at www.litnet.co.za


 
Nuwe skryfwerk | New writing > Poësie | Poetry

Poësie | Poetry


<< 1 2 3 4 31 >>

Suid-Afrika – ’n Rap-sodie op die boud
Danie Marais - 2011-05-10


Sinekdogee
Andries ''Roof'' Bezuidenhout - 2011-05-10


Brief aan Suid-Afrika
Melt Myburgh - 2011-05-10


Ag, anderkant Freud
Waldemar Gouws - 2011-05-04


Piëta
Izak du Plessis - 2011-05-04
Untitled Document Piëta (by die dood van Andries Tatane) Die hart is nie ’n klip nie, juis daarom syg ’n mens makliker neer as marmer (klei in die hande van ’n beeldhouer) as die hart gebeitel word, tot ’n krom- posisie van die dood: Verlossers kom en gaan deur skote as die elikser van die lewe stol, die hart tot bitter beelding op die mond uitloop. Juis daarom is dit sommer ’n kak idee om uit oortuiging neer te syg soos marmer. Piëtas is onvolledige...

Inzync Poetry Session by AmaZink - komaan!
2011-05-04
Untitled Document Geagte vers-vriend Namens die Stellenbosch Literary Project (SLiP), nooi ek jou graag uit na die gesellige AmaZink ruimte in Kayamandi eerskomende Vrydagaand (6 Mei) vir ons tweede INZYNC POETRY SESSION. (Sienwww.slipnet.co.za vir meer detail.) Gratis vervoer na Kayamandi en terug is beskikbaar (sien hieronder). Kom gooi jou stuiwer in die armbeurs vir ’n veranderde gemeenskap van digterskap in die Stellebosse en groter Kaapse gebied – SliP wil dit verdonker (in...

Neerslagtigheid
Michael du Plessis - 2011-04-26
Neerslagtigheid Na Charles Baudelaire, LXXVIII, "Spleen", Les fleurs du mal Die rëengod, vererg tot in sy dieptes deur die stad, giet skaduryke koue in golwe uit sy kruik en gooi die bleek inwoners van ’n nabygeleë kerkhof nat en stort op mistige voorstede die kennis van ’n dooie. My kat soek teen die vensterruit vergeefs ’n lêplek en sonder ruskans bly sy maer lyf vol omlope en woelig; in die geute dwaal die gees van ’n ou digter, gevrek, met die treurstem...

Humeurigheid
Michael du Plessis - 2011-04-26
Humeurigheid Na Charles Baudelaire, LXXXIX, "Spleen", Les fleurs du mal Was ek ook duisend jaar oud, het ek nie meer herinneringe. ’n Groot laaikas, belaai met rekeninge, verse, liefdesbriewe, hofpapiere, ou romantjies en dik haarlokke gerol in vaal kwitansies, steek minder weg as my bedroefde dodeskop. Dis ’n piramiede dié, ’n groot grafkelder volgeprop met meer lyke wat daar lê as in ’n gemeengraf saam. Ek’s ’n begraafplaas verafsku deur die...

Ergernis
Michael du Plessis - 2011-04-26
Ergernis na Charles Baudelaire, LXXX, "Spleen", Les fleurs du mal Ek’s nes die vors van ’n land vol rëen, ryk, dog onmagtig, grysaard en tog seun, hy minag sy raadgewers se swiere, verveel hom met sy honde soos met ander diere. Niks beur hom op nie, nie wildvoëls en nie valke, en nie sy volk nie, wat vrek vlak voor sy balkon. Die aardige ballades van sy lieflingsnar laat dié siek wreedaard net sy gesig verstar. Sy beblomde bed verander in ’n graf. die...

Skroot
Jan-Ben Rothmann - 2011-04-26


Brahman
Johann de Lange - 2011-04-26


Every day
Heidi Henning - 2011-04-26


Untying the knots
Hale Tsehlana - 2011-04-26
Untying the knots I write to untie the knots that lump my throat turning into splitting headaches when I could simply say fuck off but I can’t because I am an African woman and my mouth must not be foul. I write to wipe the tears as pages of pain scroll from my thumbs smudging my mascara. I write myself into time. I write that they may know I became even stronger, when my heart was broken by culture, church, and civilization. I write to share with you the quiet revolution raging...

Before poetry was hip
Khanyisile Magubane - 2011-04-26
Before poetry was hip we were not gracing stages, we were going through stages scribbling on pages trying to understand these words that haunted our minds. Before poetry was hip, sometimes, sometimes we were too scared to tell people we were poets, we did not trust in these words. Before poetry was hip we were told to focus on science and accounting, because words don’t put food on the table. Oh, but they do give peace of mind! Before poetry was hip we were an underground people exchanging...

w ∆ z = cov (wi, zi) + E (wi ∆ zi)
Tertius Kapp - 2011-04-07
w ∆ z = cov (wi, zi) + E (wi ∆ zi) ek kan jou betaal vir ’n vlerkfladdering, vir die retina van ’n astronoom, Marilyn se maagdevlies is goedkoper as die geheue van ’n swyende digter. stel alles op prys: sluimerende drome, verdwaalde gebede, ’n dubbele hartomleiding. staan terug om die skittering te sien, jy is nog jonk, jou oë sit skeel in jou kop. net woorde is gratis. alles is reeds gesê, en die mark het bepaal dat die gekoudes vrygelaat word: dié...

The owl and the swan
Ingrid de Kok - 2011-04-07
The owl and the swan For AK and JS A spotted eagle owl swooped on to his Cape Town roof like the vengeance of the Lord, sat there silently for hours the night before he left to see her, while in Berlin the next morning when she rose to prepare herself she heard a great apocalyptic sound and from her window saw a swan lever itself off the lake and into the sky. And he said to himself - this yellow-eyed owl on my house is an omen of menace, means failure,...

Leopard’s Leap 60-woorde-kompetisie: Ekologie
Helmine le Roux - 2011-04-07


Leopard’s Leap 60 words competition
Amy von Buddenbrock - 2011-04-06


Misheard
Heidi Henning - 2011-04-05


Leopard’s Leap 60 words competition: Mother Earth
Riaan le Roux - 2011-04-05


Leopard’s Leap 60-woorde-kompetisie: Natuurbloed
Werner Mller - 2011-04-05


Leopard’s Leap 60-woorde-kompetisie: Roepstem
Riaan le Roux - 2011-04-05


Leopard’s Leap 60-woorde-kompetisie
Lieb Kriek - 2011-04-05


Leopard’s Leap 60 words competition: Weep
Hanneke Strumpher - 2011-04-05


Leopard’s Leap 60-woorde-kompetisie: Blink bloedspoor
Hanneke Strumpher - 2011-04-05


Leopard’s Leap 60-woorde-kompetisie: Gravure
Corlietha Swart - 2011-04-05


Leopard’s Leap 60-woorde-kompetisie: Stop!
Andre Rossouw - 2011-04-05


Leopard’s Leap 60-woorde-kompetisie: Spoor
Franci Greyling - 2011-04-05


Leopard’s Leap 60 words competition: Undistinguished distinction
Philip Nel - 2011-04-05


Leopard’s Leap 60-woorde-kompetisie: sjuutloop
Susan Smith - 2011-03-31


Leopard’s Leap 60-woorde-kompetisie: Histories
Manda Lotz - 2011-03-30


Leopard’s Leap 60 words competition: Global warming
Kudzanayi Nzombe - 2011-03-30


Leopard’s Leap 60 words competition: Cloud of fear
Karin Dick - 2011-03-30


Leopard’s Leap 60-woorde-kompetisie: Lewensiklus
Elsa Wasserfall - 2011-03-30


Leopard’s Leap 60-woorde-kompetisie: Richtersveld
Delina Malan - 2011-03-30


Leopard’s Leap 60-woorde-kompetisie: Konflik
Delina Malan - 2011-03-30


Leopard’s Leap 60-woorde-kompetisie: Encephalartos cupidus
Ester Cloete - 2011-03-30


Leopard’s Leap 60-woorde-kompetisie: Huiswerk
Franci Greyling - 2011-03-30
Huiswerk AG Visser: Die droster met die vaal karos daar by die wag-’n-bietjie-bos, met dik opnaaisels deur sy huid met ’n tandestoker op sy snuit – dis mos die Agteros- sambok- renosteros. Eie werk: ou renoster jou doring jou horing jou punt in die wind jou windmaker jou windmakerige ding jou wegkruiper jou wildewragtig jou wegswaaistert Verbeteringe: opnaaisels – patrone met ’n – sonder dis mos – dit was Klik hier vir die kompetisie-besonderhede. Lees...

Leopard’s Leap 60-woorde-kompetisie: Aarde
Jenny Fourie - 2011-03-30
Aarde Hemel, aarde, blou en blink Skitter ysberge, deinings wink Boggelwalvis met skrille fluit ’n mensekind in enkelskuit Visarend met wydspan-vlerke Swewe op wonderwerke Fyn skoenlappers swerf van verre Oor seisoene met die sterre Liefde lewe lowergroen Helder hemel, sterresoen Velde wuiwend in die wind Skadubome, sing my kind Amber oë bespied die veld Pietsende stert, vlugtende held Roggelbrul vul maanlignag Polsende lewe, aardse dag Klik hier vir die kompetisie-besonderhede. Lees...

Water folk
Carina Stander - 2011-03-29
Water folk Nkulunkulu, Your beautiful earth is dying off quietly. The grasses are silent, the game are trekking away, the snake forgets its skin in the veld. Drought hates children, eats them alive; the men are watching us women with goat-eyes as we cook up tree bark for soup or carry calabashes sighing for beastings. (The baby not making itself heard will fade away in the monkey fur on his mother’s back.) By day red ant arrives and mosquito at night. Over there at the waterhole...

Watervolk
Carina Stander - 2011-03-29
Watervolk Nkulunkulu, Jou mooi aarde is stilweg besig om te sterf. Die gras gesels nie, die wild trek weg, die slang vergeet sy vel in die gras. Droogte haat kinders, hy eet hulle op; die mans hou ons vroue met bok-oë dop as ons boombas kook vir sop of kalbasse dra wat sug vir biesmelk. (Die kind wat nie hardop huil nie verwelk in die bobbejaanpels op sy ma se rug.) Bedags kom rooimier en saans muskiet. Doer by die drinkgat langs fluitjiesriet loer 'n dorre stomp hoe ons nader...

Rebellie teen Romanse-kompetisie: 8 finaliste
2011-03-29
Die Rebellie teen Romanse-poësiekompetisie het verlede week gesluit, met rondom 60 digters wat romanse die stryd aangesê het. Nadat ons weer deur al die inskrywings gelees het, het ons die volgende agt finaliste geïdentifiseer. Lees gerus weer hul bydraes deur op die skakels te klik. Stoelgang – Dionne Crafford brandstand – Mariëtte van Graan Tussen lyne – Ivan Bee Miskien – Elmarie Viljoen liefde soene harte sterre duiwe blomme mooi oë...

Leopard’s Leap 60 words competition
Richard Baker - 2011-03-29


Leopard’s Leap 60-woorde-kompetisie: Rapers
Philip Nel - 2011-03-29


Leopard’s Leap 60-woorde-kompetisie: Hoor hulle roep
Retha Fick - 2011-03-29


Leopard’s Leap 60-woorde-kompetisie: Bergbruidjie
Siegfried Schäfer - 2011-03-29


Leopard’s Leap 60-woorde-kompetisie: wedloop
Sunita Keyser - 2011-03-29


Leopard’s Leap 60-woorde-kompetisie: skalie
Sunita Keyser - 2011-03-29


Leopard’s Leap 60-woorde-kompetisie: Ontkenning
Thea Barkhuizen - 2011-03-29


Leopard’s Leap 60-woorde-kompetisie: Doodloopspore
Wini Esterhuizen - 2011-03-29



<< 1 2 3 4 31 >>