Hierdie is die LitNet-argief (2006–2012)
Besoek die aktiewe LitNet-platform by www.litnet.co.za

This is the LitNet archive (2006–2012)
Visit the active LitNet platform at www.litnet.co.za


 
Nuwe skryfwerk | New writing > Poësie | Poetry

Poësie | Poetry


<< 1 2 3 4 31 >>

"Watched/watching" Reimagined: Celia Claase
Gary Cummiskey - 2011-06-22


"Meat" Reimagined: Celia Claase
Gary Cummiskey - 2011-06-22


The elephant is unhappy
Arja Salafranca - 2011-06-22
Untitled Document The elephant is unhappy The ground is squelchy underfoot. The elephant is unhappy. The grass sparse, wet. A dog is chained to a table. “I am on guard,” is the sign around a caravan. At the next caravan, a woman holding a cigarette retreats to its shuttered interior. The chained dog finds shelter beneath the camping table, its tail between its legs. In the field by the main road the elephants have attracted onlookers. A mother holds her child. The elephants are...

What matters
Arja Salafranca - 2011-06-22
Untitled Document What matters What matters is not whether seize is spelled correctly, or you use an ellipsis instead of an em dash; not whether you used 500 g of butter when the recipe called for less. Not the vendetta of the neighbour, nor the spite of the colleague in the corridor. What matters isn’t whether you wear horizontal stripes instead of vertical, or the wrong colour camisole beneath your jersey. What matters isn’t the power plays, the corporate games, the stalled computer...

Writing Recycled: Kitchen Boy
Heidi Henning - 2011-06-22


Herwonne-woorde: verloop
Carla Masson - 2011-06-22


Herwonne-woorde: skeppingsteorie
Michelle de Klerk - 2011-06-22


Diary of a bad year
Marietjie Steenberg - 2011-06-15
Untitled Document Diary of a bad year met apologie aan JM Coetzee enkele hardnekkige rafels klou nog verbete aan ’n verslete blad wat steeds voorgee om met ’n rugkant, gestroop tot in die senuwee die rebellie van omkrulblaaie te keer daagliks wen die penkoppe grond merk hulle gebied met plasse ink grys loodgroewe, neon-graffiti en kramme om die oorname te beklink volgens beplanning sal hierdie staat ook op die bestemde tyd tot sy val kom en die eens kleurvolle lint halfmas hang...

Herwonne-woorde: die vrese van ons vaders
Izak van Rensburg - 2011-06-15


Herwonne-woorde: "Kiwiboer" herwin
Isabel Mac Donald - 2011-06-15
Klik hier vir die oorspronklike artikel.pynlike immigrasieproses by die dag net meer en meer waar geword son, maan en sterre beloftes van werk links en regs ’n bietjie verder baie verskillende kaarte net ’n paar waaraan ek die meeste waarde heg Vol warm wind rukkie gelede betroubare persoon beloftes van werk beslis die goedkoopste baie klagtes swak besluit probleemtoestande net so treurig geld uit jou wurg Jy sal wel gou uitvind watter een die beste is Dis maar net die paar...

Writing Recycled: Benefits
Isabel Mac Donald - 2011-06-14


Kraaie oor surburbia
Charl-Pierre Naudé - 2011-06-14


Die hemelliggame
Charl-Pierre Naudé - 2011-06-14


"Bonfire" Reimagined: Maaike Bakker
Maaike Bakker - 2011-06-14


Minotaur I
Esther van der Vyver - 2011-06-14


Notice to new mothers
Adriaan Coetzee - 2011-06-14


"Bonfire" Reimagined: René Bohnen
Gary Cummiskey - 2011-06-09


Writing Recycled: "Escape" recycled
Heidi Henning - 2011-06-08


Writing Recycled: "The Child" recycled
Heidi Henning - 2011-06-08


"Backpack" Reimagined" Jnette
Jnette - 2011-06-08


Inside and outside
Arja Salafranca - 2011-06-08
Untitled Document Inside and outside Sitting inside I type, analysing novels. I learn about the secret Muslim marriage called a sigheh, recalling seventeenth-century Persia. There’s a psychiatrist detective hero with Parkinson’s, a Swedish writer who died too young, an ex-memoirist who’s astounded his critics with his breathless first novel. I conjure up other people’s fictional worlds, I tell people whether to spend their money on eight new novels. Outside a grey...

Kissing the wall
Arja Salafranca - 2011-06-08
Untitled Document Kissing the wall The woman’s face is unadorned, slightly wrinkled. Her head is covered in a pink and white scarf. Zooming in, the camera watches the slightly pursed lips as, oblivious to the world, she tenderly inclines her head, eyes closed, and, in an act of faith, kisses the wall. In that instant she releases her longing and the pain, the wall a forgiving, deserving lover. You can’t see her body, only her passion as she leans in, oblivious, lost in the seal...

Writing Recycled: Green light
Heidi Henning - 2011-06-08


Herwonne-woorde: ’n Ekstra dimensie
Adriaan Coetzee - 2011-06-08


''Backpack" Reimagine: Tilana Boshoff
Gary Cummiskey - 2011-06-07


''Bonfire'' Reimagined: Tilana Boshoff
Gary Cummiskey - 2011-06-07


Herwonne-woorde: Die sneeuslaper
Sunita Keyser - 2011-06-07
Die sneeuslaper Klik hier vir die oorspronklike artikel. (met apologie aan Marlene van Niekerk & Joan Hambidge) Opgedra aan: die skryfproses om terug te keer na die digkuns ’n plesier wat buite woorde bestaan sand word in die sandloper geplaas ’n appelboord uit die lewe kaap dis hoe ek skryf vername woorde ruie vertellings ’n swerm vreemde lewerike in die digte newels van die taal om te ontvlug vanuit die kraaines van verlange alles stroom deur grens en eeu aaneen die...

"In chains" Reimagined: Bella
Gary Cummiskey - 2011-06-06


"Watched/watching" Reimagined: Hilda Smits
Hilda Smits - 2011-06-06


"Meat" Reimagined: Hilda Smits
Hilda Smits - 2011-06-06


"Bonfire" Reimagined: Hilda Smits
Hilda Smits - 2011-06-06


"In chains" Reimagined: Hilda Smits
Hilda Smits - 2011-06-06


Gary Cummiskey Reimagined
2011-06-02
LitNet asked a number of artists to send us their visual interpretations of Gary Cummiskey’s poems. Click here to read the poems. Meat Watched/watching Bonfire In chains Backpack Click on the links below to see the artworks. Watched/Watching Reimagined Hilda Smits Meat Reimagined Retha Ferguson Hilda Smits In chains Reimagined Hilda Smits Bella Bonfire Reimagined Hilda Smits Tilana Boshoff Backpack Reimagined Tilana...

Herwonne-woorde-poësiekompetisie | Recycled Words Poetry Competition
Bibi Slippers - 2011-06-02
Untitled Document Herwin woorde In die gees van alles wat groen en volhoubaar is, nooi LitNet jou om jou kreatiwiteit vrye teuels te gee deur woorde te herwin – aanlyn. Vind ’n stuk skryfwerk aanlyn wat jou interesseer – dit kan ’n gedig, kortverhaal, artikel, advertensie, resensie of enige ander stuk teks wees waarop jy afkom terwyl jy aanlyn rondswerf. Gebruik die elemente van hierdie teks en skep ’n gedig deur woorde, reëls en paragrawe op te knip, rond te...

Writing Recycled: Bank Jazz (example 2)
Bibi Slippers - 2011-06-02


Writing Recycled: Bank Jazz (example 1)
Bibi Slippers - 2011-06-02


Herwin Woorde: Lig Wankelend (voorbeeld 2)
Bibi Slippers - 2011-06-02
Untitled Document Lig wankelend Ons verkeer in die geselskap van diere agter die veiligheidshek wat sy so intens beleef die afgrond: die Alzheimers-afdeling in ’n ouetehuis. Ongewoon is die inligtingsgedeeltes versorging van die teëls metafisiese smart sorgvuldige aantekeninge wat ’n eie koers kies. Sy roep haar verlede op, achronologies, bewyse van kreatiewe skryfwerk en voëls by ’n stranddorp. Klik hier om die oorspronklike artikel op LitNet te lees. Klik...

Herwin Woorde: Lig Wankelend (voorbeeld 1)
Bibi Slippers - 2011-06-02


Vir ’n digter
Hilda Smits - 2011-06-01
Untitled Document Vir ’n digter daar is heuning in jou woorde konsonante tussen jou tande sagte vokale in jou handskud jou soepel tong vlek my vel oop in die reën in die reën vlek jou sterk soepel tong my oop ek is ’n vrug ek is ’n gedagte in my moeder se geheime baarmoeder my vingerpunte so klein en teer soos die voelers van ’n mier tas na fluweelagtige mure ek lees jou daar raak in braille tussen bloed en naelstring teen my moeder se hartklop tussen my gedagtes...

Backpack
Gary Cummiskey - 2011-06-01


In chains
Gary Cummiskey - 2011-06-01


Bonfire
Gary Cummiskey - 2011-06-01


Watched/watching
Gary Cummiskey - 2011-06-01


Meat: a film scenario
Gary Cummiskey - 2011-06-01


Another version
Kobus Moolman - 2011-05-26
Untitled Document Another version Of the same road And it was raining And they had stopped to help But their infant was asleep in the back And there was a silence over all And then someone was calling In between the glass and the metal And out of the early morning mist And that was when their dread arrived That was what made them get out And though there was nothing they could do And though they had...

One version of the road
Kobus Moolman - 2011-05-26
Untitled Document One version of the road And the sun was behind his head And it was much later than he thought And he thought that he had nothing more to say And he did not know whether he should And he thought that he would anyway And the sun was inside his eyes And he tried to imagine where the day before that day had gone And it smelled of turpentine And it smelled of disinfectant And he cut his finger on its edge And he sucked it And for a moment he tasted what was inside him And then...

Angsaanval
Joan Hambidge - 2011-05-24
Angsaanval ’n soort ghazal Žižek meen pyn het geen woorde nie en angs is die enigste ware emosie. Alles is aangeleer: liefde, jaloesie begeerte, die hele santekraam. Žižek meen pyn het geen woorde nie en angs is die enigste ware emosie. In ’n droom strek jy jouself oor my rug so helder, so dwingend soos ’n doodsberig. Žižek meen pyn het geen woorde nie en angs is die enigste ware emosie. ’n Beoogde ghazal oor ons affaire ’n Persiese reis beplan,...

land van die opkomende son – 11 Maart 2011
Christine Barkhuizen-Le Roux - 2011-05-17
land van die opkomende son – 11 Maart 2011 toe kom hy stadigaan naderend aangeswel ’n prehistoriese amebe geopenbaar uit seë gekolk deur oseane vure swael en sprei sy ongevormde klomp sluk in omring verdrink braak uit sluip land in breek deur sandkastele heinings strate teerterrasse trap op deur vensters deure dakpanne huise en winkelhal verby menshoogte dring in die kele af by ore uit laat lywe agter in die stroom wat slingerend styg verby die verste skrikbeelde groei met onmeetbare...

Pryslied van die tromme
Zandra Bezuidenhout - 2011-05-10


Vat dit
Leon de Kock - 2011-05-10



<< 1 2 3 4 31 >>