Hierdie is die LitNet-argief (2006–2012)
Besoek die aktiewe LitNet-platform by www.litnet.co.za

This is the LitNet archive (2006–2012)
Visit the active LitNet platform at www.litnet.co.za


 
Nuwe skryfwerk | New writing

Nuwe skryfwerk | New writing


<< 1 2 3 4 49 >>

''Tydlose liefde''-kompetisie: Paarl, 2011
Trudy Oosthuizen - 2011-09-15
Hy spuit die Axe liberaal oor sy lyf, ruk die hemp oor sy kop, glip in die broek in. Sorg dat sy hare met ’n effense puntjie na bo opstaan. Vee met sy handdoek oor sy skoene, staan regop, ontbloot tande in die koshuisspieël, borsel met sy vinger en gryp sy tas. As hy haar in die voorportaal gaan raakloop, gaan dit ’n wonderlike dag wees. Hy weet sommer. Voor hom stap twee lummels. Hulle neem hulle tyd. Hy dans om en skiet verby. Sien hy ’n blonde poniestert? Nee,...

''Tydlose liefde''-kompetisie: Stellenbosch, 2008
Thalia Kriel - 2011-09-14
Jy het altyd aan my nek gebyt. Persrooi merke wat in die donker gepols het, jou primitiewe pogings om my, vir die oomblik ten minste, as joune te merk. Ek het lang serpe om en om my nek gedraai; growwe wol het teen die seer rooi kneusplekke geskuur en met elke beweging het ek aan jou gedink, aan jou dringende warm mond. Miskien was dit die redenasie daaragter: om my aan jou te herinner, sodat ek lank nadat jy weggegaan het, nog die ligte letsels in die spieël gesien het, onder my oor, teen...

First Chapter: Bad Sex – Part 1
Leon de Kock - 2011-09-13
Bad Sex Leon de Kock Publisher: Umuzi ISBN: 9781415201527 Price: R190.95 Part 1"Licking His Knife: The Post-Mortem" I approach the door of Anna Brink’s rooms in Observatory, Johannesburg, in which her clean-cut therapy chamber is located. I’ve been here before, on a couple of occasions when life – relationships and marriage – got too hot to handle. She knows me well. In fact, she’s like an old friend. I know that, once Anna opens the door, we will go immediately...

First Chapter: Bad Sex – Part 2
Leon de Kock - 2011-09-13
Bad Sex Leon de Kock Publisher: Umuzi ISBN: 9781415201527 Price: R190.95 Part 2 "Licking His Knife: The Post-Mortem" ‘It’s my conditioning, Anna. I studied hard. I got more than one degree. First I was rough and then I got smooth. I still hang around Wits seminars sometimes, at the back, like I secretly want to become a professor... but then I go home quickly before they all start saying hello and bye-bye to each other, right at the end. The rough side of me is there, under...

First Chapter: Bad Sex – Part 3
Leon de Kock - 2011-09-13
Bad Sex Leon de Kock Publisher: Umuzi ISBN: 9781415201527 Price: R190.95 Part 3 "Licking His Knife: The Post-Mortem" ‘Yes?’ ‘Yes, Anna! You see it everywhere! Women can call men bastards and get away with it. No one even bats an eyelid. It’s almost routine. But let a man publicly call women bitches, and see the flak he’ll pick up from the fairer sex – especially the educated class of woman ... ‘In other words, Anna, I’m saying this:...

First Chapter: Bad Sex – Part 3
Leon de Kock - 2011-09-13
Bad Sex Leon de Kock Publisher: Umuzi ISBN: 9781415201527 Price: R190.95 Part 3 "Licking His Knife: The Post-Mortem" ‘Yes?’ ‘Yes, Anna! You see it everywhere! Women can call men bastards and get away with it. No one even bats an eyelid. It’s almost routine. But let a man publicly call women bitches, and see the flak he’ll pick up from the fairer sex – especially the educated class of woman ... ‘In other words, Anna, I’m saying this: just...

First Chapter: Bad Sex – Part 2
Leon de Kock - 2011-09-13
Bad Sex Leon de Kock Publisher: Umuzi ISBN: 9781415201527 Price: R190.95 Part 2 "Licking His Knife: The Post-Mortem" ‘It’s my conditioning, Anna. I studied hard. I got more than one degree. First I was rough and then I got smooth. I still hang around Wits seminars sometimes, at the back, like I secretly want to become a professor... but then I go home quickly before they all start saying hello and bye-bye to each other, right at the end. The rough side of me is there, under the...

First Chapter: Bad Sex – Part 1
Leon de Kock - 2011-09-13
Bad Sex Leon de Kock Publisher: Umuzi ISBN: 9781415201527 Price: R190.95 Part 1"Licking His Knife: The Post-Mortem" I approach the door of Anna Brink’s rooms in Observatory, Johannesburg, in which her clean-cut therapy chamber is located. I’ve been here before, on a couple of occasions when life – relationships and marriage – got too hot to handle. She knows me well. In fact, she’s like an old friend. I know that, once Anna opens the door, we will go immediately...

''Tydlose Liefde''-kompetisie: Cape Town, 2005 ad infinitum
J Walker - 2011-09-08
Among the daisies of spring we discovered a patch of green under tall trees. In the heat of summer we raced and dived into the waves to cool the rush of desire. In autumn bronzed leaves floated down, surrounded us as we hugged and kissed. Rain was a two-note melody or a symphony, and the rhythm of love our warmth in winter. Time after time we return to our patch of green in spring. We wade barefoot along the edge of the summer surf. We walk holding hands among autumn’s flurry of broken...

''Tydlose Liefde''-kompetisie: Gauteng 2010
Alti Viviers - 2011-09-08
Sy kan sommer sien aan die vaal grys van sy oë dat hy weer moeilik is vandag, weer te veel gedrink saam met sy pelle. Hy sal nooit groot word nie ... Dan rol sy haar oë vir haarself, wat ook maar lekker aan ’n boks droë rooi kan kuier. Eintlik wens sy sy kan hom haat – sy het nie gevra dat haar bloed so moet kook elke keer as sy hom sien nie. Dis nie dat sy enige gevoel het vir enige van sy vriende nie. Dis net oor hom, simpel kind ... Hy is ook darem nie rêrig...

''Tydlose Liefde''-kompetisie: Clifton-strand – 1972
Trudie Jordaan - 2011-09-08
Laasnag het my gees na die see weggeloop. Iewers tussen die duine en die see sal jy haar kry. In die maanlig. Want dis Valentynsdag. Ek het op die strand geloop met die see wat blink voor my gelê het. Ek kon die see ruik. Die maan was helder en dit was warm. Toe, ineens, het ek hom uit die vlak branders aangestap sien kom. Die wind het deur sy blonde hare gewaai. Ek het gaan staan. Toe hy my sien, het hy gewink dat ek vir hom moet wag. My hart het wild geklop. Die afgelope week het ek hom...

''Tydlose Liefde''-kompetisie: Woodstock 2011
Ingo Johannes - 2011-09-08
Main Road, Woodstock. Hy – toeris, Frankryk. Sy – Mitchellsplein. Hy wil die Kaap verken. Sy – op pad werk toe. Al twee in ‘n minibus-taxi. Langs mekaar. Sy fyn, fraai en skaam. Hy luidrugtig, sjarmant en voor op die wa. Haar selfoon val. Hy tel dit op. Aanraking. Elektrisiteit. Haar hart klop vinniger. Sy mond raak droog. Stilte. Meteens praat al twee gelyk. Glimlag vir mekaar. Oogkontak. Ligsinnige gesprekke volg. Alle klank rondom uitgedoof. Niks nou belangriker as die...

''Tydlose Liefde''-kompetisie: Stasiestraat 9 – 1986
Thea Kruger - 2011-09-08
Wil jy hê ek moet voel vir kinders wat honger ly? Ek voel vir hulle. Wil jy hê ek moet siekes dien wat in die hospitaal sterf? Ek sal hulle dien. Wil jy hê ek moet moeders troos wat treur, wie se kinders struikel in ons daaglikse oorlewingsoorlog? Ek sal hulle troos. Wil jy hê ek moet opstaan teen haat en verdrukking? Ek staan op. Maar hierdie seer is myne. Privaat. Dit vul elke gedagte van my, besoek my in my slaap. Dit vreet aan my hart, my hoop en my gewete. Ek het jou...

''Tydlose Liefde''-kompetisie: Londen, 2012
Louwrens Selzer - 2011-09-06
My Castle Lager-radio-alarm gaan af. Dis Toto se “Africa” wat my vir ’n oomblik aan die raai gehad het oor waar ek tans is. Toe hoor ek die stem van Big Ben ... Take-away tee en ’n lekker chocolate doughnut (amper nes my ouma dit kan maak in Graaff-Reinet). Anyway. Die lang donkerkop Kiwi. Hoe weet ek sy is van Nieu-Seeland? Daar’s ’n All Black sticker op haar rugsak. Sy eet ook ’n doughnut, maar dié een het aarbeie op. Twee suiker, swart. Dis hoe...

''Tydlose Liefde''-kompetisie: Simonstad, 1986
David Steyn - 2011-09-06
Dit is ’n bitter warm dag en die hawe is stil. Valsbaai is oop voor ons en die lug is skoon. Ek en Bertus dink ons gaan sommer iets gaan drink op die kaai terwyl ons nou af het vir die dag. Vlootopleiding in Gordonsbaai vir die offisiere is nie grappies nie. Ek is moeg en Bertus het gister met onse dril teen die berg op sy knie se nerf af geval. Ek en hy loop toe maar in by die eerste en beste restaurant wat ons kry. Ons gaan sit by die kroeg en bestel elkeen ’n bier. Bertus gesels oor...

"Timeless Love" Competition: Kimberley, 1987
Clint Noah - 2011-09-06
Midsummer. Transvaal Road blazed and shimmered in the intensity. Cars whooshed by on their way into and out of town. A school building stood by the side of the road and watched as they came and went. The sun beat down on its zinc roof and the heat filtered down inside. The classroom was hot and stuffy, as classrooms in Kimberley so often are. Mrs. Jones, the teacher, wrote on a green chalkboard, her back turned to the class. A girl sat next to a boy in a newly refurbished desk. The school’s...

''Tydlose liefde''-kompetisie: Mooinooi, 2011
Monique Saier - 2011-09-02
"Onverwags betrap, hè-è-è?" Verdwaas leun Felicity oor die petrolstasie se toonbank. "’Skúús?" "Gedurig moet ek dié goed vir my meisie saambring! Ai, dié antie met die rooi Volksie," grinnik die kassier. Met gloeiende wange gryp sy sprakeloos die pakkie en haar kleingeld en storm verleë uit. “Wááátsit? Blóós jy?! Dis intussen 2011 – óók in Mooinooi!” "Felicity!"...

''Tydlose liefde''-kompetisie: Potchefstroom, 1986
Elsie van de Venter - 2011-09-02
Die saal is groot en dof verlig. Sy is laat vir die koshuisaksie. Skreefoog om haar vriendinne in die skemer te vind. Sy voel ongemaklik in die temadrag: liggeel sweetpakbroek, swart lapskoene, geleende hemp met Sjinese letters. Geel plastiekoorbelle. Oë amandelvormig omlyn. Esther druk ’n polistireenglas in haar hand. Sy proe versigtig, ril. Lemoensap met baie onbekende alkohol. Sit dit onder haar stoel. Hy staan skielik voor haar. “Ek wil met jou dans.” Alkohol op...

The duvet
Gail Dendy - 2011-09-02
The duvet The duvet has the brown stain of cat’s paw, of general outside spaces brought inside along with a dead bird, perhaps, or with a brush of pine that bilked when the cat ran under it. Through rain and fifteen years’ light drizzle the duvet held up squarely against home-cooked brownies and our children’s finger paint. And later, fluffed and white once more, its swiss-roll shape bunched into the cupboard, it was forgotten unless friends would come to stay. It was a simple...

Jazz song
Sarah Frost - 2011-09-02
Jazz song The saxophone segues into a room simmering with strangers: its notes are bricks, constructing shelter. Leaning into a bench corner he swallows down a melancholy beer, lets his eye slide from under his worn checked cap. His gaze elides the blonde woman at the next table, a hen, clucking into her small daughter’s shoulders, to rest on the broad hips of the jazz singer on stage. She belts him back out into a haze of cigarette smoke and saudade*; another week gone and still the...

''Tydlose liefde''-kompetisie: Parys, 2011
Celia Claase - 2011-09-02
“Wat dink jy, het Antoinette die regte besluit geneem?” Die bas-stem ruk haar terug na haar vliegtuigsitplek. Hy leun oor die paadjie en praat van die boek in haar hand. Terwyl sy antwoord, som haar oë hom op. “In die ware lewe sou ek sê - ja, dit was goed dat sy toe besluit het om te doen wat reg is … Maar as ek die outeur was, sou ek wou hê dat Antoinette eerder saam met Francois wegloop.” Sy skrik vir haar antwoord. Toe haar oorfone val, hou hy...

''Tydlose liefde''-kompetisie: Amsterdam, 2011
Annalien Burger - 2011-09-02
Maak nie saak hoe groot ek my oë gerek het nie, ek kon nie jou gloeiende, intense teenwoordigheid met een oogopslag inneem nie. Sonder inhibisies het jy jou intiemste skoonheid aan my starende blik ontbloot en jou dans met my gedans. Al was dit donker, het jy die nag gebruik om die oorweldiging van jou vuur ten toon te stel. Passievolle, brandende, bruisende en afsydige skoonheid, en ek was oorrompel, verdwaas en verdwaal. ’n Strompelende slaaf, hopeloos verlore en verdoem tot...

Lebohang Nova Masango’s "To Do List for Africa"
Lebohang Nova Masango - 2011-09-01


''Tydlose liefde''-kompetisie: Skoolgrond, MX 2000
Amandel Ross - 2011-09-01
Hy is ’n alleenwolf. Sy is almal se pel. Hy weet wie is André P Brink. Sy maak asof sy nie weet nie. Hy hou haar dop. Sy hou haar besig met enigiets behalwe met dit wat saak maak. Sy wens hoërskool wil eindig. Hy weet hoërskool eindig nooit. Sy soek na meer. Hy wens hy kan kry wat hy soek. Aande as sy alleen is, verlang sy na mense wat sy nie ken nie. Hy is ’n niemand en sy verlang na ’n iemand. ’n Jaar en ’n half laas het ek ’n blazer gedra....

''Tydlose liefde''-kompetisie: Planeet Ons, 2011
Reinette Davis - 2011-09-01
Jy was maar altyd daar. Van my vroegste gewaarwordinge toe ek skreeuend protesteer het omdat my wiegie nou nie meer in die hoofslaapkamer geduld gaan word nie, was ek bewus van jou teenwoordigheid. Empaties, nuuskierig, geamuseerd. Met my eerste skooldag, toe die Brenkman-boelies my splinternuwe tassie in die deurloop gooi, poskantoorboekie en al, het jy my snot en trane afgevee, rooi sand in hulle oë gestrooi, en breëbors vir Pa gaan wys waar die kolkende water die tassie meegesleur...

''Tydlose liefde''-kompetisie: Houtbaai, 2011
Lettie Beare - 2011-09-01
Melanie voel allesbehalwe perdgerus. Haar hart klop onbeheerst in haar keel. Dit maak spronge en steier tegelyk en dit voel asof sy enige oomblik van ’n perd gaan afval. Vandag is die dag. Sy sal vir Kloppies die waarheid moet vertel. Hulle loop al ’n lang pad saam. Albei pas vyf jaar oud toe hulle mekaar die eerste keer ontmoet het. Eers was hulle skaam en bang vir mekaar. Later was hulle beste maats en onafskeidbaar. Vyftien jaar later was hy steeds haar ridder. Deesdae kyk sy met...

''Tydlose liefde''-kompetisie: Maanbasis, 2260
ewas - 2011-09-01
My diensbeurt is amper klaar. Voor die venster sien ek die blou van die aarde inskuif. Die hele planeet is feitlik onder water. Dit bly asemrowend mooi van ver af. Sesuur stap my aflos in. Daar is niks om oor te gee nie. Dit was ‘n vervelige ses uur van niks. Tot die blou planeet se koms was daar niks. Net die donker in die skadu, die maan. Ek stap woonkwartiere toe. My liggaam smag na liefde. Dit bruis deur my bloed en my onderlyf voel warm. Ek draai weg na die plesierkwartier. Vroegoggend...

''Tydlose liefde''-kompetisie: Malvern, 1967
Amanda Claassens - 2011-09-01
Die dubbeldekker kom aangeskommel met Julesstraat langs, te stadig na Barbara se smaak. Die wind sny deur haar ligte baadjie en mors met haar kapsel. “Môre Dametjie, vol bo,” groet die kondukteur vriendelik. Nog 'n minus vir hierdie dag. Sy gewaar 'n oop staanplek of twee en wriemel verby die lywe wat die gang volstaan. Sy vat die naaste beskikbare leerhandvatsel stewig vas, kry haar staan vir ’n wankelrige rit Johannesburg middestad toe. ...

''Tydlose liefde''-kompetisie: facebook, 2011
Marike Snyman - 2011-09-01
Werner Struwig: To all the girls I’ve loved before … 6 ure gelede Hou hiervan Deel Lewer kommentaar 7 persone hou hiervan Vertoon al 11 opmerkings Elmien Botha: Dink jy darem nog aan my? 5 ure gelede Hou hiervan Zarah Lightfoot: Don’t tell my heart, my achy breaky heart :( 4 ure gelede Hou hiervan Babs Binneman: Ai Werner, jou Don Juan! Wanneer drink ons weer ’n koffie – of iets sterkers ;-) 4...

Bloemfontein gasheer van BSV-Skryfwedstrydwenners 2011 van oor die hele land (en wêreld)!
Corlietha Swart - 2011-09-01
Van die wenners van die Bloemfonteinse Skrywersvereniging (BSV) se jaarlikse nasionale skryfwedstryd geborg deur die Fakulteit Geesteswetenskappe van die Universiteit van die Vrystaat, het die BSV-Slypskool 2011 met die skrywer Irma Joubert as deel van hul pryse gratis bygewoon. Voor, van links na regs: Corlietha Swart (voorsitter: Bloemfonteinse Skrywersvereniging), Marita Viljoen (Hoërskool DF Malan, Bellville), Irma Joubert (BSV-Slypskoolaanbieder 2011), Ronelle Ceronio...

Namibian Creative Writing Weekend
2011-09-01
Award-winning writer Isabella Morris will lead participants through two exciting workshops: 1. Travel Writing Workshop. 2. Master Class in Fiction Writing which includes: Creating Characters with Emotional Depth, Multi-cultural writing, Sex-writing in Fiction, and Turning Notebook Scribbles into Stories. During the course participants will engage in exercises that will encourage them to explore their writing in new ways. The course is designed for anyone who has an interest in improving their writing...

''Tydlose liefde''-kompetisie: Potchefstroom, 1986/Pretoria, 2005
Elsie van de Venter - 2011-08-31
Potchefstroom, 1986 Die saal is groot en dof verlig. Sy is laat vir die koshuisaksie. Skreefoog om haar vriendinne in die skemer te vind. Sy voel ongemaklik in die temadrag: liggeel sweetpakbroek, swart lapskoene, geleende hemp met Sjinese letters. Geel plastiekoorbelle. Oë amandelvormig omlyn. Esther druk ’n polistireenglas in haar hand. Sy proe versigtig, ril. Lemoensap met baie onbekende alkohol. Sit dit onder haar stoel. Hy staan skielik voor haar. “Ek wil met jou dans.”...

toets
2011-08-31
Thomas@rock-ster.net Carina Diedericks-Hugo Uitgewer: LAPA ISBN: 9780799350807 Prys: R80.00 “Experience has taught us that we have only one enduring weapon in our struggle against mental illness: the emotional discovery and emotional acceptance of the truth in the individual and unique history of our childhood.” – Alice Miller in The drama of the gifted child (1979:3). I By die lees van Carina Diedericks-Hugo se bekende én suksesvolle Thomas@-reeks word...

''Tydlose liefde''-kompetisie: Clanwilliam, 1939
Bianca Nicholson - 2011-08-31
I. Haar naam is Liesbet en haar bene hang oor ’n stoel. Hy onthou haar nou: Liesbet met die bont rok. Liesbet met die gesneuwelde knopknieë. Liesbet agter die grand piano. Liesbet met haar lang vingers in die lug: sy het altyd al die antwoorde. Sy kyk op; haar oë skugter, maar haar mond breed. “Het jy verdwaal, Jan Francois?” Natuurlik het hy nie, hy het haar kom soek. “Kan ek ’n sigaret saam met jou rook?” Hy volg die kooltjie van haar sigaret op na...

''Tydlose liefde''-kompetisie: Valhalla, 1974
Annemari Coetser - 2011-08-30
Gert skakel die Volla reeds aan toe Annie by die kafeedeur uitkom. Hy jaag die kar se revolusies op, sodat sy te haastig die deur agter haar toemaak en haar maksirok se een punt vasknyp. Terwyl sy sukkel om dit los te kry, sê hy: “Jy’t die hele spektakel gemis.” “Watse spektakel?” “By daai huis het ’n vrou uitgeloop gekom met ’n suitcase in die hand.” Hy wys na ’n huis oorkant die parkeerterrein. “Jonk! Huil snot en trane....

''Tydlose liefde''-kompetisie: Dwarskersbos, 1999
Jeannè-Maree Visser - 2011-08-30
Die kronkelpaadjie waarin ek afstap, lê voor my uitgestrek. Dit voel of ek al ’n ewigheid loop, maar ek weet ek moet. Ek weet iets goeds wag vir my aan die einde van hierdie lang kronkelpad. Ek sien ’n figuur in die verte. Dis jy! Soos ek jou altyd sal onthou. Broos, weerloos, foutloos. Ons hande raak aan mekaar, sonder enige woorde ... woorde is nie nou nodig nie. Ons stap na die rots waarop ons as jong verliefdes gesit het. Jy sit jou arm om my skouers, trek my nader en hou...

''Tydlose liefde''-kompetisie: Planeet Aarde, 2012
jnette - 2011-08-30
“Oe … ek kry so die blikkerasies,” dink Bidi terwyl sy skelm na Didi loer. “Bidi, weet jy, jou sensors skyn darem vandag baie helder. Seker die nuwe battery.” “Regtig Didi?” sê sy skaam en dink: Hoe kan hy tog so onnosel wees! Ons staan al vir ses jaar hier langs mekaar, eintlik op dieselfde rak, en hy sien net my “helder sensors” raak. “Ek het gewonder … noudat ons bietjie ‘ge-upgrade’ is ... dink jy ons kan...

"Tydlose liefde"-kompetisie: Kenia, 1412
Isabel Mac Donald - 2011-08-26
Untitled Document Die gebrul van ’n leeu hier naby hom laat Ennamu regop sit. Vandag is hy weer ’n man. Hy voel in sy hart sterker as die leeu wat daar brul. Hy voel vinniger as die bokke wat in die verte wei en groter as die trop olifante wat vanoggend vroeg langs hom verby gestap het. Die harde donderweer en reuk van reën in die lug help elke stukkie van sy siel om wakker te vibreer. Hy sit vandag eenkant, maak self kos. Hasie-sop. Heeldag het hy gesoek na al die beste blare...

Hou jou woorde "klein"
Bibi Slippers - 2011-08-25
Die week in woorde ’n Goeie brokkie raad oor woordkeuses: Don't use words too big for the subject. Don't say “infinitely” when you mean “very”. Otherwise you'll have no word left when you want to talk about something really infinite. – CS Lewis Nuut op LitNet Sulani Grobler – "Halleluja" In Memoriam: Poësie oor Patrick Peterson Hennie Aucamp – "Watteau" Marlise Joubert –...

Halleluja
Sulani Grobler - 2011-08-25


Damwal
Willem de Vries - 2011-08-25
Untitled Document Dis seker moegheid wat my die aand van ’n plek ver van die stadsgeruis laat droom het. Ver van waar ek beroof is; waar die rooi liggie van ’n polisieskut op my gerus het toe dit ’n dief gevolg het; waar vier mans later sy mes by hom afgeneem het in die middestad oor etensuur. My kop moes net kussing gevat het, toe is ek in ’n voorkamer van ’n plaashuis. Dit ruik na die doringbome en die stof van die Klein Karoo, maar ek ken nie die huis nie. ’n...

Watteau
Hennie Aucamp - 2011-08-25
Untitled Document Die hele ding het in ’n droom tot my gekom en daarom sal dit wel waar wees. Ek droom ek reis deur die land met ’n slank, bleek man in my geselskap; ’n Europeër op besoek. In die motor speel hy met iets wat hy iewers opgetel het. ’n Veer, sê ek wysneusig. ’n Varing, sê die Europeër koppig. ’n Varing sou al lankal verwelk het, kap ek teë. ’n Veer is nie groen nie, sê die Europeër. Die ding wat ’n...

"Tydlose liefde"-kompetisie: Huis Herfsblaar, 2031
Trisa Hugo - 2011-08-25
Untitled Document Die sleutel haak effens as ek dit vir die eerste keer in die slot draai voordat dit skietgee en sag toeklik. Die kamer lyk skielik kleiner as netnou, asof die meubels nou nader aan mekaar is. Marien het gesukkel om die bed op te maak, met dié dat die bedkassie te ná aan die bed staan. Sy het niks gesê nie, maar ek het gesien hoe sy na my kyk toe sy aan die kassie probeer skuif het. Dalk het sy gewonder hoe ek met my knokkelvingers die bo-laken elke dag om...

Onder ’n moerbeiboom
Marlise Joubert - 2011-08-25
Untitled Document Só is dit dan! Hier staan ek. In die tou van die werkloses. ’n Lang tou wat lui om die kantoorhoeke afslang na die sykant van die landdroshof – die afgedanktes, die pakkettiele, die geraktes. Ek staan ingedruk tussen ’n onbekende bruin vrou voor my en ’n man agter my. Leun teen die kalkwit koeltes van die gebou en neem my nuwe afgelegde status weer in oënskou. Anderkant die smal klipsteeg, op die oorkantste sypaadjie, staan ’n massiewe...

Eerste hoofstuk: Piekniek by Hangklip
Kerneels Breytenbach - 2011-08-24
Piekniek by Hangklip Kerneels Breytenbach Uitgewer: Human & Rousseau ISBN: 9780798156035 Prys: R220.95Beskikbaar vanaf 12 September 2011 Oor Die Tragiese Gebeurde In Gauteng Wat Ons Verhaal Voorafgegaan Het Prent jou dit in: Joshua Gumbo voer vroeg in April ’n opdrag van die Lucky Thirteen-sindikaat uit om ’n luukse rooi 4x4 van Japanse fabrikaat af te neem by Sonja Griessel. Hy is senuagtig. Sy woon by haar ouers. En die plek is nie soos hy verwag het dit sou wees nie. Die...

"Tydlose liefde"-kompetisie: Pretoria, 2007
Margaretha du Plessis - 2011-08-24
Untitled Document Toe sy later die aand uitgeput op die bank in haar sitkamer afsak, dink sy eers weer aan die rampspoedige oggend. Hoe het hy haar opgespoor? Sy het doodseker gemaak dat niemand haar ooit kan opspoor nie, maar wag, ons praat mos nou hier van die magtige sakeman Ewald Jordaan. As hy iets vra, dan spring almal om dit gedoen te kry. Toe sy nog so besig is om te bespiegel, lui die deurklokkie. Met die slapende Sylvia in haar arms loop sy vinnig na die oorsaak van die treiterende geluid...

"Tydlose liefde"-kompetisie: Pretoria, 14 Februarie 2010
Ivan Bee - 2011-08-24
Untitled Document Toe die selfoon lui, is hy summier vies. Nie nóú nie. Maar antwoord tog toe hy sien wie dit is. “Pa, hoe laat gaan Pa terug wees?” “Weet nie, Seun, maar dit sal láát wees.” Die jong stem huiwer: “Pa, ek wil net weet ... ek kry ’n spesiale ... gas ... vanaand, Pa ... ’n meisie ... ” Hy druk met sy palm op sy bors waar hy sy hart voel ruk. Sy seun, sy jongste, het vlak onder sy oë man geword. ...

"Tydlose liefde"-kompetisie: Langebaan, 2002
Ivan Bee - 2011-08-24
Untitled Document Die bittereinders begin gereed maak om terug te gaan, maar eers kry elkeen ’n slukkie mampoer by die restauranteienaar. Dan bondel ons sing-sing by die deur uit. Ek en hy is die eerstes van die laastes uit. Net voor ons oor die lae terrasmuurtjie tree, hou ek aan sy skouer vas en trek my sandale uit. Ons stap oor die sagte sand in die rigting van die groot ronde rotse. Daar is niemand meer om ons nie en ons gaan sit op ’n rots om die mooi uitsig te geniet. ’n...

"Tydlose liefde"-kompetisie: Hospitaal, 2011
Marike Snyman - 2011-08-24
Untitled Document Ek boek myself in vir nog ’n niersteenprosedure. Teen hierdie tyd weet ons al dis nie ’n groot ding nie, geen rede waarom my man se werksdag of kinders se aandroetine omvergegooi moet word ter wille van my nie. Die wortelkoek by die kafeteria vang my oog, maar helaas is dit nul per mond vir my tot ná die mediese kwessie aangespreek is. Dis donker wanneer ek uiteindelik weer effens wakker word. Ek het vergeet van die tranerigheid wat my vang ná narkose,...

"Tydlose liefde"-kompetisie: Kampus, 1998
Marike Snyman - 2011-08-24
Untitled Document Die dorp wemel van eerstejaars. By die koshuise arriveer hulle saam met hulle ouers vir middagete en daarna ’n tranerige afskeid voordat “oriëntering” in alle erns afskop. “Platteland” kon nie duideliker op my voorkop gestaan het nie. My pastoriemoeder met haar A-lyn-romp, wapperende bloes bo-oor die bypassende T-hemp, my predikantpa met sy chino’sen geruite hemp, my selfgemaakte rok wat tot by die enkels hang en alles aan die verbeelding...


<< 1 2 3 4 49 >>