Hierdie is die LitNet-argief (2006–2012)
Besoek die aktiewe LitNet-platform by www.litnet.co.za

This is the LitNet archive (2006–2012)
Visit the active LitNet platform at www.litnet.co.za


 
Menings | Opinion > Lyste | Lists

Lyste | Lists


<< 1 2 3 4 5 6 >>

Wat is jou gunsteling-boek en hoekom?
Toast Coetzer - 2010-03-25


Wat is jou gunsteling-boek en hoekom?
Melt Sieberhagen - 2010-03-25
Melt Sieberhagen: “My eerste reaksie was om Hunter S Thompson se Fear and Loathing in Las Vegas te kies. Maar in die goeie tradisie van ‘dink voor jy praat’, besin ek toe daaroor en besluit om eerder te gaan vir The Great Shark Hunt. Hunter S Thompson het miskien nie die hele wêreld met sy skryfwerk verander nie. Maar ’n paar wêrelde het beslis ’n ander gedaante aangeneem na ’n kennismaking met dr Thompson se unieke styl. Myne was een van hulle. ...

What’s your favourite book and why?
Richard E Grant - 2010-03-25


What’s your favourite book and why?
Ian Roberts - 2010-03-25
Ian Roberts (award-winning actor/director of feature film Everyman’s Taxi; writer; lead singer and guitarist of Radio Kalahari Orkes): “An impossible request deserves a lumpy sentence. Different books have enchanted me and helped me through different times. From The Famous Five, to John Fowles, to Daniel Martin to Deepak Chopra’s Way of the Wizard. But my favourite has to be the one I wrote, The Copyfish, because I have read and enjoyed it more than any other. Who cares if Pikkewyn...

What’s your favourite book and why?
Jonathan Ross - 2010-03-25


-
2009-09-04


-
2009-09-04


-
2009-07-31


-
2009-07-31


-
2009-07-31


-
2009-07-23


-
2009-07-23


VRYDAG; 29/05/09, EERSTE UITGAWE
Melt Myburgh - 2009-05-29
En wie loop ek gisteraand raak by die Protea Boekhuis-funksie in die restaurant op die Durbanville Hills-landgoed? Niemand anders nie as SêNet se Jelleke Wierenga! Op die foto verskyn sy saam met die wildewragtig-kortverhaalskrywer, avonturier, UWK-professor en objek van spykerhak-dames se fantasieë, Johan Bakkes.Ek het vir Jelleke, wie se digbundel eersdaags by Protea Boekhuis verskyn, voorgestel aan ʼn hele rits Protea-mense, en haar elke keer heel moedswillig aangekondig as "ʼn...

SêGou | Shoot: 07/2008
2008-07-07
Peilings in Julie | polls in July: Suid-Afrika se Menseregtekommissie is ... Is Angus Buchan die Messias wat Suid-Afrika gaan red? Hoe lank voor petrol R20/liter gaan kos? Watter Afrikaanse sanger sou jy na die 46664-konsert genooi het? Is Angus Buchan die Messias wat Suid-Afrika gaan red? 2008-07-21 tot 2008-07-28 Ja 13 8.6% Nee 122 80.79% ...

SêGou | Shoot: 06/2008
2008-06-17
Peilings in Junie | polls in June: Waaroor is jy die meeste bekommerd? Moet die regering slagoffers van xenofobiese geweld finansieel vergoed? Ek is Ek is 2008-06-02 tot 2008-06-10 pro-doodstraf 134 56.77% anti-doodstraf 75 31.77% onseker oor die doodstraf-aangeleentheid 15 6.35% ...

SêGou | Shoot: 05/2008
2008-05-05
Peilings in Mei | polls in May: Wie of wat moet skuld kry vir die xenofobiese geweld? Watter SêNetter moet maar eerder hou by blogs? Met hoeveel mense het jy al seks gehad? Watter van die volgende feeste wil jy die graagste bywoon? Watter SêNet-skrywer sal jy graag hard met ’n krieketkolf wil bykom? Watter SêNet-skrywer sal jy graag hard met ’n krieketkolf wil bykom? 2008-04-29 tot 2008-05-05 Francois...

SêGou | Shoot: 04/2008
2008-04-07
Peilings in April | polls in April: Sien jy jouself as ... Dink jy die Sunday Times se trekpas aan David Bullard is: As Morgan Tsvangirai president word, sal Robert Mugabe: Dink jy Mike Stofile se ontsteltenis oor die SARU-voorsitterskap is ... Sien jy jouself as ... 2008-04-21 tot 2008-04-28 Afrikaner? 111 44.04 % Afrikaanse? 2 0.79 % ...

SêGou | Shoot: 03/2008
2008-03-17
Peilings in Maart | polls in March: Wanneer laas het jy ′n Afrikaanse digbundel gekoop? Wie of wat moet die blaam dra vir die Reitz-manne se optrede? Hoe sal jy reageer as jy gewelddadig oorval word in jou huis? Wanneer laas het jy ′n Afrikaanse digbundel gekoop? 2008-03-25 tot 2008-03-31 Gister 4 3.2 % Verlede week 3 2.4 % ...

SêGou | Shoot: 02/2008
2008-02-11
Peilings in Februarie | polls in February: Moet die Skerpioene ontbind en by die SAPD ingelyf word? Wie, dink jy, is Robbie se "oom"? Met wie wil jy op Valentynsdag in 'n hysbak vassit danksy Eskom? Watter SêNetter sal jy gou ´n laaste maaltyd wil sien geniet? Moet die Skerpioene ontbind en by die SAPD ingelyf word? 2008-02-25 tot 2008-03-03 Ja 14 10.93 % ...

SêGou | Shoot: 01/2008
2008-01-28
Peilings in Januarie | polls in January: Wie is die grootste krag-mamparra in donker SA? Hoe lank, dink jy, sal SA nog met beurtkrag sukkel? Wie is die grootste krag-mamparra in donker SA? 2008-01-28 en 2008-02-04 President Thabo Mbeki 6 4.87 % Adjunk-president Phumzile Mlambo-Ngcuka 3 2.43 % Minister Alec Erwin 5 ...

SêGou | Shoot: 12/2007
2008-01-21
Peilings in Desember | polls in December: Wat is jou voorneme vir 2008? Waar wil jy graag jaareindfunksie hou? Wie is jou gunsteling digter van Dertig? Wat is jou voorneme vir 2008? 2007-12-19 tot 2008-01-08 Ophou rook 4 2.5 % Minder eet 26 16.25 % By 'n gimnasium aansluit 4 ...

SêGou | Shoot: 11/2007
2007-11-05
Peilings in November | polls in November: Watter grondgebied moet Pres Zuma vroeg in 2008 annekseer? Moes Rapport vir Deon Maas laat ... Wanneer doen jy gewoonlik Kersinkopies? Watter een van hierdie bydraers sal jy die graagste wil ontmoet? Watter een van hierdie bydraers sal jy die graagste wil ontmoet? Die volgende SA president is: Watter grondgebied moet Pres Zuma vroeg in 2008 annekseer? 2007-11-26 tot 2007-12-03 Zimbabwe ...

SêGou | Shoot: 10/2007
2007-10-08
Peilings in Oktober | polls in October: Dink jy Jake White gaan nog jare aanbly as Bok-afrigter? Watter skrywer, dink jy, is die wildste in die katel? Hoe voel jy oor die Anglo-Boereoorlog en die gevolge van konsentrasiekampe? Na watter rakke dwaal jy eerste in 'n boekwinkel? Dink jy Jake White gaan nog jare aanbly as Bok-afrigter? 2007-10-22 tot 2007-10-29 Ja 17 20.48 % ...

SêGou | Shoot: 09/2007
2007-09-27
Peilings in September | polls in September: Waaraan peusel jy altyd skelmpies op jou braairooster? Wie se handtekening gaan jy vra by vanjaar se Versindaba op Stellenbosch? Kies een: Dink jy Helen Zille se arrestasie ... Teen wie gaan die Springbokke in 2007 se Wêreldbeker-finaal speel? Waaraan peusel jy altyd skelmpies op jou braairooster? 2007-09-26 tot 2007-10-02 hoenderstukkies ...

SêGou | Shoot: 08/2007
2007-08-29
Peilings in Augustus | polls in August: Steek Manto in die pad? Wie of wat, dink jy, gaan die hardste by Thabo Mbeki spook na sy aftrede? Watter vrou sal 'n uitstekende president van SA wees? Watter vrou sal 'n uitstekende president van SA wees? 2007-08-27 tot 2007-09-04 Helen Zille 101 48.79 % ...

SêGou | Shoot: 07/2007
2007-08-29
Peilings in Julie | polls in July: Met watter van die volgende lugrederye vlieg jy die graagste? Wat, dink jy, is die oplossing vir die Zim-krisis? Kies een: Die vervolging van Adriaan Vlok is ... Watter SêNet Genugtig!-skrywers sal die meeste baat by 'n romantiese kersligete? Watter SêNet Genugtig!-skrywers sal die meeste baat by 'n romantiese kersligete? 2007-07-30 tot 2007-08-14 Blou Makou en Zhi ...

SêGou | Shoot: 06/2007
2007-06-25
Vorige peilings | previous polls: Mag Eskom-werkers staak? Dink jy 7de Laan moet verhoudings oor die kleurgrens uitbeeld? Wie van die volgende persone mag jou eendag begrawe? Wie of wat is die duiwel? SêGou! Mag Eskom-werkers staak? 2007-06-25 tot 2007-06-29 Ja, dis hul reg 28 43.75 % Nee, hulle lewer...

Voorstelle vir LitNet / Ideas for LitNet
2007-02-22
* Hier is my voorstelle: 1. Skryfskool/slypskool vir niefiksie-skryfwerk bv reisjoernalistiek, resensies, ens. 2. Meer indiepte berigte / onderhoude oor die internasionalisering van Afrikaans: Wat doen al die Afrikaanssprekende expats / emigrante en hulle nageslag met Afrikaans in ander lande? 3. Samewerking met / ondersteuning vir die Kakkerlak-tydskrif. Ansie van der Walt * Ek stel voor julle begin 'n "LitKuns" ... Waar kan ‘n mens byvoorbeeld lekker oplees van Shaney van...

Die drie dinge wat ek graag wil verander in 2007 is:
2007-02-05
LitNet-lesers deel met ons die drie dinge wat hulle graag in 2007 wil verander. Die drie dinge wat ek graag wil verander in 2007 is: 1. Diep asemhaal en kan sê: “Moenie worry nie, dis orraait.” 2. Liefde en vrede kan gee vir die mense wat dit waarlik nodig het of daarna smag! 3. Myself te aanvaar soos ek is … Belia Potgieter * Om erkenning te gee aan die kosbaarheid van 'n volmaakte liggaam; entoesiasties verantwoordelikheid daarvoor te aanvaar … ...

Top 10 flieks IV
2006-10-09
Swie Rudolph Jislaaik Leon Groenewald Gezina MaanKind Rudolph Ray Arno Zak Ella Swie se keuse Oor flieks en dan my lys ... Pieter Redelinghuys en Leon Groenewald se skrywes het my laat dink. Ek sou seker minder “Anglo-Amerikaanse” big box office hits op my lys gehad het as die werke van “legendariese filmregisseurs” meer beskikbaar was. Wie het nou altyd spaartyd om middernag screenings te gaan kyk; of die geld...

Top 10 flieks III
2006-10-09
Leiah Niels Holgerson Coenie K Seekaa Louisa Brink Dries Erasmus die Skele Daan Desimaal Sue Jan Rap Leiah se keuse Onvergeetlik… 1. Once Were Warriors 2. The Magdelene Sisters 3. Life is Beautiful 4. The Sea Inside 5. The Pianist 6. Whale Rider 7. The Color Purple 8. Amistad 9. Jacob the Liar 10. Mississippi Burning en alles, ALLES, alles (help my!) … van Daniel Day-Lewis. Sommer vir die lekker: Chick flicks 1. Fried...

Top 10 flieks II
2006-10-09
Neil Kroese Lizard Christa Jonker-Jordaan Varkspek Sonia Cabano Anita de Kock Afrikaan Flou Louw Piet Swys Neil Kroese se keuse Tien is te min. Nie noodwendig kronologiese volgorde nie: 1. Diarios de motocicleta2. Captain Corelli's Mandolin3. Once Upon a Time in America 4. A Clockwork Orange 5. Pulp Fiction (seker al 24 keer gesien) 6. Jacob's Ladder 7. What's Eating Gilbert Grape 8. Bowling for Columbine 9. A Beautiful Mind 10. An...

Top 10 flieks I
2006-10-09
Leon Groenewald Cornelius Henn Puntjie Chris van der Heyde Bokka Rudolph Zandes Blou Makou Johan Fred Leon Groenewald se keuse Top 10 films – van alle tye tot eergister Ek weet, ek weet, 'n ligsinnige tydverdryf, nutteloos en niksseggend ... Maar laat ek hier onmiddellik bieg: ek is 'n Top 10-verslaafde. Ek is 'n Top 100-verslaafde en hel ja, ek is 'n Top 1 000-verslaafde. Sommer dan dadelik drie pragboeke aanbeveel: 1001 Books...

Before I turn 100 ...
2006-07-14
To celebrate LitNet's 100th newsletter we asked our readers to send in their lists of 10 things they would like to do before turning 100. Read what was said: Albert Bredenhann 1. Bungee jump2. Op elke kontinent 'n besoek aflê3. My eie foto uitstalling hou4. Op 'n topless strand lê en loer vir al die tannies5. Kinders in die wêreld bring en sien hoe hulle groot word6. Baie geld vir 'n kinderhuis skenk7. Iets goed of sleg doen en sodoende my foto in die koerant kry8. 'n Tatoe kry...

Boeklyste: Top 10 (Sonia - Zuretha)
2006-07-14
Die Top 10 boeklyste is 'n projek wat deur SêNet geloods is. Dit is die skrywer se keuse of hy/sy wil uitbrei oor die gekose boeke. Die lesers se keuse word in briefformaat geplaas en LitNet neem geen verantwoordelikheid vir foutiewe boektitels of skrywers nie. Sonia Cabano Stephni Sue Suzanne Bezuidenhout Swaeltjie Thomas Valerie van Goodwood Varkspek Willa Wini Yuri Zippy Zuretha Roos Sonia Cabano se keuse Die boeke wat ek die meeste geniet het onlangs, in geen spesifieke volgorde nie:...

Boeklyste: Top 10 (Maryna - Sidney)
2006-07-14
Die Top 10 boeklyste is 'n projek wat deur SêNet geloods is. Dit is die skrywer se keuse of hy/sy wil uitbrei oor die gekose boeke. Die lesers se keuse word in briefformaat geplaas en LitNet neem geen verantwoordelikheid vir foutiewe boektitels of skrywers nie. Maryna Blomerus Maryna Louw Maya Minerva Miss NaaitieNaomi H Natasha Opperman Neil Kroese Nina V Pierre van Niekerk Rambling Rose Ray Roof Bezuidenhout Sidney Olivier Maryna Blomerus se keuse 1. The Lord of the Rings deur...

Boeklyste: Top 10 (James - Marlies)
2006-07-14
Die Top 10 boeklyste is 'n projek wat deur SêNet geloods is. Dit is die skrywer se keuse of hy/sy wil uitbrei oor die gekose boeke. Die lesers se keuse word in briefformaat geplaas en LitNet neem geen verantwoordelikheid vir foutiewe boektitels of skrywers nie. James Hendin Jan Rap Johan P Johan Pienaar JVZ Kadys Klara Majola Koos Kombuis Lafras du Toit Leiah Leon Groenveld Liezel Loskopdolla Ludolf Parker MaanKind Mamma Marius Crous Marlies Taljard James Hendin se keuse Die Bybel...

Boeklyste: Top 10 (Alida - Izak)
2006-07-14
Die Top 10 boeklyste is 'n projek wat deur SêNet geloods is. Dit is die skrywer se keuse of hy/sy wil uitbrei oor die gekose boeke. Die lesers se keuse word in briefformaat geplaas en LitNet neem geen verantwoordelikheid vir foutiewe boektitels of skrywers nie. Alida Alta van Zyl Andries Anneke Bobbejaanboer Chris Brunette Christa Jonker-Jordaan Christoffel Clinton V du Plessis Coenie K Daan Desimaal Die Gemaskerde Sopbeen Erasmus Folly Estian Bosch Francois Williams Godzilla Grieta Ilse Meyer...


<< 1 2 3 4 5 6 >>