Hierdie is die LitNet-argief (2006–2012)
Besoek die aktiewe LitNet-platform by www.litnet.co.za

This is the LitNet archive (2006–2012)
Visit the active LitNet platform at www.litnet.co.za


 
Menings | Opinion > Lyste | Lists

Lyste | Lists


<< 1 2 3 4 5 6 >>

Wat is jou gunsteling-boek en hoekom?
Kerneels Breytenbach - 2010-04-22


Wat is jou gunsteling-boek en hoekom?
Kabous Verwoed - 2010-04-22


Wat is jou gunsteling-boek en hoekom?
Niël Rademan - 2010-04-22
Niël Rademan: “Totsiens Tommasino – Philip de Vos Uitgegee deur Human & Rousseau, 2007 Dit is ’n ongelooflike werk wat handel oor ’n drie dae lange vriendskap wat Wolfgang Amadeus Mozart as veertienjarige seun met die Engelse wonderkind Thomas Linley gehad het. Hierdie vriendskap is tydens ’n konsertreis in Italië gesmee. Die vriendskapsbegeerte van ’n amper vreemd supertalentvolle, asook die hunkering na ’n vreemde tipe liefde, skep die spanning...

Wat is jou gunsteling-boek en hoekom?
Joan Hambidge - 2010-04-22
Joan Hambidge: “My gunstelingboek is Camille Paglia se Break, Blow, Burn, waarin sy 43 van die wêreld se beste gedigte lees. Sy maak ’n gedig op so ’n wyse vir die leser ‘oop’ dat jy op ’n nuwe manier na ’n klassieke vers kyk – na dít wat agter die gedig skuilhou, wat die leser dikwels verdring of as ’n algemene waarheid ervaar of vergeet is. Met hierdie boek maak sy belangrike stellings oor die digkuns. Dit is helder geskryf en...

Wat is jou gunsteling-boek en hoekom?
Reinet Nagtegaal - 2010-04-22


Wat is jou gunsteling-boek en hoekom?
Carel van der Merwe - 2010-04-22
Carel van der Merwe: “Daar is seker ’n goeie dosyn of meer boeke wat ek sou kon kies. Ek het die titels dus op stukkies papier geskryf, dit geskommel en een lukraak getrek. Dit is toe die roman Cloud Atlas, waarin die Britse skrywer David Mitchell nie net ’n verbysterende verbeelding teen toon stel nie, maar ook ’n indrukwekkende vermoë om in verskillende registers te skryf. In hierdie roman gebruik Mitchell ses aaneengeskakelde stories wat van die 19de eeu tot ’n...

Wat is jou gunsteling-boek en hoekom?
Leon van Nierop - 2010-04-22


Wat is jou gunsteling-boek en hoekom?
Marietha Channel - 2010-04-22


Wat is jou gunsteling-boek en hoekom?
Abel Kraamsaal - 2010-04-22


Wat is jou gunsteling-boek en hoekom?
Amoré Bekker - 2010-04-22


Wat is jou gunsteling-boek en hoekom?
Diana Ferrus - 2010-04-22
Diana Ferrus: “My gunstelingboek tot op datum bly nog maar die Nederlandse boek Sonnyboy, geskryf deur Annejet van der Zijl. Dit handel oor ’n jong man van Suriname wat in die vroeë dertigs na Nederland kom om verder te studeer en verlief raak op ’n ouer, getroude wit vrou. Omtrent al die taboes is gebreek! Hulle baar ’n seuntjie wat hulle “Sonnyboy” noem, na die gunsteling‑ Al Johnson-liedjie. Die Tweede Wêreldoorlog breek uit en die paartjie huisves...

Wat is jou gunsteling-boek en hoekom?
Karin Brynard - 2010-04-22
Karin Brynard: “Onmoontlike vraag – soos om Nataniël te vra na sy gunsteling-selfportret! Boeke is soos vriende. Sommige is daar vir geselligheid, sommige is lewenslange kamerade en ander is verrassende nuwe kennisse wat opwinding en avontuur of ontsag en piëteit meebring. As kind was ek versot op Leon Rosseau se Fritz Deelman-boeke, Karl Kielblok en sy Lafras Cuyper-verhale en Robert Louis Stevenson se Skateiland. In my tienerjare het ek Barbara Cartland ontdek, toe...

Wat is jou gunsteling-boek en hoekom?
Harry Kalmer - 2010-04-22
Harry Kalmer: “‘My name is Eugene Dawn. I cannot help that. Here goes.’ As mens 30 jaar nadat jy ’n boek gelees het, dit optel en sien dat jy die eerste drie sinne op ’n enkele woord na presies reg onthou, moet jy seker maar aanvaar dat party boeke belangriker as ander is. Die lees van Dusklands was die eerste van baie genotvolle ure saam met die boeke van J.M. Coetzee. Dit was die heel beste R3,00 wat ek ooit by Exclusive Books in Hillbrow gespandeer het.”Klik...

Wat is jou gunsteling-boek en hoekom?
Tossie Lochner - 2010-04-22
Tossie Lochner: “Na baie oordenking het ek op Dalene Matthee se Kringe in ’n bos besluit. Ek vereenselwig my soms met die karakter Saul Barnard en die olifantbul Oupoot. Net soos hulle, het ek van die trop losgebreek om my eie pad in die vreemde te gaan loop – om later weer na my eie terug te keer. Die beskrywing van Oupoot se dood sal my altyd en altyd bybly. Ook in die Italiaanse vertaling bly dit ontroerend. Dit was die eerste boek wat my Italiaanse dogter Sara voluit gelees...

Wat is jou gunsteling-boek en hoekom?
Kleinboer - 2010-04-22
Kleinboer: “Cat’s Cradle is my gunstelingboek. Dis deur die Amerikaner Kurt Vonnegut geskryf en in 1963 uitgegee. Ek het dit eers in 1983 gelees – ek het die boek in New York gekoop en dit kort ná my maand lange toer daar gelees. Cat’s Cradle speel deels op ’n tropiese eiland af en is bittersoet. Die diktator Bokonon is aan bewind. Dinge gaan meestal goed onder hom, danksy die gevreesde ‘hook’ waarmee oortreders tereggestel word en die bisarre godsdiens...

Wat is jou gunsteling-boek en hoekom?
Johrné van Huyssteen - 2010-04-22


Wat is jou gunsteling-boek en hoekom?
Annemarié van Niekerk - 2010-04-22
Annemarié van Niekerk: “Dit gebeur nie dikwels dat ’n boek wat jou in jou jeug diep beïndruk, jou in jou latere lewe steeds op dieselfde manier aanspreek nie. Thomas Mann se Tod in Venedig is vir my só ’n boek. Ek was ’n kwesbare 17 toe ek in die ban van hierdie novelle gekom het, van Mann se ingehoue evokasie van die begeerte na skoonheid, sy vermoë om ontwykende drome en romantiese noodlot met woorde te bespeel. Ek is vandag, byna 30 jaar later,...

Wat is jou gunsteling-boek en hoekom?
Elana Afrika - 2010-04-22


What’s your favourite book and why?
Zukiswa Wanner - 2010-04-12
Zukiswa Wanner (A True Love columnist, blogger, and author of novels, The Madams, Behind Every Successful Man and upcoming Men of the South. Wanner is one of the 24 South African writers who contributed to Home Away, a short story and essay collection set in different countries whose full proceeds will be donated to victims of xenophobic violence in Johannesburg and Cape Town. She co-edited the 2010 People Opposing Women Abuse [POWA] handbook with emerging writer Cnythia Jele launched in March):...

What’s your favourite book and why?
Arja Salafranca - 2010-04-12
Arja Salafranca (Author of two published collections of poetry, A Life Stripped of Illusions and The Fire in which we Burn. Her fiction has been published in local and international journals and anthologies, as well as online. She has twice won the Sanlam Award. She has participated in a number of writers’ conferences, including Poetry Africa 2007. She edited an anthology of prose and poetry, Glass Jars Among Trees, with the poet Alan Finlay. Her debut collection of short stories, The Thin...

What’s your favourite book and why?
Michael Swan - 2010-04-12


What’s your favourite book and why?
Fiona Snyckers - 2010-04-12
Fiona Snyckers (Author of Trinity Rising, Jonathan Ball, 2009, and Trinity On Air, Jonathan Ball, 2010): “Is it cheating to choose a series? My favourite books are always part of a series, which is why I chose to write one myself. The ‘Lucia’ books by EF Benson are my favourites. They are wonderfully funny, witty, timeless and touching. Very few novelists manage to be satirical while also making you care intensely about the characters. Benson was one of those rare, gifted writers.”Click...

What’s your favourite book and why?
Hamilton Wende - 2010-04-12


What’s your favourite book and why?
Ingrid Andersen - 2010-04-12
Ingrid Andersen (A poet whose work has been published in literary journals such as Imprint, Slugnews, Carapace, Aerial, Green Dragon, Numinous and New Coin, as well as in poetry anthologies. Her first volume of poetry, Excision, was launched in 2005, and her second, Piece Work, published by Modjaji Books, is expected in the second half of this year. Ingrid is also the founding editor of Incwadi, a South African online journal of poetry and photography): “This is not a simple question. There...

What’s your favourite book and why?
Lauri Kubuitsile - 2010-04-12
Lauri Kubuitsile (Author of more than twenty short stories published in literary magazines and anthologies, of nine published books in Botswana, RSA and in the USA, and of two television series, both airing on Botswana TV in April. She won the Anglo Platinum Short Story Contest in 2007 [1st in South Africa] and the Baobab Literary Prize [the 1st in the USA], among others): “I love so many books I find it almost impossible to pick my favourite ever – perhaps Middlesex by Jeffrey Eugenides.”Click...

What’s your favourite book and why?
Ron Irwin - 2010-04-12
Ron Irwin (Has fifteen years’ experience as an editor and writer in South Africa. Attained both his MA degrees at UCT [Literary Theory; Creative Writing], studying under JM Coetzee, and lectures there. He also runs an online novel writing course with Struik): “If you really want to hear about it, my favourite book of all time would have to be The Catcher in the Rye by JD Salinger. This novel was the first to really speak to me as a quasi-alienated sixteen-year-old preppie on his way...

Wat is jou gunsteling-boek en hoekom?
Robert Pearce - 2010-04-12
Robert Pearce (Universiteitsbibliotekaris [NMMU] en skrywer): “Ek het ’n paar gunstelingboeke. Die eerste is Adam Small se drama Kanna hy kô hystoe. Ek was in 1973 in standerd 9 by Eersterust Hoërskool toe ’n dramagroep my vra om daarin te speel – die rol van Djiemie, die kitaarspeler. As Gautenger (destyds Transvaler) was die Kaapse taalgebruik vir my baie vreemd, maar ek kon my met die lief en leed van Makiet en haar familie vereenselwig. Die tweede boek is...

Wat is jou gunsteling-boek en hoekom?
Hans Ester - 2010-04-12
Hans Ester (Akademikus en letterkundige, Radboud Universiteit Nijmegen): “Mijn favoriete jeugdboek is Het geheim van de zes pakhuizen door Hans Terwynne. Het is een op goedkoop papier gedrukt boek uit de serie ‘kwartjesboeken’. Deze serie van honderden boeken was bedoeld om de Nederlandse jeugd van vóór 1940 zeer redelijk geprijsde (een kwartje = 25 cent), goede en spannende avonturenboeken te verschaffen. Mijn gunsteling-boek gaat over een diefstal op school die uiteindelijk...

Wat is jou gunsteling-boek en hoekom?
Andries ''Roof'' Bezuidenhout - 2010-04-12
Andries Bezuidenhout (Verbonde aan die Society, Work and Development Institute, Wits; musikant, digter): “Moeilike een. Miskien dan maar Karel Schoeman se Afskeid en vertrek. Dalk omdat dit soveel raakvat van die absurde toestand waarin skrywers, beeldende kunstenaars en joernaliste in ’n land soos Suid-Afrika verkeer. My kopie sit op ’n boekrak in ons huis in Trompsburg. Ek het dit al ’n paar keer gelees. Dit help ’n mens om afskeid te neem, al is dit dalk sonder waardigheid:...

What’s your favourite book and why?
Peter D McDonald - 2010-04-12
Peter D McDonald (Academic [Fellow of St Hugh’s College and lecturer in English at the University of Oxford] and author of The Literature Police: Apartheid Censorship and Its Cultural Consequences): “‘What’s your favourite book and why?’ I am always a bit suspicious of questions like this; suspicions compounded, in this case, by the problems of translation. My ‘favourite’ book? My ‘pet’ book? My ‘chosen’ book? I’ll go with the...

Wat is jou gunsteling-boek en hoekom?
Annelie Botes - 2010-04-08


Wat is jou gunsteling-boek en hoekom?
Lise Swart - 2010-04-08


Wat is jou gunsteling-boek en hoekom?
Ronel Nel - 2010-04-08


What’s your favourite book and why?
Graham Linehan - 2010-04-08


What’s your favourite book and why?
Neal Sundström - 2010-04-08
Neal Sundström (Award-winning director of feature films Finding Lenny, Dead Easy, Inside Out and many others): “My favourite book is Shantaram by Gregory David Roberts. It’s an incredible real-life adventure story about the flawed hero, the author. Roberts was a convicted armed robber in Australia who stole in order to feed his heroin addiction which started when his marriage broke up and he lost his daughter. When he escaped from prison he became one of Australia’s most wanted...

What’s your favourite book and why?
Jann Turner - 2010-04-08
Jann Turner (writer/director of White Wedding; author of novels Heartland, Southern Cross, Home is Where You Find It and The Dignity Channel; head writer of TV series Mzansi and Hard Copy; in post-production on her latest film Paradise Stop): “Difficult to choose just one book, but today I’m in the mood to say The Hitchhiker’s Guide to the Galaxy by Douglas Adams because it’s serious and irreverent and beautifully written. It also explores contemporary science and philosophy...

Wat is jou gunsteling-boek en hoekom?
Francis Galloway - 2010-04-08
Francis Galloway oor die boek wat haar lewe verander het: Die jaar waarin Breyten Breytenbach debuteer, was vir my die Jaar van die Sneeu op ons plot in die Vrystaat. Ek onthou vaagweg dat my pa briewe uit Die Huisgenoot vir my ma voorlees waarin mense kla oor die snert wat die nuwe digter, met die naam wat soos ’n rympie klink, skryf. Anders as Antjie Krog, behou ek nog ’n wyle my onskuld oor hierdie digter wat die horison van die Afrikaanse poësielandskap radikaal verskuif. Dit...

Wat is jou gunsteling-boek en hoekom?
Zandra Bezuidenhout - 2010-04-08
Zandra Bezuidenhout (Digter en letterkundige): “Onder die onlangse publikasies was Elsa Joubert se Reisiger een van my gunstelinge. Dit was ’n voorreg om hierdie omvattende en boeiende tydsdokument te lees wat in die skrywers- en mediagemeenskap gesitueer is – binne die Afrikanermilieu en daarbuite. So ’n eerlike perspektief vol interessante besonderhede, tesame met ’n verkenning van vrouwees binne ’n veranderende wêreld, maar ook van menswees in die breë,...

Wat is jou gunsteling-boek en hoekom?
Michael le Cordeur - 2010-04-08
Michael le Cordeur (Onderwyskundige van Stellenbosch): “Betina Wyngaard se Troos vir die gebrokenes spreek verskeie sosiale kwessies aan. Die boek gaan oor die wel en weë van die bruin gemeenskap van Pineview, Grabouw. Soos die skrywer tereg te kenne gee, dra hierdie gemeenskap se storie ook ’n universele boodskap. Die verhaal spreek van eerlikheid deurdat dit om ‘troos’ en die tog na ‘heelmaking’ gaan, nie maar net ’n inruiling van die ou stryde...

What’s your favourite book and why?
Gary Cummiskey - 2010-04-08
Gary Cummiskey (Author of several chapbooks of poetry. He co-edited Who was Sinclair Beiles? with Eva Kowalska. His latest collection of poems is Romancing the Dead, published by Tearoom Books): “My favourite book throughout many years, which I have read over and over, is Jack Kerouac’s The Dharma Bums. I have always responded to the sense of freedom and joyous simplicity in the book, and of course recognising who the major characters are (the main character, Japhy Ryder, is modelled...

What’s your favourite book and why?
Helen Moffett - 2010-04-08


What’s your favourite book and why?
Colleen Higgs - 2010-04-08
Colleen Higgs (Started the small, independent press Modjaji Books in 2007, which publishes the work of Southern African women. Her first collection of poems, Halfborn Woman,was published in 2004 under the imprint Hands-On Books): “I adore George Eliot. It is too difficult to just choose one. I love Raymond Carver, Adrienne Rich, Lorrie Moore – short stories, Doris Lessing, Laura Ingalls Wilder, Chimamande Ngozi Adichie’s Half of a Yellow Sun. After discovering that Margaret Atwood...

What’s your favourite book and why?
Zakes Mda - 2010-04-08
Zakes Mda (South African novelist, poet and playwright, now a professor in the English Department at Ohio University in Athens USA. Author of Ways of Dying, The Heart of Redness, The Madonna of Excelsior, and the recently published Black Diamond, among others): “Favourite book? That’s a difficult one. I may mention two. One is Ingqumbo Yeminyanya, an isiXhosa novel by a wonderful writer called AC Jordan. It was the first full-length novel that I read when I was about eight or so. I was...

Wat is jou gunsteling-boek en hoekom?
Chanette Paul - 2010-03-30


Wat is jou gunsteling-boek en hoekom?
Martie Preller - 2010-03-30


Wat is jou gunsteling-boek en hoekom?
Anton Goosen - 2010-03-30


What’s your favourite book and why?
Fiona Ramsay - 2010-03-26
Fiona Ramsay (award-winning actor and theatre director; director of the Speakeasy Vocal Academy): “While sipping on coffee in a Parkhurst coffee- and bookshop I found Julian Barnes’s enchanting historical novel A History of the World in 10½ Chapters, which I'd last read when I was at university. So I’ll be revisiting his amusing, brilliant, provocative and original writing this April. I am working in Burundi on a film with many hours in transit at various airports, and...

What’s your favourite book and why?
Terry Vallet - 2010-03-26
Terry Vallet (producer of feature film Finding Lenny and others): “The End of Mr Y is my favourite novel, written by Scarlett Thomas. The book is set in England and is about a PhD student researching 19th-century writer Thomas Lumas. When she finds a rare copy of Lumas’s book in an old bookshop she begins to have extraordinary adventures. Through it she finds out about a potion which takes her into ‘the troposphere’, the place where all consciousness is apparently connected....

What’s your favourite book and why?
Craig Freimond - 2010-03-26
Craig Freimond (director of feature films Gums and Noses and Jozi, and TV series such as Gaz’lam): “Frontiers: The Epic of South Africa’s Creation and the Tragedy of the Xhosa People by Noel Mostert is the best book I have ever read about the history of South Africa. It’s the inspiration for a play I am working on called Death of a Colonialist written by Greg Latter. The book is mind-blowing in detail and insights and gives an entirely fresh perspective on modern-day South...

Wat is jou gunsteling-boek en hoekom?
Nina Swart - 2010-03-25
Nina Swart: “The Road deur Cormack McCarthy. Want: die gestrooptheid van sy taalgebruik laat mens amper voel asof jy ’n gedig lees. En die ‘journey’ wat uitgebeeld word, is opeens gevul met alles wat wreed en aaklig is, maar daar is ook ’n bewustheid van dinge wat waarlik mooi en goed is. En: dis ’n ongelooflike uitbeelding van die intiemheid van die ouer-kind-verhouding, maar ook van hoe rolle verander en hoe mense verweefd is met mekaar. ”Klik hier vir...


<< 1 2 3 4 5 6 >>