Hierdie is die LitNet-argief (2006–2012)
Besoek die aktiewe LitNet-platform by www.litnet.co.za

This is the LitNet archive (2006–2012)
Visit the active LitNet platform at www.litnet.co.za


 
Menings | Opinion > Lyste | Lists

Lyste | Lists


<< 1 2 3 4 5 6 >>

WSB 2010: Het jy steeds die gees, of het jou entoesiasme getaan noudat die Bafanas uit is? Wie ondersteun jy nou en waarom?
Kerneels Breytenbach - 2010-06-30


WSB 2010: Het jy steeds die gees, of het jou entoesiasme getaan noudat die Bafanas uit is? Wie ondersteun jy nou en waarom?
Jaco Kirsten - 2010-06-30
Het jy steeds die gees, of het jou entoesiasme getaan noudat die Bafanas uit is? Wie ondersteun jy nou en waarom? Die gees en die spektakel is wonderlik. Die spel sokker, helaas nie. Ek het regtig probeer om open-minded te wees, maar sokker se kultuur om toneel te speel sodat strafskoppe gemelk word, tesame met die hopeloos onbevoegde skeidsregters, beteken dat selfs binneshuise worshondskop altyd by my voorrang bo sokker sal geniet. Ek kyk eerder na ’n Sport Pienaar-rugbywedstryd sonder...

WSB 2010: Hoe ervaar jy die Wêreldsokkerbeker vanuit die buiteland?
Loammi Wolf - 2010-06-25
Hoe ervaar jy die Wêreldsokkerbeker vanuit die buiteland? Dit lyk asof Suid-Afrikaners ’n ball of ’n time het met die Wêreldsokkerbeker. In Duitsland heers ook ’n fantastiese gees en daar kom reuse-skares byeen vir “public viewings”. Woensdagaand toe Duitsland teen Ghana gespeel het, was daar 200 000 mense by die Brandenburger Tor in Berlyn. In Hamburg en München en ander groot stede is daar net sulke reuse-skares. Natuurlik is die vuvuzelas...

WSB 2010: Hoe ervaar jy die Wêreldsokkerbeker vanuit die buiteland?
Herman Wasserman - 2010-06-25
Hoe ervaar jy die Wêreldsokkerbeker vanuit die buiteland? Ek is op die oomblik besig om saam met kollegas by die werk na die Engeland-Slowenië-wedstryd te kyk – alles het vanmiddag basies tot stilstand gekom daarvoor. Daar heers groot opwinding, maar ook benoudheid onder die Engelse vir hierdie wedstryd, wat Engeland kan laat deurdring na die volgende ronde of andersins huis toe kan laat kom. Verder is dit opmerklik hoeveel publisiteit Suid-Afrika uit die WB kry: orals...

WSB 2010: Hoe ervaar jy die Wêreldsokkerbeker vanuit die buiteland?
Leopold Scholtz - 2010-06-25
Hoe ervaar jy die Wêreldsokkerbeker vanuit die buiteland? Die Nederlanders is heeltemal sokkergek verby. Oral loop mense met oranje klere, oranje hoede en pette, selfs oranje skoene. Voor ’n klomp huise hang die Nederlandse driekleur en oranje baniere; selfs van die bome voor die huise is in oranje gedrapeer. As die Oranje-elftal speel, is die strate uitgesterf. En as Oranje ’n doelpunt aanteken, lig die dakke soos die mense skree, op hul vuvuzelas blaas en selfs die toeters...

WSB 2010: Hoe ervaar jy die Wêreldsokkerbeker vanuit die buiteland?
Tom Lanoye - 2010-06-25
Hoe ervaar jy die Wêreldsokkerbeker vanuit die buiteland? Het frustreert me, dat zo weinig Europeanen beseffen hoe goed en fantastisch de sfeer is in Zuid-Afrika. Slechts langzaam keert de cynische stemming, die volgens mij de schuld is van vooral de Britse tabloïds. Iedereen hier had een golf van geweld en moorden en diefstallen etc verwacht, en zelfs nu nog ontmoet ik mensen die bij hoog en laag beweren “dat Zuid-Afrika niet klaar is om zo'n groot tornooi te organiseren”....

WSB 2010: Hoe ervaar jy die Wêreldsokkerbeker vanuit die buiteland?
Ena Jansen - 2010-06-25
Hoe ervaar jy die Wêreldsokkerbeker vanuit die buiteland? 1. Die sokker en alles in verband met Suid-Afrika kry steeds soveel positiewe persdekking hier. As 'n mens rondry in Nederland, kan jy duidelik sien watter buurte se mense is die meeste sokkermal: hulle span 'n hele web van oranje vlaggies rondom hulle huise en verf soms selfs hulle karre en fietse en die hele huis oranje! Dis duidelik dat almal gereken het op buite sit, maar die koue weer hou almal binne (vandag 14 grade, terwyl...

WSB 2010: Hoe ervaar jy die Wêreldsokkerbeker vanuit die buiteland?
Egonne Roth - 2010-06-25
Hoe ervaar jy die Wêreldsokkerbeker vanuit die buiteland? As ek stilsit terwyl ’n wedstryd aan die gang is, kan ek die Hebreeuse kommentaar op al die bure se TV’s volg! Almal wat weet ek is ’n verlore Suid-Afrikaner wil weet wat maak ek hier - hoekom is ek nie daar nie - en niks wat ek antwoord maak vir hulle sin nie. My enigste verweer is dat my seun in PE soveel moontlik van die wedstryde namens sy ma gaan kyk! Wanneer Suid-Afrika speel, sit my vrou stip voor ons klein,...

WSB 2010: Wat was die hoogtepunt van die afskopnaweek?
Natasja Jacobs - 2010-06-18
Wat was die hoogtepunt van die afskopnaweek van die Wêreldsokkerbeker? Ek gaan nou nie vir jou jok nie ... dit was vir my uiters TOS!!!!!!!!!!!!!!!!!! Ons bly in Wendywood, wat beteken jy kon nie move nie, want so baie strate was afgeblok, en ek sweer, as ek weer een fokken vuvuzela hoor, gaan ek die persoon gryp en een in dié se gat op druk en die ander in dié se oor, en dan blaas dat dit hop!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!! Ja, ek is bietjie van ‘n killjoy...

WSB 2010: Wat was die hoogtepunt van die afskopnaweek?
Griffen - 2010-06-18


WSB 2010: Wat was die hoogtepunt van die afskopnaweek?
Theunis Engelbrecht - 2010-06-18
Wat was die hoogtepunt van die afskopnaweek van die Wêreldsokkerbeker? Hoe 'n mens ook daarteen mag stry, word jy gebreinspoel deur die sokkergees. Ek is mal oor die vlaggies op die karre – dit lyk so vrolik en vriendelik. In verlede week se koerant is berig dat vlaggies op karre padwoede verminder. Ter wille van die bruto nasionale geestesgesondheid dink ek ná die sokker moet mense elke maand 'n tema kies en daarvolgens vlaggies aan hulle karre sit. Augustus is byvoorbeeld...

WSB 2010: Wat was die hoogtepunt van die afskopnaweek?
Amanda de Lange - 2010-06-18
Wat was die hoogtepunt van die afskopnaweek van die Wêreldsokkerbeker? Oeiii, dis 'n moeilike een. Ek het ongelukkig die openingseremonie gemis weens werksverpligtinge en is nou nog vies dat ek nie gesien het hoe die hele stadion die volkslied gesing het nie! So, daarnaas, sal ek moet sê dit was Siphiwe Tshabalala se doelskop! Ai jai jai, dit was darem 'n OOMBLIK daai! Ek het my vuvuzela so hard geblaas, my honde het stert tussen die bene by die huis uitgehardloop! Klik hier...

WSB 2010: Wat was die hoogtepunt van die afskopnaweek?
Melt Sieberhagen - 2010-06-18


WSB 2010: Wat was die hoogtepunt van die afskopnaweek?
Jana Fischer - 2010-06-18


WSB 2010: Wat was die hoogtepunt van die afskopnaweek?
François Bloemhof - 2010-06-18


WSB 2010: Wat was die hoogtepunt van die afskopnaweek?
Ilza Roggeband - 2010-06-18
Wat was die hoogtepunt van die afskopnaweek van die Wêreldsokkerbeker? Die opwinding. Vreemde mense wat vir jou toet net omdat jy 'n vlaggie op jou kar het. My seun wat 'n vuvuzela opgetel het en dit geblaas het asof hy dit sy lewe lank doen. (Hoekom sukkel ons ouer wit mense so met die vuvuzela?) Die openingseremonie wat wys hierdie is Afrika. Bafana se doel en hoe almal gecheer het – al het jy nie geweet wat die speler se naam is nie. Dit was 'n wonderlike naweek. Maar ek dink...

WSB 2010: Wat was die hoogtepunt van die afskopnaweek?
Douwleen Bredenhann - 2010-06-18
Wat was die hoogtepunt van die afskopnaweek van die Wêreldsokkerbeker? Eintlik weet ek tot my skaamte net mooi niks van sokker af nie. En as die vuvu's so hard raas, kan ek nog minder hoor wat die kommentator vir die oningeligtes soos ek te sê het. Die opening het my erg trots Suid-Afrikaans laat voel en ek voel deel van dit alles, al voel ek so dom oor die sokker self. Maar my absolute hoogtepunt was om vir Messi te sien vlieg oor die veld en score – hel, 'n mens wat R760 miljoen...

WSB 2010: Wat was die hoogtepunt van die afskopnaweek?
Carina Diedericks-Hugo - 2010-06-18


SWB 2010: Wat dink jy?
Lindie Stander - 2010-06-10


SWB 2010: Wat dink jy?
Andra - 2010-06-10
Die mooiste prentjie wat ek in ’n lang tyd gesien het was toe ’n gryskop tannie vandag by ’n straatsmous ’n SA-vlaggie gekoop het, dadelik afgetrek het en dit in haar kar se venster vasgemaak het. Dis wie ons is. Of ons sokker kyk of nie, ons land is iets om op trots te wees! Ek is so opgewonde en in afwagting oor al die vreemde tale en gesigte wat ek in my strate en winkelsentrums gaan teëkom. Ek is só lucky om nou hier te wees! Klik hier vir nog opinies...

SWB 2010: Wat dink jy?
Johrné van Huyssteen - 2010-06-10
Ek dink die rugby in Soweto was ’n samebindende faktor. Die gevolg is dat al die nie-sokkergeesdriftiges ook nou gryp na vuvuzelas en woorde soos laduma en diski-dans gebruik. Ek’s die ewige optimis en glo dat sport maar die moraal moet bou as ons politici te hardkoppig is om dit te doen. Ek gaan na die konsert Donderdag en kyk of ek iemand kan bribe om die openingswedstryd by te woon. Dis min dat iets gebeur in jou leeftyd wat jy nooit weer gaan beleef nie, so gryp dit aan! Klik...

SWB 2010: Wat dink jy?
Albert Maritz - 2010-06-10
Ek’t mos laasjaar, terwyl julle (Webvoet en kie) buite gebraai het, die Spanje game binne sit en kyk, en Spanje is glo die Europese kampioene. Toe kry die Spyne teen die einde ’n tweede goal om dit 2-1 te maak, anders het ons gelykop gespeel! Toe wonder ek of die kwaai coach, wat al huis toe is, nie goeie medisyne vir die All Black Boertjies (ABB) was nie. En nou nog, as ons sulke opwindende sokker speel, skree ek: Up the Boere! Ons hoop ons skiet Mexiko van die perd se rug af soos net...

SWB 2010: Wat dink jy?
Melissa van der Spuy - 2010-06-10


SWB 2010: Wat dink jy?
Marion Erskine - 2010-06-10
As expats moes ons maar hoor wat alles in die land aangaan. Die negatiewe nuus het die positiewe heeltemal oorskadu, en ek dink julle en ons was maar bekommerd of die Beker nog sou aangaan of nie. Maar wat julle nie sien in Suid-Afrika nie, is hoeveel geld FIFA bestee op sy bemarking oor die res van die wêreld. In ons winkels, op advertensieborde en oral waar jy kyk, pryk SOUTH AFRICA. Koerante, nuusblaaie, promosies, alles. Ek het in my lewe nog nie soveel keer my eie land se naam gelees...

SWB 2010: Wat dink jy?
Anton Goosen - 2010-06-10
Ah, the beautiful game! Ek wag al ’n leeftyd hiervoor en gaan elke game vasgenael sit voor die plasma. Dis die grootste gebeurtenis in ons land se geskiedenis - een uit elke sewe mense op hierdie planeet het verlede keer se finaal dopgehou en ek was een. Ek hoop van harte dat daar klankdigte uitsaaihokkies gaan wees, want ek is een van die tradisie-mense wat nog kou aan die idee van die vuvuzela. Daar is die skrikwekkende kant ook, oa dat Fifa so magtig is dat ’n roomysverkoper byvoorbeeld...

SWB 2010: Wat dink jy?
Jaco Jacobs - 2010-06-10
Kyk, om my mening oor enige sportgebeurtenis te vra is gevaarlik! My gebrek aan rugby- en krieket- en sokkerkennis word so byna-byna oortref deur my gebrek aan belangstelling daarin. So, op ’n afstand kan ek wel die sokkergeesdrif en die derduisende landsvlaggies en al die laduma en ayoba en so aan waardeer. Ek besef dis ’n reuse-eer vir Suid-Afrika om die eerste land in Afrika te wees wat die toernooi kan aanbied; en ook ’n reuse-verantwoordelikheid, want as ons ’n voet verkeerd...

Wat is jou gunsteling-boek en hoekom?
Louise Viljoen - 2010-04-23
Louise Viljoen (Professor in Afrikaanse letterkunde, US): “Roberto Bolaño se 2666. Wanneer jy gereeld lees, is jy in die gelukkige posisie om dikwels nuwe gunstelinge te hê, en hier is my jongste: die Chileen Roberto Bolaño se vyfdelige roman 2666. Ek het pas die Engelse vertaling gelees van hierdie boek wat oorspronklik in Spaans verskyn het. Dit is harde werk om die byna 900 bladsye deur te lees, maar vir jou moeite kry jy op byna elke bladsy ongelooflike insigte....

Wat is jou gunsteling-boek en hoekom?
Evette Weyers - 2010-04-23
Evette Weyers (Beeldende kunstenaar): “Petra Müller se In die omtes van die hart. Die boeke wat dadelik vir my uitstaan, is Die boek van toeval en toeverlaat van Ingrid Winterbach en Etienne van Heerden se Die swye van Mario Salviati - absoluut manjifiek! Wat nog verder opstyg uit die dieptes van vergeet en onthou is een van my groot gunstelinge, In die omtes van die hart van Petra Müller. Wat ’n genotvolle titel het hierdie wonderlike bont boek wat sulke wilde bokspronge...

Wat is jou gunsteling-boek en hoekom?
Thys Human - 2010-04-23
Thys Human (Voorsitter van die Departement Afrikaans, UJ): “The God of Small Things deur Arundhati Roy (1997). Dié roman is destyds aan my geleen met die uitdaging: ‘As jy net deur die subtropiese blaremassa van die eerste paar bladsye kan beur …’ Maar toe is dit verwondering met die eerste oogopslag: She had me with ‘May in Ayemenem is a hot, brooding month,’ kan jy maar sê. Al die Belangrike Temas – ‘God, Die Dood, Liefde, Eensaamheid,...

Wat is jou gunsteling-boek en hoekom?
Hennie van Coller - 2010-04-23
Hennie van Coller (Letterkundige en digter): “Jan Wolkers se Terug naar Oegstgeest. Wolkers worstel in al sy werke, veral tot en met Terug naar Oegstgeest, met bepaalde kwessies, waaronder skuldgevoelens oor die ouer broer se dood en ’n dominerende Calvinistiese vader. In Oegstgeest word die persoonlike verlede op ’n geraffineerde wyse onthul en word telkens teruggekeer na die plek van geboorte en jeug as ’n vorm van kontrole. Deur die herbeleef van ’n traumatiese...

Wat is jou gunsteling-boek en hoekom?
Murray La Vita - 2010-04-23


Wat is jou gunsteling-boek en hoekom?
Annemari Coetser - 2010-04-23


What’s your favourite book and why?
Maire Fisher - 2010-04-23
Maire Fisher (Founded the Live Writing site and has worked as a freelance writer and editor for the past 15 years. Recently she helped to edit Whiplash, a brilliant novel set in Muizenberg, by Tracey Farren. Maire has run several writing workshops, worked at the Centre for the Book, where she assisted Colleen Higgs, managed the Writers’ Network, and done a variety of editing work for Anne Schuster. Maire’s own writing has been published in Twist, Just Keep Breathing, Writing the Self,...

What’s your favourite book and why?
Fiona Zerbst - 2010-04-23
Fiona Zerbst (Has had four volumes of poetry published to date. The latest is Oleander, Modjaji Books, 2009): “If you put a gun to my head I’d probably say The Mill on the Floss (George Eliot). I’ve read it about six times and I have always passionately identified with Maggie Tulliver, who is so beautifully characterised. It’s a flawed novel with one of those ‘fudged’ endings, but I could read it over and over again for its intelligence, depth and wit. I adore...

What’s your favourite book and why?
Louis Greenberg - 2010-04-23
Louis Greenberg (Louis Greenberg is a freelance writer, editor and web designer. He is the author of The Beggars’ Signwriters [Umuzi, 2006] and has edited Home Away [out in April from Zebra Press]): “Ouch, if I have to choose only one, it would be something by David Mitchell, and Cloud Atlas just pips Ghostwritten. I want to be a writer like David Mitchell when I grow up. Cloud Atlas is pacy, compelling, action-packed, globe-and-time-spanning, and yet has subtle depths, and insightful...

What’s your favourite book and why?
Jo-Anne Richards - 2010-04-23
Jo-Anne Richards (Novelist and journalist, Wits University lecturer. Her fourth book, My Brother’s Book, was published in March by Picador Africa. Her first novel, The Innocence of Roast Chicken, topped the South African bestseller list in the week it appeared and remained there for fifteen weeks): “Whenever I’m asked this question, I think of different ‘favourite’ books. I have had favourites at each stage of my life – some emotional, while others have been more...

What’s your favourite book and why?
Phakama Mbonambi - 2010-04-23
Phakama Mbonambi (publisher and editor of a South African literary journal called Wordsetc): “Top of the list would be The Autobiography of Malcolm X: As told to Alex Haley. I read this in my younger, varsity days. I remember being struck by the sincerity of the narrative, the uplifting tone and the beauty of the writing (I later found and devoured Roots by the same author). This personal history is compelling, showing one man’s evolution and the ideas he embraced and ultimately discarded...

Wat is jou gunsteling-boek en hoekom?
Willem Fransman - 2010-04-22
Willem Fransman: “Dias van NP Van Wyk Louw. Hierdie versdrama/hoorspel is die een enkele werk in Afrikaans wat ek enige tyd van die dag, of nag, uit my boekrak sal trek. En dit gee my elke keer so ‘n hoenderige gevoel as my oë – vir die hoeveelste keer en oor hoeveel jare heen – oor versreël na versreël speel. En ek lees ook altyd, maar áltyd, hierdie werk hardop! En alhoewel Dias reeds in 1952 gepubliseer en uitgesaai is, bly dit vir my, naas...

Wat is jou gunsteling-boek en hoekom?
EKM Dido - 2010-04-22


Wat is jou gunsteling-boek en hoekom?
Nanette van Rooyen - 2010-04-22


Wat is jou gunsteling-boek en hoekom?
Leon Rousseau - 2010-04-22
Leon Rousseau: “My geliefde boek bo alle ander is Kenneth Grahame se The Wind in the Willows (1908). Dis nie net dat die Rot en die Mol sulke lieflike, minsame karakters of Padda so ’n lekker parodie op Engelse snobs is nie. Dis ook nie net dat my waterliefde sterk aanklank vind by die rivierlewe van die boek nie. Dit is ook, by al die ander dinge, dat dit die verlore wêreld van voor die Eerste Wêreldoorlog verteenwoordig. Toe die boek in 1908 geskryf is, was my ouers...

Wat is jou gunsteling-boek en hoekom?
Theunis Engelbrecht - 2010-04-22
Theunis Engelbrecht: Tropic of Cancer en Tropic of Capricorn deur Henry Miller Moenie my vra hóékom ek baie van ’n boek hou nie, want as ’n mens dit begin ontleed en daaroor filosofeer, vat dit al die lekker weg. Maar gee my enige tyd enige boek van Henry Miller, veral Tropic of Cancer, Tropic of Capricorn en Black Spring. Hoe kan ’n mens ’n boek weerstaan wat soos volg begin (Tropic of Cancer): “It is now the fall of my second year in Paris. I was sent...

What’s your favourite book and why?
Rayda Jacobs - 2010-04-22


Wat is jou gunsteling-boek en hoekom?
Fanus Rautenbach - 2010-04-22
Fanus Rautenbach: “1. Jasper L’Feuvre deur Karl Kielblock Dis ’n wraak-avontuur en ek hou van wraak-avonture! Dis ’n kwessie van ’n brandsiekbrak (underdog) met wie alles verkeerd gaan en deur voorbereiding, harde werk en baie geluk skud hy sy brandsiekte af. En die dag as hy ’n “skouhond” word, is dit lekkerder as lekker! 2. Die groot triomf deur Dan Duncan Dis die verhaal van ’n weeskind wat baie swaar grootword, ’n onderwyser word,...

Wat is jou gunsteling-boek en hoekom?
Albert Maritz - 2010-04-22


Wat is jou gunsteling-boek en hoekom?
Gerrit Joubert - 2010-04-22


Wat is jou gunsteling-boek en hoekom?
Emile Joubert - 2010-04-22


Wat is jou gunsteling-boek en hoekom?
Hannelie Booyens - 2010-04-22


Wat is jou gunsteling-boek en hoekom?
Krokodil Ngwenya - 2010-04-22


Wat is jou gunsteling-boek en hoekom?
John-Henry Opperman - 2010-04-22



<< 1 2 3 4 5 6 >>