Hierdie is die LitNet-argief (2006–2012)
Besoek die aktiewe LitNet-platform by www.litnet.co.za

This is the LitNet archive (2006–2012)
Visit the active LitNet platform at www.litnet.co.za


 
Menings | Opinion > Lyste | Lists

Lyste | Lists


<< 1 2 3 4 5 6 >>

Drie gunstelingspreuke
Fawa Conradie - 2011-11-11


Drie gunstelingspreuke
Milinda Kruger - 2011-11-11


Drie gunstelingspreuke
Norman Halder - 2011-11-11


Three Sayings
Ilze Brüggemann - 2011-11-10


Drie gunstelingspreuke
David Steyn - 2011-11-10


Drie gunstelingspreuke
Reinhardt Fourie - 2011-11-10
Untitled Document "We need to make books cool again. If you go home with somebody and they don't have books, don't fuck them." – John Waters (Amerikaanse rolprentmaker) "Dit is erg genoeg om te behoort aan ’n volk wat uitwissing in die gesig staar – maar dis louter hél om te behoort aan ’n volk wat uitwissing verdien." – André P Brink (’n Vurk in die pad: ’n Memoir. Kaapstad: Human & Rousseau, 2009) "[zij,...

Drie gunstelingspreuke
D du Plessis - 2011-11-10


What made you fall in love with books?
Margaret von Klemperer - 2011-04-29
What made you fall in love with books – and how did it happen? It’s difficult to answer this, because I can’t really remember not being in love with books. I suppose it goes back to listening to Children’s Hour in Britain when I was about 5 – I could already read, as I had learned by watching my older brother do his reading when he came home from school, though as I sat at the other side of the table, I was better at reading upside down. They broadcast The Wind in...

What made you fall in love with books?
Gérard Rudolf - 2011-04-21
Where fish are blind – or: Why I like booksI was blessed to have been born into a household where there were books on shelves but, like most people, I suppose, I can’t quite recall how I developed my deep love for books. Let’s face it, just the mere fact that some of us grew up in houses with books on shelves is not a sure-fire guarantee that a love affair will blossom. For me it happened too long ago to recall clearly, but it feels to me as if I have never been without a book somewhere...

Hoe het jy jou hart op boeke verloor?
Daniel Hugo - 2011-04-21
Hoe het jy jou hart op boeke verloor? Ek en my ses broers en susters was bevoorreg om in ’n huis met boeke groot te word. In my predikantpa se studeerkamer was daar rakke vol teologiese boeke, maar dit het nie veel aftrek by ons kinders gekry nie. Gelukkig was my ma die eintlike leser in die huis en onder haar invloed was die hele gesin lede van Windhoek se munisipale biblioteek. Elke Saterdagoggend het ons ’n uittog na die biblioteek in die middestad gemaak – die biblioteek met...

What made you fall in love with books?
Joan De La Haye - 2011-04-21
What made you fall in love with books – and how did it happen? I come from a family of book lovers. The family home has bookshelves in practically every room and all those shelves are filled with both old and new books, even a few first editions. My sister decided to teach me how to read when I was about four or five. To make sure it wasn’t too boring for her she decided that we’d start with the Famous Five and Nancy Drew. We skipped Dr Seuss and went straight to the good...

Hoe het jy jou hart op boeke verloor?
Abraham H de Vries - 2011-04-21
Hoe het jy jou hart op boeke verloor? Ek het op ’n plaas naby Ladismith, Kaap, grootgeword, my ouers het Die Huisgenoot per pos gekry, en verder het ons koerante en tydskrifte gekoop by die keffie op die dorp. My eerste liefde was stories. Boeke het ek geleen by "Ou Meester", ’n merkwaardige, "om gesondheidsredes afgetrede" onderwyser op Voorbaat wat te slim was vir sy tyd en op sy oudag vir die plakkiebome en die skalieklippe in die veld loop en vertel het van die son en die maan. Hy...

Hoe het jy jou hart op boeke verloor?
Karin Brynard - 2011-04-21
Hoe het jy jou hart op boeke verloor? “What is a man who has no landscape? Nothing but mirrors and tides.” – Athos Roussos Die digterlike belewing van die Jodeslagting van die Tweede Wêreldoorlog deur die Kanadees Anne Michaels is seker my mees geliefkoosde boek. Fugitive Pieces gaan oor die geheue van pyn en brutaliteit, die taal waarin dit hervertel kan word. Taal, wat beskryf word as “onbevoeg” om daardie verhaal te vertel. Die verteller wil ’n nuwe...

Hoe het jy jou hart op boeke verloor?
Louise Viljoen - 2011-04-21
Hoe het jy jou hart op boeke verloor? Dit is moeilik om te begryp hoe ’n kompulsie ontstaan. Indien ek één verklaring sou moes gee waarom ek ’n kompulsiewe leser is, sou ek dit dalk kon terugvoer na my eerste ervaring van die biblioteek op die dorp waar ek grootgeword het. Dié biblioteek was onder die streng beheer van ’n bibliotekaresse wat geglo het dat kinders so nou en dan in die biblioteek gesién mag word, maar beslis nie daar gehóór...

Hoe het jy jou hart op boeke verloor?
Jerzy Koch - 2011-04-21
Untitled Document Wat is jou gunsteling-reël uit ’n boek Gustave Lanson het aan die begin van die 20ste eeu geskryf dat ’n mens nooit heeltemal tot by/in die boek geraak nie, maar altyd slegs uitkom by die gemoed wat op die boek reageer, ons eie of dié van ’n ander leser. Elkeen se ervaring is dat daar in literatuur smake en klanke is, en geure en kleure wat belaai is met assosiasies. Kan nie anders nie. Ek herinner my my werk aan die vertaling van Multatuli se Max...

Hoe het jy jou hart op boeke verloor?
Zandra Bezuidenhout - 2011-04-21
Pollie Wie de hel was Pollie? Het sy ’n van gehad? En hoekom verskyn sy pal voor my as ek ’n digbundel oopmaak? Al wat ek van haar geweet het, is dat sy Pollie was, en bruin. Dat sy in ons huis gewerk en min gepraat het. My ma het gesê die meid is altyd dikbek. Maar middae as my ma geslaap en Pollie gestryk het, het ek by haar op die vensterbank in die kombuis gesit en vir haar gedigte gelees. AG Visser, ID du Plessis, en nog ’n paar van daardie name. Dan het Pollie soms...

Hoe het jy jou hart op boeke verloor?
Etienne Britz - 2011-04-21
Hoe het jy jou hart op boeke verloor? Het ek ooit my hart op boeke verloor? Was dit maar die geval! Nee, my hart het ek helaas te dikwels op verkeerde dinge soos verleidelike dames verloor, en nie genoegsaam op boeke soos my leermeesters gehoop het nie. Soms het ek my hart wel op boeke verloor, maar dan tot my skade en skande, eerder as tot my nut en eer. Ek dink byvoorbeeld aan die openbare biblioteek op Robertson, waar ek as kind ongeveer drie tot vier boeke per week uitgeneem en verslind het....

Hoe het jy jou hart op boeke verloor?
Francis Galloway - 2011-04-20
Hoe het jy jou hart op boeke verloor? Ek het opgeskote geraak op ’n plot aan die sonopkomkant van Bloemfontein. Ek was nog nie eers mooi twee jaar oud nie, toe het ek al my pa en ma saans op hulle tone en uit die slaap gehou met versoeke oor “Telle my kollie waffie”, ’n versoek om ingelig te word oor die avonture van ’n vierbeen-inwonertjie van Die Huisgenoot. Daar was een boekkas in ons huis. My pa het as jong man, gedurende die depressiejare, hierdie pragtige houtkas...

Hoe het jy jou hart op boeke verloor?
Diana Ferrus - 2011-04-20
Hoe het jy jou hart op boeke verloor? Ek het my hart verloor toe ek nog sommer kind was – het saam met my ma in die bed gelê en lees. Sy kon nie omblaai voordat ek nie klaar gelees was nie. Daardie jare het mense gelees, op en af biblioteek toe geloop en gelees! Maar toe was daar tyd om te lees en tyd om die boek uit te leen aan vriende en dit te bespreek! Wat is jou gunsteling-reël uit ’n boek My gunsteling-boek was Up a road slowly – hierdie boek het ek as 'n veertienjarige...

Hoe het jy jou hart op boeke verloor?
Izak de Vries - 2011-04-20
Hoe het jy jou hart op boeke verloor? My hart lê in De Doorns se biblioteek As ek vir mense sê my verlede is maar skigtig, lag hulle gewoonlik. Dis egter waar. Ons het vir ’n paar jaar lank in ’n karavaan gewoon. Trailor trash? Been there! Washed the second-hand T-shirt myself. ’n Longdrop was die enigste toilet. Water is aangedra in emmers nadat jy dit eers uit ’n boorgat gepomp het. Jip. My pa se Afrikanerdrome van ’n Boer op ’n Plaas was rampspoedig...

Hoe het jy jou hart op boeke verloor?
Christine Barkhuizen-Le Roux - 2011-04-20
Wat is jou gunsteling-reël uit ’n boek My gunsteling-reëls ooit uit ’n boek is dié uit Bordewijk se Karakter. Ons het dit as voorgeskrewe werk behandel toe ek in matriek was. Toe die onderwyseres dit die dag in die klas voorlees, het daar ’n gewaarwording deur my gegaan van dat ek met ’n groot-groot waarheid gekonfronteer word: naamlik dat ’n mens enigiets wat negatief op jou inwerk, ook tot ’n positiewe krag kan omdraai. In Padmaker speel hierdie...

Hoe het jy jou hart op boeke verloor?
Elize Parker - 2011-04-20
Hoe het jy jou hart op boeke verloor? Die klavierklap lig van die klawers en ’n onwillige, klaende negejarige pianis, Alta, skuif sugtend voor die klavier in. Stadig sukkel haar vinger toonlere uit en dan slaan sy die FAK-musiekboek oop. Buite teen die Vrystaatse lug flerts wolke patrone. Iewers voor die venster stuif die skerp naeltjiereuk van leeubekkies wat oopgegaan het. Soos wasgoed op ’n draad begin die note van “Saai die waatlemoen” een vir een aan die lug hang....

What made you fall in love with books?
Michiel Heyns - 2011-04-20
What made you fall in love with books – and how did it happen? What made me fall in love with books? I think I was looking for something to fall in love with, and books were the most available objects of desire. I spent my afternoons in the library, first in Kimberley and then in Grahamstown, oases of vicarious experience in two fairly featureless cities (and I was lucky, in that both cities, thanks to their colonial past, had excellent libraries – not just shelves with books, but...

What made you fall in love with books?
Lauren Beukes - 2011-04-20
What made you fall in love with books – and how did it happen? No matter how many times I opened and closed my damn wardrobe as a kid, it never opened on to the magical snow-filled kingdom I felt I’d been promised by that rat bastard CS Lewis. My fragile young hopes crushed (at least until I was old enough to go to NASA for astronaut training or stumbled on a wormhole through time in some ancient temple I would discover as intrepid archaeology adventurer) I travelled to other worlds...

What made you fall in love with books?
Dawn Garisch - 2011-04-20
What made you fall in love with books – and how did it happen? Art and the Truth It was not until (man) had learnt something about the facts of climate and the seasons ... that he could know how to use these to his own advantage and avoid being destroyed by them. But there were not only external facts he had to know. There were internal facts, facts of his own impulses and conflicting desires, and it was here that the poet was the pioneer ... often, by not realising the nature and strength...

What made you fall in love with books?
Ian Roberts - 2011-04-20
What made you fall in love with books – and how did it happen? When you ask me “What do books mean to you?” that’s almost like asking me “What does life mean to you?” The whole issue is immeasurably vast, as books have been such an important part of my life. I have been deeply affected by different books which I have read at vital stages of my life. From John Fowles’s The Magus to so many others I can’t even begin to speak of. If I ever have a day...

What made you fall in love with books?
Michelle Botes - 2011-04-20
What made you fall in love with books – and how did it happen? I fell in love with books at the age of seven – for me they bridged the gap between earth and the sky – and the discovery that I could be in another time and reality while negotiating this life had me ecstatic! To this day books can do that – favourite authors become my mentors, shaping my life, feeding my humour and curiosity and giving me total freedom to explore. What’s your favourite line from...

What made you fall in love with books?
Colleen Higgs - 2011-04-20
What made you fall in love with books – and how did it happen? I love books and reading, I can't say how this passion and abiding love started, but it is as though I was born with it. Two memories: My mother lying on her bed reading, and when I ask her something, she doesn't answer. Only if I persist, raise my voice, she eventually comes back from where she is and looks at me as though she has to work out who she is talking to. "What? What do you want?" I repeat my question. The library...

Hoe het jy jou hart op boeke verloor?
TT Cloete - 2011-04-20
Hoe het jy jou hart op boeke verloor? My leeslus het ek van my pa gekry en, vreemd genoeg … van insomnia, en van ’n virus! Dié drie. Ek het op ’n armoedige plasie grootgeword en in ’n klein skooltjie skoolgegaan, maar soos NP van Wyk Louw gesê het: Die pot kook oral, ook op afgeleë plekke. My pa was ’n kleinboer maar ’n ywerige leser en ’n baie intelligente man met ’n breë algemene kennis. Van hom het ek geleer boeke is kennis,...

Hoe het jy jou hart op boeke verloor?
Joan Hambidge - 2011-04-20
Hoe het jy jou hart op boeke verloor? As kinders moes ons een Afrikaanse en een Engelse boek per week lees. Toe het ek lees gehaat. Dit was vir my gekoppel aan straf en oortreding. Ek wou buite wees en ons huis in Pretoria was naby ’n veld wat ek dikwels verken het en ek onthou die reuke van die dam, voor en na reën, en dikwels het ek ver gaan stap. Daar was ’n ongeboude huis op die berg en in my verbeelding het ek my voorgestel hoe die huis binne sou lyk. Toe trek ons Standerton...

Hoe het jy jou hart op boeke verloor?
Marga Collings - 2011-04-20
Hoe het jy jou hart op boeke verloor? My heel, heel vroegste herinneringe aan boeke – soos seker maar by die meeste mense wat later lief word vir lees – is van my ma wat vir my voorlees toe ek nog bitterlik klein was, elke aand voor slapenstyd. In Nederlands (want dit was my huistaal), uit die hardeband-Kinderbybel. Wonderlike stories – Jakob en Esau, Josef, Moses, Jesus en Maria, Jesus en die kindertjies – met pragtige swart-en-wit illustrasies. My gunsteling was die verhaal...

Hoe het jy jou hart op boeke verloor?
Danie Botha - 2011-04-20
Hoe het jy jou hart op boeke verloor? Boeke vir Brandwacht! In die jare vyftig van die vorige eeu het ons uiters min boeke in ons armmanshuis in die Brandwacht-vallei ten noorde van Worcester gehad. Is dit waarom ek oor dekades heen soveel boeke aangekoop het – om daarvoor te vergoed? Tog het die “ander werklikheid” wat uitstyg bo die gewone nie aan my as kind verbygegaan nie. Mondelings het dit na my gekom: Vrydagaande klim ons “whole bloody family”, soos ons Engelse...

What made you fall in love with books?
Joanne Hichens - 2011-04-19
What made you fall in love with books – and how did it happen? My name is Joanne Hichens, and I am an addict ... The stage of life I became a book lover is so clear to me that I can’t ignore the truth: I was empty inside. I was small and sad with thick glasses and tight plaits which pulled at my forehead, I sported a perpetual sulk and couldn’t shake a sister I was jealous of. My skin was not a happy place to be in, and inside there was this hole in me, a cavern, a gaping place...

Hoe het jy jou hart op boeke verloor?
Jo Prins - 2011-04-19
Hoe het jy jou hart op boeke verloor? Ek het op skool in Stellenbosch omtrent niks gelees nie. Die Boland het te veel berge en oor naweke het ons plaaskinders meestal berg geklim. Soms die Vrydag- of Saterdagoggend vroeg al met my hond verdwyn en eers die Sondag weer – tot my mense se ontsteltenis – my verskyning gemaak. My voorgeskrewe boeke is meestal deur my ma verslind en dan vir my as stories vertel. Dié manier van “lees” was vir my baie meer verteerbaar. Ons...

Hoe het jy jou hart op boeke verloor?
Kleinboer - 2011-04-19
Hoe het jy jou hart op boeke verloor? My ma was ’n onderwyseres wat huisvrou geword het. Ek kon die ABC opsê voor ek skool toe is. My pa (ook ’n onderwyser) het ’n groot boekrak gehad. Dit was meestal ligte leesstof. My pa was ’n lid van die 707-Boekklub en het elke maand ’n boek in die posbus gekry. Spioenasie-rillers, dikwels in vertaalde Afrikaans. Maar dit het gehelp om die leesaktiwiteit vroeg op my af te stempel. Daar was darem ook ’n AG Visser en...

What made you fall in love with books?
Sarah Frost - 2011-04-19
What made you fall in love with books – and how did it happen? Books were a refuge from a lonely childhood. They offered solace, and alternatives, in a world that felt stark and at times frightening. I read The Lord of the Rings in a weekend, taking Tolkien with me into a Grahamstown pine forest as I went with my father to cut wood for our winter fire. I built a shelter from sticks propped against a tree, curled up against the cold and read there. I remember the way the pale light illuminated...

Hoe het jy jou hart op boeke verloor?
Kerneels Breytenbach - 2011-04-14
Hoe het jy jou hart op boeke verloor? My oupa van moederskant het by ons ingewoon totdat ek vyf was en skool toe moes gaan. Hy was ’n afgetrede inspekteur van onderwys in die ou Transvaal. Om homself besig te hou het hy vir die ou Nasionale Boekhandel elke maand ’n vrag boeke in sy kattebak gelaai, en van skool tot skool gery daarmee om bestellings te neem vir die skoolbiblioteke. In sy kamer was daar ’n groot boekerak, waar hy altyd die onderste rak vir my en my sussie gevul het...

Hoe het jy jou hart op boeke verloor?
Dineke Volschenk - 2011-04-14
Hoe het jy jou hart op boeke verloor? Van my beste herinneringe het met boeke te make. Ek is een van die gelukkige mense wat grootgeword het in ’n huis waar daar gelees is. Ek onthou byvoorbeeld my mooi ma wat op die bank lê en lees, só gefokus en verlore vir die wêreld dat ek glo dís waar my belangstelling geprikkel is. Sy het vir my so gelukkig gelyk. Die afgelope Desember het ek en my een suster by my pa-hulle in die bosveld gaan kuier en het ons elke middag almal...

Hoe het jy jou hart op boeke verloor?
Andries Bezuidenhout - 2011-04-14
Hoe het jy jou hart op boeke verloor? Ek het my hart op boeke verloor met ’n hele rits kinder- en jeugboeke wat uit Sweeds en Deens vertaal is. Ek skuld die vertaler(s) van hierdie boeke baie. Daar is Karelsen-op-die-dak met sy vriend Lielebroer, en natuurlik Pippie Langkous. Ek was ook mal oor die Agaton Sax-reeks. Verder onthou ek nou nog die karakter Rapollo uit die boek Albert, wat ek dink uit Deens vertaal is in Afrikaans. Wat is jou gunsteling-reël uit ’n boek ’n...

Hoe het jy jou hart op boeke verloor?
Nanette van Rooyen - 2011-04-13
Hoe het jy jou hart op boeke verloor? Die boek was nog altyd ’n Geliefde. Ek weet nie hoe eerlik ek een boek kan uitsonder wat my begogel het nie. Miskien het Ayn Rand se Fountainhead my net bekeer van ’n ywerige leser tot ’n fanatiese leser. Wat is jou gunsteling-reël uit ’n boek “This is where the story starts, in this threadbare room. The walls are exploding. The windows have turned into telescopes.” Jeanette Winterson, Written on the Body “I...

Hoe het jy jou hart op boeke verloor?
Philip de Vos - 2011-04-13
Hoe het jy jou hart op boeke verloor? Ek het my hart op boeke verloor juis omdat daar destyds, in die veertigerjare, so min boeke in ons huis in Cricketstraat, Bloemfontein, was. Masterpiece Library of Short Stories, ’n donkerblou stel van tien boeke was daar wel, maar met net een prentjie per boek van byna 800 bladsye elk het dit vir my as kind geen bekoring ingehou nie. Toe verander alles toe Riana van Rooyen oorkant die straat ingetrek het. Hulle huis was vol boeke en deur haar het ek...

Hoe het jy jou hart op boeke verloor?
Jaco Jacobs - 2011-04-13
Hoe het jy jou hart op boeke verloor? My familie sê ek was van kleins af storiemal. Op vyf of ses het ek glo reeds my veel ouer neefs en niggies met stories vermaak, en ek onthou hoe ek kleintyd versot was op Liewe Heksie en Storieman en my dik sprokiesboek met die vreemde, Europeserige prente waarin daar ’n storie vir elke dag van die jaar was. Ons het nie regtig vreeslik baie boeke in die huis gehad nie, maar my ma het my en my sussie gereeld na die dorpsbiblioteek op Carnarvon geneem...

Hoe het jy jou hart op boeke verloor?
Eloise Wessels - 2011-04-13
Hoe het jy jou hart op boeke verloor? Ek was van kleins af en deur my lewe nog altyd omring deur mense wat van boeke en lees gehou het en dis deur my kontak met dié mense dat die wêreld van boeke en al die plesier wat boeke bring, vir my oopgegaan het. My ouma aan moederskant – Mara Pietersen – was die bibliotekaresse in Sterkstroom, naby Queenstown in die Oos-Kaap. Haar liefde vir lees was absoluut aansteeklik en my besoeke aan die dorpsbiblioteek saam met haar was altyd...

Hoe het jy jou hart op boeke verloor?
Chanette Paul - 2011-04-13
Hoe het jy jou hart op boeke verloor? My hart was waarskynlik verlore toe my ma die eerste sprokie uit ’n veelkleurige boek vir my voorgelees het. Binne die omslae het ’n ander, wonderlike wêreld gelê – een waarin ek vir die duur van die voorlesing kon verdwaal, waar ek die prinses kon word. ’n Wêreld wat swaar gedra het aan wreedhede, maar my altyd verseker het: Al gebeur nare dinge, sal ek ook eendag vir altyd en ewig gelukkig wees. Agterna beskou, sou dit dalk beter gewees...

Hoe het jy jou hart op boeke verloor?
EKM Dido - 2011-04-13
Hoe het jy jou hart op boeke verloor? Ek’t my hart al kleintyd op boeke verloor toe ek as dertienjarige my ver van die huis op kosskool bevind het. By die Rooms-Katolieke nonne moes ons ’n boek of twee per maand lees en ’n opsomming daarvan skryf. Die krediet wat vir die opsomming belowe is, kom nou nog. Maar ek was min gepla, want ek het gou ontdek dat die boeke ’n lekker ontsnappingspoort was. Met ’n boek in die hand was die verlange huis toe nie so straf nie. Veel...

Hoe het jy jou hart op boeke verloor?
Martie Preller - 2011-04-13
Hoe het jy jou hart op boeke verloor? Ek het my hart op boeke verloor toe ek kon lees – sommer dadelik! Ek het eers in Graad 1 leer lees en toe ons gesin in die helfte van daardie jaar vir ’n jaar oorsee vertrek het, was ek klaar gevang deur die boeke. My ouers het vir my boeke saamgeneem – maar dié boeke is sommer op die skip al klaar gelees. Toe het hulle vir my Engelse boeke gekoop, want dit was al wat daar was – en daar gaan ek toe sommer aan met die Engels. Ek onthou ek het gevra...

Hoe het jy jou hart op boeke verloor?
Erika Theron - 2011-04-13
Hoe het jy jou hart op boeke verloor? Ek het my hart op boeke verloor omdat my pa vir my stories vertel en my ouers gelees het. Dit was iets wat ’n mens gewoon net gedoen het. Soos eet. Ek was gefassineer deur die rĂ»e en buitekante en blaaie en letters en die ruik van boeke voor ek self kon lees, en ek het vir my broers die stories vertel wat ek daarin verbeel het. Dit was nog altyd vir my asof boeke op ’n soort osmotiese manier dwardeur hul buiteblaaie kan kommunikeer. Daarom hou...

Hoe het jy jou hart op boeke verloor?
Helena Gunter - 2011-04-13
Hoe het jy jou hart op boeke verloor? In sub A wen ek ’n boekprys: Dogtertjie met Vuurhoutjies deur Hans Christian Andersen. In die storie word vlamme aangesteek waarin visioene leef. Dit betower my. Tydens die laerskoolfase lees klasonderwysers vir my voor uit Brolloks en Bittergal deur CJ Langenhoven, Great Expectations deur Charles Dickens, Die vermaaklike lewe van Tyl Uilspieël, Little Women deur Louisa M Alcott, Stories van Bergplaas deur Alba Bouwer, en ander. Since then stories still...

Hoe het jy jou hart op boeke verloor?
Johann de Lange - 2011-04-13
Hoe het jy jou hart op boeke verloor? Ek onthou dat ek as jong kind (dit kon vóórskools gewees het) altyd my ma vergesel het as sy weekliks boeke by die biblioteek gaan uitneem het. Sy was ’n ywerige leser. Ek het my eie biblioteekkaart gehad en was lief vir boekreekse te lees, soos die Trompie-reeks, of die Uile, later die Soekie-reeks, ens. Die boeke sélf was vir my magiese objekte, hulle was die produkte van iemand se gees en verbeelding, en die drang om self ook “eendag”...

What made you fall in love with books?
Arja Salafranca - 2011-04-13
What made you fall in love with books – and how did it happen? I owe my love of reading to my mother. One of the few pictures of her as a pregnant woman in Spain shows her reading, clutching a book, and so a lifelong love of books was born in me. Finding books in English while living in Spain in the ‘70s and then Israel, wasn’t easy for her – we’re talking pre-internet, pre-Amazon, pre-Kindle – but she managed. My childhood is filled with memories of her reading,...


<< 1 2 3 4 5 6 >>