Hierdie is die LitNet-argief (2006–2012)
Besoek die aktiewe LitNet-platform by www.litnet.co.za

This is the LitNet archive (2006–2012)
Visit the active LitNet platform at www.litnet.co.za


 
Menings | Opinion > Bieg | Confess

Bieg | Confess


<< 1 22 23 24 25 26 >>

Niemand sal dit vermoed nie ...
Anoniem - 2006-09-07
Ek is al meer as dertig jaar getroud, maar het seker meer as tien jaar laas met my vrou seks gehad. Ek weet nie hoekom nie, dit het maar net so gebeur en bly nou so. Ek het al egter sedert 1986 op gereelde grondslag seks met prostitute, en geniet die verskeidenheid beskikbare vroue oneindig - veral die wat nie wit (?) is nie. As ek by die venue instap, is ek soos 'n kind in 'n lekkergoedwinkel: wie gaan vandag beskikbaar wees? Ek het al almal probeer: wit, swart, bruin, Sjinees, Japannees, Taiwanees...

Ek wens dat ek al hierdie goed vir jou kon sê
Anoniem - 2006-09-07
Jy was die heel eerste mens vir wie ek met my hele hart lief was, en wat ek actually geglo het toe jy gesê het dat jy vir my ook lief was... Ek het vir jou gesê dat ek nie meer saam met jou wou wees nie, want ek kon nie die immerteenwoordige drank hanteer nie. Ek wens net dat jy die potensiaal in jouself kan raaksien, en dat jy nie eendag gaan opeindig waar my pa nou is nie. Ek wens jy kon die mens bly wat jy daai spesiale oomblikke was, die mens wat my butterflies gegee het, die mens...

Hy was verstom en vreesbevange en het net daar gesit ...
Anoniem - 2006-09-07
Ek was nog my lewe lank voor op die wa en slu. Seker omdat ek in die Vrystaat grootgeword het en vir jare gedink het ek was die enigste moffie in die wêreld! Ek wonder baie oor die arme drommels wat al deurgeloop het onder my en wie ek nooit weer daarna te siene gekry het nie. So was daar Flippie die diaken en my Oupa se Borgward, die tokkelok met die bakkie by die Fanie en die student in die telefoonhokkie in Sunnyside. Dan is daar nog die L.O. onnie, die studente-dominee en die laerskoolhoof...

Ek twyfel steeds
Anoniem - 2006-09-07
Na 'n onstuimige huwelik van etlike jare het my vrou my verlaat en saam met haar broer weggegaan. Sy het egter teruggekeer en weer by my kom bly. Teen die einde van die maand het sy my verwittig dat sy verwag. Ek was uit die veld geslaan want ons het nie tydens haar vrugbare tyd seks gehad nie. Ek het my laat toets en die dokter het gesê dis onmoontlik vir my om kinders te hê en dat ek dit vir my vrou moet sê. Sy het baie kwaad geword en gevra wat ek van haar dink. Omdat 'n tweede...

I imagine arousing her to the extreme
Anonymous - 2006-09-07
I lust after my best friend's girlfriend and often socialise with them simply to look at her and feed my fantasies. I can't remember when it started, when I started looking at her in a different way. I fear that I might be driven to do something about it. They seem to be going through a difficult patch - no intimacy, etc. As his best friend, I know what is going on on his side; i.e. I know that she is, and why she is being sexually neglected. This intensifies my desire, knowing that I could probably...

Nog 'n skoonsus
Anoniem - 2006-07-03
Sy is nie regtig baie mooi nie, maar tog nie sleg om na te kyk nie. Ek het nog altyd gewonder hoe sy in die bed sou wees, soos ek met alle aantreklike vroue doen. Maar sy was so konserwatief, rein, edel en alles wat ordentlik is. So ek het soms maar net oor haar gefantaseer sonder om eens te dink iets sal gebeur. Sy is immers my vrou se broer se vrou. Tot die dag wat ons almal saam by my vrou se ouerhuis is. Ek vang haar heeldag dat sy na my kyk en dan bloos. Die aand is almal buite om die vuur...

Skiet
Anoniem - 2006-06-28
My ma het haarself geskiet met my pa se haelgeweer. Dit was op een van haar knit-one aande. Ek sou verwag het dat sy dit op een van haar slip-one aande sou wees. Op 'n knit-one aand sal sy vroeg begin drink. So vroeg as 4 uur die middag Groot glase goedkoop witwyn wat sy vinnig afsluk. Al lankal die pretensie van 'n kelkie opgegee. Daar was altyd 'n vreemde lekkerte aan die aande. Sy het baie meer geduld met ons gehad as gewoonlik en ons het lawwe speletjies gespeel. Sy het my en Boetie saam in...


<< 1 22 23 24 25 26 >>