Hierdie is die LitNet-argief (2006–2012)
Besoek die aktiewe LitNet-platform by www.litnet.co.za

This is the LitNet archive (2006–2012)
Visit the active LitNet platform at www.litnet.co.za


 
Menings | Opinion

Menings | Opinion


<< 1 1439 1440 1441 1442 1443 >>

Hendrick Bergh oor Stefan slaan terug: ''kinders moet soveel as moontlik van dwelms geleer word''
Hendrick Bergh - 2006-08-03
Sharon Meyering-Jenkings in gesprek met die skrywer van Stefan slaan treug, Hendrick Bergh. Stefan slaan terugDeur: Hendrick BerghPrys R84,95 ISBN: 0796304947Uitgewer: Lux Verbi.BM(Fiksie – Jeug) 1. Hoekom het jy die boek geskryf? Ek was destyds in die buurtwagte, waar ek die voorsitter van Birchleigh-Noord-buurtwag was. Ek het baie tyd spandeer op die strate in patrollies en aan ander verpligtinge wat ek ook as diaken by...

Uit die perd se bek
Lize Odendal - 2006-08-03
Die dansende wit Lipizzaners van Kyalami is dekades al deel van die ingewikkelde laslap van kulture wat ons Suid-Afrika noem. Lize Odendal het met die ster van die Kyalami Lipizzaners, die negejarige Favory Merlin, gesels oor hul besoek aan die Kaap*. Merlin is ‘n uitsonderlike perd deurdat hy al op so ‘n vroeë ouderdom as soloïs optree. Waar kom die naam Lipizzaner vandaan? Ene Charles, aartshertog van Oostenryk, het in 1580 sy koninklike stalle in Lipizzan, naby Trieste...

ABSA Ketting: Henning J Pieterse gesels met Johann Lodewyk Marais
Johann Lodewyk Marais - 2006-08-01
1. Wanneer, waar en waaroor het jy jou eerste gedig geskryf? Dit het by ’n klipskooltjie op Mont Pelaan, ’n plekkie tussen Harrismith en Memel in die Oos-Vrystaat, gebeur. Ons moes elke jaar resitasies in ’n bloemlesing oorskryf om voor te dra en by elke resitasie ’n mooi prent inplak of ’n eie tekening maak. Eenkeer het ek ’n gedig in, as ek reg onthou, Die Jongspan of Vonk, gelees, die gedig effens gewysig en toe in die bloemlesing oorgeskryf met my naam onderaan....

ABSA Chain: Kole Omotoso in conversation with Abraham H de Vries
Kole Omotoso - 2006-07-30
Why is there no humanist tradition in Afrikaans literature? Hierdie vraag bevat feitefoute en geïnsinueerde beskuldigings wat slegs interessant is omdat prof Omotoso dit, om die gesprek aan die gang te kry, kennelik aanhaal uit 'n (redelik herkenbare) "geskiedenis van miskenning", soos Etienne Britz dit noem. So onkundig en beterweterig is hy sekerlik nie. My antwoorde is dus nie aan prof Omotoso as persoon nie, maar aan diegene wat dié menings huldig. Ek verdedig niks....

ABSA Chain: Abraham H de Vries in conversation with Mike Nicol
Abraham H de Vries - 2006-07-30
Abraham H de Vries slightly changed the context of the questions put to him by Kole Omotosho, and asked the same questions to Mike Nicol: Why is there no humanist tradition in South African English literature? Can you combine the writing of poetry with slave trading? The way white writing envisaged the end of apartheid is different from the way black writing did. Is it impossible for writing to prevent the racist slant of the writer, given that writing...

ABSA Chain: Mike Nicol in conversation with Deon Meyer
Deon Meyer - 2006-07-30
The genres - crime, thrillers, historical romance, etc - haven't attracted many proponents over recent decades in SA (probably for obvious reasons, at least as far as cop stories were concerned), but it could be that we are maturing and this might be set to change. A crime novel, you could argue, is about as cool as it gets these days, but why aren't there more people doing it? The good news is that this is changing. I was invited to speak at a crime-writing seminar in Gauteng last year, and...

ABSA Ketting: Deon Meyer se vrae aan Chanette Paul-Hughes
Chanette Paul - 2006-07-30
Jy het al bewys dat dit moontlik is om 'n broodwinnersbestaan te maak uit die Afrikaanse boek. Wat is jou geheim? Ek móés! Wanneer die nood druk en jy jou eie potjie moet leer krap op middeljarige ouderdom, kom jy agter dat nood nie net leer bid nie, maar ook leer planne maak. Geheim? Eintlik is dit net common sense, maar "geheim" klink darem soveel lekkerder. Ek maak nie net uit skryf self 'n bestaan nie - hier ter lande is dit nog nie ons gewone sterflinge beskore...

ABSA Ketting: Chanette Paul-Hughes in gesprek met Jan van Tonder
Jan van Tonder - 2006-07-30
Jan, jy het die literêre wêreld "verras" met Roepman. Is jý verras met die positiewe, selfs gloeiende, resensies en wonderlike terugvoer van lesers? Die feit dat Roepman vertaal gaan word? Dink jy jy sal nou uiteindelik 'n volwaardige plek in die literatuurgeskiedenis haal? Ek was so lank stil na Die Kind dat die mense dalk meer verras was oor die feit dat ek nog lééf, eerder as oor Roepman as sodanig. Op 'n meer ernstige noot: ek was verras, ja, en...

ABSA Ketting: Jan van Tonder gesels met Nanette van Rooyen
Nanette van Rooyen - 2006-07-30
Jy't 'n jaar of drie gelede 'n vonkfiksieprys gewen vir jou merkwaardige kort-kortverhaal "Tollie Hans". Jy het verskeie kinderverhale gepubliseer. 'n Kortverhaalbundel, Om te vlerk, het uit jou pen verskyn. En nou is jou eerste roman reeds in gevorderde stadium. Span jy verskillende "skrywers" binne jou vir die verskillende genres in? Wanneer 'n idee my beetpak, handel ek volgens sy asemhaling. Instink bepaal aanvanklik hoe en waar ek my woorde sal inspan. In my onderbewussyn...

ABSA Ketting: Nanette van Rooyen gesels met Carina Diedericks-Hugo
Nanette van Rooyen - 2006-07-30
As skrywer van jeugboeke het jy 'n uitdaging aanvaar wat die meeste van ons kopsku voor is. Hoe hou jy jou vinger op 'n tiener se pols? Ek is gelukkig dat een van my pligstate by Human & Rousseau jeugleesaksies is. Dit beteken dat ek weekliks by laer- en hoërskole moet optree. Ek kom dus gereeld in kontak met baie jongmense landswyd. 'n Mens moet wel ook moeite om uit te vind waarvan jongmense hou, die musiek waarna hulle luister, hul kleresmaak en veral die manier waarop hulle praat....

ABSA Ketting: Carina Diedericks-Hugo gesels met Daniel Hugo
Carina Diedericks-Hugo - 2006-07-30
Jy het in 1981 saam met Etienne van Heerden, André le Roux du Toit (Koos Kombuis) en Peter Snyders gedebuteer in Brekfis met vier. Hoe verskil die Afrikaanse literêre toneel van destyds met die situasie vandag? Destyds was daar staatsensuur wat selfs digters getref het. Breyten Breytenbach se Skryt van 1972 is (om politieke redes) verbied, so ook my universiteitsvriend André le Roux se Struisbaai-blues van 1977 (om godsdienstige redes). Daardie benouende tyd is goddank,...

ABSA Ketting: Daniel Hugo gesels met Herman Wasserman
Daniel Hugo - 2006-07-30
Jy het twee kortverhaalbundels die lig laat sien. Sluit jy doelbewus by buitelandse modelle aan of skryf jy oorwegend binne die Afrikaanse tradisie? Ek dink ek skryf oorwegend binne die Afrikaanse tradisie. Ek lees wel graag kortverhale van buitelandse skrywers, maar ek wil tog ook 'n gesprek aanknoop met Afrikaanse skrywers. In my vorige bundel, Aan die ander kant van die stad, het ek byvoorbeeld probeer om aanknoping te vind by motiewe en temas uit die plaastradisie in die Afrikaanse letterkunde....

ABSA Chain: Herman Wasserman in conversation with Damon Galgut
Damon Galgut - 2006-07-30
Has being nominated for the Booker Prize changed the way you think about your work as a writer? No. It's probably changed the way other people think about it. For me, the books remain the same - cause for both embarrassment and pride. Your earlier work has just been republished by Penguin. Upon reading The Beautiful Screaming of Pigs and especially Small Circle of Beings, both written in the late 80s / early nineties, I was struck by how the most intimate lives of your characters...

ABSA Chain: Damon Galgut in conversation with Zakes Mda
Damon Galgut - 2006-07-30
Although you spend a lot of time here, your permanent home base is in the USA. How does that distance affect the way you see South Africa? Do you feel freer to let your imagination loose? I regard myself as a migrant worker in America. I am free to let my imagination loose anywhere I am, Damon. I spend seven months of the year in the USA and five in South Africa. However I do a lot of travelling, mostly in Europe. I write wherever I am: in the plane, at the train station or in the hotel room....

ABSA Chain: Zakes Mda in conversation with Mike Nicol
Mike Nicol - 2006-07-30
Most of our highly engaging and productive writers come from (or have spent a significant part of their writing lives in) Cape Town. What makes the Cape Town literary scene so vibrant? Is it something in the water? Would you say there is a Cape Town literature? What are its defining characteristics? Definitely something in the water, like sharks. Seriously, though, in the 1970s Johannesburg was the literary capital of the country: it had the most vibrant literary magazines, Staffrider being...

ABSA Chain: Mike Nicol in conversation with Tim Couzens
Tim Couzens - 2006-07-30
Introduction: More and more I have become convinced that I come from an alien planet. One of the symptoms of this intimation is the aversion to sections of the electronic media, including e-mail and cellphones, which promote endless meaningless chatter and from which emanate peremptory, even minatory, calls on one’s time and attention. Forward thinking is a thing of the past: job references, for instance, are asked for with a casual, “And, oh, by the way, applications close tomorrow...

ABSA Chain: Tim Couzens in conversation with Jo-Anne Richards
Jo-Anne Richards - 2006-07-30
In real life you have a wonderful way of telling an anecdote or story - quiet but very funny. Do you try to carry this over into your novels? And how does humour fit into your life and writing? And there I thought our conversations were in deadly earnest. Actually, it's quite hard to answer a question that contains an element of praise without sounding above oneself. But thanks. I'm told I tell anecdotes in long, slow curves. I suppose this means I speak as most people write - building the narrative...

ABSA Chain: Jo-Anne Richards in conversation with Athol Fugard
Athol Fugard - 2006-07-28
Ever since I was taken to see Boesman and Lena at the Opera House in Port Elizabeth as a child, Athol Fugard has been a major influence on me. I felt an affinity for what he wrote about, and the way he portrayed his characters. And as a PE person, born and bred, I felt a strong sense of kinship with him. So when I was asked to choose another sacrificial victim, he was my first choice. You project a strong sense of place in your work. Do you think that growing up in the Eastern Cape...

ABSA Chain: Athol Fugard in conversation with André P Brink
André P Brink - 2006-07-28
Dear André Rather silly for two old veterans like us to be relating to each other from the ends of a silly little “chain”, but here goes. As someone who has admired you over the years both as a man and an artist I would like to start my five questions with two personal ones. What is the first or one of the first memories you have from your childhood? And if you can find it, could you share with me the details? How “relevant” the memory is I honestly don’t...

ABSA Ketting: Abraham H de Vries gesels met Hennie Aucamp
Abraham H de Vries - 2006-07-28
Ek wil graag wegstuur van die gewone vrae en jou probeer uitlok. Wat het jy van die dae van jou Wimpie-verhale af tot nou toe met die skryfwerk self geleer? Van die kortverhaal, ja, maar ook in breër verband, want ons skryf mos nie net om iets oor skryf te leer nie. Daar is twee reëls van DH Lawrence wat dikwels by my spook: “Never trust the artist. Trust the tale.” Dis die verhaal self wat besluit wanneer en hoe hy vertel wil word. Wanneer ons vassteek met die skryf van...

ABSA Ketting: Hennie Aucamp gesels met Johann de Lange
Johann de Lange - 2006-07-28
Ek glo dat 'n skrywer aanwesig is in alles wat hy skryf, van 'n resensie tot 'n gedig. Is jou “ander selwe” voelbaar bewus van mekaar, of meer prakties gestel: leer De Lange, die digter, van De Lange die kortverhaalskrywer, en omgekeerd? Ek het betreklik laat die kortverhaal in alle erns begin beoefen. Dit was altyd die poësie wat 'n sentrale plek in my lewe ingeneem het. Ek herinner my egter dat ek op skool al prosa geskryf het, onder aanmoediging van onderwysers. Ek was 'n...

ABSA Ketting: Johann de Lange gesels met Joan Hambidge
Johann de Lange - 2006-07-28
1. In jou artikels en in jou laaste proefskrif meng jy teorie en skeppende skryf – teorie en praktyk as ’t ware. Hoe beweeg jy tussen die kreatiewe en die akademiese wêrelde? Hoe sien jy die wisselwerking tussen die twee? Ek dink ek probeer onbewustelik hierdie grense afbreek tussen genres. Ek lees geweldig baie teorie en kritiek. En psigoanalise. Goeie letterkundige teorie, soos Harold Bloom of Derrida, kan ’n mens inspireer tot die skryf van ’n gedig. My akademiese...

ABSA Ketting: Joan Hambidge gesels met Henning Pieterse
Henning Pieterse - 2006-07-28
1. Watter rol speel musiek in jou digkuns? Musiek – my eerste liefde - is vir my die mees abstrakte kunsvorm, maar ek put baie daaruit vir gedigte: beelde ingegee deur klankkleure, tematiek rondom komponiste en spesifieke werke wat as basis dien vir verse. Strawinski se Le sacre du printemps was byvoorbeeld een van die bronne vir “Tollundman”; daar is ’n gedig oor Mozart (“Requiem vir ’n reëndag”) en oor Alban Berg se vioolkonsert, en Hindemith se Sinfonie:...

ABSA Ketting: André P Brink gesels met Abraham H de Vries
Abraham H de Vries - 2006-07-21
Ek weet dis ’n holrug ou vraag dié, maar vir iemand soos jy moet dit tog (ten spyte van die ergernis!) van kardinale betekenis wees: Waarom, vir jou, eerder kortverhaal as roman? (Teen die agtergrond, onder meer, van die feit dat jy self jou hand op ’n keer aan ’n novelle gewaag het. Met meer sukses as wat vandag se lesers mag onthou.) Die verskil tussen kortverhale en romans is, wat my betref, twee maniere van dink, André. Ek het verhale léér vertel...

Die Fransman
Fanus Rautenbach - 2006-07-21
Baie stories oor die Franse. Kan jy glo hierdie oom het nog nooit in sy lewe na ’n sokkerwedstryd gekyk nie, en hy besluit toe om darem na die eindwedstryd op Sondagaand, 9 Julie 2006 op TV te kyk. En daar gebeur die mees dramatiese insident van alle sporttye: Italië speel teen Frankryk, en dit lyk asof Frankryk gaan wen. Die Franse kaptein, Zidane, dink ook so. Maar toe loop een van die Italiaanse spelers agter Zidane en fluister iets sodat Zidane moet hoor. Zidane hoor nie net nie, maar...

Editing Leipoldt, an interesting and versatile person
Paul Murray - 2006-07-21
(Not for citation) 1 Introduction C Louis Leipoldt (1880–1947) is the well-known Afrikaans writer canonised in Afrikaans literature as a major poet (Viljoen 1996:1). His first piece that was published he wrote when he was eleven. He continued to write as a journalist to his last days for both local and overseas journals. He was not only a prolific journalist, but also an author. PJ Nienaber referred to Leipoldt’s Die Heks (1923) as “die eerste volwaardige drama in ons taal”...

''Every one of us is a little crazy at one time or another in our lives ...''
Michelle McGrane - 2006-07-21
Michelle McGrane in conversation with Rosemund Handler, author of Madlands Rosemund J Handler completed a Master's degree in Creative Writing at the University of Cape Town. She has published short stories in South Africa and in the United States. Madlands, Rosemund's debut novel, recently published by Penguin South Africa, is the story of bright and beautiful Carla, a bipolar disorder sufferer. The author describes Madlands as "a tale of family - of damage and the hard road to healing"....

’n Wanhopige poging om die lelike mooi te maak?
Deborah Steinmair - 2006-07-20
Flarde: 'n NovelleSkrywer: Marlize HobbsUitgewer: Genugtig ISBN: 0958460442 Publikasiedatum: 2005/3 Prys: R99.00Klik hier of op die voorblad om jou eksemplaar te koop by kalahari.net Marlize Hobbs se debuutroman, Flarde, is onlangs met die Eugène Marais-prys sowel as die RAU-prys bekroon. Die eerstepersoon-verteller in die boek is ‘n maatskaplike werker in ‘n stowwerige, afgeleë gemeenskap. Sy besweer haar eensaamheid deur aan die nimmereindigende gesprek...

Meervoud-Afrikanerisme in die Engelse taal
Presipiteerder - 2006-07-20
Dit is vir my verblydend om te rapporteer dat daar ’n Afrikanerisme (Afrikaanse weergawe van ’n Anglisisme) deesdae orals te bespeur is wat betref meervoude in Engels. Ek bevind my tans in ’n werksomgewing waar ek daagliks Tegniese Navrae en Spesifikasies moet opstel vir tenderaars ten bate van voornemende projekte. Uiteraard word ons gedwing om alles in Engels te pleeg. Nietemin, my Engelssprekende kollega’s fouteer ELKE KEER deur afkappingstekens te gebruik wanneer hulle...

Before I turn 100 ...
2006-07-14
To celebrate LitNet's 100th newsletter we asked our readers to send in their lists of 10 things they would like to do before turning 100. Read what was said: Albert Bredenhann 1. Bungee jump2. Op elke kontinent 'n besoek aflê3. My eie foto uitstalling hou4. Op 'n topless strand lê en loer vir al die tannies5. Kinders in die wêreld bring en sien hoe hulle groot word6. Baie geld vir 'n kinderhuis skenk7. Iets goed of sleg doen en sodoende my foto in die koerant kry8. 'n Tatoe kry...

Boeklyste: Top 10 (Sonia - Zuretha)
2006-07-14
Die Top 10 boeklyste is 'n projek wat deur SêNet geloods is. Dit is die skrywer se keuse of hy/sy wil uitbrei oor die gekose boeke. Die lesers se keuse word in briefformaat geplaas en LitNet neem geen verantwoordelikheid vir foutiewe boektitels of skrywers nie. Sonia Cabano Stephni Sue Suzanne Bezuidenhout Swaeltjie Thomas Valerie van Goodwood Varkspek Willa Wini Yuri Zippy Zuretha Roos Sonia Cabano se keuse Die boeke wat ek die meeste geniet het onlangs, in geen spesifieke volgorde nie:...

Boeklyste: Top 10 (Maryna - Sidney)
2006-07-14
Die Top 10 boeklyste is 'n projek wat deur SêNet geloods is. Dit is die skrywer se keuse of hy/sy wil uitbrei oor die gekose boeke. Die lesers se keuse word in briefformaat geplaas en LitNet neem geen verantwoordelikheid vir foutiewe boektitels of skrywers nie. Maryna Blomerus Maryna Louw Maya Minerva Miss NaaitieNaomi H Natasha Opperman Neil Kroese Nina V Pierre van Niekerk Rambling Rose Ray Roof Bezuidenhout Sidney Olivier Maryna Blomerus se keuse 1. The Lord of the Rings deur...

Boeklyste: Top 10 (James - Marlies)
2006-07-14
Die Top 10 boeklyste is 'n projek wat deur SêNet geloods is. Dit is die skrywer se keuse of hy/sy wil uitbrei oor die gekose boeke. Die lesers se keuse word in briefformaat geplaas en LitNet neem geen verantwoordelikheid vir foutiewe boektitels of skrywers nie. James Hendin Jan Rap Johan P Johan Pienaar JVZ Kadys Klara Majola Koos Kombuis Lafras du Toit Leiah Leon Groenveld Liezel Loskopdolla Ludolf Parker MaanKind Mamma Marius Crous Marlies Taljard James Hendin se keuse Die Bybel...

Boeklyste: Top 10 (Alida - Izak)
2006-07-14
Die Top 10 boeklyste is 'n projek wat deur SêNet geloods is. Dit is die skrywer se keuse of hy/sy wil uitbrei oor die gekose boeke. Die lesers se keuse word in briefformaat geplaas en LitNet neem geen verantwoordelikheid vir foutiewe boektitels of skrywers nie. Alida Alta van Zyl Andries Anneke Bobbejaanboer Chris Brunette Christa Jonker-Jordaan Christoffel Clinton V du Plessis Coenie K Daan Desimaal Die Gemaskerde Sopbeen Erasmus Folly Estian Bosch Francois Williams Godzilla Grieta Ilse Meyer...

Uithaal en Wys, Vroue van Suid-Afrika!
Koos A Kombuis - 2006-07-07
Dit was nou een van die mees sensible dinge wat Thabo Mbeki ooit kwytgeraak het. In ‘n toespraak verlede week kondig hy aan: “Die volgende president van Suid-Afrika moet ‘n vrou wees.” En, net daar, troef hy al sy teenstanders. Hy troef die hele Zuma-faksie. Want as julle mooi oplet, sal julle sien: Jacob Zuma is nie ‘n vrou nie. Die downside van Thabo se speech is natuurlik dit: hy het waarskynlik die een of ander boring vrou in gedagte soos dr Manto, minister van...

Exit
Clinton V du Plessis - 2006-07-07
Ek het nog nie Robin Sharma se The monk who sold his Ferrari gelees nie, maar vir my was dit makliker as wat ek ooit gedink het dit sou wees. Dit was weer net na middernag, soos die vorige keer … Ek het ongemaklik wakkergeskrik – amper soos Bruce Springsteen met daardie “freight train running through the middle of my head”-gevoel. Moeisaam het ek die skakelaar raakgevat – dit het gevoel asof die mure al hoe nader na mekaar beweeg; die kamer het ontsettend klein...

Geweld is nie ’n opsie nie
Jason Lloyd - 2006-07-07
Die fliek Underworld Evolution van die regisseur Len Wiseman is as ’t ware ’n beeld wat jou op ’n gewelddadige en bloeddorstige toer neem. Dit neem jou van toeka se dae, deur ’n hoëtegnologie-era tot by die hede – wat deurspek is met bloed en genadelose gevegte, waar dood aan die orde van die dag is. Dit laat jou gril en somtyds verbeel jy jou jy bevind jou binne so ’n werklikheid. Dit is reeds daarom dat ek nie dié fliek vir die sensitiewe fliekganger...

Gelyk en is
Deborah Steinmair - 2006-07-07
Ek blaai nou die dag deur ‘n geïllustreerde voëlboek. Dis altyd lekker om die lyfies wat ek in die tuin sien rondwip, vir ‘n slag van naderby in glansende waterverf te bestudeer. Om te lees oor hulle eet- en ander gewoontes. Ek is egter onkant betrap toe die retoriek na die eerste beskrywende paragraaf lostorring en in ‘n preek verander. Ja, ‘n preek. “Die bosduif vlieg altyd weer terug na die veiligheid van die rots. Net so moet die Christen ook …”...

Taxi-Gespraxi
Fanus Rautenbach - 2006-07-05
Die eerste stem wat ek hoor, is Elsa Olivier s’n: “Dit is die einde van jou onafhanklikheid en die begin van jou afhanklikheid …” Ek maak my oë oop, vee oor my voorkop … kyk na my vingers: klein bloeddruppeltjies … van die voorruit wat gebars het: ’n Toyota het my Merc ‘n dwarsklap gegee toe ek wou draai … van die Paarl af op pad terug Kaapstad toe. Waarheid: my onafhanklikheid daarmee heen. Nie rêrig nie. “Hoe word...

Nog 'n skoonsus
Anoniem - 2006-07-03
Sy is nie regtig baie mooi nie, maar tog nie sleg om na te kyk nie. Ek het nog altyd gewonder hoe sy in die bed sou wees, soos ek met alle aantreklike vroue doen. Maar sy was so konserwatief, rein, edel en alles wat ordentlik is. So ek het soms maar net oor haar gefantaseer sonder om eens te dink iets sal gebeur. Sy is immers my vrou se broer se vrou. Tot die dag wat ons almal saam by my vrou se ouerhuis is. Ek vang haar heeldag dat sy na my kyk en dan bloos. Die aand is almal buite om die vuur...

''The biggest challenge is to find exciting, fresh, well-written content''
Michelle Matthews - 2006-07-03
Michelle McGrane in conversation with Michelle Matthews, publishing manager of Oshun Books Michelle Matthews graduated from the University of Cape Town in 1999. She has written for various publications, including Shape, FHM and Men's Health, and worked as an editor, sub-editor and arts reporter at the Mail & Guardian, CityLife and Big Media. She was the managing editor of SL Magazine before being recruited by Struik Publishers in 2004 to develop their new women's imprint, Oshun Books. At the...

Skiet
Anoniem - 2006-06-28
My ma het haarself geskiet met my pa se haelgeweer. Dit was op een van haar knit-one aande. Ek sou verwag het dat sy dit op een van haar slip-one aande sou wees. Op 'n knit-one aand sal sy vroeg begin drink. So vroeg as 4 uur die middag Groot glase goedkoop witwyn wat sy vinnig afsluk. Al lankal die pretensie van 'n kelkie opgegee. Daar was altyd 'n vreemde lekkerte aan die aande. Sy het baie meer geduld met ons gehad as gewoonlik en ons het lawwe speletjies gespeel. Sy het my en Boetie saam in...

Pleitgebede vir my ma
Minerva - 2006-06-28
My ma word hierdie week sewentig. Sy bly saam met haar honde, het geweier om ooit weer na `n man te kyk na my pa oorlede is, sê sy sien nie kans om met `n ou omie te trou wat na samboksalf ruik, en heeldag vir hom pille aan te dra nie. My ma se huis is relatief veilig, diefwering, staalhekke, kettings met slotte en dan help die keffers seker ook om die ongewenste elemente weg te hou, maar ek is bekommerd, baie bekommerd. Sy raak deesdae vergeetagtig, herhaal haarself baie en tree partymaal...

Voe(d)bal vir seuntjies?
Lamé Ebersöhn - 2006-06-28
Wat ‘n uiters ontstellende ervaring – ‘n rugbywedstryd op ’n hoërskoolveld waar laerskoolkinders kompeteer vir ’n streeksbeker. Aggressiewe krete, aanhitsende gille, uitjou buldering, kru skelwoorde, patetiese paaierey. Nee! Dit moet stop! Waar is die opvoedkundiges, maatskaplike werkers, kinderartse en skoolhoofde? Diegene wat kinders versorg, wat moet toesien dat hulle in ’n beskermde omgewing grootword? Vaardighede kan oordra wat selfvertroue en sosiale...


<< 1 1439 1440 1441 1442 1443 >>