Hierdie is die LitNet-argief (2006–2012)
Besoek die aktiewe LitNet-platform by www.litnet.co.za

This is the LitNet archive (2006–2012)
Visit the active LitNet platform at www.litnet.co.za


 
Vermaak | Entertainment > Teater | Theatre > Spens

Spens


<< 1 2 3 >>

LitNet-spens: Die elmboog lig ... die hand
Albert Maritz - 2009-01-30
Naam van skrywer Albert Maritz Naam van teks Die elmboog lig ... die hand Subgenre Verhoogdrama Kort opsomming ’n Produksie gemik as teenvoeter vir geweld teen vroue. Aantal spelers 2 Naam van kopiereghouer Albert Maritz Persoon/instelling wat gekontak moet word ivm opvoerregte Albert Maritz: impresa@mweb.co.za >> Klik hier om die teks in PDF-formaat af te laai >> << Klik hier om terug te gaan na die LitNet-spens...

LitNet-spens: Aspoestertjie
Piet Matipa - 2009-01-16
Naam van skrywerPiet Matipa Naam van teks Aspoestertjie Subgenre Musiekblyspel Aantal spelers 12 Kort opsomming Aspoesterjie is soos die tradisionele Aspoesterjie, maar net modern en snaaks. Vorige opvoerings Drama Eisteddfod ATKV-Tienertoneel Pryse toegeken Wenner van Beeld Afrikaans Ekspo 2006 Drama-afdeling Naam van kopiereghouer Piet Matipa Persoon/instelling wat gekontak moet word ivm opvoerregte Swartkat...

LitNet-spens: Skerp kloue van bloed
Albert Maritz - 2009-01-16


LitNet-spens: Skerp kloue van bloed
Albert Maritz - 2009-01-16


LitNet-spens: Vat vyf
André Kotzé - 2009-01-13
Naam van skrywer André Kotzé Naam van teks Vat Vyf – ’n Voorstedelike Sprokie Subgenre Radiodrama Aantal spelers 5 Kort opsomming Die universiteitstudent, dogter van ’n hiper-streng pa, neem deel aan ’n skoonheidskompetisie en wen. Sy sit met die dilemma om ’n kêrel te kry om saam te gaan om haar eerste prys te gaan benut. ’n Onbekende bewonderaar val letterlik in haar geïsoleerde lewe in....

LitNet-spens: Korrupsie
Piet Matipa - 2009-01-07
Naam van skrywerPiet Matipa Naam van teks Korrupsie Subgenre Drama / Radiodrama Aantal spelers 15 Kort opsomming Korrupsie is satire. Dit speel in Italië af. Dit gaan oor al die korrupsie wat in die regering aangaan. Dit spot met hedendaagse Suid-Afrikaanse gebeurtenisse. Dit het skerp humor in, maar dra ter selfde tyd ’n boodskap oor. Korrupsie is ’n drama, maar kan ook as ’n radiodrama opgevoer word. Vorige opvoerings...

LitNet-spens: Wys my joune
Ludolf Parker - 2008-11-27
Naam van skrywer Ludolf Parker Naam van teks Wys my joune Subgenre Drama Aantal spelers 6 Kort opsomming Dis'n klug wat in Good afspeel in die Woonstel van Sarie De Lange oor 'n lang Vrydagaand wanneer 'n pasgetroude polisie-inspektrise probeer om ontslae te raak van haar man, met die hulp van haar vriend, Lukas. Vorige opvoerings Geen Naam van kopiereghouer C L Smit Persoon/instelling wat gekontak moet word ivm opvoerregte...

LitNet-spens: Operasie Spookasem
André Kotzé - 2008-11-14
Naam van skrywer André Kotzé Naam van teks Operasie Spookasem (2007) Subgenre Radiodrama Aantal spelers 5 Kort opsomming Toekomsdrama met intelligensie-agtergrond wat afspeel by die SA Ambassade in Manilla. Twee intelligensie-offisiere by die ambassade probeer keer dat die SA Staatspresident op vreemde grondgebied in ’n beplande sluipmoordaanval omkom. Vorige opvoerings Geen Naam van kopiereghouer André Kotzé...

LitNet-spens: Oppie eiland
Rita Swanepoel - 2008-11-14
Naam van skrywer Rita Swanepoel Naam van teks Oppie eiland Subgenre Drama Aantal spelers 6 Kort opsomming Neels, middeljarige alleenloper, word deur die engel, Morax, versoek om die anti christ uit te roei. Vorige opvoerings Geen Naam van kopiereghouer Rita Swanepoel Persoon/instelling wat gekontak moet word ivm opvoerregte Rita Swanepoel ritaswa@mweb.co.za 082 8747 207 >> Klik hier om die teks in PDF-formaat af te laai...

LitNet-spens: Die spooklig
Malene Breytenbach - 2008-11-14
Naam van skrywer Malene Breytenbach Naam van teks Die spooklig Subgenre Radiodrama / verhoogdrama Aantal spelers 8 Kort opsomming Op ’n plaas in Mpumalanga waar daar elke aand ’n rooi lig in die verte verskyn, word die huismense wat besoekers het, aangeval deur ’n voormalige plaaswerker wat hulle gyselaar hou en terroriseer. Die plaasvoorman en sy mense lok hom egter uit en hy vlug, maar verongeluk. Hy het geskrik vir die lig wat in...

LitNet-spens: Die vlugtelinge
Malene Breytenbach - 2008-11-14
Naam van skrywer Malene Breytenbach Naam van teks Die vlugtelinge Subgenre Radiodrama Aantal spelers 4 Kort opsomming ’n Gesin in Harare, Zimbabwe, word verplig om te vlug. Die man is ’n onderwyser wat by die skool aangeval is omdat hy ’n seun van ’n MDC-lid gered het van ’n groep ZANU-jeugdiges. Hy is weer gehelp deur ’n ZANU-hooggeplaaste se seun, maar nou kom ’n groep leerlinge hulle huis aanval om hulle te verdryf....

LitNet-spens: Waar daar ’n sprokie trek, is daar ’n muurtjie
André Kotzé - 2008-11-11
Naam van skrywer André Kotzé Naam van teks Waar daar ’n sprokie trek, is daar ’n muurtjie (2006) Subgenre Radiodrama Aantal spelers 5 Kort opsomming Blyspel/klug wat drie sprokie-karakters, die antieke Vlieënde Hollander, Apartheidsjare se Rip van Winkel en 'n moderne Antjie Somers byeen bring in die Nuwe Suid-Afrika. Vorige opvoerings Nie opgevoer nie. Naam van kopiereghouer André Kotzé Persoon/instelling...

LitNet-spens: Die Stanford-storie
André Kotzé - 2008-11-11
Naam van skrywer André Kotzé Naam van teks Die Stanford-storie Subgenre Radiodrama Aantal spelers 6 Kort opsomming Historiese drama wat die tragiese gebeure wat Sir Robert Stanford binne enkele jare van ‘n oorlogsheld na ‘n verfoeide en bankrot boer geneem het, probeer weergee. Daar word ook gepoog om die raaisel op te los oor wie die gewraakte naam aan die dorpie Stanford toegeken het by registrasie van die dorp. Geskrywe vir die 150ste...

LitNet-spens: Eerste prys is ’n bruid
André Kotzé - 2008-11-11
Naam van skrywer André Kotzé Naam van teks Eerste prys is ’n bruid Subgenre Radiodrama Aantal spelers 6 Kort opsomming Historiese blyspel wat op geestige wyse die spot dryf met die miskenning van vroueregte in Suid-Afrika (Overberg, negentiende eeu). “Dis nie die geskiedenis wat vroue sleg behandel het nie; dis mans wat vroue sleg behandel het.” - Dan Sleigh. Vorige opvoerings 28 Desember 2003 - RSG Naam van kopiereghouer...


<< 1 2 3 >>