Hierdie is die LitNet-argief (2006–2012)
Besoek die aktiewe LitNet-platform by www.litnet.co.za

This is the LitNet archive (2006–2012)
Visit the active LitNet platform at www.litnet.co.za


 
Vermaak | Entertainment > Teater | Theatre > Spens

Spens


<< 1 2 3 >>

LitNet-spens: Monoloog uit Die Bethlehem-ster
Henriette Grove - 2010-07-15
Naam van skrywer Henriette Grove Naam van teks Monoloog uit: Die Bethlehem-ster Subgenre Monoloog uit dramateks Aantal spelers 1 Kort opsomming Hierdie monoloog is deel van ’n versameling monoloë wat deur Milla Louw uitgekies is as ideaal vir Drama-klaswerk en oudisies. Milla Louw versoek die gebruiker om die hele toneelstuk in oënskou te neem indien die monoloog gekies word. Die monoloë word geplaas met die vergunning van DALRO. Kontak DALRO met betrekking tot...

LitNet-spens: Monoloog uit Die swart engel
Gerhard Beukes - 2010-07-07
Naam van skrywer Gerhard Beukes Naam van teks Monoloog uit: Die swart engel Subgenre Monoloog uit dramateks Aantal spelers 1 Kort opsomming Hierdie monoloog is deel van ’n versameling monoloë wat deur Milla Louw uitgekies is as ideaal vir Drama-klaswerk en oudisies. Milla Louw versoek die gebruiker om die hele toneelstuk in oënskou te neem indien die monoloog gekies word. Die monoloë word geplaas met die vergunning van DALRO. Kontak DALRO met betrekking tot opvoerregte....

LitNet-spens: Monoloog uit Die Sonkring
Jan Scholtz - 2010-07-07
Naam van skrywer Jan Scholtz Naam van teksMonoloog uit: Die SonkringSubgenre Monoloog uit draaiboekAantal spelers 1Kort opsomming Hierdie monoloog is deel van ’n versameling monoloë wat deur Milla Louw uitgekies is as ideaal vir Drama-klaswerk en oudisies. Milla Louw versoek die gebruiker om die hele toneelstuk in oënskou te neem indien die monoloog gekies word. Die monoloë word geplaas met die vergunning van DALRO. Kontak DALRO met betrekking tot opvoerregte. Klaswerk...

LitNet-spens: Monoloog uit Sondag kos vyf piso's
Josephina Niggli - 2010-07-07
Naam van skrywer Josephina Niggli - in Afrikaans vertaal deur FJ Weideman Naam van teks Monoloog uit: Sondag kos vyf piso's Subgenre Monoloog uit dramateks Aantal spelers 1 Kort opsomming Hierdie monoloog is deel van ’n versameling monoloë wat deur Milla Louw uitgekies is as ideaal vir Drama-klaswerk en oudisies. Milla Louw versoek die gebruiker om die hele toneelstuk in oënskou te neem indien die monoloog gekies word. Die monoloë word geplaas met die vergunning...

LitNet-spens: Knorries en die krisis
Nico Luwes - 2010-06-30
Naam van skrywer Nico Luwes Naam van teks Knorries en die krisis – ’n Komedie in 8 tonele Subgenre (bv kabaret, eenmanstuk, radiodrama) Komedie Spelers 3 mans en 1 vrou Kort opsomming indien beskikbaar Tyd - nog in Hierdie Lewe! Dit is 10 uur die oggend in Huis Soeterjare, ’n aftree-oord êrens op die platteland. Korrelkop van Graan (65), ’n afgetrede melkboer, nooit getroud kom trek die eerste keer in die ouetehuis in. Saam met hom is Kingdom...

LitNet-spens: Piet se tante
Nico Luwes - 2010-06-17
Naam van skrywer Nico Luwes Naam van teks Piet se tante – Afrikaanse vertaling/verwerking van Charley’s Aunt (Brendon Thomas) Subgenre (bv kabaret, eenmanstuk, radiodrama) Komedie Spelers 6 mans en 4 vroue Kort opsomming indien beskikbaar Jare gelede het Frederik Burgers die hoofrol gespeel in die immergroen komedie wat landwyd opslae gemaak het. Twee studente nooi twee dames om in Reitz te kom eet. Uiteraard kort hulle ’n chaperone. Piet se miljoenêrtante...

LitNet-spens: Nag van die hiëna
Nico Luwes - 2010-06-10
Naam van skrywer Nico Luwes Naam van teks Nag van die hiëna Subgenre (bv kabaret, eenmanstuk, radiodrama) Moordriller Spelers Leon Rossouw (45 Besigheidsman en boer – genadeloos en knorrig) Hendrik Rossouw 45 (Sy identiese tweelingbroer – tans groentesmous in Botswana na ’n ‘ongeluk’ tydens in rooftog twee jaar tevore. Nie baie slim nie – bietjie skade opgetel) Lalien Rossouw (28, Leon se tweede vrou – warm) Dr Gert Breytenbach (32, ’n...

LitNet-spens: Monoloog uit Die omslagtige Tant Lenie
CJ Langenhoven - 2010-06-03
Naam van skrywer CJ Langenhoven Naam van teks Monoloog uit: Die omslagtige Tant Lenie Subgenre Monoloog uit dramateks Aantal spelers 1 Kort opsomming Hierdie monoloog is deel van ’n versameling monoloë wat deur Milla Louw uitgekies is as ideaal vir Drama-klaswerk en oudisies. Milla Louw versoek die gebruiker om die hele toneelstuk in oënskou te neem indien die monoloog gekies word. Die monoloë word geplaas met die vergunning van DALRO. Kontak DALRO met betrekking...

LitNet-spens: Monoloog uit Sorry miss doepie
Anoniem - 2010-06-03
Naam van skrywer Anoniem Naam van teks Monoloog uit: Sorry, Miss Doepie Subgenre Monoloog uit dramateks Aantal spelers 1 Kort opsomming Hierdie monoloog is deel van ’n versameling monoloë wat deur Milla Louw uitgekies is as ideaal vir Drama-klaswerk en oudisies. Milla Louw versoek die gebruiker om die hele toneelstuk in oënskou te neem indien die monoloog gekies word. Die monoloë word geplaas met die vergunning van DALRO. Kontak DALRO met betrekking tot...

LitNet-spens: Monoloog uit Teater is nou smarter
Zander Hagen - 2010-05-27
Naam van skrywer Zander Hagen Naam van teks Monoloog uit: Teater is nou smarter Subgenre Monoloog uit dramateks Aantal spelers 1 Kort opsomming Hierdie monoloog is deel van ’n versameling monoloë wat deur Milla Louw uitgekies is as ideaal vir Drama-klaswerk en oudisies. Milla Louw versoek die gebruiker om die hele toneelstuk in oënskou te neem indien die monoloog gekies word. Die monoloë word geplaas met die vergunning van DALRO. Kontak DALRO met betrekking...

LitNet-spens: Monoloog uit Twee lampe
Uys Krige - 2010-05-21
Naam van skrywer Uys Krige Naam van teks Monoloog uit: Twee lampe Subgenre Monoloog uit dramateks Aantal spelers 1 Kort opsomming Hierdie monoloog is deel van ’n versameling monoloë wat deur Milla Louw uitgekies is as ideaal vir Drama-klaswerk en oudisies. Milla Louw versoek die gebruiker om die hele toneelstuk in oënskou te neem indien die monoloog gekies word. Die monoloë word geplaas met die vergunning van DALRO. Kontak DALRO met betrekking tot opvoerregte....

LitNet-spens: Monoloog uit Yerma
Frederico García Lorca - 2010-05-21
Naam van skrywer Frederico García Lorca (Vertaal deur Uys Krige)   Naam van teks Monoloog uit: Yerma   Subgenre Monoloog uit dramateks   Aantal spelers 1   Kort opsomming Hierdie monoloog is deel van ’n versameling monoloë wat deur Milla Louw uitgekies is as ideaal vir Drama-klaswerk en oudisies. Milla Louw versoek die gebruiker om die hele toneelstuk in oënskou te neem indien die monoloog gekies word. Die monoloë word geplaas met die vergunning van DALRO. Kontak DALRO met...

LitNet-spens: Monoloog uit Germanicus (Clemens)
NP Van Wyk Louw - 2010-05-13
Naam van skrywer NP Van Wyk Louw Naam van teks Monoloog uit: Germanicus Subgenre Monoloog uit dramateks Aantal spelers 1 Kort opsomming Hierdie monoloog is deel van ’n versameling monoloë wat deur Milla Louw uitgekies is as ideaal vir Drama-klaswerk en oudisies. Milla Louw versoek die gebruiker om die hele toneelstuk in oënskou te neem indien die monoloog gekies word. Die monoloë word geplaas met die vergunning van DALRO. Kontak DALRO met betrekking tot...

LitNet-spens: Monoloog uit Germanicus (Livia)
NP Van Wyk Louw - 2010-05-13
Naam van skrywer NP Van Wyk Louw Naam van teks Monoloog uit: Germanicus Subgenre Monoloog uit dramateks Aantal spelers 1 Kort opsomming Hierdie monoloog is deel van ’n versameling monoloë wat deur Milla Louw uitgekies is as ideaal vir Drama-klaswerk en oudisies. Milla Louw versoek die gebruiker om die hele toneelstuk in oënskou te neem indien die monoloog gekies word. Die monoloë word geplaas met die vergunning van DALRO. Kontak DALRO met betrekking tot...

LitNet-spens: Monoloog uit Germanicus (Agrippina)
NP Van Wyk Louw - 2010-05-13
Naam van skrywer NP Van Wyk Louw Naam van teks Monoloog uit: Germanicus Subgenre Monoloog uit dramateks Aantal spelers 1 Kort opsomming Hierdie monoloog is deel van ’n versameling monoloë wat deur Milla Louw uitgekies is as ideaal vir Drama-klaswerk en oudisies. Milla Louw versoek die gebruiker om die hele toneelstuk in oënskou te neem indien die monoloog gekies word. Die monoloë word geplaas met die vergunning van DALRO. Kontak DALRO met betrekking tot...

LitNet-spens: Monoloog uit Germanicus (Germanicus)
NP Van Wyk Louw - 2010-05-13
Naam van skrywer NP Van Wyk Louw Naam van teks Monoloog uit: Germanicus Subgenre Monoloog uit dramateks Aantal spelers 1 Kort opsomming Hierdie monoloog is deel van ’n versameling monoloë wat deur Milla Louw uitgekies is as ideaal vir Drama-klaswerk en oudisies. Milla Louw versoek die gebruiker om die hele toneelstuk in oënskou te neem indien die monoloog gekies word. Die monoloë word geplaas met die vergunning van DALRO. Kontak DALRO met betrekking tot...

LitNet-spens: Rooi papawer
SD Fourie - 2010-05-04
Naam van skrywer SD Fourie Naam van teks Rooi papawer Subgenre Radiodrama Aantal spelers 3 Kort opsomming Anna en Thea, twee susters, kuier op ‘n eiland. Thea, ‘n kunstenaar, sukkel om haar verlede te verwerk. Petros, ‘n plaaslike gids, raak verlief op Thea en besef dat Anna ‘n aandeel in Thea se verlede het. Persoon/instelling wat gekontak moet word ivm opvoerregte SD Fourie: sdfourie@telkomsa.net >> Klik hier om die teks in PDF-formaat...

LitNet-spens: Monoloog uit Beatrys
Maeterlinck - 2010-05-04
Naam van skrywer Maeterlinck Naam van teks Monoloog uit Beatrys Subgenre Monoloog uit dramateks Aantal spelers 1 Kort opsomming Hierdie monoloog is deel van ’n versameling monoloë wat deur Milla Louw uitgekies is as ideaal vir Drama-klaswerk en oudisies. Milla Louw versoek die gebruiker om die hele toneelstuk in oënskou te neem indien die monoloog gekies word. Die monoloë word geplaas met die vergunning van DALRO. Kontak DALRO met betrekking tot opvoerregte....

LitNet-spens: Monoloog uit As nefie kom kuier
Sarel Reyneke - 2010-04-29
Naam van skrywer Byeengebring deur Gerhard J Beukes Naam van teks Monoloog uit As nefie kom kuier (Sarel Reyneke), Uit die bundel Kom ons speel toneel Subgenre Monoloog uit dramateks Aantal spelers 1 Kort opsomming Hierdie monoloog is deel van ’n versameling monoloë wat deur Milla Louw uitgekies is as ideaal vir Drama-klaswerk en oudisies. Milla Louw versoek die gebruiker om die hele toneelstuk in oënskou te neem indien die monoloog gekies word. Die monoloë...

LitNet-spens: Monoloog uit Die koopman van Venesië (Shylock)
William Shakespeare - 2010-04-21
Naam van skrywer William Shakespeare Naam van teks Monoloog uit Die koopman van Venesië (Shylock), in Afrikaans vertaal deur Anna S Pohl Subgenre Monoloog uit dramateks Aantal spelers 1 Kort opsomming Hierdie monoloog is deel van ’n versameling monoloë wat deur Milla Louw uitgekies is as ideaal vir Drama-klaswerk en oudisies. Milla Louw versoek die gebruiker om die hele toneelstuk in oënskou te neem indien die monoloog gekies word. Die monoloë word...

LitNet-spens: Monoloog uit Die koopman van Venesië (Portia)
William Shakespeare - 2010-04-21
Naam van skrywer William Shakespeare Naam van teks Monoloog uit Die koopman van Venesië (Portia), in Afrikaans vertaal deur Anna S Pohl Subgenre Monoloog uit dramateks Aantal spelers 1 Kort opsomming Hierdie monoloog is deel van ’n versameling monoloë wat deur Milla Louw uitgekies is as ideaal vir Drama-klaswerk en oudisies. Milla Louw versoek die gebruiker om die hele toneelstuk in oënskou te neem indien die monoloog gekies word. Die monoloë word...

LitNet-spens: Monoloog uit Die koopman van Venesië (Portia)
William Shakespeare - 2010-04-21
Naam van skrywer William Shakespeare Naam van teks Monoloog uit Die koopman van Venesië (Portia), in Afrikaans vertaal deur Tjaart Potgieter Subgenre Monoloog uit dramateks Aantal spelers 1 Kort opsomming Hierdie monoloog is deel van ’n versameling monoloë wat deur Milla Louw uitgekies is as ideaal vir Drama-klaswerk en oudisies. Milla Louw versoek die gebruiker om die hele toneelstuk in oënskou te neem indien die monoloog gekies word. Die monoloë...

LitNet-spens: Monoloog uit Diepe grond
Reza de Wet - 2010-04-09
Naam van skrywer Reza de Wet Naam van teks Monoloog uit: Diepe grond (Soekie) Subgenre Monoloog uit dramateks Aantal spelers 1 - Veral geskik vir hoërskooldogters, grade 11-12. Kort opsomming Hierdie monoloog is deel van ’n versameling monoloë wat deur Milla Louw uitgekies is as ideaal vir Drama-klaswerk en oudisies. Milla Louw versoek die gebruiker om die hele toneelstuk in oënskou te neem indien die monoloog gekies word. Die monoloë...

LitNet-spens: Monoloog uit Begrawe die dooies
Irwin Shaw - 2010-03-31
Naam van skrywer Irwin Shaw, vertaal deur Prof JPJ van Rensburg Naam van teks Monoloog uit: Begrawe die dooies Subgenre Monoloog uit dramateks Aantal spelers 1 Kort opsomming Hierdie stuk speel af gedurende die Eerste Wêreldoorlog. Op die verhoog is ses grafte waarin die ses lyke regop staan en weier dat hulle begrawe word. Uit radeloosheid laat die Departement van Verdediging naderhand die lyke se naasbestaandes kom om hulle te oorreed om begrawe...

LitNet-spens: Monoloog uit Antigone
Jean Anouilh - 2010-03-24
Naam van skrywer Jean Anouilh, vertaal deur Joc de Bruyn en Fred Engelen Naam van teks Monoloog uit: Antigone Subgenre Monoloog uit dramateks Aantal spelers 1 Kort opsomming Hierdie monoloog is deel van ’n versameling monoloë wat deur Milla Louw uitgekies is as ideaal vir Drama-klaswerk en oudisies. Milla Louw versoek die gebruiker om die hele toneelstuk in oënskou te neem indien die monoloog gekies word. Die monoloë word geplaas met die vergunning van DALRO....

LitNet-spens: Monoloog uit Koning Eenoog / Nie vir geleerdes
NP Van Wyk Louw - 2010-03-18
Naam van skrywer NP Van Wyk Louw Naam van teks Monoloog uit: Koning Eenoog / Nie vir geleerdes Subgenre Monoloog uit dramateks Aantal spelers 1 Kort opsomming Hierdie monoloog is deel van ’n versameling monoloë wat deur Milla Louw uitgekies is as ideaal vir Drama-klaswerk en oudisies. Milla Louw versoek die gebruiker om die hele toneelstuk in oënskou te neem indien die monoloog gekies word. Die monoloë word geplaas met die vergunning van DALRO. Kontak DALRO...

LitNet-spens: Die skildery
Penelope Morris - 2010-01-14
Naam van skrywer Penelope Morris Naam van teks Die skildery Subgenre Radiodrama Aantal spelers 5 Kort opsomming ’n Les in dankbaarheid Vorige opvoerings Geen Naam van kopiereghouer Penelope Morris Persoon/instelling wat gekontak moet word ivm opvoerregte Daphne Pick p/a Daphne Pick Prokureurs Posbus 20581, Del Judor, 1044 e-pos: daphnepick@lantic.net tel. 083 234 5966 (013) 692 3166 / 4753 >> Klik...

LitNet-spens: ketjap
Ruan Kemp - 2010-01-05


LitNet-spens: Die man uit een stuk
Pienkes du Plessis - 2010-01-05
Naam van skrywer Pienkes du Plessis Naam van teks Die man uit een stuk Subgenre Radiodrama Aantal spelers 4 Kort opsomming Drie beteuterde ou mans in ’n wanhopige poging om hul bankrot maatskappy te red. Wrang, swart slot. Vorige opvoerings Geen Naam van kopiereghouer Pienkes du Plessis Persoon/instelling wat gekontak moet word ivm opvoerregte Pienkes du Plessis >> Klik hier om die teks in PDF-formaat af te laai >>...

LitNet-spens: Kerse en wyn vir Marrelein
SD Fourie - 2009-10-20
Naam van skrywer SD FourieNaam van teks Kerse en wyn vir Marrelein Kort opsomming Die eensame Madelein pas twee gestremdes op. In haar afsondering mis sy haar vriendinne en by gebrek aan geselskap steek sy kerse aan, verbeel haar dis mense en deel haar lewe met hulle. Aantal spelers 4 Vorige opvoeringsGeen Pryse toegekenGeen Naam van kopiereghouer SD FouriePersoon/instelling wat gekontak moet word ivm opvoerregte SD Fourie sdfourie@telkomsa.net >> Klik hier om die drama...

LitNet-spens: Formalien
Carien Smith - 2009-10-15
Naam van skrywer Carien Smith Naam van teks Formalien Subgenre Hierdie teks bied die regisseur die opsie om as ‘n drama of tragi-komedie opgevoer te word. Die teks is oorspronklik as ‘n drama geskryf. Kort opsomming 'n Broer en sy sussie soek verblyf vir die aand, en eindig op 'n plaas. Hier ontmoet hulle die vreemdste mense, en die avontuur begin! Aantal spelers Ses Pryse toegeken Die teks het vir die Nagtegaalprys in aanmerking gekom. Naam van kopiereghouer Carien...

LitNet-spens: Limericke sonder brieke
Nico Luwes - 2009-09-23
Naam van skrywerNico Luwes Naam van teksLimericke sonder brieke SubgenreJeugteater woordprogram met musiek en bewegingKort opsomming‘n Komiese voordragkonsert oor die geskiedenes van ons land met Maestro as sirkusmeester en spelers wat ‘n aksiebelaaide konsert in die vorm van limericke deur Philip de Vos en Nico Luwes onderneem om uit te vind hoekom ons is soos ons is - nie lekker nie! Geskik vir jeugteater wat ‘n lekker jol wil hê met word sang en dans.Aantal spelersOngeveer...

LitNet-spens: Dogters van Zeus
Louise Prinsloo - 2009-09-23


LitNet-spens: Die wortel van alle kwaad
Hans Pienaar - 2009-09-11
Naam van skrywer Hans Pienaar Naam van teks Die wortel van alle kwaad Subgenre Komiese tragedie, swart komedie Kort opsomming Vier mans ontmoet in die saal vir prostaatoperasies in ‘n hospitaal, elkeen met sy eie geheime. Een van hulle ontmoet in ‘n suster by die hospitaal; iemand wat hy na al die jare amper vergeet het, en probeer vergifnis by haar kry vir wat hy glo aan haar gedoen het. Nog ‘n ander karakter is betrokke...

LitNet-spens: Waaihoek se Vinkel en Koljander
Nico Luwes - 2009-08-21
Naam van skrywer Nico Luwes Naam van teks Waaihoek se Vinkel en Koljander Subgenre Afrikaanse multikulturele komiese musiekspel Kort opsomming “WAAIHOEK” is ’n multikulturele musikale klug met sang en dans, geskryf met die doel om soveel moontlike geleenthede te skep aan plaaslike toneelspelers, dansers en musikante om hulle talente te ontwikkel. Dit is ’n komiese musiekspel gegrond op verwarrende persoonlikhede....

Litnet-spens: Maaltyd vir een
Nico Luwes - 2009-08-20
Naam van skrywer Nico Luwes Naam van teks Maaltyd vir een Subgenre Klug Kort opsomming Die bekende Dinner for one in Afrikaans vertaal oor die 90 jarige effens seniele Miss Sophie wat haar 4 onsigbare gaste onthaal en haar butler James wat al die heildronke namens hul drink en permanent oor die leeuvel donder. Die stuk word elke nuwejaarsdag op TV uitgesaai. Aantal spelers Een man en een vrou, plus nog 'n man indein Duitse aankondiging...

LitNet-spens: Geraamtes
Carien Smith - 2009-08-20
Naam van skrywer Carien Smith Naam van teks Geraamtes Subgenre Tiener-drama Kort opsomming 'n Populêre meisie wat met die rugby eerstespan se kaptein uitgaan, kom agter hy cheat op haar. Sy probeer om agter te kom wie die meisie is, en kry 'n goot verrassing! Aantal spelers 14 + Vorige opvoerings Geen Naam van kopiereghouer Carien Smith Persoon/instelling wat gekontak moet word ivm opvoerregte...

LitNet-spens: Sofia word wakker
Johann Schutte - 2009-07-31
Naam van skrywer Johann Schutte Naam van teks Sofia word wakker Subgenre Verhoogdrama Kort opsomming ’n Prostituut en dwelmverslaafde tel ’n kliënt op wat haar wil uitvat vir ’n melkskommel, maar sy kry meer as wat sy verwag. Aantal spelers 5 Vorige opvoerings Geen Pryse toegeken Geen Naam van kopiereghouer Johann Schutte Persoon/instelling wat gekontak moet word...

LitNet-spens: Knorries in die krisis
Nico Luwes - 2009-07-23
Naam van skrywer Nico Luwes Naam van teks Knorries in die krisis (Afrikaans) en Crisis in Golden Years (Engelse vertaling) Subgenre Komedie Kort opsomming ’n Komedie in 8 tonele Tyd - nog in hierdie lewe! Dit is 10 uur die oggend in Huis Soeterjare, ’n aftree-oord êrens op die platteland. Korrelkop van Graan (65), ’n afgetrede melkboer, nooit getroud, kom trek die eerste keer in die ouetehuis in. Saam met hom is...

LitNet-spens: Zollie
Nico Luwes - 2009-07-09
Naam van skrywer Nico Luwes Naam van teks Zollie in Afrikaans en Zolly in Engels as vertaling Subgenre Drama Kort opsomming ’n Kinderlose Griekse egpaar besit ’n kafee. Twee groepe straatkinders probeer oorleef. Zollie het potensiaal en mev Georgio wil hom rehabiliteer. Konflik tussen die groepe lei tot die dood van Snoekie. Die harde lewe van straatkinders kom onder die soeklig. Ten laaste red die vrou vir Zollie wat ’n...

LitNet-spens: Zollie
Nico Luwes - 2009-07-09
Naam van skrywer Nico Luwes Naam van teks Zollie in Afrikaans en Zolly in Engels as vertaling Subgenre Drama Kort opsomming ’n Kinderlose Griekse egpaar besit ’n kafee. Twee groepe straatkinders probeer oorleef. Zollie het potensiaal en mev Georgio wil hom rehabiliteer. Konflik tussen die groepe lei tot die dood van Snoekie. Die harde lewe van straatkinders kom onder die soeklig. Ten laaste red die vrou vir Zollie wat ’n...

LitNet-spens: Lekker is 'n vinger lank
Pienkes du Plessis - 2009-07-02
Naam van skrywer Piekes du Plessis Naam van teks Lekker is 'n vinger lank Subgenre Verhoogdrama | Klug Kort opsomming Vier uiteenlopende karakters ('n geleerde oom uit Pretoria, 'n gay kêreltjie uit Sandton, 'n AWB-boer uit Ventersdorp en 'n tert uit Bloemfontein) beland saam by Petrus se poort. Maar die poortwag is bruin ... Aantal spelers 8 Vorige opvoerings Geen Naam van kopiereghouer Piekes du Plessis...

LitNet-spens: Damaged Goods
Carien Smith - 2009-06-02
Naam van skrywer Carien Smith Naam van teks Damaged Goods Subgenre Tiener-drama Kort opsomming 'n Skoolmeisie se drankie word “ge-spike” en sy word verkrag, en die gevolge daarvan word dan gesien in die verloop van die teks. Aantal spelers 8 Vorige opvoerings ATKV-Tienertoneel Naam van kopiereghouer Carien Smith Persoon/instelling wat gekontak moet word ivm opvoerregte Carien Smith 073 319...

LitNet-spens: Septemberreën
Pienkes du Plessis - 2009-04-09
Naam van skrywer Piekes du Plessis Naam van teks Septemberreën Subgenre Radiodrama | Verhoogdrama Kort opsomming Vier persone daal met 'n hysbak die aarde in. Elkeen het sy eie siening van wat besig is om te gebeur en wat aan die einde gaan gebeur. Aantal spelers 5 Vorige opvoerings SAUK: Kleinteater in 1963 en ± 1964 (Die teks is later vir die verhoog verwerk) Uitgesaai in die reeks "Beste hoorspele in Afrikaans"...

LitNet-spens: ’n Loopsopie op die pad na Damaskus
Temple Hauptfleisch - 2009-04-01
Naam van skrywer Temple Hauptfleisch Naam van teks ’n Loopsopie op die pad na Damaskus / On for the Road to Damascus Subgenre Teaterteks Kort opsomming Dit is ’n tweetalige (Afrikaans/Engelse) bespiegeling oor taal en identiteit, gebaseer op ’n denkebeeldige (maar moontlike) ontmoeting tussen die bejaarde Samuel Clemens (Mark Twain) en die jong C.J. Langehoven, tydens Clemens se besoek in Suid-Afrika in 1896 – en die gevolge daarvan....

LitNet-spens: Die man uit een stuk
Pienkes du Plessis - 2009-03-24
Naam van skrywer Piekes du Plessis Naam van teks Die man uit een stuk Subgenre Radiodrama Kort opsomming Drie beteuterde ou mans in 'n wanhopige poging om hulle bankrotmaatskappy te red. Wrang, swart slot. Aantal spelers 4 Naam van kopiereghouer Piekes du Plessis Persoon/instelling wat gekontak moet word ivm opvoerregte Piekes du Plessis >> Klik hier om die teks in PDF-formaat af te laai >> << Klik hier...

LitNet-spens: Van Wyk Louw en die meisies
Albert Maritz - 2009-02-27
Naam van skrywer Albert Maritz Naam van teks Van Wyk Louw en die meisies Subgenre Verhoogdrama/radiodrama Kort opsomming Dokumentêre drama oor die lewe van NP van Wyk Louw, gebaseer op ’n boek van JC Steyn. Aantal spelers 3 Naam van kopiereghouer Teks deur Albert Maritz Regte aan NP van Wyk Louw nageslag betaalbaar via DALRO Ongewenste Vreemdeling musiek met toestemming van Jans Rautenbach JC Steyn boek as basis met toestemming van JC...

LitNet-spens: Doodstil
Robert J Pearce - 2009-02-20
Naam van skrywer Robert J Pearce Naam van teks Doodstil - ’n drama oor die dooies vir die wat lewe Subgenre Verhoogdrama Aantal spelers 10 Kort opsomming Jacob Vernon February, alias Meneer Jakob Dood, is die eienaar van die Begrafnisonderneming "Doodstil". Hy is gevra om die Boemelaar Malcolm "Sexie" Snyders te begrawe. "Sexie" het as 'n boemelaar gelewe en een winternag in die koue verkluim. Sandra Webb, sy toonbankassistent...

LitNet-spens: How I met your mother
Piet Matipa - 2009-02-04
Naam van skrywerPiet Matipa Naam van teks How I met your mother Subgenre Drama Aantal spelers 31 Kort opsomming Dit is al die Amerikaanse reekse in een. Daar is ook snaakse advertensies in. Dit is kort en snaaks. Vorige opvoerings geen Pryse toegeken geen Naam van kopiereghouer Piet Matipa Persoon/instelling wat gekontak moet word ivm opvoerregte Swartkat drama 082 720 7369 (Piet Matipa) >> Klik...

LitNet-spens: Diep, donker en dodelik
Gert Christiaan Cruywagen - 2009-02-04
Naam van skrywerGert Christiaan Cruywagen Naam van teks Diep, donker en dodelik Subgenre Radiodrama Aantal spelers 6 Kort opsomming ’n Speurder ondersoek die onnatuurlike dood van ’n ongewilde en buffelagtige mynvoorman tydens ’n ondergrondse drukbars. Die toneel ontvou met terugflitse na die myn voor, tydens en na die drukbars. Is die mynkaptein dood tydens die drukbars, of is hy dalk vermoor deur een van sy ondergeskiktes?...


<< 1 2 3 >>