Hierdie is die LitNet-argief (2006–2012)
Besoek die aktiewe LitNet-platform by www.litnet.co.za

This is the LitNet archive (2006–2012)
Visit the active LitNet platform at www.litnet.co.za


 
Vermaak | Entertainment > Musiek | Music > Rubrieke | Columns > Annie Klopper: Rockjagter

MK Awards 2011


Annie Klopper - 2011-03-09

Untitled Document

Die MK Awards 2011 het op Saterdag, 26 Februarie by die CTICC plaasgevind en is gevolg deur ’n afterparty by Assembly. Met live optredes deur Foto na Dans, Zebra and Giraffe, Die Heuwels Fantasties ft Thieve, Jack Parrow ft JR en Prime Circle was die MK Awards sekerlik een van die grootste rock’n roll shows van die jaar.

Bouwer Bosch

Tamara Dey

Jack Parow ontspan agter die skerms.
Jedd Kossew en Wynand Myburgh van Van Coke Kartel neem ’n blaaskans tydens kleedrepetisie.
Francois van Coke en Inge Beckman backstage
Inge Beckmann het die aand ’n onvergeetlike vertoning saam met Taxi Violence gegee. MK-aanbieder Natalie Roos
Jack Parow
Corné en Twakkie was die onkonvensionele gashere.
5fm se Poppy en Grant
Robbie Wessels en Gigi kondig die naam van die “Beste pornster” van die jaar aan. MK Rockspaaider se Kenzy Vinco en Jacques van Straten.
Die Heuwels Fantasties en Andrew Davenport van Thieve aan ’t oefen vir die groot aand.
Francois van Coke en Tamara Dey
Die sangeres Judite Strydom het die aand ’n verhoog met Foto Na Dans gedeel. Hier ontspan sy en joernalis Henry Cloete by die after party.
Tanya-Anne Steyn en Elsa de Bruyn by die after party in Assembly
Huisgenoot en SABC Expresso se Naudé van der Merwe Beer Adriaanse van Zinkplaat wys waarom hy dit tot by die amptelike after party by Assembly gemaak het.
Tydens die amptelike after party geniet Wouter du Toit en Zef Leopard se Daniel Buys ’n grappie.



Foto’s: Annie Klopper