Hierdie is die LitNet-argief (2006–2012)
Besoek die aktiewe LitNet-platform by www.litnet.co.za

This is the LitNet archive (2006–2012)
Visit the active LitNet platform at www.litnet.co.za


 
Nuwe skryfwerk | New writing > Poësie | Poetry > Afrikaans > Ongepubliseerde digters

Leopard’s Leap 60-woorde-kompetisie: Die renosterstroper


Suset Maakal - 2011-03-09

Die renosterstroper

Tussen skadu’s staan die grote, logge liggaam
koninklik trots. Oortjies gespits, gedraai
na iets wat ritsel waar iemand hom nader

met bose motief …

Hy lig sy kop en sierlik, ligvoets soos ’n atleet

draf hy weg … horing as wit vlag gehys

en ogies wat flits toe ’n skoot deur die bosse weergalm …

Stilte.

Een minder stroper om mee af te reken.