Hierdie is die LitNet-argief (2006–2012)
Besoek die aktiewe LitNet-platform by www.litnet.co.za

This is the LitNet archive (2006–2012)
Visit the active LitNet platform at www.litnet.co.za


 
Nuwe skryfwerk | New writing > Poësie | Poetry > Afrikaans > Gepubliseerde digters

Kompetisie: Tempel


Pieter Strauss - 2011-03-08

Tempel

met my tong ’n besetene
het ek in jou ingeloer
en fariseërs en voëlverkopers
gat-oor-kop uitgemoer!

nou pronk my fladderende liefde,
’n veerpoot met ’n honger mond,
koer-koer in jou tempel rond

 









Klik hier vir die kompetisie-besonderhede