Hierdie is die LitNet-argief (2006–2012)
Besoek die aktiewe LitNet-platform by www.litnet.co.za

This is the LitNet archive (2006–2012)
Visit the active LitNet platform at www.litnet.co.za


 
Menings | Opinion > SeminaarKamer | Seminar Room > Nuusbrief: Vrye Woord

Die ANC se aanslag op skrif – 16/02/2011: Is ouers en uitgewers magteloos?


2011-03-07

16.02.2011

Is ouers en uitgewers magteloos? Wie gaan besluit wat leerlinge mag leer?

Vrye Woord se WikiLigni het in die vorige nuusbrief onthul hoe die hele opvoedkundige uitgewerybedryf met al sy vertakkings stelselmatig deur die ANC se beleid van state publishing oorgeneem word, presies volgens die model van talle kommunistiese regimes waar die staat vir die proletariaat se kinders besluit wat hulle moet weet en leer.

Beeld gaan nou ook ’n verkorte weergawe daarvan publiseer nadat die volle verhaal op LitNet verskyn het. Alet Rademeyer van Beeld was lank op die voorfront om die stelselmatige inpalming van die ANC te onthul. Hieronder is haar eie opsomming vir WikiLigni. Eers volg uittreksels uit die oopvlek van tenderpreneuskap deur niemand anders nie as die DG van Basiese Onderwys wat sy aanstuur, dan verdere onthullings en bespiegelings.

 

Alet Rademeyer

Ek het genoeg met uitgewers gesukkel wat nie onder hul eie name bereid is om die geveg te veg nie.

En waarom sal die publiek of die ouergemeenskap of wie ook al histeries tot die geveg toetree as die departement by monde van die DG Bobby Soobrayan  aanvoer hy spaar tot R350 miljoen deur sy eie werkboeke te druk en te versprei? Voeg daarby dat dit deur "kenners" aan universiteite goedgekeur is. In al 11 landstale ...

Beeld het meer as ’n dekade gelede reeds hieroor begin berig. Veral oor die verskraalde en eensydige inhoud in voorgeskrewe geskiedenishandboeke. Wag nou nog vir mense om hier die leiding te neem...

Uit my gesprekke met honderde mense in onderwys en ouergeledere is dit duidelik dat diegene vir wie die boek of opvoedkundige leermateriaal belangrik is, die taak reeds in eie hande geneem het of besef hulle sal dit moet doen. Talle skole stel hul eie leermateriaal saam ...

Ek veronderstel die antwoord in die toekoms gaan toenemend wees dat uitgewers op die behoeftes van ouers ingestel sal wees wat die opvoeding van hul kinders in hul eie hande geneem het. Hulle sal uit hul gemaksone moet kom en met skole/ouergemeenskappe  ipv regeringsdepartemente moet begin onderhandel.

En sonder om buitengewoon negatief te wees, is dit wat presies op elke ander terrein van die samelewing gebeur en toenemend gaan gebeur. As jy op ’n heel pad wil ry, sal jy self die slaggate moet opvul.

 

The DG and all the hands in the cooky jar

This article was produced by amaBhungane, investigators of the M&G Centre for Investigative Journalism, a nonprofit initiative to enhance capacity for investigative journalism in the public interest. www.amabhungane.co.za.

Contracts worth R250-million went to a company linked to the DG’s mother-in-law to be, but all parties deny that there is a conflict of interest.

A storm over two tenders worth hundreds of millions of rands, awarded by the basic education department to a company tied to its director general’s future mother-in-law, is tearing the department apart.

Bobby Soobrayan, the basic education director general, is in the firing line over an apparent conflict of interest in the tender awards, which were for workbooks and assessment booklets. And many schools have not received theirs a fortnight after the school year started (see sidebar).

Sources sympathetic to Soobrayan and the company that won the tenders claim the controversy is being stoked by those who want their favourite to take Soobrayan’s place. One senior official said that Soobrayan was the "victim of a much bigger conspiracy" and that he could be ousted over the present controversy. "Whoever runs things in the national department is going to be sitting on a lot of power. There are billions of rands worth of tenders," the source said.

The two tenders at issue are worth more than R250-million this year and printing companies are jockeying to be awarded them -- and others -- in the future.

Soobrayan is engaged to be married to the daughter of former education department official Salama Hendricks, who left the department under a cloud. She co-owns Lebone Group Holdings, a sister company of the winning bidder, Lebone Litho Printers. Soobrayan is to marry Fathima Hendricks, his former personal assistant in the department, in March. Fathima’s sister has since taken over as Soobrayan’s PA.

Higher Education Minister Blade Nzimande’s brother-in-law, Muzi Ntombela, is also a shareholder in Lebone Group. Nzimande’s department was split from the basic education department in 2009, meaning Ntombela’s involvement does not give rise to a direct conflict of interest in this case, but it compounds the suspicion that the Lebone companies have traded on who they know.

Hendricks and Ntombela joined Lebone Group several years ago to "solicit new business" from the private sector and the government.

‘Old news’

Lebone Litho and Lebone Group are both majority owned by self-made millionaire Keith Michael. Lebone Litho, jointly with printing giant Paarl Media, won the two tenders in November. The first, for R243-million, was to print, package and distribute 26-million maths and English workbooks to 19 000 public primary schools countrywide -- part of Basic Education Minister Angie Motshekga’s drive to improve literacy and numeracy.

The second tender, for R12-million, was to print and distribute the annual national assessments tests.

Analysis: WikiLeaks injects itself into Maghreb revolution

Sipho Hlongwane

The Daily Maverick

The fight between Twitter and the US government on WikiLeaks information that the social network has is due in court on Tuesday. WikiLeaks has been targeting the Maghreb with leaks since the uprisings began, and Julian Assange has already indicated that this may form part of his defence against the justice department’s case against him.

A Virginia federal judge is due to hear arguments between the US justice department and social networking and micro-blogging site, Twitter. The US authorities want Twitter to hand over information relating to WikiLeaks in a bid to gather evidence against Julian Assange which could show he colluded with US military serviceman Bradley Manning in obtaining secret documents published on various news sites and WikiLeaks.

The matter is before a judge because Twitter’s crack legal team, led by Alexander Macgillivray, challenged a secret subpoena obtained by the justice department, requiring Twitter to release certain information to them. The subpoena mainly covers Assange, Icelandic MP Birgitta Jonsdottir, and computer hackers Jacob Applebaum and Rop Gonggrijp, but could also include information in the hands of hundreds of other people. The document was made public at Twitter’s request as well. WikiLeaks alleges other sites like Google and Facebook have been subpoenaed as well.

Wat bekeken die internet vir totalitêre regimes?

Herman Toerien

Flitse van internetkommunikasie wat die wêreld verander

Kort op die hakke van die nuus dat Amazon.com vir die eerste keer meer e-boeke as papiergedrukte boeke verkoop het, word berig dat Nederlandse boekhandelaars aangeraai is om ook voorsiening te maak vir die verskaffing van e-boeke, of moet aanvaar dat die boek as’t ware vir hulle toegeklap word. In 2010 het Nederlandse boekhandelaars 1,9 persent minder gedrukte boeke verkoop as die vorige, maar aan die omsetkant was die knyp selfs groter – ’n daling van amper 5 persent.

Hierteenoor het die e-boekwinkel, Bol.com, in een en ’n half jaar sy verkope van elektroniese boeke met 300 % opgestoot.

Die opkoms van elektroniese kommunikasie is ook vir outoritêre regerings ’n klip in die skoen. Die val van die Tunisiese en Egiptiese regerings word tot ’n groot mate aan die omvang van kommunikasie op Twitter toegeskryf.
In Iran, waar die Groen-opposisie groot optogte beplan om die suksesvolle Egiptiese revolusie te vier, het die regering nie net die optog verbied nie, maar verskeie joernaliste en aktiviste aangekeer, en bloggers kla dat hul toegang tot verskeie webtuistes geblokkeer is. In reaksie hierop het die Amerikaanse regering ’n Twitterrekening in Farsi – die amptelike taal van Iran, geopen om dit vir die Iraniërs moontlik te maak om te Twitter. Die Amerikaanse ministerie van Buitelandse Sake het reeds verskeie Farsi-Tweets uitgestuur waarin die Iranse regering die kop gewas word.

In Mianmar het die militêr-oorheersde regering die staatsmedia aangewend om die opposisieleier, Nobel-vredespryswenner Aung San Suu Kyi, blatant te dreig dat sy en haar ondersteuners “tragies aan hul einde kan kom” as hulle voortgaan om die sanksies teen die land te steun. Omdat die internet-kommunikasie in Mianmar nog nie tot volle potensiaal ontwikkel het nie, sal die bewindhebbers waarskynlik reeds veel vermag deur die ouer konvensionele media te beheer.

 

 

 

Terug na die nuusbrief-inhoudsopgawe | Back to newsletter index