Hierdie is die LitNet-argief (2006–2012)
Besoek die aktiewe LitNet-platform by www.litnet.co.za

This is the LitNet archive (2006–2012)
Visit the active LitNet platform at www.litnet.co.za


 
Menings | Opinion > SeminaarKamer | Seminar Room > Afrikaans > Miniseminare

Mens kan net hoop


Petrovna Metelerkamp - 2011-03-07

In verband met een boekeredakteur: Mens kan net hoop Media24 reageer positief op die ongelukkigheid van al wat ’n boekmens is. Ruimte vir menings oor boeke is reeds so skraal. Wat ’n verarming as ’n boek deur net een resensent gelees word.

Petrovna Metelerkamp

Hemel & See Boeke
http://hemelensee.co.za

 

<< Terug na die “Een boekeredakteur”-miniseminaar <<