Hierdie is die LitNet-argief (2006–2012)
Besoek die aktiewe LitNet-platform by www.litnet.co.za

This is the LitNet archive (2006–2012)
Visit the active LitNet platform at www.litnet.co.za


 
Nuwe skryfwerk | New writing > Poësie | Poetry > Afrikaans > Ongepubliseerde digters

Kompetisie: Die Ex


Roual Deetlefs - 2011-03-03

Die Ex

... my snik as jou wimper simpel ...
... op naakte kors van borsrok wimpel ...
... en Alamogordo se swammenwolk ...
... in denk se kanfertronk ...
... en Jeremia se wysings ...
... so afgryslik ...
... in hooglied se verse-spel ...
... jy ’n hygwa suidlings krysend ...
... liederlik na die verste hel ...


 







Klik hier vir die kompetisie-besonderhede