Hierdie is die LitNet-argief (2006–2012)
Besoek die aktiewe LitNet-platform by www.litnet.co.za

This is the LitNet archive (2006–2012)
Visit the active LitNet platform at www.litnet.co.za


 
Nuwe skryfwerk | New writing > Poësie | Poetry > Afrikaans > Ongepubliseerde digters

Kompetisie: Februarie 2002


Roual Deetlefs - 2011-03-03

Februarie 2002

... en miskien Imelda ... waar teer en steen in hul dowwe gloed ... die aarde dek vir God en spoed ... sal ek by ’n kraak ’n robyn betrag ... en aan jou dink ... en lag ...








Klik hier vir die kompetisie-besonderhede