Hierdie is die LitNet-argief (2006–2012)
Besoek die aktiewe LitNet-platform by www.litnet.co.za

This is the LitNet archive (2006–2012)
Visit the active LitNet platform at www.litnet.co.za


 
Nuwe skryfwerk | New writing > Poësie | Poetry > Afrikaans > Ongepubliseerde digters

Kompetisie: Waas


Roual Deetlefs - 2011-03-03

Waas

... so pragtig ... my waas in die vlakte ... wat in skimgloei van Kain-son ... steeds groei ... steeds kom ... en nou nou waar ek val en snik in swakte ... ’r net weer kon sien ... hierdie waas ... in die vlakte ...






Klik hier vir die kompetisie-besonderhede