Hierdie is die LitNet-argief (2006–2012)
Besoek die aktiewe LitNet-platform by www.litnet.co.za

This is the LitNet archive (2006–2012)
Visit the active LitNet platform at www.litnet.co.za


 
Nuwe skryfwerk | New writing > Fiksie | Fiction > Afrikaans > Ongepubliseerde skrywers

Leopard’s Leap 60-woorde-kompetisie


Dionne Crafford - 2011-03-01

Van landgoed tot Kaapse luiperdbloed. Hale lote uit ’n wingerdstok wat lenig oor die landskap lê. Dowwe kolle op goue-geel wat hoopvol in die toekoms belê … Ons glo geluk strek verby blote trots in ’n produk. Nee, geluk lê geanker in die aarde waaruit ons trots sigbaar groei. As dit kom by volhoubare boerdery en natuurbewaring, ploeg ons graag terug.