Hierdie is die LitNet-argief (2006–2012)
Besoek die aktiewe LitNet-platform by www.litnet.co.za

This is the LitNet archive (2006–2012)
Visit the active LitNet platform at www.litnet.co.za


 
Menings | Opinion > SeminaarKamer | Seminar Room > Afrikaans > Miniseminare

Sentralisering is die weg na totale beheer


Ampie Coetzee - 2011-03-01

Een boekeredakteur kan dan alles besluit oor resensies: die persone wat kan skryf, die lengte, die strekking daarvan. Wat dan uiteindelik sal uitloop op die kanonisering (as dit nog van toepassing is) van dit wat deel word van die “Afrikaanse letterkunde”. Wat van plasing in Groot verseboek, byvoorbeeld? Sê nou die hoofredakteur dink 'n bundel is te swak en laat dit nie resenseer nie. Sê nou net daar's een goeie gedig daarin?

Sentralisering is die weg na totale beheer.

 

<< Terug na die “Een boekeredakteur”-miniseminaar <<