Hierdie is die LitNet-argief (2006–2012)
Besoek die aktiewe LitNet-platform by www.litnet.co.za

This is the LitNet archive (2006–2012)
Visit the active LitNet platform at www.litnet.co.za


 
Nuwe skryfwerk | New writing > Poësie | Poetry > Afrikaans > Ongepubliseerde digters

Kompetisie: Een van ons is


Pieter Kriel - 2011-03-01

Een van ons is

Een van ons is
die spa in ons spaarkas –
die wat in ons waterpas –
die ma in ons matras –
die espa in ons poespas.
En dis nie ékke nie.






Klik hier vir die kompetisie-besonderhede