Hierdie is die LitNet-argief (2006–2012)
Besoek die aktiewe LitNet-platform by www.litnet.co.za

This is the LitNet archive (2006–2012)
Visit the active LitNet platform at www.litnet.co.za


 
Taal | Language > Taaldebat | Language Debate > Kennisgewings | Notices

AfriForum Jeug se voorlegging aan die Minister van Hoër Onderwys en Opleiding, Dr Blade Nzimande


AfriForum Jeug - 2011-02-17

AfriForum Jeug het ’n voorlegging aan die Minister van Hoër Onderwys en Opleiding, Dr Blade Nzimande gemaak, waarin hulle hul standpunt oor moedertaalonderrig uiteensit.  Die voorlegging, getiteld “Die bevordering van moedertaalonderrig en meertaligheid in Suid-Afrika,” kan hier afgelaai word in Afrikaans en Engels.