Hierdie is die LitNet-argief (2006–2012)
Besoek die aktiewe LitNet-platform by www.litnet.co.za

This is the LitNet archive (2006–2012)
Visit the active LitNet platform at www.litnet.co.za


 
Leefstyl | Lifestyle > Geestelik | Spiritual > Poësie | Poetry

Kwad


Ellen Minnaar - 2011-01-25

Kwad


O God.
In die murg van my gebeente
Het dit donkerdiep geword,
Is daar nou ’n gesteente –
’n …
Spartelende
Lewenstekort.