Hierdie is die LitNet-argief (2006–2012)
Besoek die aktiewe LitNet-platform by www.litnet.co.za

This is the LitNet archive (2006–2012)
Visit the active LitNet platform at www.litnet.co.za


 
Leefstyl | Lifestyle > Hygliteratuur | Erotic literature > Straight > Fiksie | Fiction

Swingers


Belustig - 2011-01-11

Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately.

Karel en Lizette was bly toe hul ou vriende hulle weer kontak en oornooi vir ’n kuier. Dis gereël vir Saterdag by Jurgens se nuwe huis teen die voet van die Magaliesberge, en Jurgens het vir Karel gewaarsku om in te wees vir ’n surprise.

Toe Karel en Lizette daar aankom, wag hulle ’n hele rukkie voordat Jurgens sy verskyning in die deur maak. Die gesig wat Karel en Lizette begroet slaan hulle omtrent soos ’n hamer tussen die oë. Daar staan Jurgens en Emma poedelkaal by die voordeur, en na die onthaalarea agtertoe is die res van die gaste ook kaal en kuier almal heerlik saam. Sommige is in die swembad, ander het drankies en gesels. Jurgens se voël is halfmas styf, en Karel kan dit heeltemal verstaan as hy na die mooi kaal vrouens kyk.

Karel en Lizette kyk vir mekaar, dan vir Jurgens en Emma en toe hulle tot verhaal kom, stel Jurgens hulle vinnig op hul gemak.

“Ek het jou gesê julle moet regmaak vir ’n surprise. Ja, dis ’n swingers party – ’n leefstyl wat ons al lank bedryf, en glo my, dis groot pret. Ons nuwe klub se vereiste is dat ons een keer per maand ’n nuwe paartjie aan die groep voorstel.”

Karel weet dis ’n fantasie vir hulle albei, maar het nooit moeite gedoen om uit te vind waar om aan te sluit nie.

Jurgens sê: “Begin om die gaste te ontmoet sonder klere, so trek hier uit.”

Hulle is soos twee tieners en giggel terwyl hulle uittrek. Karel begin styf word, en sien Lizette is ook lus toe sy na Jurgens se voël kyk.

Hulle volg Jurgens na buite en almal word voorgestel. Hulle kan nie een persoon se naam onthou nie, en hulle kan nie help om na almal te staar nie. Daar is drie ander paartjies.

Almal gesels. Lizette bly by Karel totdat Emma haar eenkant neem: “Ons mingle met almal, en maak so nuwe vriende, dis die hele idee – om mekaar beter te leer ken, jy weet”, en Emma knipoog vir Lizette, en sy snap dadelik.

Hul droom word uiteindelik waar.

Karel staan by twee vrouens; Lizette sien hoe sy voël groei. Een van die vrouens sien dit en raak met haar naels aan Karel se voëlkop. Sy sien hoe sy voël stokstyf spring.

Lizette kan voel hoe die lus begin drup. Sy sien hoe Jurgens in die swembad klim en met ’n blonde vrou gesels. Sy speel met Jurgens se voël. Hy vryf haar tiete.

Lizette staan by drie mans en hulle voëls groei in haar geselskap. Hulle vryf haar tiete; een druk sy voël teen haar boude.

Sy geniet baie wat sy sien. Hoe meer sy gesels met die mans, hoe nader beweeg sy en vryf liggies oor hul voëls.

Sy sien hoe Karel op ’n tuinstoel sit terwyl twee vrouens sy voël suig. Dit maak haar so jags dat sy afsak en een van die mans se dik piel in haar mond neem en hom suig, terwyl sy die ander twee se voëls vryf.

Sy sien hoe iemand bo-op Karel sit en sy voël in haar poesie verdwyn en hom ry, terwyl die ander vrou op Karel se gesig gaan sit en hy haar poesie eet.

Dit maak Lizette lus, en sy buk vorentoe dat een haar van agter kan spyker, terwyl sy iemand anders se piel suig.

’n Ander man het by Jurgens en Emma aangesluit, en hy is besig om Emma se poesie te eet, terwyl Jurgens die blonde vrou op die swembadtrappies spyker.

Die geluide wat uit die tuin kom, is genoeg om die hele buurt jags te maak.

Nadat almal klaar gespyker het, is daar verder gekuier en weer gespyker.

Later by die huis het Karel Lizette hard gespyker op elke moontlike plek in die huis, haar wydsbeen oopgesper op die kombuistafel, haar gesteek; op die sitkamerbank het hy die beste blowjob ooit gekry; sy’s oor die TV-kamer se bank gebuig en sy voël so hard en diep ingestamp dat sy gegil het van plesier.

Die seks tussen hulle is wonderlik wanneer Karel en Lizette so ’n swingers-partytjie bygewoon het.