Hierdie is die LitNet-argief (2006–2012)
Besoek die aktiewe LitNet-platform by www.litnet.co.za

This is the LitNet archive (2006–2012)
Visit the active LitNet platform at www.litnet.co.za


 
Leefstyl | Lifestyle > Hygliteratuur | Erotic literature > Straight > Fiksie | Fiction

Aangename verrassing


Andrew2945 - 2010-12-14

Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately.

Dit was reeds ná donker toe ek by die poskantoor uitkom en my posbus oopsluit. Soos ek verwag het, het die brief van die hitsige vrou gekom. Nuuskierig om te lees watter eskapades sy intussen weer aangevang het, ry ek om die draai en hou onder ’n helder straatlig stil. Omdat ek reeds jags is, weet ek uit ondervinding dat dit ’n natuurlike reaksie van my is om my voël te streel. Daarom haal ek my stywe 8" en vol balle bo my kortbroek uit.

Dít wat ek lees, neem my aandag so gevange dat ek nie oplet wat in die straat aangaan nie. Halfpad deur die brief is daar ’n klop teen die oorkantste venster van my kar. Met ’n skrik kyk ek op, vas in die gesig van ’n opgewonde meisie. Hoe lank sy daar gestaan het, weet ek nie. Dit moes ’n hele ruk gewees het, want haar bloes is halfpad oopgeknoop en haar vol borste bult teen haar klein bra.

Ek maak die deur oop en sy klim dadelik handeviervoet in. Sy staan op haar knieë op die oorkantste sitplek toe sy die deur toetrek. Sonder ’n woord stoot sy my hande weg en laat haar mond oor my gladde steker gly. Die soom van haar rok het tot by haar lieste opgeskuif en ek hoef dit nie eers verder te skuif voordat my hand tussen haar oop bene bo in haar pantie inglip nie.

Haar spleet is sopnat en my vinger gly maklik oor haar geswelde klit tot binne-in die sagte warmte van haar liefdestonnel. My ander hand het intussen haar tiete maklik uit haar bra gedop en haar stywe tepels pas gemaklik tussen my vingers in. Terwyl sy my voël met haar mond naai en haar tong prikkelend oor my pielkop streel, vryf ek haar tepel tussen my vingers terwyl ek haar sagte ronding druk-knie. Twee van my vingers liefkoos die binnekant van haar deurweekte genotspleet en terselfdertyd liefkoos my duim haar klit.

Haar konstante streling van my manlikheid raak te veel vir my eiers en met ’n kwaai ontploffing spuit ek die volle lading van my room in haar mond. Sy stop nie voordat sy nie die laaste druppel manmelk uit my balle uitgekry het nie. Met ’n geoefende vaardigheid swaai sy my bene dwars oor die sitplek en voordat ek mooi kan besef wat sy doen, het sy reeds haar oorverhitte genotgrot oor my koppelstuk laat afsak. Sy neem my volle lengte in haar en begin haar sensitiewe tonnel met vinnige op-en-af-bewegings met my steker streel. Haar genotkussings hop op en af voordat ek my bearings bymekaar kry en hulle saggies en liefdevol brei.

Baie vinnig begin haar asem jaag en sy kreun: “Vryf my klit!” Vinnig gehoorsaam ek, want sy is besig om iets reg te kry wat selde met my gebeur. Sy slaag daarin om nie net my piel styf te hou nie, maar sy laat ’n verdere klimaks in my balle opbou. Met ’n gil stort sy oor die plesierkruin en daarmee trek sy die oorblywende sperm uit my balle. Dit is met ’n intense genot wat ek dit diep binne haar uitspuit. Uitgeput sak sy vooroor teen die dashboard terwyl ek haar sagte melkkanne bly liefkoos.

Sonder ’n woord raak sy van haar bra en pantie ontslae en hang dit oor die rathefboom. Steeds sonder ’n woord draai sy om en gee my ’n innige soen. Met die uitklim waai sy vir my ’n soentjie en stap net in haar kort rokkie verder die straat af, voordat ek nog kan uitvind wat haar naam is.

Ek sou waarskynlik ook nooit uitgevind het wie sy is nie as dit nie vir ’n sameloop van omstandighede was nie. Ek was eendag vir ’n vinnige inkopie winkel toe en het nie die moeite gedoen om ’n onderbroek aan te trek nie. Met die uitklim by die parkeerterrein glip my slaperige slang by my broekspyp uit. Ek steur my nie daaraan nie en klim verder uit. In die proses skuif my broekspyp nog verder op sodat my neute ook die buitelug opsoek. Soos die ongeluk dit wil hê, kyk ’n suurpruim-oujongnooi-onderwyseres in my rigting en vertel my al skellende watter onbevoeglike persoon ek is en dat sy my gaan aangee.

Sy het woord gehou, want later klop twee polisiedames aan my voordeur. ’n Skamerige jong konstabel en ’n pragtige swartkop, die plaaslike polisiehoof wat daarvoor bekend is dat sy nie nonsens vat nie. Wat my egter boul, is dat dit sy is wat my daardie aand langs die straat so opgebruik het. Haar skelm knipoog bevestig dat sy my ook dadelik herken het. Sy moet egter haar plig doen en gaan sit so skuins langs my. Nadat ek verduidelik het wat gebeur het, begin sy my uittrap.

Die jong brunet sit reg voor my en haar oë bly op my broekspyp vasgenael. Ek het nog steeds nie ’n onderbroek aan nie en die broekspype is lekker wyd. Ek kruis my bene terwyl ek na die polisiehoof kyk en luister. In die proses is my een broekspyp wawyd oop en die jongeling het ’n onbeperkte uitsig op my gereedskap. Sy kyk nie rond nie en staar stip. Dit veroorsaak ’n glimlag by die swartkop en sy draai dwars in haar stoel. Terwyl sy my in die oë kyk, maak sy haar bene oop en so wrintiewaar, sy het geen pantie aan nie! My voël reageer dadelik, begin sy vlerke sprei en kruip al groter uit my broekspyp. Dít laat die brunet se mond oopval en sy slaan haar hand oor haar mond. Die geprekery is later verby en ons staan op om uit te loop, maar my piel is nog styf genoeg om by my broekspyp uit te hang.

Die konstabel stap in die middel en vinnig gryp ek haar hand en vou dit oor my steker terwyl my hand vinnig tussen haar bene onder haar pantie inglip. Sy is sopnat en ek laat my vinger vinnig ’n paar keer in haar spleet opglip terwyl my duim die fluweelweelde van haar plesiertonnel geniet, al die pad totdat ons by die motor kom en ons alles moet stop. Terwyl sy wag dat die deur oopgesluit word, haak sy vinnig haar twee duime by haar broekie in en laat dit op die grond val. Ek maak die deur vir haar oop terwyl ek haar deurweekte pantie optel en in my broeksak druk. Met die inklim maak sy haar bene wyd oop en gee my ’n pragtige uitsig op ’n vol poesie met netjies getrimde dooshare.