Hierdie is die LitNet-argief (2006–2012)
Besoek die aktiewe LitNet-platform by www.litnet.co.za

This is the LitNet archive (2006–2012)
Visit the active LitNet platform at www.litnet.co.za


 
Boeke | Books > Kennisgewings | Notices > English

Naomi se som-vraag


JAC - 2010-11-19

Naomi, dit werk net soos Jan Rap verduidelik, jou antwoord is altyd ’n veelvoud van 9.

Kyk nou na die simbole in die speletjie; al die veelvoude van 9 is dieselfde. Om jou te verwar verander hierdie simbool elke keer wat jy die speletjie speel.

JAC

*bloos* ... dankie, dalk moet ek in die toekoms probeer om nie my onkunde en onoplettendheid so ten toon te stel nie ... - Naomi