Hierdie is die LitNet-argief (2006–2012)
Besoek die aktiewe LitNet-platform by www.litnet.co.za

This is the LitNet archive (2006–2012)
Visit the active LitNet platform at www.litnet.co.za


 
Leefstyl | Lifestyle > Gay > Poësie | Poetry

Oujongkêrel op drie-en-sestig


Danie Botha - 2010-11-18

Oujongkêrel op drie-en-sestig

Dikgevreet bekla ek my verlede tot hede:
Haasbek.
Vetgat.
Mofgat.
Piepiebroek.
Net oorle Ma
het my tog liefgehad.