Hierdie is die LitNet-argief (2006–2012)
Besoek die aktiewe LitNet-platform by www.litnet.co.za

This is the LitNet archive (2006–2012)
Visit the active LitNet platform at www.litnet.co.za


 
Boeke | Books > Nuwe boeke | New books > Afrikaans

Lokprent vir Deon Meyer se jongste roman, Spoor


2010-10-22



Lemmer is terug. En dit is net die begin.


Uitgewer:

Human & Rousseau
ISBN:
9780798152501
Prys: R215


Spoor
Deon Meyer

Lemmer, Mat Joubert en ekshuisvrou en nuutste geheimediens-agent Milla Strachan bevind hulle midde-in raaiselagtige gebeure. Mat, deesdae privaatsektor-misdaadbestryder, moet ’n raaiselagtige verdwyning oplos – voordat die geld opdroog – en Milla moet kies tussen hartsake en trou aan die vaderland. Drie verhale in een, vermaak uit die boonste rakke deur Suid-Afrika se spanningsverhaalkoning.

Klik hier en koop jou eksemplaar van Spoor nou van Kalahari.net!