Hierdie is die LitNet-argief (2006–2012)
Besoek die aktiewe LitNet-platform by www.litnet.co.za

This is the LitNet archive (2006–2012)
Visit the active LitNet platform at www.litnet.co.za


 
Vermaak | Entertainment > Teater | Theatre > Spens

LitNet-spens: Varkvleis brand


Willem van der Walt - 2010-10-14

Naam van skrywer

Willem van der Walt

 

Naam van teks

Varklvleis brand

 

Subgenre

’n Eenakter vir een karakter

 

Kort Opsomming

’n Eenakter vir een karakter: ’n Man (oud, verslons, vuilbek) in ’n hel-agtige ondergrondse wêreld wat kla oor die beskuldiging dat hy ’n galaktiese staatsgreep wou uitvoer, laat ons aan die verlore seun dink. 

Aantal spelers

1


Vorige opvoerings

Geen

 

Naam van kopiereghouer

Willem van der Walt

 

Persoon/instelling wat gekontak moet word ivm opvoerregte

Willem van der Walt: bluewill7@gmail.com

 

>> Klik hier om die teks in PDF-formaat af te laai >>

<< Klik hier om terug te gaan na die LitNet-spens <<