Hierdie is die LitNet-argief (2006–2012)
Besoek die aktiewe LitNet-platform by www.litnet.co.za

This is the LitNet archive (2006–2012)
Visit the active LitNet platform at www.litnet.co.za


 
Menings | Opinion > SeminaarKamer | Seminar Room > Nuusbrief: Vrye Woord

Die ANC se aanslag op skrif – 07/10/2010: Voorgestelde mediatribunaal: Wat van die hof?


Loammi Wolf - 2010-10-11

Voorgestelde mediatribunaal: Wat van die hof?

Teenstanders van die ANC se voorgestelde mediatribunaal moet nou reeds besin oor die grondwetlike implikasies van hulle moontlike wetgewing. Die gereelde nuusbrief-medewerker en grondwetkenner Loammi Wolf, wat Democracy for Peace vanuit Duitsland bestuur, vra belangrike vrae oor die rol van die howe. Dit natuurlik teen die agtergrond van die manipulasie wat plaasgevind het sodat die belangrikste aangeklaagde persoon in hierdie land skotvry daarvan afgekom het.

Tans is die kernvraag of staatsregulering naas selfregulering wenslik is. Sy stel dit onomwonde oor moontlike gronde vir beperking van selfregulering deur die pers: "These are legitimate grounds for limiting press freedom but none of these issues is at stake in the current debate. The crux of the matter is that the ruling party indicated that the real motivation for the press tribunal is that the ANC is upset because the press reports about corruption of political office bearers and the abuse of state power by the executive branch."

Dan wys sy daarop dat die voorgestelde polisiewaghond oor hulleself sal waghou: "Along this route it is not only possible to cover up police criminality in secret documents not accessible to the public but also to treat it as a matter of mere internal departmental disciplinary action, which is not prosecuted at all. All that is needed is to classify such investigations as ‘top secret’”.

Die kersie op die koek is natuurlik die geagte minister Blade Nzimande se uitspraak pas na die nasionale algemene vergadering: "Given the context, it is more than ironic that Dr Nzimande espoused the view that a free press is dangerous and that the proposed Media Appeals Tribunal was necessary 'to protect the future of socialism in South Africa'. The political intent expressed here by a serving minister in the government clearly transgresses the Constitution and proposes a threat to freedom of expression."

Waarom vereis selfs die huidige reëling dat diegene wat by die pers-ombudsman kla, hulle toegang tot die howe moet prysgee?

Volgens die artikel gaan die moontlike tribunaal ernstige en hopelik noodlottige probleme hê om by die huidige Grondwet verby te kom. Maar wie sê die magtige ANC kan nie reël om die Grondwet te verander nie? Hulle kon dit immers reeds met die regbank doen. Vra die land se president of dit moontlik is.

Lees die hele ontleding hier onder:

Media tribunal: Why access to the courts is important

Loammi Wolf

The ANC’s thrust to create a Media Appeals Tribunal has met with considerable opposition across the board. I would like to focus on two issues in the debate on press freedom that received little attention. Depending on the perspective, the one could be described as the flipside of the other.

State regulation and non-state self-regulation
Press Council mediation procedures and the waiver requirement

<< Terug na die nuusbrief-inhoudsopgawe <<