Hierdie is die LitNet-argief (2006–2012)
Besoek die aktiewe LitNet-platform by www.litnet.co.za

This is the LitNet archive (2006–2012)
Visit the active LitNet platform at www.litnet.co.za


 
Taal | Language > Taaldebat | Language Debate > Kennisgewings | Notices

’n Eeu van Afrikanerkultuur in Suid-Afrika


2010-10-06

Simposium ter herdenking aan die stigting van die Unie van Suid-Afrika, op 31 Mei 1910.

Saterdag 16 Oktober 2010

Plek: Galery 20.20, Voortrekkermonument

Tyd:  08:00 – 17:00

Hierdie relevante en prikkelende simposium met sprekers soos Wannie Carstens, Piet Strauss, Karen Meiring, Flip Buys en talle ander, behoort deur almal wat in die polemiek rondom kulturele identiteit, taal, godsdiens en kulturele erfenis belangstel, bygewoon te word.

Registrasie sluit 8 Oktober 2010.

Vir navrae en program kontak:  Estelle Pretorius  012 3266770 of  navorsing@voortrekkermon.org.za.