Hierdie is die LitNet-argief (2006–2012)
Besoek die aktiewe LitNet-platform by www.litnet.co.za

This is the LitNet archive (2006–2012)
Visit the active LitNet platform at www.litnet.co.za


 
Leefstyl | Lifestyle > Kos & Wyn | Food & Wine > Kennisgewings | Notices

hAp Moedersdag Ontbyt


2010-05-07

hAp Moedersdag Ontbyt, Sondag, 9 Mei 2010 08:00 - 12:00.  Huis vir
Afrikaanse Poësie, Malherbestraat 115, Capital Park, Pretoria.

Geniet ons kunsuitstalling, Boekerij, Boekemark en Mimi Coertse Museum van Afrikaans.

Oop Woensdae tot Sondae 8:00 - 17:00.

Navrae en besprekings 076 842 9212
www.hap.co.za info@hap.co.za