Hierdie is die LitNet-argief (2006–2012)
Besoek die aktiewe LitNet-platform by www.litnet.co.za

This is the LitNet archive (2006–2012)
Visit the active LitNet platform at www.litnet.co.za


 
Opvoeding | Education > Skole | Schools > Kennisgewings | Notices

Nuusflits: Afrikaanse Leermateriaal (integrasie met Tegnologie) - Hoë Strukture in die wêreld


2010-05-04

Ons vierde gratis leessstuk vir opvoeders is nou beskikbaar op ons webblad:  u kan dit aflaai by  http://www.thinkonline.co.za/afrikaans.htm

Dit gaan oor Hoë Strukture in die Wêreld en is min of meer op Graad 5-6-standaard (Afrikaans Huistaal).

Dit bestaan uit die volgende (10 bladsye):  

Leeswerk, 'n begripstoets (sinsbou), lees van inligting vanaf 'n tabel, omsit van inligting na 'n diagram, asook mondelinge werk.

Leerders is gefassineerd om te leer van geboue soos die Burj al Arab en die Tah Mahal; dit bied ook goeie integrasie met Tegnologie.