Hierdie is die LitNet-argief (2006–2012)
Besoek die aktiewe LitNet-platform by www.litnet.co.za

This is the LitNet archive (2006–2012)
Visit the active LitNet platform at www.litnet.co.za


 
Boeke | Books > NB-Uitgewersportaal | NB Publishers Foyer

Nuut by NB-Uitgewers


2010-05-04

Nuut by NB-Uitgewers dié Mei:

Dis koue kos, skat, Waar’s Otto?, Die raaisel van die SS Waratah, Home Invasion, Scenic Day Drives from Cape Town en Pluimprinse

Klik op boekomslag en bestel hierdie boeke nou by Kalahari.net!


Uitgewer:

Tafelberg
ISBN:
9780624048855
Prys: R185


Dis koue kos, skat
Marita van der Vyver

Dis koue kos, skat, ’n briefroman, is die verhaal van Clara Brand wie se man, Bernard, haar vir een van Clara se beste vriendinne verlaat. Hierdie briewe en e-posse gil van woede, pleit om begrip en skreeu om wraak. Ook in Engels beskikbaar as Just Dessert, Dear. 

Klik hier en koop jou eksemplaar van Dis koue kos, skat nou van Kalahari.net!


Uitgewer:

Human & Rousseau
ISBN:
9780798151573
Prys: R140


Waar’s Otto? (30ste-verjaardag-uitgawe)
Eric Hill

In 2010 vier ons Otto se dertigste verjaardag met hierdie spesiale uitgawe van die oorspronklike lig-die-flappie Otto-titel. Kinders kan na die ondeunde hondjie help soek deur die flappies op te lig om uit te vind waar hy wegkruip!

Klik hier en koop jou eksemplaar van Waar’s Otto? nou van Kalahari.net!


Uitgewer:
Tafelberg
ISBN:
9780624048183
Prys: R99,95



Die raaisel van die SS Waratah
MJ Honikman & Brice Reignier

Gebaseer op die ware misterieuse verdwyning van ’n 500 voet-passasierskip aan die kus van Afrika in 1909. Die skrywer het ’n aksiebelaaide verhaal rondom dié werklike gebeure geskryf, waarin hedendaagse kinders hul eie speurwerk oor die Waratah doen. Ook in Engels beskikbaar as The Mystery of the SS Waratah.

Klik hier en koop jou eksemplaar van Die raaisel van die SS Waratah nou van Kalahari.net!


Uitgewer:
Tafelberg
ISBN:
9780624048749
Prys: R150


Home Invasion
Rudolph Zinn

Rudolph Zinn onthul die modus operandi van huisrowers en bring skokkende inligting aan die lig oor hul metodes en motivering. Hy maak ook waardevolle aanbevelings oor hoe om jou huis te beveilig.

Former detective Rudolph Zinn discloses in shocking detail the modus operandi of house robbers. Crucial information is brought to light for the first time and valuable insights are given into how better to secure your home. Zinn also points a finger at law enforcement agencies who are disregarding this source of information. 

Klik hier en koop Home Invasion nou van Kalahari.net!


Uitgewer:
Human & Rousseau
ISBN:
9780798151191
Prys: R159.95


Scenic Day Drives from Cape Town
Mike Lundy

Vyftien dagritte rondom Kaapstad. Onderhoudende roetebeskrywings word toegelig met staaltjies en kleurkaarte en –foto’s wat jou sal laat jeuk om in die kar te klim en te gaan kyk.

Expert Mike Lundy has compiled a user-friendly guidebook for visitors and Capetonians to discover Cape Town and surrounds as “a place of a lifetime”. Each of the 15 trips can be completed in one day, allowing time for activities en route. The exact driving time, distance, and time allowance for fitting in visits to places of interest and lunch stops are given in each instance. With full colour maps and photographs, this fact-filled yet lively and entertaining guide will entice you to get out there.

Klik hier en koop Scenic Day Drives from Cape Town nou by Kalahari.net!


Uitgewer:
Tafelberg
ISBN:
9780624048251
Prys: R180


Pluimprinse
Malene Breytenbach

Na ’n inbraak in haar huis besluit Oliva Bailey om by die woning van haar vervreemde ouma in Oudtshoorn te gaan herstel. In haar ouma se pluimpaleis word sy oorrompel deur die vergete wêreld van Boer en Jood, swier en vertoon, oordaad en rykdom – die tyd van die pluimprinse. Soos die geskiedenis vir Olivia weer lewend word, begin die legkaartstukke van haar eie lewe ook inmekaar pas.

Klik hier en koop Pluimprinse nou van Kalahari.net!