Hierdie is die LitNet-argief (2006–2012)
Besoek die aktiewe LitNet-platform by www.litnet.co.za

This is the LitNet archive (2006–2012)
Visit the active LitNet platform at www.litnet.co.za


 
Boeke | Books > Kennisgewings | Notices > Afrikaans

Pieter Greef by Protea Boekwinkel (Stellenbosch)


2010-04-26

Saterdag, 8 Mei.

Pieter Greef, uit wie se pen die pragtige Namwaklandse verhaal “Kryt en kordaat” onlangs verskyn het, sal om 11:00 in Protea Boekwinkel (Stellenbosch) oor dié besonderse roman gesels. Skakel (021) 882 9100 vir meer besonderhede of stuur ‘n e-pos na ls.protea@mweb.co.za.